Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Wat moek ek plaas, om fondse gedeponeer te kry, en/of 'n groot tjek
Wat moek ek plaas, om fondse gedeponeer te kry, en/of 'n groot tjek [boodskap #114528] |
Mon, 10 September 2007 15:33 |
bihvn...
Boodskappe: 35 Geregistreer: November 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
o Om vry en/of regverdig, onder andere, Aangename uitkomste, mee te bereik.
o En/of asook, Mark groei daarmee, aan te dui.
o Ek hys die benodige kleur vlag - ek gee oor.
o Om interpreteer te word, om ondersteuning te lewer, en/of
o Verby gesteek te word.
Vir groter Aangename uitkomste (Inisiatiew(e)), die lig te sien.
o Ek stel voor, die kuur vir miv en/of vigs, 'losgelaat te word uit
haar/sy hok', (indien wel bestaan, indien wel).
o En elke familie te 'red' / ondersteun,
om (beter en/of) nuwe uitgawes, aan te gaan,
en/of verkryging van bate(s).
o Bv. Self-help en/of Groep-help materiaal en/of kursus(se).
o Om die vervorming,
van vrede, vriendskap, (gesondheid), welstand,
voorspoed, (sekuriteit), (veiligheid),
((tegnologiese) (teokratiese) moderniteit), ens. ),
(op die persoonlike, familie en/of arms uitgestrekte familie
vlak(ke)),
te verhoog, van, (verby), en/of na hoër vlak(ke).
(ondersteun) Hoop dit help.
(ondersteun) Saam vir 'n (beter en/of) Nuwe (Toekoms en/of) Era.
(ondersteun) Almal vir Een, en/of Een vir Almal.
|
|
|
|
Re: Wat moek ek plaas, om fondse gedeponeer te kry, en/of 'n groot tjek [boodskap #114531 is 'n antwoord op boodskap #114528] |
Tue, 11 September 2007 06:00 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wel jy kan begin om soos 'n normale persoon te skryf. Dit is uiters
frustrerend om deur jou plasiings te werk, en dit vat die gemiddelde persoon
10 sekondes om te besluit "ag kak hiermee" en nie verder te lees nie.
Ek sal bitter graag jou wil hoor praat ... Dit sal Afrikaans wees, maar
seker soos Japenees klink op die oor.
|
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Mon Jan 20 20:58:50 UTC 2025
|