Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Wat moek ek plaas, om fondse gedeponeer te kry, en/of 'n groot tjek
Wat moek ek plaas, om fondse gedeponeer te kry, en/of 'n groot tjek [boodskap #114528] Ma, 10 September 2007 15:33 na volgende boodskap
bihvn...  is tans af-lyn  bihvn...
Boodskappe: 35
Geregistreer: November 2006
Karma: 0
Volle Lid
o Om vry en/of regverdig, onder andere, Aangename uitkomste, mee te bereik.
o En/of asook, Mark groei daarmee, aan te dui.
o Ek hys die benodige kleur vlag - ek gee oor.
o Om interpreteer te word, om ondersteuning te lewer, en/of
o Verby gesteek te word.
Vir groter Aangename uitkomste (Inisiatiew(e)), die lig te sien.

o Ek stel voor, die kuur vir miv en/of vigs, 'losgelaat te word uit
haar/sy hok', (indien wel bestaan, indien wel).
o En elke familie te 'red' / ondersteun,
om (beter en/of) nuwe uitgawes, aan te gaan,
en/of verkryging van bate(s).
o Bv. Self-help en/of Groep-help materiaal en/of kursus(se).
o Om die vervorming,
van vrede, vriendskap, (gesondheid), welstand,
voorspoed, (sekuriteit), (veiligheid),
((tegnologiese) (teokratiese) moderniteit), ens. ),
(op die persoonlike, familie en/of arms uitgestrekte familie
vlak(ke)),
te verhoog, van, (verby), en/of na hoër vlak(ke).

(ondersteun) Hoop dit help.
(ondersteun) Saam vir 'n (beter en/of) Nuwe (Toekoms en/of) Era.
(ondersteun) Almal vir Een, en/of Een vir Almal.
Re: Wat moek ek plaas, om fondse gedeponeer te kry, en/of 'n groot tjek [boodskap #114529 is 'n antwoord op boodskap #114528] Ma, 10 September 2007 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
NOD32 reageer nie op dié gebrabbel en kodes nie.
Miskien moet ons 'n ander viruskiller hierop probeer.
Re: Wat moek ek plaas, om fondse gedeponeer te kry, en/of 'n groot tjek [boodskap #114531 is 'n antwoord op boodskap #114528] Di, 11 September 2007 06:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wel jy kan begin om soos 'n normale persoon te skryf. Dit is uiters
frustrerend om deur jou plasiings te werk, en dit vat die gemiddelde persoon
10 sekondes om te besluit "ag kak hiermee" en nie verder te lees nie.

Ek sal bitter graag jou wil hoor praat ... Dit sal Afrikaans wees, maar
seker soos Japenees klink op die oor.
Re: Wat moek ek plaas, om fondse gedeponeer te kry, en/of 'n groot tjek [boodskap #114534 is 'n antwoord op boodskap #114531] Di, 11 September 2007 08:17 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 11 Sep 2007 08:00:25 +0200, "Riaan" wrote:
> dit vat die gemiddelde persoon
> 10 sekondes om te besluit "ag kak hiermee" en nie verder te lees nie.
>

Dan is ek bogemiddeld.
Ek spamdeer nie een sekonde daaraan nie.
Begin glad nie eens om dit te lees nie.
Vorige onderwerp: FNB - Lekker stil ne
Volgende onderwerp: Olieprys..!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:25:42 MGT 2024