Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sarah Palen en Tina Fey
Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118408] Sa, 25 Oktober 2008 20:17 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Saturday Night Live " beleef 'n opbloeiing wat dit seker nie sedert
die vroeë negentigerjare gehad het nie. Een van die aanvanklike redes
is omdat Tina Fey, wat nie meer 'n gereelde SNL lid is nie, so 'n
dead ringer vertoning gee as Sarah Palin. Die real genius is natuurlik
Lorne Michaels ('n Kanadees) wat vir Tina Fey teruggelok het vir die
eleksie-seisoen. Vanaand kom Will Ferrell as George Bush ook op.
Ek is seker helfte van die VSA se bevolking sal of vanaand kyk,
of stukkies daarvan more op CNN sien. Ek dink Saturday Night Live
word nou 'n speler in die VSA se eleksie.
Nog net tien dae, en dan gaan ons die grootste landslide
sien in 'n baie lang tyd. Jammer dat ek nie dieselfde kan rapporteer
van Kanada se verkiesing nie. Ons het maar weer 'n minority
Conservative regering ingestuur.

Gloudina
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118410 is 'n antwoord op boodskap #118408] Wo, 29 Oktober 2008 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1369c41d-20bf-415e-bd6e-5190ac79a4af@d31g2000hsg.google groups.com...
"Saturday Night Live " beleef 'n opbloeiing wat dit seker nie sedert
die vroeë negentigerjare gehad het nie. Een van die aanvanklike redes
is omdat Tina Fey, wat nie meer 'n gereelde SNL lid is nie, so 'n
dead ringer vertoning gee as Sarah Palin. Die real genius is natuurlik
Lorne Michaels ('n Kanadees) wat vir Tina Fey teruggelok het vir die
eleksie-seisoen. Vanaand kom Will Ferrell as George Bush ook op.
Ek is seker helfte van die VSA se bevolking sal of vanaand kyk,
of stukkies daarvan more op CNN sien. Ek dink Saturday Night Live
word nou 'n speler in die VSA se eleksie.
Nog net tien dae, en dan gaan ons die grootste landslide
sien in 'n baie lang tyd. Jammer dat ek nie dieselfde kan rapporteer
van Kanada se verkiesing nie. Ons het maar weer 'n minority
Conservative regering ingestuur.

Gloudina

-----en wie's Tina Fey nou eintlik? Het sy nie 'n lewe gekry agv van Palin
nie?
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118411 is 'n antwoord op boodskap #118410] Wo, 29 Oktober 2008 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> -----en wie's Tina Fey nou eintlik?   Het sy nie 'n lewe gekry agv van Palin
> nie?

Tina Fey is, soos baie vorige lede van Saturday Night Live,
'n suksesvolle
sitcom aktrise in haar eie reg. Maar haar skokkende manier om
Palin na
te aap, maak dat selfs mense, soos my man wat nooit aan SNL
verslaaf
was nie, nou daarna kyk.
Wat dink jy van die Amerikaanse scene nou net nog 'n
week voor
die verkiesing. Het jy enige voorspellings om te waag?

Gloudina
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118412 is 'n antwoord op boodskap #118411] Vr, 31 Oktober 2008 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:63c488fc-ce3b-4635-bde1-0894dc65c799@h2g2000hsg.googleg roups.com...
"Suidwester" skryf

> -----en wie's Tina Fey nou eintlik? Het sy nie 'n lewe gekry agv van Palin
> nie?

Tina Fey is, soos baie vorige lede van Saturday Night Live,
'n suksesvolle
sitcom aktrise in haar eie reg. Maar haar skokkende manier om
Palin na
te aap, maak dat selfs mense, soos my man wat nooit aan SNL
verslaaf
was nie, nou daarna kyk.
Wat dink jy van die Amerikaanse scene nou net nog 'n
week voor
die verkiesing. Het jy enige voorspellings om te waag?

Gloudina
-----Ons weet nie eers wie Tina Fey is nie. Ook maar eers gesien an sy met
Palin begin lol het. Ek wonder maar net as die verkeising verby is, dan
bly sy maar nog net 'n aktrise'tjie en Palin die goewerneur van Alaska?
Mens kan jou nie eintlik indink dat Palin vir Fey sal probeer na-aap nie?
Sy doen niks belangrik genoeg nie! Dit plaas die storie maar net weer in
perspektief.
Die verkiesing? Obama gaan wen en as al die gehoo-ha verby is, dan
verander eintlik niks nie. Nou praat hulle van hoe hulle die gaan doen en
daai gaan doen, maar na die verkiesing is enige land maar net een moerse
administrasie wat daagliks aan die werk is en nie sommer met die ingewing
van 'n politikus drasties van rigting sal verander nie. Die VSA word
beheer deur sy weermag en veiligheidsraad en as Obama te veel gaan inmeng
met hulle doelstellings, sal ek nie verbaas wees as 'n .30 koeël deur sy kop
gaan klap die een of ander tyd nie. Dit het voorheen gebeur!
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118413 is 'n antwoord op boodskap #118412] Vr, 31 Oktober 2008 20:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

na die verkiesing is enige land maar net een moerse
> administrasie wat daagliks aan die werk is en nie sommer met die ingewing
> van 'n politikus drasties van rigting sal verander nie.  

Eintlik het George Bush die afgelope tyd al die dinge,
waarvoor
Obama geagiteer het vroeg in die primaries, al begin uitvoer,
en
dus dinge vir Obama makliker gemaak. So byvoorbeeld wil
meeste van die burgers van Irak sien dat die Amerikaners van
die toneel verdwyn. George Bush het ook begin praat met
Iran, iets wat die Republikeine voorheen klein katjies laat
kry het. Obama wil ook meer daadwerklik in Afghanistan
optree, wat die Kanadese sal verwelkom, want die
Kanadese het die grootste drag op hulle skouers op die
oomblik in Kandahar en die bevolking van Kanada is
nie gewillig om soveel body bags gereeld te sien terugkom
nie.
Ek dink egter dat die Republikeine so uitgespeel is,
dat hulle eenvoudig nie meer die mannekrag het om
die administrasie van die VSA goed te administreer nie.
Die Demokrate daarenteen, het volop talent en sal
eenvoudig net beter administreer.
Die arme Amerikaners. In vandag se koerant
berig hulle dat een in vyf verbande op huise nou meer
is as wat die markwaarde van die huis is. Is hierdie
ding ook besig om in SA te gebeur?

Gloudina
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118415 is 'n antwoord op boodskap #118413] Sa, 01 November 2008 10:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:5480ca42-8990-45b5-91c9-39bd4d53a5ca@c22g2000prc.google groups.com...
"Suidwester" skryf

na die verkiesing is enige land maar net een moerse
> administrasie wat daagliks aan die werk is en nie sommer met die ingewing
> van 'n politikus drasties van rigting sal verander nie.

Eintlik het George Bush die afgelope tyd al die dinge,
waarvoor
Obama geagiteer het vroeg in die primaries, al begin uitvoer,
en
dus dinge vir Obama makliker gemaak. So byvoorbeeld wil
meeste van die burgers van Irak sien dat die Amerikaners van
die toneel verdwyn. George Bush het ook begin praat met
Iran, iets wat die Republikeine voorheen klein katjies laat
kry het. Obama wil ook meer daadwerklik in Afghanistan
optree, wat die Kanadese sal verwelkom, want die
Kanadese het die grootste drag op hulle skouers op die
oomblik in Kandahar en die bevolking van Kanada is
nie gewillig om soveel body bags gereeld te sien terugkom
nie.
Ek dink egter dat die Republikeine so uitgespeel is,
dat hulle eenvoudig nie meer die mannekrag het om
die administrasie van die VSA goed te administreer nie.
Die Demokrate daarenteen, het volop talent en sal
eenvoudig net beter administreer.
Die arme Amerikaners. In vandag se koerant
berig hulle dat een in vyf verbande op huise nou meer
is as wat die markwaarde van die huis is. Is hierdie
ding ook besig om in SA te gebeur?

Gloudina
----Ek dink wêreldwyd is die mense besig om hulleself in skuld in te leef en
as jy krediet môre moet stop, dan val alles plat. Die mense leef gewoon bo
hulle vermoëns, of jy in die VSA of RSA is. Dit sal interessant wees om te
sien wat met die VSA se ekonomie gebeur sou Obama waai uit Irak uit en
verdedigingskortrakte sneuwel agv daarvan en duisende mense sit sonder werk,
hoe gaan die demokrate die ekonomie stimuleer om vir hierdie werkloses werk
te skep?
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118416 is 'n antwoord op boodskap #118415] Ma, 03 November 2008 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

  Dit sal interessant wees om te
> sien wat met die VSA se ekonomie gebeur sou Obama waai uit Irak uit en
> verdedigingskortrakte sneuwel agv daarvan en duisende mense sit sonder werk,
> hoe gaan die demokrate die ekonomie stimuleer om vir hierdie werkloses werk
> te skep?

Obama reken dat daar werk geskep kan word in
"groen" industrieë. Ook moet die krummelende
infrastruktuur weer opgebou word.
Maar ek dink nie daar word verwag dat Obama
skielik maanskyn en rose tevoorskyn gaan haal nie.
Daar gaan net weer eerliker en oper regering in die
VSA wees. En meer classy mense in die regering.

Gloudina
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118417 is 'n antwoord op boodskap #118416] Ma, 03 November 2008 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:4cad222d-0082-4a09-abc3-362256fdff27@c36g2000prc.google groups.com...
"Suidwester" skryf

Dit sal interessant wees om te
> sien wat met die VSA se ekonomie gebeur sou Obama waai uit Irak uit en
> verdedigingskortrakte sneuwel agv daarvan en duisende mense sit sonder
> werk,
> hoe gaan die demokrate die ekonomie stimuleer om vir hierdie werkloses
> werk
> te skep?

Obama reken dat daar werk geskep kan word in
"groen" industrieë. Ook moet die krummelende
infrastruktuur weer opgebou word.
Maar ek dink nie daar word verwag dat Obama
skielik maanskyn en rose tevoorskyn gaan haal nie.
Daar gaan net weer eerliker en oper regering in die
VSA wees. En meer classy mense in die regering.

Gloudina
----Sal nie weet hoe 'classy' die demokrate is nie want ek ken nie die Yanks
nie, maar as ek moet oordeel die ondersteuning vir die demokrate uit die
filmsterre...dis alles behalwe classy mense!
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118418 is 'n antwoord op boodskap #118417] Di, 04 November 2008 01:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> ----Sal nie weet hoe 'classy' die demokrate is nie want ek ken nie die Yanks
> nie, maar as ek moet oordeel die ondersteuning vir die demokrate uit die
> filmsterre...dis alles behalwe classy mense!

Vir elke filmster wat die Demokrate ondersteun, is daar
ook een wat die Republikeine ondersteun. Dis nie 'n
maatstaf nie.
Wat wel waar is, is dat McCain ongelukkig, deur
te speel na die sogenaamde Christian Conservative
base met Sarah Palin, assosiasies gekry het met
die essensieel white trash base van die Republikeinse
party. Hy het sy eie keel afgesny. As hy Mitt Romney
gekies het as sy vise-president, sou dit 'n ander saak
gewees het.

Gloudina
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118419 is 'n antwoord op boodskap #118418] Wo, 05 November 2008 15:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:59e35aa7-d723-4061-a2c7-69fbd7f68ddb@f40g2000pri.google groups.com...
> "Suidwester" skryf
>
>> ----Sal nie weet hoe 'classy' die demokrate is nie want ek ken nie die
>> Yanks
>> nie, maar as ek moet oordeel die ondersteuning vir die demokrate uit die
>> filmsterre...dis alles behalwe classy mense!
>
> Vir elke filmster wat die Demokrate ondersteun, is daar
> ook een wat die Republikeine ondersteun. Dis nie 'n
> maatstaf nie.
> Wat wel waar is, is dat McCain ongelukkig, deur
> te speel na die sogenaamde Christian Conservative
> base met Sarah Palin, assosiasies gekry het met
> die essensieel white trash base van die Republikeinse
> party. Hy het sy eie keel afgesny. As hy Mitt Romney
> gekies het as sy vise-president, sou dit 'n ander saak
> gewees het.
>
> Gloudina
-----So Sarah Palin is volgens jou white trash? Wow! McCain kon dit
nooit maak nie, hy's 'n ou man, 'n nat lap. So opwindend soos verf wat
droog word. Die ou donner leef nog in die verlede, soos meeste ou mense
maar geneig is om te maak.
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118420 is 'n antwoord op boodskap #118419] Do, 06 November 2008 00:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> -----So Sarah Palin is volgens jou white trash?  

Nee, maar sy het die white trash fringe van die
Republikeinse Party energie gegee, en in die
proses het baie Republikeine hulle begin
dissosieer van die party. Jy moet hoor die
dinge wat sommige Republikeine oor dié
Palin fans sê. Ek sê weer: as McCain vir
Mitt Romney gekies het, was hy vandag
miskien op pad Wit Huis toe.

Gloudina
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118421 is 'n antwoord op boodskap #118420] Do, 06 November 2008 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:4a61d886-5052-4382-af8d-c4418d1ae6e7@q30g2000prq.google groups.com...
"Suidwester" skryf

> -----So Sarah Palin is volgens jou white trash?

Nee, maar sy het die white trash fringe van die
Republikeinse Party energie gegee, en in die
proses het baie Republikeine hulle begin
dissosieer van die party. Jy moet hoor die
dinge wat sommige Republikeine oor dié
Palin fans sê. Ek sê weer: as McCain vir
Mitt Romney gekies het, was hy vandag
miskien op pad Wit Huis toe.

Gloudina
-----Nee wat, McCain is 'n nat lap. Wat egter vir my baie snaaks is, is
dat elke staatshoof en minister in Afrika nou amper huil van blydskap oor
die eerste swart president vir die VSA, maar sou 'n wit president in 'n
Afrikastaat gekies word en blankes kraai van lekkerkry, dan is dit rassisme!
Rassisme werk mos net een kant toe!
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118422 is 'n antwoord op boodskap #118421] Do, 06 November 2008 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:1225966165.906279@wblv-ip-nnrp-2...

> -----Nee wat, McCain is 'n nat lap. Wat egter vir my baie snaaks is, is
> dat elke staatshoof en minister in Afrika nou amper huil van blydskap oor
> die eerste swart president vir die VSA, maar sou 'n wit president in 'n
> Afrikastaat gekies word en blankes kraai van lekkerkry, dan is dit
> rassisme! Rassisme werk mos net een kant toe!

Baie waar wat jy hier se. Die enigste manier vir 'n witman in die minderheid
om aan bewind van 'n swart land te kom is deur die loop van 'n geweer, want
waragtig gaan dit nie by 'n stembus gebeur nie.
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118423 is 'n antwoord op boodskap #118422] Do, 06 November 2008 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 6 Nov, 13:12, "Riaan" wrote:
> "Suidwester" wrote in message
>
> news:1225966165.906279@wblv-ip-nnrp-2...
>
>> -----Nee wat, McCain is 'n nat lap.   Wat egter vir my baie snaaks is, is
>> dat elke staatshoof en minister in Afrika nou amper huil van blydskap oor
>> die eerste swart president vir die VSA, maar sou 'n wit president in 'n
>> Afrikastaat gekies word en blankes kraai van lekkerkry, dan is dit
>> rassisme! Rassisme werk mos net een kant toe!
>
> Baie waar wat jy hier se. Die enigste manier vir 'n witman in die minderheid
> om aan bewind van 'n swart land te kom is deur die loop van 'n geweer, want
> waragtig gaan dit nie by 'n stembus gebeur nie.

Op grond waarvan maak jy daardie stelling? Of probeer jy 'n
vergelyking trek met vorige leiers wat SLEGS deur 'n minderheid
verkies is?
Hoekom is dit so vergesog om te dink dat 'n land soos Suid Afrika dalk
wel in die toekoms 'n wit president, of dalk selfs 'n vroulike
president kan he? En wat maak dit tog saak wat die kleur van 'n leier
is? Is dit nie méér belangrik dat die leier in staat is om sy plig te
doen nie?
Ek sien eenvoudig geen vergelyking tussen wat so pas in die VSA gebeur
het met enige historiese verkiesing in SA nie.
Ek dink die feit dat Obama tot president verkies is deur 'n land met
'n wit meerderheid, is 'n bewys dat rassisme besig is om uit te sterf
en dit dien as uitstekende voorbeeld vir enige ander land wat in die
verlede met rassisme gestruwel het.
Vergeet vir 'n slag van kleur en kyk na die karakter van die persoon!
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118426 is 'n antwoord op boodskap #118423] Vr, 07 November 2008 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Jottie" wrote in message
news:fb5d1495-0cd6-45b7-90b6-

> Op grond waarvan maak jy daardie stelling? Of probeer jy 'n
> vergelyking trek met vorige leiers wat SLEGS deur 'n minderheid
> verkies is?

Op grond van die artikel in die Beeld waar 'n swart polisieman vir 'n wit ou
gese het die wittes moet asb hulle goed vat en fokof.

> Hoekom is dit so vergesog om te dink dat 'n land soos Suid Afrika dalk
> wel in die toekoms 'n wit president, of dalk selfs 'n vroulike
> president kan he?

Die swartes in Zim wil nie eers 'n ander swart regering he wat nie "die
struggle" geveg het nie, en ek is seker die ANC voel presies dieselfde. So
die kans vir 'n witman is wensdenkery. Moontlik nadat Vigs meer as driekwart
van hulle afgemaai het maar nie 'n dag vroeër nie

> En wat maak dit tog saak wat die kleur van 'n leier
> is? Is dit nie méér belangrik dat die leier in staat is om sy plig te
> doen nie?

Wys vir my 'n swart leier wat sy sout werd is asb

> Ek sien eenvoudig geen vergelyking tussen wat so pas in die VSA gebeur
> het met enige historiese verkiesing in SA nie.

Ek ook nie - Wat is jou punt

> Ek dink die feit dat Obama tot president verkies is deur 'n land met
> 'n wit meerderheid, is 'n bewys dat rassisme besig is om uit te sterf
> en dit dien as uitstekende voorbeeld vir enige ander land wat in die
> verlede met rassisme gestruwel het.

Ek dink die feit dat Obama tot president verkies is deur 'n land met
'n wit meerderheid, is 'n bewys van hoe suksesvol die media is om kak aan 'n
ou te verkoop en hom laat goedvoel daaroor.

> Vergeet vir 'n slag van kleur en kyk na die karakter van die persoon!
Se dit vir die witman wat nie 'n werk kan kry nie agv NIKS anders as die
feit dat hy wit is nie.
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118427 is 'n antwoord op boodskap #118426] Vr, 07 November 2008 10:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Nov, 09:11, "Riaan" wrote:
> Op grond van die artikel in die Beeld waar 'n swart polisieman vir 'n wit ou
> gese het die wittes moet asb hulle goed vat en fokof.

Daardie polisieman is inderdaad 'n idioot. Maar hoe op aarde kan jy
daarvan die afleiding maak dat "Die enigste manier vir 'n witman in
die minderheid
om aan bewind van 'n swart land te kom is deur die loop van 'n
geweer"???

> Die swartes in Zim wil nie eers 'n ander swart regering he wat nie "die
> struggle" geveg het nie, en ek is seker die ANC voel presies dieselfde. So
> die kans vir 'n witman is wensdenkery.

Jy twist die feite om jou gevoelens te pas en hoekom het jy Zimbabwe
in die eerste plek opgebring? Die MDC het die verkiesing met 'n
meerderheid gewen wat eenvoudig nie deur malBob aanvaar is nie. En
bloot omdat malBob die hef in die hand hou, en MDC 'n slagting probeer
voorkom, is hulle nou in die proses om 'n vreedsame middelweg te vind.
Probeer jy demonstreer dat malBop 'n swak leier is? Indien wel, stem
ek saam.

> Wys vir my 'n swart leier wat sy sout werd is asb

Voor ek dit doen, gee my 'n voorbeeld van 'n leier wat sy sout werd
is. Enige kleur. Ek wil eers weet wat jy as maatstaf gebruik voor ek
jou 'n voorbeeld kan gee.

> Ek dink die feit dat Obama tot president verkies is deur 'n land met
> 'n wit meerderheid, is 'n bewys van hoe suksesvol die media is om kak aan 'n
> ou te verkoop en hom laat goedvoel daaroor.

Ek is bereid om hom 'n kans te gee om oplossings te vind vir die
gemors wat hy gaan erf.

>> Vergeet vir 'n slag van kleur en kyk na die karakter van die persoon!
> Se dit vir die witman wat nie 'n werk kan kry nie agv NIKS anders as die
> feit dat hy wit is nie.

Inderdaad! Goeie punt, dankie! Se dit asseblief vir hom en help hom om
te verstaan hoekom dit so verkeerd is en hoekom hy nie dieselfde moet
doen as hy aan die ander kant staan nie! Die feit dat daar teen 'n
persoon gediskrimineer word op grond van sy kleur is verkeerd. Punt!
Geen diskussie nie!
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118428 is 'n antwoord op boodskap #118408] Vr, 07 November 2008 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Nov, 15:45, "Suidwester" wrote:
> Ek maak die stelling op grond van swart mense wat oorals tjank van
> blydskap oor een van 'hulle' uiteindelik die president van die VSA is, maar
> swaer, as jy reken een van hulle is hulle mede swart broer, is dit 'n
> rassistiese siening!  

As Hillary Clinton vandag die president van die VSA was, en miljoene
vroue van oor die wereld hul blydskap daaroor sou uitspreek, sou jy
dan ook gevoel het dit is seksisties van vroue om hul blydskap te
betoon en te assosieer met iemand van dieselfde geslag?
Surprise surprise!! - Dit is nie slegs swartes wat tjank van blydskap
nie. Miljoene mense regoor die wereld is vandag bly om te sien dat die
eeu-lange onderdrukking en bevooroordeling van 'n minderheidsgroep
uiteindelik oorwin is deur 'n goeie dosis gesonde verstand.

> Hoekom is dit reg vir swartmense om lojaal en
> emosioneel verbonde te wees aan ander swart mense, maar die wit mense mag
> nie 'n voorkeur vir sy eie soort hê nie?

Dit is tog stront dat 'n mens lojaal moet wees aan 'n ander bloot oor
julle dieselfde velkleur het. En as een idioot dit doen, beteken dit
jy wil dieselfde reg he om dit te doen? Wat is die logika daarin? Dink
jy deur iemand van jou eie velkleur te ondersteun gaan jou enige
toekomstige voordeel gee? Vertel dit vir die miljoene vorige
agtergeblewenes wat nog net so ver "agtergeblewe" is as voorheen.
Die ouens wat die hardste kla oor ander diskrimineer op grond van
velkleur, kla eintlik net omdat dit nie hulle is wat in die posisie is
om te kan diskrimineer nie.
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118429 is 'n antwoord op boodskap #118423] Vr, 07 November 2008 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jottie" wrote in message
news:fb5d1495-0cd6-45b7-90b6-42fe170294b3@e1g2000pra.googleg roups.com...
On 6 Nov, 13:12, "Riaan" wrote:
> "Suidwester" wrote in message
>
> news:1225966165.906279@wblv-ip-nnrp-2...
>
>> -----Nee wat, McCain is 'n nat lap. Wat egter vir my baie snaaks is, is
>> dat elke staatshoof en minister in Afrika nou amper huil van blydskap
>> oor
>> die eerste swart president vir die VSA, maar sou 'n wit president in 'n
>> Afrikastaat gekies word en blankes kraai van lekkerkry, dan is dit
>> rassisme! Rassisme werk mos net een kant toe!
>
> Baie waar wat jy hier se. Die enigste manier vir 'n witman in die
> minderheid
> om aan bewind van 'n swart land te kom is deur die loop van 'n geweer,
> want
> waragtig gaan dit nie by 'n stembus gebeur nie.

Op grond waarvan maak jy daardie stelling? Of probeer jy 'n
vergelyking trek met vorige leiers wat SLEGS deur 'n minderheid
verkies is?
Vergeet vir 'n slag van kleur en kyk na die karakter van die persoon!
-----Ek maak die stelling op grond van swart mense wat oorals tjank van
blydskap oor een van 'hulle' uiteindelik die president van die VSA is, maar
swaer, as jy reken een van hulle is hulle mede swart broer, is dit 'n
rassistiese siening! Hoekom is dit reg vir swartmense om lojaal en
emosioneel verbonde te wees aan ander swart mense, maar die wit mense mag
nie 'n voorkeur vir sy eie soort hê nie?
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118430 is 'n antwoord op boodskap #118427] Ma, 10 November 2008 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Jottie" wrote in message
news:118483f1-9932-4f37-b1c3-5dcee7a3a1c9@a3g2000prm.googleg roups.com...

> Daardie polisieman is inderdaad 'n idioot. Maar hoe op aarde kan jy
> daarvan die afleiding maak dat "Die enigste manier vir 'n witman in
> die minderheid
> om aan bewind van 'n swart land te kom is deur die loop van 'n
> geweer"???

Jottie - Jy lewe onder die illusie dat die swartes die witmense goed gesind
is. In my wereld is die teendeel eerder waar. Die swart op wit moorde wat
gepleeg word haal die koerante as misdaad. Die oomblik as die rol omgedraai
word verkoop die media dit as rassisme. Die polisieman is nie die enigste
nie, hy het duisende vriende wat presies net so voel, gaan kyk maar net hoe
openlik die Metro polisie die wit ouens teiken en die taxis uitlos.Dit is 'n
enkele voorbeeld, en ek kan nog honderde hier opnoem, maar ek volstaan vir
nou by die een punt.

> Jy twist die feite om jou gevoelens te pas en hoekom het jy Zimbabwe
> in die eerste plek opgebring? Die MDC het die verkiesing met 'n
> meerderheid gewen wat eenvoudig nie deur malBob aanvaar is nie. En
> bloot omdat malBob die hef in die hand hou, en MDC 'n slagting probeer
> voorkom, is hulle nou in die proses om 'n vreedsame middelweg te vind.
> Probeer jy demonstreer dat malBop 'n swak leier is? Indien wel, stem
> ek saam.

Ek twis nerens die feite nie. Bob en sy generaals weier om die mag oor te
gee al het hulle die verkiesing verloor. Bob het dit tog by herhaling gese
dat niemand wat nie die sogenaamde struggle gevoer het Zim sal regeer nie.
Hier by ons het jy 'n Zuma wat wil reken dat God die ANC steun, en dat hulle
sal regeer tot Jesus weer kom. Sorry as ek dit verkeerd verstaan maar tussen
die lyne verstaan ek doodeenvoudig die volgende - Die ANC sal ook nie bereid
wees om van hulle posisie afstand te doen sonder 'n oorlog nie.

> Voor ek dit doen, gee my 'n voorbeeld van 'n leier wat sy sout werd
> is. Enige kleur. Ek wil eers weet wat jy as maatstaf gebruik voor ek
> jou 'n voorbeeld kan gee.

Paul Kruger

> Ek is bereid om hom 'n kans te gee om oplossings te vind vir die
> gemors wat hy gaan erf.

Solank jy na sy termyn 4 of 8 jaar later net so bereid sal wees om te erken
as die ou 'n totale gemors gemaak het, en nie daarna probeer se die is Bush
se skuldlas wat hy geerf het nie
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118431 is 'n antwoord op boodskap #118430] Ma, 10 November 2008 16:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 10 Nov, 09:57, "Riaan" wrote:
>> ...gee my 'n voorbeeld van 'n leier wat sy sout werd
>> is. Enige kleur. Ek wil eers weet wat jy as maatstaf gebruik voor ek
>> jou 'n voorbeeld kan gee.
>
> Paul Kruger

'n Man wat op die ouderdom van 21 jaar met sy tweede vrou getroud
was... wat so te se geen skolastiese onderrig gehad het nie... wat in
totaal 17 kinders verwek het... wat besluit het om die wapen op te
neem om te veg vir onafhanklikheid nadat mooipraat nie gehelp het
nie... wat vir bykans 20 jaar lank as president "regeer" het...
Ek gee toe, Paul Kruger was nie die slegste leier nie maar het jy dalk
vir my 'n beter voorbeeld, miskien een met 'n hartklop? Ek sal nie
graag die bostaande paar feite van Kruger se lewe as maatstaf wil
gebruik nie want dit laat ouens soos Id-Amin en selfs malBob goed lyk
in vergelyking. ;-)
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118432 is 'n antwoord op boodskap #118428] Wo, 12 November 2008 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jottie" wrote in message
news:89af91c7-3a02-4edd-8246-b3e3cdd88633@o4g2000pra.googleg roups.com...
On 7 Nov, 15:45, "Suidwester" wrote:
> Ek maak die stelling op grond van swart mense wat oorals tjank van
> blydskap oor een van 'hulle' uiteindelik die president van die VSA is,
> maar
> swaer, as jy reken een van hulle is hulle mede swart broer, is dit 'n
> rassistiese siening!

As Hillary Clinton vandag die president van die VSA was, en miljoene
vroue van oor die wereld hul blydskap daaroor sou uitspreek, sou jy
dan ook gevoel het dit is seksisties van vroue om hul blydskap te
betoon en te assosieer met iemand van dieselfde geslag?
Surprise surprise!! - Dit is nie slegs swartes wat tjank van blydskap
nie. Miljoene mense regoor die wereld is vandag bly om te sien dat die
eeu-lange onderdrukking en bevooroordeling van 'n minderheidsgroep
uiteindelik oorwin is deur 'n goeie dosis gesonde verstand.

> Hoekom is dit reg vir swartmense om lojaal en
> emosioneel verbonde te wees aan ander swart mense, maar die wit mense mag
> nie 'n voorkeur vir sy eie soort hê nie?

Dit is tog stront dat 'n mens lojaal moet wees aan 'n ander bloot oor
julle dieselfde velkleur het. En as een idioot dit doen, beteken dit
jy wil dieselfde reg he om dit te doen? Wat is die logika daarin? Dink
jy deur iemand van jou eie velkleur te ondersteun gaan jou enige
toekomstige voordeel gee? Vertel dit vir die miljoene vorige
agtergeblewenes wat nog net so ver "agtergeblewe" is as voorheen.
Die ouens wat die hardste kla oor ander diskrimineer op grond van
velkleur, kla eintlik net omdat dit nie hulle is wat in die posisie is
om te kan diskrimineer nie.
----Swaer, jy praat nou so baie kak jy begin jouself glo! Dis presies
hoekom rassisme vir julle werk!
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118433 is 'n antwoord op boodskap #118432] Wo, 12 November 2008 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 12 Nov, 12:00, "Suidwester" wrote:
> ----Swaer, jy praat nou so baie kak jy begin jouself glo!   Dis presies
> hoekom rassisme vir julle werk!

Ag kom Ockie, is dit die beste wat jy kan doen? Hoekom antwoord jy nie
maar net die vraag nie?
Is dit regtig so moeilik? Om dit nog makliker te maak, Is jy 'n
rassis? Ja of nee?
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118435 is 'n antwoord op boodskap #118433] Vr, 14 November 2008 09:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jottie" wrote in message
news:f2b25b6d-92bd-4c71-9d49-ae1b5094abdf@d36g2000prf.google groups.com...
On 12 Nov, 12:00, "Suidwester" wrote:
> ----Swaer, jy praat nou so baie kak jy begin jouself glo! Dis presies
> hoekom rassisme vir julle werk!

Ag kom Ockie, is dit die beste wat jy kan doen? Hoekom antwoord jy nie
maar net die vraag nie?
Is dit regtig so moeilik? Om dit nog makliker te maak, Is jy 'n
rassis? Ja of nee?
-----Natuurlik is ek 'n rassis! Dis nou as om rots wit te wees rassisme
is, want om trots swart te wees is duidelik nie rassisme in julle oë nie!
Dis mos die dubbele standaard wat deesdae geld. Die hele Afrika se leiers
kraai oor hierdie swart president van die VSA nou vir hulle die probleme
gaan oplos maar wat die domkoppe nie besef nie is dat hulle eintlik erken
hulleself is is te stupid om hul eie sake reg te kry nie. Maar dan vat
fanatisisme ook nie veel breinselle nie.....
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118436 is 'n antwoord op boodskap #118435] Vr, 14 November 2008 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Nov, 10:34, "Suidwester" wrote:
> -----Natuurlik is ek 'n rassis!   Dis nou as om rots wit te wees rassisme
> is, want om trots swart te wees is duidelik nie rassisme in julle oë nie!
> Dis mos die dubbele standaard wat deesdae geld.   Die hele Afrika se leiers
> kraai oor hierdie swart president van die VSA nou vir hulle die probleme
> gaan oplos maar wat die domkoppe nie besef nie is dat hulle eintlik erken
> hulleself is is te stupid om hul eie sake reg te kry nie.   Maar dan vat
> fanatisisme ook nie veel breinselle nie.....

So veel van 'n draadsitter het ek lanklaas beleef. Jy probeer eerlik
wees en erken jy is 'n rassis maar net voor iemand dalk die verkeerde
idee kry en dink jy is 'n "slegte" rassis, probeer jy 'n bietjie
heuning om jou definisie van 'n rassis te smeer om dit meer
aanvaarbaar te laat klink. En dan probeer jy dit regverdig deur jou
(wan)persepsie van die rede agter ander leiers se ondersteuning van
Obama. Ek neem aan dat jy eerder vir McCain/Palin aan bewind sou wou
sien... Waarop baseer jy jou keuse in elkgeval? Kleur, geslag,
kleredrag... of dalk iets met bietjie meer insig?
Ek het nog altyd gedink jy is 'n redelike intelligente persoon wat 'n
simpel vraag sal kan verstaan en sekerlik behoort te weet wat bedoel
word met 'n rassis. Ek het geen ander keuse as om te aanvaar ek was
verkeerd gewees. En dit is ok, ek kan daarmee saamleef want ek weet
dit is besig om uit te sterf. Eintlik voel ek jammer vir die paar
hardnekkige ou toppies en so paar van hulle nasate wat nog in die
middeleue probeer leef.
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118437 is 'n antwoord op boodskap #118435] Vr, 14 November 2008 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
...
Re: Sarah Palen en Tina Fey [boodskap #118438 is 'n antwoord op boodskap #118436] Sa, 15 November 2008 07:48 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jottie" wrote in message
news:f296ad38-6209-4db0-b309-b3c4b3e335c5@v5g2000prm.googleg roups.com...
On 14 Nov, 10:34, "Suidwester" wrote:
> -----Natuurlik is ek 'n rassis! Dis nou as om rots wit te wees rassisme
> is, want om trots swart te wees is duidelik nie rassisme in julle oë nie!
> Dis mos die dubbele standaard wat deesdae geld. Die hele Afrika se leiers
> kraai oor hierdie swart president van die VSA nou vir hulle die probleme
> gaan oplos maar wat die domkoppe nie besef nie is dat hulle eintlik erken
> hulleself is is te stupid om hul eie sake reg te kry nie. Maar dan vat
> fanatisisme ook nie veel breinselle nie.....

So veel van 'n draadsitter het ek lanklaas beleef. Jy probeer eerlik
wees en erken jy is 'n rassis maar net voor iemand dalk die verkeerde
idee kry en dink jy is 'n "slegte" rassis, probeer jy 'n bietjie
heuning om jou definisie van 'n rassis te smeer om dit meer
aanvaarbaar te laat klink. En dan probeer jy dit regverdig deur jou
(wan)persepsie van die rede agter ander leiers se ondersteuning van
Obama. Ek neem aan dat jy eerder vir McCain/Palin aan bewind sou wou
sien... Waarop baseer jy jou keuse in elkgeval? Kleur, geslag,
kleredrag... of dalk iets met bietjie meer insig?
Ek het nog altyd gedink jy is 'n redelike intelligente persoon wat 'n
simpel vraag sal kan verstaan en sekerlik behoort te weet wat bedoel
word met 'n rassis. Ek het geen ander keuse as om te aanvaar ek was
verkeerd gewees. En dit is ok, ek kan daarmee saamleef want ek weet
dit is besig om uit te sterf. Eintlik voel ek jammer vir die paar
hardnekkige ou toppies en so paar van hulle nasate wat nog in die
middeleue probeer leef.
----En ek kan maar net aanvaar dat jy dink dat twee verkeerdes maak een reg?
Verder is ek niks aan jou verskuldig nie en ek het verskriklike slegte nuus
vir jou. Bly in Afrika en beleef wat op die grond aangaan en jy sal vind
dat die mense al meer en meer wil teruggaan na stamgebondenheid toe. Dat
die groepe na mekaar toe neig. Hierdie moderne man met sy onvermoë om
verskille te sien tussen mense is stadig maar seker besig om sy gat te sien
want mense kan almal nooit presies dieselfde wees nie.
Vorige onderwerp: Finansiële skommelings
Volgende onderwerp: Uit New Scientist oor ons ekonomie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:57:59 MGT 2024