Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Finansiële skommelings
Finansiële skommelings [boodskap #118406] Sa, 25 Oktober 2008 20:00
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees gereeld elke oggend die Beeld se Internet-edisie. Ek sien
egter
baie min nuus van die finasiële gedoentes wat nou reg om die wêreld
aangaan. Ek neem aan dis omdat daar nie dramatiese verskuiwings
in die land se finansiële sektor plaasvind nie. Ek neem wel kennis
van die feit dat die rand skerp teen die Amerikaanse dollar daal. Maar
so daal die Kanadese dollar ook dramaties teenoor die Amerikaanse
dollar. Wat 'n ironie. Ons dollar daal, ons wat in 'n land bly waar
ons
nie die stupid eksesse toelaat wat die VSA banke so in die slag laat
bly
het nie. Ons sal getref word deur die resessie in die VSA, maar geen
bank hier is in die moeilikheid nie. En ons dollar daal. Seker omdat
spekuleerders die Amerikaanse dollar opkoop terwyl dit goedkoop
was.

Gloudina
Vorige onderwerp: State hospitals 'in crisis'
Volgende onderwerp: Sarah Palen en Tina Fey
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:22:06 MGT 2024