Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Blankes en Werk
Re: Blankes en Werk [boodskap #106660 is 'n antwoord op boodskap #106654] Do, 20 Oktober 2005 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
My kinders is nou maar eers 6 en 3 jaar oud, maar ek hou van jou redenasie
hier Gloudina. Ek glo ook dat die kinders hom maksimaal by sy boeke moet
bepaal.

"@rogers.com" wrote in message
news:sJadnRi3bNdK98reRVn-pQ@rogers.com...

>
> En dis toe net daar waar hulle die fout maak. Hoekom,
> as sy pa nou geldelik so goed doen, is die seun nie erens
> besig om 'n ambag te leer of verder skool te gaan nie.
> Dis een van die eerste beginsels wat ek as ouer die strengste
> toegepas het. Geen kind van my was toegelaat om gedurende
> die skooljaar ekstra geld te verdien deur naskools te werk nie.
> Nie eens koerante aflewer nie ( iets wat elke Kanadese kind
> op een of ander stadium probeer doen.) Hulle moes al hulle
> aandag by hulle skoolwerk bepaal. En as hulle ekstra ambisie
> en energie het, kan hulle aan skoolaktiwiteite en sport deel-
> neem. Want dis hierdie soort dinge wat op hulle aansoeke
> by universiteite deurslag gee.
> Bygesê, gedurende ons twee maande lang somer-
> vakansies het ons kinders genoeg kans gekry om in
> winkels te werk, hotelbeddens op te maak, hamburgers
> te bedien, ensovoorts. Net nie gedurende die skooljaar
> nie.
>
> Gloudina

Re: Blankes en Werk [boodskap #106671 is 'n antwoord op boodskap #106660] Vr, 21 Oktober 2005 04:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hoeveel vakansies het die skole daar ?

"Riaan" wrote in message
news:1129808311.513957@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> My kinders is nou maar eers 6 en 3 jaar oud, maar ek hou van jou redenasie
> hier Gloudina. Ek glo ook dat die kinders hom maksimaal by sy boeke moet
> bepaal.
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:sJadnRi3bNdK98reRVn-pQ@rogers.com...
>

>> En dis toe net daar waar hulle die fout maak. Hoekom,
>> as sy pa nou geldelik so goed doen, is die seun nie erens
>> besig om 'n ambag te leer of verder skool te gaan nie.
>> Dis een van die eerste beginsels wat ek as ouer die strengste
>> toegepas het. Geen kind van my was toegelaat om gedurende
>> die skooljaar ekstra geld te verdien deur naskools te werk nie.
>> Nie eens koerante aflewer nie ( iets wat elke Kanadese kind
>> op een of ander stadium probeer doen.) Hulle moes al hulle
>> aandag by hulle skoolwerk bepaal. En as hulle ekstra ambisie
>> en energie het, kan hulle aan skoolaktiwiteite en sport deel-
>> neem. Want dis hierdie soort dinge wat op hulle aansoeke
>> by universiteite deurslag gee.
>> Bygesê, gedurende ons twee maande lang somer-
>> vakansies het ons kinders genoeg kans gekry om in
>> winkels te werk, hotelbeddens op te maak, hamburgers
>> te bedien, ensovoorts. Net nie gedurende die skooljaar
>> nie.
Re: Blankes en Werk [boodskap #106722 is 'n antwoord op boodskap #106547] So, 23 Oktober 2005 23:21 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anmti skryf: "In 1981, toe ons in SA was, toe vergelyk ons die
salaris van 'n opsigter van die "fitters and turners"
wat by Pelindaba werk ( 'n aangetroude oom van
my man) en die salaris wat 'n professor in Kanada
kry, en die ou by Pelindaba loop loshande voor."
Anti - ek het eens John le Carre se "Looking Glass War" gelees. Dis die
naaste wat ek kom aan 'n vergelyking met jou situasie.
Moet asseblief nie die indruk probeer skep dat alle goed gekwalifiseerde
blanke mans goeie werk het nie. Dis bepaald nie die geval nie. Wat wel die
waarheid is dat 'n klomp onbevoegde en in baie gevalle korrupte swart mense
in die poste van blankes ingedruk is. Die resultate van hierdie swart
rassisme manifesteer nou in dinge soos o.a. maagkoors wat op grootskaal
uitbreek. (En, moet my asseblief nie weer herinner aan jou skoonfamilie wat
voor die runderpes ook maagkoors gekry het nie.)
Anti - jy het die draad verloor.
Vorige onderwerp: Waar in die wêreld is DD?
Volgende onderwerp: Gloudina [en Kanada] se robbe...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:15:53 MGT 2024