Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » FNB - Lekker stil ne
FNB - Lekker stil ne [boodskap #112727] Ma, 05 Februarie 2007 07:30 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nou wat nou Nuwe Suid-Afrika aanhangers, Hoekom is julle so stil oor julle
geliefde regering en die FNB storie. Besef julle nie dit wat die ANC nou
doen een van die redes was waarom hulle die apartheid regering so gehaat het
voor nie. Maar nou doen hulle presies dieselfde.

Wonder wat die ANC sal dink as ons kleinkinders ook die wapen optel teen
hulle en as vryheidsvegters teen hulle optrek. Een man se vryheidsvegter is
mos 'n ander man se terroris.

** Is daar al 'n liberale ou tussen julle wat se oe so stadig maar seker
deur dit wat in SA aangaan oop geforseer word, of verkies jy om nog so
bietjie te wag. Laaste wat ek van Ferdi gehoor het, het selfs hy voorgekom
as 'n bekommerde man.
Re: FNB - Lekker stil ne [boodskap #112731 is 'n antwoord op boodskap #112727] Ma, 05 Februarie 2007 08:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
As jy praat van die ANC, betrek jy die hele swart bevolking by jou
veralgemening? Natuurlik omdat die swart bevolking die mederheid is sal
hulle persentasie groter wees as die ander bevolkingsgroepe as dit kom by
misdaad syfers.. Daar is miljoene swart, wit en bruin Suid-Afrikaners wat
geraak word deur misdaad en wat elke dag geraak word deur die handtjievol
misdadigers. Ons res moet saamstaan om misdaad te bekamp, maar waar begin
'n mens? Ek dink meer mense moet betrokke raak by hul buurtwagte. Maar in
vandag se samelewing meng ons mos min met ons bure.

Die moorde al die geweld, nuwe wette word ingestel om veral die wit
bevolking te banadeel, maar dit sluit die bruin en swart bevolking in want
ons almal gaan gebuk onder misdaad en korrupsie.

Ons ry laas week die Muizenberg pad en ry verby Monwabisi en Strandfontein,
op hul dag was dit die waar die nie blankes moes swem, die destydse regering
het die plekke goed instand gehou, maar vandag lyk die plekke vervalle. Ja
die ou regering was nie te sleg nie, maar hulle het ook maar met omstrede
wette soos ons huidige regering ook lekker aangejaag! Dan weer hou ek maar
uit in die nie meer so Nuwe SA en ek begin maar eers klein en beveilig my
woonbuurt en bekamp misdaad daar. Ek wil nie weer in 'n regime bly waar
Suid-Afrika 'n eiland is omdat ons rasseverhoudings gelei het tot sanksies
nie. Praat van sanksie ek dink die daar moet soos in die verlede geboikot
was teen apartheid nou geboiket word teen misdaad, veral druk van die
buiteland...

"Riaan" skryf in boodskap news:1170660516.876075@vasbyt.isdsl.net...
> Nou wat nou Nuwe Suid-Afrika aanhangers, Hoekom is julle so stil oor julle
> geliefde regering en die FNB storie. Besef julle nie dit wat die ANC nou
> doen een van die redes was waarom hulle die apartheid regering so gehaat
> het voor nie. Maar nou doen hulle presies dieselfde.
>
>
>
> Wonder wat die ANC sal dink as ons kleinkinders ook die wapen optel teen
> hulle en as vryheidsvegters teen hulle optrek. Een man se vryheidsvegter
> is mos 'n ander man se terroris.
>
>
>
> ** Is daar al 'n liberale ou tussen julle wat se oe so stadig maar seker
> deur dit wat in SA aangaan oop geforseer word, of verkies jy om nog so
> bietjie te wag. Laaste wat ek van Ferdi gehoor het, het selfs hy voorgekom
> as 'n bekommerde man.
>
Re: FNB - Lekker stil ne [boodskap #112732 is 'n antwoord op boodskap #112731] Ma, 05 Februarie 2007 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
Sie hou windge a poster in MG se vorum , amper jammer vir die klien
lib , maar sy oogies begin oopgaan , net te laat.

http://forum.mg.co.za/showflat.php?Cat=&Number=180186904 9&page=0&view=collapsed&sb=5&o=&fpart=1# 1801869049

I spent most of my working life in the media, and am becoming more and
more aware and concerned by the subtle manipulations and censorship
(by omission) by our nouveau elite of information and communication.
Subtly, we are being indoctrinated into the acceptance of situations
that would be abhorrent in any 'normal society.
Generally, this mission seems not to be targeted at the upper-middle
to upper class (who can afford DSTV, the Internet and the print
media), but at those who have limited access to information, and
follow blindly without personal opinions. The requirements of ICASA
for a broadcasting license are X amount of local content within prime
time, which essentially gives the 'news and current affairs editors
cart blanch to limit external opinions under the guise of promoting
the local industry at the SABC, not to mention the embarrassing 'Black-
List. (The NAT's employed a similar approach at the Corporation very
successfully in the 80's).
This elite, (and I don't suffer the paranoia of conspiracy theorists)
have by tacit agreement embarked on a campaign promoting the eminence
and superiority of (for example) the 'Native Club, amongst other
objectives.
Last year, I became so dismayed by the blatant abuse by so-called
'Writers promoting these objectives by the Sunday Times' Opinion
section, that I stopped purchasing the paper. The editor's attitude
was simply that they are not responsible or accountable for these
writers' opinions. So why would they publish them?
My current assessment of this club is that they have stolen the NATS
blueprint for control of dissenting voices, and step by step, are
applying the principals
Re: FNB - Lekker stil ne [boodskap #112735 is 'n antwoord op boodskap #112727] Ma, 05 Februarie 2007 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As jy net so bietjie stil gaan staan en dink, dan sal jy besef hierdie
misdaad van julle is 'n gemeenskapsprobleem en nie 'n politieke ene
nie....dis nou as jy dink. Hou op om beskuldigings te gooi en vertel vir
die goeie mense hier wat jy persoonlik gaan doen om misdaad te bekamp?

"Riaan" skryf in boodskap news:1170660516.876075@vasbyt.isdsl.net...
> Nou wat nou Nuwe Suid-Afrika aanhangers, Hoekom is julle so stil oor julle
> geliefde regering en die FNB storie. Besef julle nie dit wat die ANC nou
> doen een van die redes was waarom hulle die apartheid regering so gehaat
> het voor nie. Maar nou doen hulle presies dieselfde.
>
>
>
> Wonder wat die ANC sal dink as ons kleinkinders ook die wapen optel teen
> hulle en as vryheidsvegters teen hulle optrek. Een man se vryheidsvegter
> is mos 'n ander man se terroris.
>
>
>
> ** Is daar al 'n liberale ou tussen julle wat se oe so stadig maar seker
> deur dit wat in SA aangaan oop geforseer word, of verkies jy om nog so
> bietjie te wag. Laaste wat ek van Ferdi gehoor het, het selfs hy voorgekom
> as 'n bekommerde man.
>
Re: FNB - Lekker stil ne [boodskap #112736 is 'n antwoord op boodskap #112727] Ma, 05 Februarie 2007 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" < wrote
> Nou wat nou Nuwe Suid-Afrika aanhangers, Hoekom is julle so stil oor julle
> geliefde regering en die FNB storie. Besef julle nie dit wat die ANC nou
> doen een van die redes was waarom hulle die apartheid regering so gehaat
> het voor nie. Maar nou doen hulle presies dieselfde.
>
>
>
> Wonder wat die ANC sal dink as ons kleinkinders ook die wapen optel teen
> hulle en as vryheidsvegters teen hulle optrek. Een man se vryheidsvegter
> is mos 'n ander man se terroris.
>
>
>
> ** Is daar al 'n liberale ou tussen julle wat se oe so stadig maar seker
> deur dit wat in SA aangaan oop geforseer word, of verkies jy om nog so
> bietjie te wag. Laaste wat ek van Ferdi gehoor het, het selfs hy voorgekom
> as 'n bekommerde man.

Riaan,
Net twee vragies:

1) Was dit wat wit Suid-Afrikaners aan swart Suid-Afrikaners onder die
apartheidsbewind gedoen het, reg of verkeerd?

2) Waaruit lei jy af dat enige van die deelnemers hier wat 'n
nie-rassistiese Suid-Afrika ondersteun, ook die ANC ondersteun?
(let wel, ek sê "nie-rassistiese" en nie "nie-rassige" nie.)
Re: FNB - Lekker stil ne [boodskap #112739 is 'n antwoord op boodskap #112735] Ma, 05 Februarie 2007 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:eq76hv$jok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As jy net so bietjie stil gaan staan en dink, dan sal jy besef hierdie
> misdaad van julle is 'n gemeenskapsprobleem en nie 'n politieke ene
> nie....dis nou as jy dink. Hou op om beskuldigings te gooi en vertel vir
> die goeie mense hier wat jy persoonlik gaan doen om misdaad te bekamp?

Hierdie saak het absoluut F_all met 'n gemeenskap probleem uit te maak. Dit
is die regering wat 'n doelbewuste poging van stapel gestuur het om 'n
projek te kelder nog voor dit begin het, want dit sou hulle laat sleg lyk
het.

Wat gaan ek doen .... Ek sal probeer om nie weer 'n pirate porn movie by die
ou op die straathoek te koop nie, ek wil nie ook 'n harige regterhand he
soos jy nie.

Hoes daai vir jou ou Goo-Goo, Ga Ga drie jarige "denker"
Re: FNB - Lekker stil ne [boodskap #112743 is 'n antwoord op boodskap #112739] Ma, 05 Februarie 2007 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
O maar die misdaadprobleem is 'n gemeenskapsprobleem, dis nou as jy die
vermoë het om dit te besef, bygesê. Te oordeel aan jou babageluidjies
hieronder, twyfel ek, maar wie's ek nie om te probeer nie?
As jy werklik dink dat die polisie is daar om te verhoed dat enige
misdaad plaasvind, dan moet jy wakker word. Dit sal gewoon beteken dat jy
een massiewe polisiemag moet aanhou. JY, dis nou die gemeenskap, kan
wakkerder deur die lewe gaan en verantwoordelikheid aanvaar vir jou eie
bewegings en dade en ook sorg dat jy jou medemens rondom jou se bewegings en
dade monitor sodat as iets verkeerd loop, jy dit gaan waarneem. En
natuurlik bereid wees om betrokke te raak en die misdadiger op sy moer gee.
JY hou op om bang te wees en nie meer na die middestad toe gaan nie
omdat die misdaad te kwaai daar is nie. Hoekom 'n tree terug gee vir die
misdadigers? Gaan in hulle plek in en verdring húlle, nie hulle vir julle
nie....en so aan.

"Riaan" skryf in boodskap news:1170681939.336827@vasbyt.isdsl.net...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:eq76hv$jok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hierdie saak het absoluut F_all met 'n gemeenskap probleem uit te maak.
> Dit is die regering wat 'n doelbewuste poging van stapel gestuur het om 'n
> projek te kelder nog voor dit begin het, want dit sou hulle laat sleg lyk
> het.
>
>
>
>
> Wat gaan ek doen .... Ek sal probeer om nie weer 'n pirate porn movie by
> die ou op die straathoek te koop nie, ek wil nie ook 'n harige regterhand
> he soos jy nie.
>
>
>
>
> Hoes daai vir jou ou Goo-Goo, Ga Ga drie jarige "denker"
>
Re: FNB - Lekker stil ne [boodskap #112755 is 'n antwoord op boodskap #112736] Di, 06 Februarie 2007 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
Torrek, eks bevrees jy moet nie aparthied blameer nie.

Mense in Suid Afrika is die slegste mense in die werld op meeste
gebied.
Zim,Botswana , Namibie het ook deur n weergawe van apartheid gegaan in
die knoliale era , en tog is hulle nie naastenby so korrup en sleg as
ons mede suid afrikaane nie.
Ons sit hier met die bottom of the barrel.

Dis daremgoed omte sien dat in suid afrika kidnaping een van die
laagste syvers in die wereld is , maar dan weer ek dink meeste mense
word vermoor voor hulle gekidnap kon word.

Kyk hier as jy my nie Glo nie:
http://www.nationmaster.com/country/sf/Top-Rankings
en
http://www.nationmaster.com/red/graph/cri_mur_percap-crime-m urders-per-capita&b_map=1
Re: FNB - Lekker stil ne [boodskap #112756 is 'n antwoord op boodskap #112755] Di, 06 Februarie 2007 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"fire_" wrote in message
news:1170751884.258307.190370@k78g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Torrek, eks bevrees jy moet nie aparthied blameer nie.
----Wyl ek met jou saamstem dat bloot om apartheid te blameer te simplisties
is, dink ek daar is dieper redes vir die misdaadgolf wat SA in sy greep het.
Net soos wat dit nie eintlik die swart politici help om weg te hadloop van
die probleme af deur heeltyd oor hulle skouer na die apartheidstyd terug te
kyk en die skuld vir hulle eie onbevoegdheid soontoe terug te plaas nie, net
so sal dit blind wees om die misdaadprobleem net op SA af te gooi en SA
bloot te beskuldig as sleg.
Miskien moet mens per kapita kyk? Namibië het net 2 miljoen mense in
die hele land wat 2/3 des so groot soos SA is. Hier moor en roof hulle ook
maar lustig alhoewel ons gelukkig is dat die motorkapers nie eintlik hier is
nie. Dalk is dinge te wyd uitgesprei daarvoor. Die kernrede vir die
misdaad, is gebrek aan werk. Dit is die een ding wat geen swart
Afrikaregering nog kon regkry nie. Hulle het die massas gekry om vir hulle
te stem, maar hulle sorg nie vir die massas nie. Ja, 'n nuwe middel tot
top klas word geskep deur 'n staatsdiens wat maklik 4 keer groter was as
voorheen en die amptenary word ruim vergoed, maar ondertoe lyk sake steeds
donker. Miskien is dit interessant om te let op die feit dat daar nie 'n
enkele staatsdepartement in ons land is wat nie betrokke is by 'n
regsondersoek van die een of ander aard tov bedrog deur die amptenary wat
steel van die regering nie!
Re: FNB - Lekker stil ne [boodskap #112757 is 'n antwoord op boodskap #112755] Di, 06 Februarie 2007 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het bloot 2 vrae aan Riaan gevra in antwoord op Riaan se beskuldiging dat
mense wat die nuwe Suid-Afrika ondersteun, stil is oor die ENB debakel. Ek
het beslis nie daarmee geimpliseer dat ek apartheid vir die misdaadvlaag
blameer nie.

Met alle respek gesê, Fire, my vrae is nie beantwoord nie.

"fire_" wrote in message
news:1170751884.258307.190370@k78g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Torrek, eks bevrees jy moet nie aparthied blameer nie.
>
> Mense in Suid Afrika is die slegste mense in die werld op meeste
> gebied.
> Zim,Botswana , Namibie het ook deur n weergawe van apartheid gegaan in
> die knoliale era , en tog is hulle nie naastenby so korrup en sleg as
> ons mede suid afrikaane nie.
> Ons sit hier met die bottom of the barrel.
>
> Dis daremgoed omte sien dat in suid afrika kidnaping een van die
> laagste syvers in die wereld is , maar dan weer ek dink meeste mense
> word vermoor voor hulle gekidnap kon word.
>
> Kyk hier as jy my nie Glo nie:
> http://www.nationmaster.com/country/sf/Top-Rankings
> en
> http://www.nationmaster.com/red/graph/cri_mur_percap-crime-m urders-per-capita&b_map=1
>
Re: FNB - Lekker stil ne [boodskap #112762 is 'n antwoord op boodskap #112756] Di, 06 Februarie 2007 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 6, 12:30 pm, "Suidwester" wrote:
> "fire_" wrote in message
>
> news:1170751884.258307.190370@k78g2000cwa.googlegroups.com.. . > Torrek, eks bevrees jy moet nie aparthied blameer nie.
>
> ----Wyl ek met jou saamstem dat bloot om apartheid te blameer te simplisties
> is, dink ek daar is dieper redes vir die misdaadgolf wat SA in sy greep het.
> Net soos wat dit nie eintlik die swart politici help om weg te hadloop van
> die probleme af deur heeltyd oor hulle skouer na die apartheidstyd terug te
> kyk en die skuld vir hulle eie onbevoegdheid soontoe terug te plaas nie, net
> so sal dit blind wees om die misdaadprobleem net op SA af te gooi en SA
> bloot te beskuldig as sleg.
> Miskien moet mens per kapita kyk? Namibië het net 2 miljoen mense in
> die hele land wat 2/3 des so groot soos SA is. Hier moor en roof hulle ook
> maar lustig alhoewel ons gelukkig is dat die motorkapers nie eintlik hier is
> nie. Dalk is dinge te wyd uitgesprei daarvoor. Die kernrede vir die
> misdaad, is gebrek aan werk. Dit is die een ding wat geen swart
> Afrikaregering nog kon regkry nie. Hulle het die massas gekry om vir hulle
> te stem, maar hulle sorg nie vir die massas nie. Ja, 'n nuwe middel tot
> top klas word geskep deur 'n staatsdiens wat maklik 4 keer groter was as
> voorheen en die amptenary word ruim vergoed, maar ondertoe lyk sake steeds
> donker. Miskien is dit interessant om te let op die feit dat daar nie 'n
> enkele staatsdepartement in ons land is wat nie betrokke is by 'n
> regsondersoek van die een of ander aard tov bedrog deur die amptenary wat
> steel van die regering nie!

sorry Namibie is nie op die cart nie maar zim is , mens sou dink hulle
is suid afrika ver verby :
http://www.nationmaster.com/country/zi-zimbabwe/cri-crime

Maar ek dink hulle blameer dit ook op apardhiet en tony
Re: FNB - Lekker stil ne [boodskap #112763 is 'n antwoord op boodskap #112756] Di, 06 Februarie 2007 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
En zim muderate per capita relatief to die res van die wereld
Re: FNB - Lekker stil ne [boodskap #112764 is 'n antwoord op boodskap #112757] Di, 06 Februarie 2007 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
ek chip net in , die stats is baie intresant , maar ek's bevrees SA is
in die K.A.K

Mbeki kan nie die waarhied veel langer still hou nie, nog minder kan
die Media
Re: FNB - Lekker stil ne [boodskap #112765 is 'n antwoord op boodskap #112764] Di, 06 Februarie 2007 10:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"fire_" < wrote
> ek chip net in , die stats is baie intresant ,

ek het geen probleem daarmee nie!!

> maar ek's bevrees SA is
> in die K.A.K

stem saam

>
> Mbeki kan nie die waarhied veel langer still hou nie,

Nie dat hy nie gaan probeer nie! sy eie naam kom al sterker na vore in die
hele wapenskandaal

> nog minder kan
> die Media

Presies.

Die ANC-regering gaan hulle vasloop! - daarvan is ek seker!
Maar wag "a bumpy ride" op ons.

Torreke

Ns. My vrae aan Riaan was gewoon bedoel (1) om vas te stel waar hy staan
met betrekking tot die verandering na 'n verteenwoordigende demokrasie, en
(2) of hy almal wat die onderhandelde skikking ondersteun, as
ANC-ondersteuners beskou.
Re: FNB - Lekker stil ne [boodskap #112766 is 'n antwoord op boodskap #112765] Di, 06 Februarie 2007 11:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 6, 1:57 pm, "Torreke" wrote:
> "fire_" < wrote
>
>> ek chip net in , die stats is baie intresant ,
>
> ek het geen probleem daarmee nie!!
>
>> maar ek's bevrees SA is
>> in die K.A.K
>
> stem saam
>
>
>
>> Mbeki kan nie die waarhied veel langer still hou nie,
>
> Nie dat hy nie gaan probeer nie! sy eie naam kom al sterker na vore in die
> hele wapenskandaal
>
Hy het onderandere n Merc net soos daai sweep gekry vir homslef.
Ek onthou die week toe die bom bars het hy die merc by die dealer laat
parkeer een ogend vroeg met die sluutels binne in.

ek kan net raai hoeveel geld in swiss bank rekening ingegeaan het.

>
> Ns. My vrae aan Riaan was gewoon bedoel (1) om vas te stel waar hy staan
> met betrekking tot die verandering na 'n verteenwoordigende demokrasie, en
> (2) of hy almal wat die onderhandelde skikking ondersteun, as
> ANC-ondersteuners beskou.

My opinie is dat met democrasie mens die regering kry wat jy verdien ,
dis duidelik dat in SA ons nie veel van n regering verdien nie .

Ongelukig sal n diktator of selfs Koningshuis beter wees in die
omstandighede.
ek self hou nie van daai opsies nie , maar in Afrika is daar duidelik
min opsies

Iraq en Iran is nog voorbeelde waar die senario geld.
Onder die Sha het Iran goed gedoen en onder die Koning in Iraq en self
Sadam was daar ver minder probleeme.

Die Goeie ding van konings en diktators is dat slegs hulle steel en
korup is anders as nou in SA waar almal steel en korup is.
Uit daai oogpunt is hulle dus ver goedkoper in die lang termyn as n
mislukte democrazy
Re: FNB - Lekker stil ne [boodskap #112770 is 'n antwoord op boodskap #112766] Di, 06 Februarie 2007 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
"fire_"


>>> Mbeki kan nie die waarhied veel langer still hou nie,

>> Nie dat hy nie gaan probeer nie! sy eie naam kom al sterker na vore in die
>> hele wapenskandaal

> Hy het onderandere n Merc net soos daai sweep gekry vir homslef.
> Ek onthou die week toe die bom bars het hy die merc by die dealer laat
> parkeer een ogend vroeg met die sluutels binne in.
>
> ek kan net raai hoeveel geld in swiss bank rekening ingegeaan het.
>

> My opinie is dat met democrasie mens die regering kry wat jy verdien ,
> dis duidelik dat in SA ons nie veel van n regering verdien nie .
>
> Ongelukig sal n diktator of selfs Koningshuis beter wees in die
> omstandighede.
> ek self hou nie van daai opsies nie , maar in Afrika is daar duidelik
> min opsies
>
> Iraq en Iran is nog voorbeelde waar die senario geld.
> Onder die Sha het Iran goed gedoen en onder die Koning in Iraq en self
> Sadam was daar ver minder probleeme.
>
> Die Goeie ding van konings en diktators is dat slegs hulle steel en
> korup is anders as nou in SA waar almal steel en korup is.
> Uit daai oogpunt is hulle dus ver goedkoper in die lang termyn as n
> mislukte democrazy
>
>

hier het jy vergeet om soos Fire te skryf -
Re: FNB - Lekker stil ne [boodskap #112771 is 'n antwoord op boodskap #112766] Di, 06 Februarie 2007 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
No so bekie geskidenis vir almal:
CHAPTER THIRTY-FIVE

1993: "KILL THE PASTOR, KILL THE
CHURCH!"

At about 7.30 pm on Sunday, July 25, 1993, a group of gunmen burst
into the St. James Church of England premises in Cape Town, where a
service was in progress. They opened fire with automatic weapons. Two
hand grenades were thrown into the centre of the building, and
exploded.

A young man in the congregation drew his revolver and returned fire.
A bullet wounded one of the gunmen, and the attackers fled. But the
carnage inside the building can hardly be described in words. Blood
was to be seen everywhere, bodies were lying on bloodstained carpets,
pews were overturned, there was a hole in the floor, and even the
ceiling was marked by shrapnel.

This savage, barbaric attack, which sent shock waves around the
world, left 11 dead and over 50 wounded.

One man saw his wife murdered next to him. Another's wife died in
his arms. A 17-year-old boy threw himself across two young girls to
shield them, and died from a bullet through his head. A 21-year-old
man died instantly as he dived on top of one of the grenades, thus
saving the lives of many others. His 13-year-old brother also died in
the attack. A woman died 30 minutes after arriving at the hospital.
Four others who died were Russian sailors who were visiting the church
for the first time. Another Russian sailor had both his legs ripped
off when a grenade fell into his lap, and his right arm had to be
amputated. Both of his eardrums burst. He was earning money as a
sailor in order to pay for his wedding on his return to Russia.

Desmond Tutu barged into the church building and lied to the
policemen on duty, according to a member of the church who wrote to
the paper about it. He stated that Tutu claimed he was the head of the
denomination in order to gain access to the site of the massacre and
thereby to exploit the event for his own ends! But the Church of
England in South Africa (CESA), the denomination to which the
congregation of St. James Church belonged, was entirely separate from
Tutu's Church of the Province of South Africa, as he well knew. He did
this in order to exploit the situation for his image internationally C
a truly disgusting act by this religious, unregenerate hypocrite.[1]

Other religious leaders involved in aiding the Marxist revolution
suggested that the opportunity should be used for a "reconciliation"
service. They sought to gain political mileage from the tragic event.

The ANC condemned the attack with its usual hypocrisy, itself having
committed so many terrorist attacks over the years against innocent
people.

APLA (the PAC's armed wing) claimed responsibility for the massacre,
saying that the killings were part of "a widespread offensive against
the settler regime"; and it also warned that more blood would be
spilt. A man claiming to be an APLA spokesman said in a call to a
Johannesburg newspaper on July 28 that the church had been selected
because its congregation consisted of 99% whites. APLA had designated
1993 as "the year of great storm". He said that attacks against
schools and creches had already been planned on a countrywide basis.
[2] Two people with PAC ties were arrested in connection with the
attack and one formally charged with.........................
http://www.biblebasedministries.co.uk/Static/InfoPages/BookC hapters/HolyWarCh35.htm

Hulle hou net aan met wat hulle geleer het ..............
Re: FNB - Lekker stil ne [boodskap #112796 is 'n antwoord op boodskap #112736] Do, 08 Februarie 2007 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:eq9abv$at2$1@ctb-nnrp2.saix.net...

> Net twee vragies:
>
> 1) Was dit wat wit Suid-Afrikaners aan swart Suid-Afrikaners onder die
> apartheidsbewind gedoen het, reg of verkeerd?
>
> 2) Waaruit lei jy af dat enige van die deelnemers hier wat 'n
> nie-rassistiese Suid-Afrika ondersteun, ook die ANC ondersteun?
> (let wel, ek sê "nie-rassistiese" en nie "nie-rassige" nie.)

1. Alhoewel daar sekere elemente wat waarmee ek nie saamgestem het nie,
sal ek se "Globaal gesien was dit reg"

2. Ek lei dit nie af nie. Ek praat met die mense wat spesifiek die ANC
ophemel.
Re: FNB - Lekker stil ne [boodskap #112797 is 'n antwoord op boodskap #112796] Do, 08 Februarie 2007 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 8, 11:30 am, "Riaan" wrote:
> "Torreke" wrote in message
>
> news:eq9abv$at2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Net twee vragies:
>
>> 1) Was dit wat wit Suid-Afrikaners aan swart Suid-Afrikaners onder die
>> apartheidsbewind gedoen het, reg of verkeerd?
>
>> 2) Waaruit lei jy af dat enige van die deelnemers hier wat 'n
>> nie-rassistiese Suid-Afrika ondersteun, ook die ANC ondersteun?
>> (let wel, ek sê "nie-rassistiese" en nie "nie-rassige" nie.)
>
> 1. Alhoewel daar sekere elemente wat waarmee ek nie saamgestem het nie,
> sal ek se "Globaal gesien was dit reg"
>
> 2. Ek lei dit nie af nie. Ek praat met die mense wat spesifiek die ANC
> ophemel.

Riaan,

Ek was nie altyd seker nie , en die ou regering het n paar lelike F
op's gemaak, maar Apardhied was reg.

As ek kyk na Iraq( sona /Shia/Turkman/Christen), Bosnie/Serwe/Albane ,
Rowanda , Burundi en Zim ( Tsona/Ndebele) is daar altyd n verskoning
vir genocide en burger oorloe wat broei.

Dis is vir n etniese groep belangrik om Sy eie gebied te he waar hy
homself regeer en dan om seker te maak dat ander groepe nie in die
gebied toegelaat word nie as hulle nie integreerbaar is nie.

Ek dink europa bigin die les leer met islam, Islam verwag van die
Romans om Islam te word, dis ook die geval hier in Suid Afrika.
Die regering verwag van ons om net soos hulle te word , jammer , ek
kan ne my vel kleur verander nie, en ek sal ook nie soos hulle korup
kan word nie.

enigste opsie lyk soos NZ of Kanada.

dis verbasend dat as ons imegreer kyk jy eers of daar swart mense in
die land is en hoeveel, dan of engels of Hollands die gang taal
is( Aroba), dan na die ekonomie en stabilitied.

Mens hoor nooit van wit lib's wat na n swart land imigreer nie , of
doen mens ( Hou rasisties van hulle , hulle moet die afrikane gaan
educate)
Re: FNB - Lekker stil ne [boodskap #112810 is 'n antwoord op boodskap #112797] Do, 08 Februarie 2007 22:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek sal na swart land imigreer, daar moet net nie swates wees nie.
Re: FNB - Lekker stil ne [boodskap #112814 is 'n antwoord op boodskap #112810] Vr, 09 Februarie 2007 07:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 9, 1:37 am, "ekke" wrote:
> Ek sal na swart land imigreer, daar moet net nie swates wees nie.

Bothswana sil leeg wees binne n paar jaar soos hulle vrek van vigs
(VVV)
Re: FNB - Lekker stil ne [boodskap #112874 is 'n antwoord op boodskap #112814] So, 11 Februarie 2007 21:17 Na vorige boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
So daar is hoop
Vorige onderwerp: Benodig raad!
Volgende onderwerp: Wat moek ek plaas, om fondse gedeponeer te kry, en/of 'n groot tjek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 23:47:01 MGT 2024