Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Is sy blank of nie-blank?
Re: Is sy blank of nie-blank? [boodskap #109329] |
Tue, 28 February 2006 11:36  |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou waarom kry ek die indruk al die rassistiese manne wat hier kuier vermy
my vraag?
"Torreke" skryf in boodskap news:dtp19k$oq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Aangeheg uitknipsel uit vandag se Daily Dispatch.
>
> Is hierdie Indiese meisie blank of nie-blank?
>
> Die apartheidsregering het gesê sy's nie-blank en mag nie met 'n witte
> trou nie.
>
> Jim vloekende rassis en sy rassistiese boeties wil nie weet van Indiese
> moeders in die Afrikaners se voorgeslagte nie - hulle spoeg op hulle!
>
> Otterkop sê 'n mens maak seker van die kleur van die kat.
>
> Nou wil ek graag weet: Is dié katjie wit genoeg of steeds te blas?
>
> Is hierdie meisie 'n lid van 'n "ander subspesies" of net 'n baie mooi
> vroulike lid van die spesies homo sapiens sapiens? - mooier as die
> gemiddelde Wes-Europese meisie!!!
>
> As iemand haar menswees -Adamiese gene! - of haar skoonheid in twyfel
> trek, bluf hy net homself!
>
> Torreke
>
|
|
|
|
|
|
Re: Is sy blank of nie-blank? [boodskap #109355 is 'n antwoord op boodskap #109329] |
Wed, 01 March 2006 23:14   |
Jim Again
Boodskappe: 246 Geregistreer: January 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Libbie
Basters is meestal sigbaar van gemengde bloed.
So, heel eenvoudig : Sy is dus 'n mooi baster-mens.
Mooi of nie, - daarom behoort geen ordentlike (Bybel-
gelowige) blanke man in haar belang te stel nie, want
sy is en bly 'n baster.
As sy van gemengde bloed is, - en 'n mens weet positief
dat sy wel is, dan is sy 'n baster. Dan maak dit geensins
saak of sy mooi of lelik is nie. Dan maak dit nie saak of sy
blank voorkom, en of sy blas of donker voorkom nie. Sy is
en bly slegs 'n baster. En basters is geen sub-spesie nie,
maar hulle bly slegs basters ('n mengsel van sub-spesies).
Wanneer daar "Indiese moeders" in die voorgeslagte van
die sg "Afrikaner" is, dan verwerp ek daardie Indiese moe-
ders en hulle basterkinders.
Maar :
Wanneer daardie eerste basterkinders weer met blankes
trou (en kinders kry), dan verdun daardie basterbloed. En
wanneer daardie kinders ook weer slegs met blankes trou,
dan verdun daardie basterbloed verder. En wanneer daardie
volgende geslag kinders weer eens met slegs blankes trou,
dan is die blanke gene die dominante gene, en word die
bastergene naderhand uit daardie geslagslyn "uitgewas",
sodat dit na die derde of die vierde geslag (na die baster-
geslag) slegs as irrelevant beskou kan word. Daardie kin-
ders (van die vierde geslag) kan dus met reg as blankes
beskou wword, en nie meer as basters nie, want die bas-
tergene in hulle sal slegs as "traces" bekend staan, - en
is dus niks om oor te bekommerd te wees nie.
Wanneer 'n mens dus nie sigbaar kan waarneem of iemand
'n baster is nie, - dan kan daar geen vraagstuk bestaan nie,
en is dit geen fout om met so 'n persoon te trou nie. Soos
daardie ou gesegde heet : "Jy kan nie oordeel wanneer jy
nie weet (nie kan sien) nie". In elk geval sal die kinders van
die vyfde geslag (waar daar elke keer slegs met blankes
getrou was) vir seker 99% blankes wees, en dit is blank
genoeg.
As iemand dus opsigtelik as blank voorkom (en jy het geen
verdere kennis oor die genetiese herkoms nie), dan mag jy
maar daardie persoon as blank aanvaar. - Niks fout daarmee
nie.
Jim
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Is sy blank of nie-blank? [boodskap #109381 is 'n antwoord op boodskap #109355] |
Thu, 02 March 2006 10:11   |
Dom
Boodskappe: 8 Geregistreer: February 2006
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Jim Again..." wrote
> Wanneer daardie eerste basterkinders weer met blankes
> trou (en kinders kry), dan verdun daardie basterbloed. En
> wanneer daardie kinders ook weer slegs met blankes trou,
> dan verdun daardie basterbloed verder. En wanneer daardie
> volgende geslag kinders weer eens met slegs blankes trou,
> dan is die blanke gene die dominante gene, en word die
> bastergene naderhand uit daardie geslagslyn "uitgewas",
> sodat dit na die derde of die vierde geslag (na die baster-
> geslag) slegs as irrelevant beskou kan word. Daardie kin-
> ders (van die vierde geslag) kan dus met reg as blankes
> beskou wword, en nie meer as basters nie, want die bas-
> tergene in hulle sal slegs as "traces" bekend staan, - en
> is dus niks om oor te bekommerd te wees nie.
>
> Wanneer 'n mens dus nie sigbaar kan waarneem of iemand
> 'n baster is nie, - dan kan daar geen vraagstuk bestaan nie,
> en is dit geen fout om met so 'n persoon te trou nie. Soos
> daardie ou gesegde heet : "Jy kan nie oordeel wanneer jy
> nie weet (nie kan sien) nie". In elk geval sal die kinders van
> die vyfde geslag (waar daar elke keer slegs met blankes
> getrou was) vir seker 99% blankes wees, en dit is blank
> genoeg.
tlink vi my soos ingelse soldat wat vir boer gese "fuk them wite" dan he jy
ni probeem.
ek hoop jy hou my nuwe naam. jy se ek het rare naam. is rare dieselle as
nare? torrke se jy sal my nare naam gee. jy sal moss ni jys slim.
Dom Again
|
|
|
Re: Is sy blank of nie-blank? [boodskap #109383 is 'n antwoord op boodskap #109378] |
Thu, 02 March 2006 11:23   |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Groot gedeelte, miskien die grootste gedeelte, USSR meisies is Europeërs.
Natuurlik was daar ook Mongole, Arabiere, Sjinese, ens wat burgers van die
USSR was.
"Otterkop" skryf in boodskap news:xbydnVKkHI-1KJvZRVn-tw@is.co.za...
> Hulle se so van die USSR meisies ook, weet nie van die Europiers nie.
>
>
>
>
> "Torreke" wrote in message
> news:du68cr$997$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit klink my ons ons begin oor mee goed saamstem.
>> Geld die sêding oor die Japanese meisie nie dalk ook maar van 'n Europese
>> meisie nie?
>> "Otterkop" wrote in message
>> news:sYOdnUmSyMhZAZvZnZ2dnUVZ_s-dnZ2d@is.co.za...
>>> Natuurlik kyk ek , mooi was nog steeds nie lelik nie.
>>> Die slim mense se daar is niks mooier as 'n Japanese meisie nie
>>> en niks leliker as haar ma
>
>
>>> "Torreke" wrote in message
>>> news:du5vq8$h8f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Nee, Otterkop, ek is nie 'n dominee nie - ek het al so gesê. Ek sukkel
>>>> nie met die vlees nie, maar ek het ook geen probleem om skoonheid raak
>>>> te sien en dit te erken vir wat dit is nie.
>>
>>>> As jy sê dat jy nog nooit na 'n vrou gekyk het wat nie aan jou behoort
>>>> en begeer het nie, mislei jy net jouself!
>>
>>>> "Otterkop" wrote in message
>>>> news:VdCdnYCtHdclHJvZnZ2dneKdnZydnZ2d@is.co.za...
>>>> > Sukkel die dominie vandag met die vlees ?
>>>
>>>
>>>> > "Torreke" wrote in message
>>>> > news:du5usn$cng$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>>
>>>> >> "Hessie" wrote
>>>>
>>>> >>>Het jy 'n foto van 'n Indiese meisie gepos?
>>>>
>>>> >> Ja, weet nie waarom jy dit nie te siene gekry het nie. Dit het op
>>>> >> albei my rekenaars afgelaai. Foto van 'n Indiese aktrise -
>>>> >> beeldskoon! - met 'n vel effens blasser as 'n blanke s'n.
>>>>
>>>> >> Torreke
>>>>
>>>
>>
>
>
>
|
|
|
Re: Is sy blank of nie-blank? [boodskap #109384 is 'n antwoord op boodskap #109381] |
Thu, 02 March 2006 11:42   |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sendingwerk!!! - nie met die Bybel nie, maar met... ...in die bed!!!
Wie sou dit nou kon dink?
"Dom Again" skryf in boodskap news:du6jfq$e7$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>
> "Jim Again..." wrote
>> Wanneer daardie eerste basterkinders weer met blankes
>> trou (en kinders kry), dan verdun daardie basterbloed. En
>> wanneer daardie kinders ook weer slegs met blankes trou,
>> dan verdun daardie basterbloed verder. En wanneer daardie
>> volgende geslag kinders weer eens met slegs blankes trou,
>> dan is die blanke gene die dominante gene, en word die
>> bastergene naderhand uit daardie geslagslyn "uitgewas",
>> sodat dit na die derde of die vierde geslag (na die baster-
>> geslag) slegs as irrelevant beskou kan word. Daardie kin-
>> ders (van die vierde geslag) kan dus met reg as blankes
>> beskou wword, en nie meer as basters nie, want die bas-
>> tergene in hulle sal slegs as "traces" bekend staan, - en
>> is dus niks om oor te bekommerd te wees nie.
>> Wanneer 'n mens dus nie sigbaar kan waarneem of iemand
>> 'n baster is nie, - dan kan daar geen vraagstuk bestaan nie,
>> en is dit geen fout om met so 'n persoon te trou nie. Soos
>> daardie ou gesegde heet : "Jy kan nie oordeel wanneer jy
>> nie weet (nie kan sien) nie". In elk geval sal die kinders van
>> die vyfde geslag (waar daar elke keer slegs met blankes
>> getrou was) vir seker 99% blankes wees, en dit is blank
>> genoeg.
>
> tlink vi my soos ingelse soldat wat vir boer gese "fuk them wite" dan he
> jy
> ni probeem.
>
> ek hoop jy hou my nuwe naam. jy se ek het rare naam. is rare dieselle as
> nare? torrke se jy sal my nare naam gee. jy sal moss ni jys slim.
>
> Dom Again
>
|
|
|
Re: Is sy blank of nie-blank? [boodskap #109392 is 'n antwoord op boodskap #109381] |
Fri, 03 March 2006 00:38   |
Jim Again
Boodskappe: 246 Geregistreer: January 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Aaaaag nee wat, Libbie
Jou poging om hierbo met jouself te praat
was hopeloos en futiel. Jy moet tog nie
so desperaat probeer om verder-links te
wees as wat jy reeds is nie. Vergeet dus
maar van daardie stupid spelling, en daar-
die "fuk them wite" kragwoordjies, want
jy is duidelik te skaam om voluit te vloek.
Daardie "halo" bo-op jou kop laat jou nie
toe nie. Net snaaks waarom jy nie hierbo
vir jouself oor die vingers getik het oor
daardie skurwe woordjies nie, hmmm?
Lekker dubbel-standaarde, of hoe, Libbie?
Dit is seker net OK wanneer jy en jou god-
delose en liberale maatjies vloek, ne Libbie?
Tog bly dit betekenisvol hoe jy steeds jou
liberale elfde gebod wil promoveer deur ons
te wil oortuig om slegs met swartes te meng
en mee voort te plant, sodat jy daardie gelief-
de bastergeslagte kan verkry, korrek, Libbie?
Jy is tog sooooo voorspelbaar, Libbie.
Jim, die trotse rassis
|
|
|
Re: Is sy blank of nie-blank? [boodskap #109403 is 'n antwoord op boodskap #109392] |
Fri, 03 March 2006 08:59   |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mense het 'n neiging om ander agter die deur te soek waar hulleself staan,
nie waar nie, Jim Naude, alias Blommetjie, alias Jim, alias Jim Again, alias
JW12?
"Jim Again..." wrote in message
news:1141346335.514585.95350@t39g2000cwt.googlegroups.com...
> Aaaaag nee wat, Libbie
>
> Jou poging om hierbo met jouself te praat
> was hopeloos en futiel. Jy moet tog nie
> so desperaat probeer om verder-links te
> wees as wat jy reeds is nie. Vergeet dus
> maar van daardie stupid spelling, en daar-
> die "fuk them wite" kragwoordjies, want
> jy is duidelik te skaam om voluit te vloek.
>
> Daardie "halo" bo-op jou kop laat jou nie
> toe nie. Net snaaks waarom jy nie hierbo
> vir jouself oor die vingers getik het oor
> daardie skurwe woordjies nie, hmmm?
>
> Lekker dubbel-standaarde, of hoe, Libbie?
> Dit is seker net OK wanneer jy en jou god-
> delose en liberale maatjies vloek, ne Libbie?
>
> Tog bly dit betekenisvol hoe jy steeds jou
> liberale elfde gebod wil promoveer deur ons
> te wil oortuig om slegs met swartes te meng
> en mee voort te plant, sodat jy daardie gelief-
> de bastergeslagte kan verkry, korrek, Libbie?
Nee, Jimmy, jou argument oor die gene wat al meer en meer "uitgewas" word,
klink na stoetboerdery. Gebruik 'n klomp onedel vroulike diere en veredel
hulle met 'n stoet manlike dier.
Maar jou argument is nog erger: Diere se afstammelinge word mense deur
verbastering met die mens!!!
Waar in die Bybel lees jy dit?
|
|
|
|
|
|
Re: Is sy blank of nie-blank? [boodskap #109429 is 'n antwoord op boodskap #109410] |
Sat, 04 March 2006 18:22  |
Liewe Lulu
Boodskappe: 37 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Knersus het my vertel onder 'Blair by Hammanskraal. As jy my nie glo nie,
vra hom.
"Hessie" wrote in message
news:1141390349.914205.197660@u72g2000cwu.googlegroups.com.. .
>
> Torreke skryf
>
>> Mense het 'n neiging om ander agter die deur te soek waar hulleself staan,
>> nie waar nie, Jim Naude, alias Blommetjie, alias Jim, alias Jim Again, alias
>> JW12?
>
> Nou onthou ek. Toentertyd het iemand onder
> die skuilnaam "Blommetjie" gepos. Waar
> het jy hierdie stukkie inligting uitgevind,
> Torreke? ( My suspisie is nog altyd dat
> jy miskien Leendert is. Dus is jy nog nie
> uit die woud nie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:53:40 UTC 2025
|