Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » 20 - 18
20 - 18 [boodskap #115226] |
Sat, 27 October 2007 17:18 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
maar wat 'n irriterende vol van homself kommentator
vir wie daar net Cheetahs op die veld was:-(
Hy kon dit nie hanteer dat die Lions byna gewen het nie.
|
|
|
|
|
|
Re: 20 - 18 [boodskap #115319 is 'n antwoord op boodskap #115318] |
Thu, 01 November 2007 07:07 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 1 Nov 2007 08:58:42 +0200, "Riaan" wrote:
> "Dave" wrote in message
> news:jfs6i31necvl6bg52qs9mdfob1mtrr0kue@4ax.com...
>> maar wat 'n irriterende vol van homself kommentator
>> vir wie daar net Cheetahs op die veld was:-(
>> Hy kon dit nie hanteer dat die Lions byna gewen het nie.
>
>
> Ek het nie die game gesien nie, wie was die kommentator ?
>
Ek weet nie, maar hy was baie onprofessioneel.
Hy het begin uitsaai deur te sê dat die Leeus (nie presiese woorde
nie) gespanne en beangs lyk. Vreeslik opgewonde gewees as die Cheetahs
'n bal vir 3 sekondes in die hande kry, en daar was nie keer aan hom
indien hulle gepoog het om te hardloop nie. Sy kommentaar was in
verhouding daarmee, flou wanneer die Lions sterk bewegings gemaak het
en selfs punte aangeteken het. Verder het hy deurgaans sy bes probeer
om die Lions in 'n afbrekende lig voor te stel. Dit het vir my gelyk
asof daar tydens 'n skrum 'n kort en vinnige finansiële ooreenkoms
bereik is waar daar besluit was om maar die spel vir die Cheetahs te
gee.
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 17:20:12 UTC 2025
|