Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina [en Kanada] se robbe...
Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106259] Ma, 03 Oktober 2005 07:02 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis so jammer Kanada het nie Mnet nie want dan sou die antie mooi kon sien
hoe haar land oor 'n miljoen robbe vrekgeslaan het die afgelope drie jaar.
Die rooi bloed op die wit sneeu sou haar bloeddorstigheid wel bevredig het.
Sy sou in ekstase gewees het om te sien hoe slaat hulle die robbe vrek oor
die kop en slag sommer sy vel af daar op die sneeu terwyl die rob nog nie
heeltemal dood is nie.
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106260 is 'n antwoord op boodskap #106259] Ma, 03 Oktober 2005 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink haar man werk daar

"Suidwester" skryf in boodskap news:hJqdnZJzAd15V93eRVn-pg@is.co.za...
> Dis so jammer Kanada het nie Mnet nie want dan sou die antie mooi kon sien
> hoe haar land oor 'n miljoen robbe vrekgeslaan het die afgelope drie jaar.
> Die rooi bloed op die wit sneeu sou haar bloeddorstigheid wel bevredig
> het. Sy sou in ekstase gewees het om te sien hoe slaat hulle die robbe
> vrek oor die kop en slag sommer sy vel af daar op die sneeu terwyl die rob
> nog nie heeltemal dood is nie.
>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106264 is 'n antwoord op boodskap #106259] Ma, 03 Oktober 2005 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 3 Oct 2005 08:02:26 +0100, "Suidwester" wrote:

> Dis so jammer Kanada het nie Mnet nie want dan sou die antie mooi kon sien
> hoe haar land oor 'n miljoen robbe vrekgeslaan het die afgelope drie jaar.
> Die rooi bloed op die wit sneeu sou haar bloeddorstigheid wel bevredig het.
> Sy sou in ekstase gewees het om te sien hoe slaat hulle die robbe vrek oor
> die kop en slag sommer sy vel af daar op die sneeu terwyl die rob nog nie
> heeltemal dood is nie.

Is dit dieselfde soort ding wat Namibie so 'n paar jaar gelede ook
gedoen het?

Dit het toe ook in SA 'n "outcry" veroorsaak.
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106269 is 'n antwoord op boodskap #106260] Ma, 03 Oktober 2005 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan nie wees nie....hy sou haar gemoer het!

"Otterkop" skryf in boodskap news:bY6dnQNpM_oSQd3enZ2dnUVZ_sqdnZ2d@is.co.za...
> Ek dink haar man werk daar
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:hJqdnZJzAd15V93eRVn-pg@is.co.za...
>> Dis so jammer Kanada het nie Mnet nie want dan sou die antie mooi kon
>> sien hoe haar land oor 'n miljoen robbe vrekgeslaan het die afgelope drie
>> jaar. Die rooi bloed op die wit sneeu sou haar bloeddorstigheid wel
>> bevredig het. Sy sou in ekstase gewees het om te sien hoe slaat hulle die
>> robbe vrek oor die kop en slag sommer sy vel af daar op die sneeu terwyl
>> die rob nog nie heeltemal dood is nie.

>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106270 is 'n antwoord op boodskap #106264] Ma, 03 Oktober 2005 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:70p1k15iuhleqlf2mu6nn2ao5l87pli0sn@4ax.com...
>
> Is dit dieselfde soort ding wat Namibie so 'n paar jaar gelede ook
> gedoen het?
>
> Dit het toe ook in SA 'n "outcry" veroorsaak.
-----Uiteindelik, na hoeveel jaar wat ek die antie se gat krap oor robbe se
slagtery, kliek iemand. Beide SA en Namibie het robbe geslag en SA het dit
heeltemal verban. By ons word dit wel nog gedoen en is daar kwotas vir so
ongeveer 50 000 klein robbetjies en so 5000 bulle per jaar. Dis uit 'n
robbevolking van ver meer as 'n miljoen robbe langs ons kus. Dit word
eerder oes genoem omdat natuurbewaring dit laat doen in 'n poging om die
robbevolking onder beheer te hou. Die natuurlike vyand van die robbe,
haaie, is erg verminder omdat diepseebote van die Chinese [wie anders hulle
vreet mos alles, kak ook!] die haaie vang en net die vinne afsny vir
haaivinsop. Nou ontplof die robbevolking en begin die robbe se natuurlike
kos minder raak en begin hulle sommer kormorante en ander voels vang. Dis
'n geval waar die mens die dier se natuurlike vyand moet word om 'n balans
te handhaaf. Ons robbeslagtery vind onder streng toesig van inspekteurs
plaas en hulle maak seker 'n rob is dood voordat dit gelaai word.
Die kleintjies [jaaroud ongeveer] word oor die kop geslaan met 'n knuppel
en sy skedel se bokant is papierdun op daai stadium, dat so 'n hou
onmiddellik sy dood veroorsaak. Die bulle word met 'n .22 geweer geskiet
in die kop van naby af. Die patrone word subsonies gelaai sodat die koeel
nie deur die rob se kop sal gaan nie en daar nie die klap van die koeel is
nie. So 'n rob vrek ook onmiddellik. Weereens is die inspekteurs by en
word seker gemaak die dier is dood voordat dit gelaai word na die fabriek
toe.
In die fabriek word dit bewerk en 100% gebruik. Ekself? Ek stem nie
daarmee saam nie en sal ook nooit kan kyk hoe word dit gedoen nie. Wat ek
wel weet, is dat net soos met die Krugerwildtuin en sy olifante, moet die
robbe gehelp word om hulleself te kan help bestaan. Ja, ons mense het die
aanvanklike kak gemaak wat veroorsaak dat diere se getalle begin
buitensporig eskaleer, maar met wysheid kan dit tog beheer word.
Hoe weet ek dit? Ek ken een van die robbeslagters aan ons kus goed en
het ook 'n artikel daaroor gedoen so 'n klompie jare gelede.
>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106272 is 'n antwoord op boodskap #106270] Ma, 03 Oktober 2005 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

By ons word dit wel nog gedoen en is daar kwotas vir so
> ongeveer 50 000 klein robbetjies en so 5000 bulle per jaar. Dis uit 'n
> robbevolking van ver meer as 'n miljoen robbe langs ons kus. Dit word
> eerder oes genoem

O so, jou witgepleisterde graf. Jy sit vir Kanada en aanval
oor die robbe-oes, en dan doen hulle dit self daar by julle
ook. Jou witgepleisterde graf. Jou agterbakse lummel
daar agter jou duin. Jou opgepofte ou buffel.

Tant Hessie van die Spergebied
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106273 is 'n antwoord op boodskap #106272] Ma, 03 Oktober 2005 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hie-hie-haaa-haaa!!! Lekker krater is jou naampie nie, ou antie? Jy hou
jou so slim, maar eintlik is jy ook maar lekker stupid soos die res van ons.
Laat dit vir jou 'n les wees. Foeitog en dan was dit nie jou breins wat
dit uitge-'figure' het nie....jy't 'n whitey se hulp nodig gehad.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:M7KdnRU6CdsEidzeRVn-sA@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> By ons word dit wel nog gedoen en is daar kwotas vir so
>> ongeveer 50 000 klein robbetjies en so 5000 bulle per jaar. Dis uit 'n
>> robbevolking van ver meer as 'n miljoen robbe langs ons kus. Dit word
>> eerder oes genoem
>
> O so, jou witgepleisterde graf. Jy sit vir Kanada en aanval
> oor die robbe-oes, en dan doen hulle dit self daar by julle
> ook. Jou witgepleisterde graf. Jou agterbakse lummel
> daar agter jou duin. Jou opgepofte ou buffel.
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106274 is 'n antwoord op boodskap #106273] Ma, 03 Oktober 2005 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf...

Jy hou
> jou so slim, maar eintlik is jy ook maar lekker stupid soos die res van
ons.

Dus gee jy toe jy is stupid. Groot toegewing. Tot
nog toe het jy op hierdie nuusgroep gemaak asof
jy al die wysheid in pag het. Kundige op alle
gebiede. Ek wed dat jy ook nou maar op Mnet
uitgevind het dat julle daar agter julle duine
robbe doodslaan.

Gloudina
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106277 is 'n antwoord op boodskap #106274] Ma, 03 Oktober 2005 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ai antie, as jy die hele ding gelees het, dan sou jy gesien het dat ek 'n
artikel daaroor gedoen het. Een van die robbe-manne is 'n vriend en
Greenpeace en die lot het hulle gas gegee. Ons robbe word meer beheerd
geoes as daar by julle en dit word tot sekere gebiede beperk, onder toesig
van die regeringsamptenare. Greenpeace en die lot aktiviste huur dan 'n
vliegtuig en vroegoggend [die enigste tyd wat jy klein robbetjie kan oes
want as hulle eers die water in is en nat is, dan hanteer hulle baie
moeilik] kom vlieg hulle laag oor 'n plek soos Kaap Kruis se robbekolonie en
jaag die spul die see in. Die ding het slegte publisiteit gegee aan die
hele robbeoes en hulle het gevoel dat as die hele, ware storie aan't dag
kom, sal die publiek ophou kla oor die oesery.
Die algemene publiek het wel geglo presies dit wat ek jou gevoer het om
jou te krap, nl. dat dit net die robbe se penisse is waaroor alles gaan.
Dis nie waar nie want by ons word die hele karkas, vel, penis, flippers,
vleis, olie [OMEGA 3], ens alles gebruik en is dit 'n heel sterk bedryf wat
heelwat werk verskaf. Na die artikel het die publieke belangstelling
heelwat afgeneem en het die mense dit aanvaar as deel van 'n noodsaaklike
beheerstelsel. Nou moet ek vir jou se dat 'n ding wat baie gehelp het was
'n seedroogte wat ons ondervind het omtrent dieselfde tyd en klein en groot
robbe gevrek het van die honger langs ons lang kus en die strande moes
skoongemaak word van die stinkende karkasse. Die jakkalse en strandjutte
was almal sulke vet ronde, gelukkige diere!
Net om jou hart tot ruste te kry, dit wat daar by julle gebeur is
verkeerd in die dat die regering nie die regte beheer toepas nie en toelaat
dat half dooie robbe sommer geslag word. Miskien moet hulle kom leer by
ons in Namibie?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:oNudnWrUSYPRpNzeRVn-jQ@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf...
>
> Jy hou
>> jou so slim, maar eintlik is jy ook maar lekker stupid soos die res van
> ons.
>
> Dus gee jy toe jy is stupid. Groot toegewing. Tot
> nog toe het jy op hierdie nuusgroep gemaak asof
> jy al die wysheid in pag het. Kundige op alle
> gebiede. Ek wed dat jy ook nou maar op Mnet
> uitgevind het dat julle daar agter julle duine
> robbe doodslaan.
>
> Gloudina
>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106281 is 'n antwoord op boodskap #106272] Di, 04 Oktober 2005 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
antie, nou raak jy darem baie kommon!

Nie eens die feit dat jy van die Spergebied af kom gee jou die reg om so
hoerlik op te tree nie!

DanielJan

"@rogers.com" skryf in boodskap news:M7KdnRU6CdsEidzeRVn-sA@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> By ons word dit wel nog gedoen en is daar kwotas vir so
>> ongeveer 50 000 klein robbetjies en so 5000 bulle per jaar. Dis uit 'n
>> robbevolking van ver meer as 'n miljoen robbe langs ons kus. Dit word
>> eerder oes genoem
>
> O so, jou witgepleisterde graf. Jy sit vir Kanada en aanval
> oor die robbe-oes, en dan doen hulle dit self daar by julle
> ook. Jou witgepleisterde graf. Jou agterbakse lummel
> daar agter jou duin. Jou opgepofte ou buffel.
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106283 is 'n antwoord op boodskap #106281] Di, 04 Oktober 2005 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sy kan nie eers Spergebiet reg spel nie, hoe sal sy daarvan af kom?
"DanielJan" wrote in message
news:43428f68$0$19791$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...
> antie, nou raak jy darem baie kommon!
>
> Nie eens die feit dat jy van die Spergebied af kom gee jou die reg om so
> hoerlik op te tree nie!
>
> DanielJan
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:M7KdnRU6CdsEidzeRVn-sA@rogers.com...

>> "Suidwester" skryf

>> By ons word dit wel nog gedoen en is daar kwotas vir so
>>> ongeveer 50 000 klein robbetjies en so 5000 bulle per jaar. Dis uit 'n
>>> robbevolking van ver meer as 'n miljoen robbe langs ons kus. Dit word
>>> eerder oes genoem

>> O so, jou witgepleisterde graf. Jy sit vir Kanada en aanval
>> oor die robbe-oes, en dan doen hulle dit self daar by julle
>> ook. Jou witgepleisterde graf. Jou agterbakse lummel
>> daar agter jou duin. Jou opgepofte ou buffel.

>> Tant Hessie van die Spergebied


>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106284 is 'n antwoord op boodskap #106283] Di, 04 Oktober 2005 19:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris van der Watt  is tans af-lyn  Chris van der Watt
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Dit lyk of jy jou skool geld moet gaan terug vra want sy spel dit korrek
dit is jy wat nie kan spel nie

"Suidwester" skryf in boodskap news:8_qdnV6SNJKSC9_eRVn-gw@is.co.za...
> Sy kan nie eers Spergebiet reg spel nie, hoe sal sy daarvan af kom?
> "DanielJan" wrote in message
> news:43428f68$0$19791$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...
>> antie, nou raak jy darem baie kommon!
>>
>> Nie eens die feit dat jy van die Spergebied af kom gee jou die reg om so
>> hoerlik op te tree nie!
>>
>> DanielJan
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:M7KdnRU6CdsEidzeRVn-sA@rogers.com...
>
>>> "Suidwester" skryf
>
>>> By ons word dit wel nog gedoen en is daar kwotas vir so
>>>> ongeveer 50 000 klein robbetjies en so 5000 bulle per jaar. Dis uit 'n
>>>> robbevolking van ver meer as 'n miljoen robbe langs ons kus. Dit word
>>>> eerder oes genoem
>
>>> O so, jou witgepleisterde graf. Jy sit vir Kanada en aanval
>>> oor die robbe-oes, en dan doen hulle dit self daar by julle
>>> ook. Jou witgepleisterde graf. Jou agterbakse lummel
>>> daar agter jou duin. Jou opgepofte ou buffel.
>
>>> Tant Hessie van die Spergebied
>
>
>>
>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106285 is 'n antwoord op boodskap #106283] Di, 04 Oktober 2005 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
Of eerder Sperrgebiet indien jy na die oorspronklike Duitse spelling
verwys...
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106286 is 'n antwoord op boodskap #106281] Di, 04 Oktober 2005 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DanielJan" skryf
...
> antie, nou raak jy darem baie kommon!
>
> Nie eens die feit dat jy van die Spergebied af kom gee jou die reg om so
> hoerlik op te tree nie!

>> Jou witgepleisterde graf. Jou agterbakse lummel
>> daar agter jou duin. Jou opgepofte ou buffel.
>> Tant Hessie van die Spergebied

In ag nemende watter skeldname Suidwester vir my dag
na dag mee uitkryt, dink ek bostaande is konserwatief.
Het jy ooit vir Suidwester uitgekryt oor watter name
hy vir my noem? Ek dink jou onderrok hang uit.

Tant Hessie van die Spergebied.
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106287 is 'n antwoord op boodskap #106284] Di, 04 Oktober 2005 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Chris van der Watt" skryf

> Dit lyk of jy jou skool geld moet gaan terug vra want sy spel dit korrek
> dit is jy wat nie kan spel nie

Suidwester dink natuurlik dat ek van die Spergebiet praat,
'n geografiese benaming wat mense nogal taamlik gereeld
in sy Duitse vorm skryf. Suidwester is te dig om te weet
dat ek subtiele ironiese konnotasies aan die woord
"spergebied" gee. Subtiliteit is nie een van Suidwester
se sterkste karaktertrekke nie. ( Kalmeer jouself,
DanielJan, daar in die verre suide, ver weg van die
spil waarom die wêreld draai,)

Tant Hessie van Helshoogte
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106288 is 'n antwoord op boodskap #106284] Wo, 05 Oktober 2005 04:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester was hier aspris

"Chris van der Watt" skryf in boodskap news:dhuogm$m5a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit lyk of jy jou skool geld moet gaan terug vra want sy spel dit korrek
> dit is jy wat nie kan spel nie
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:8_qdnV6SNJKSC9_eRVn-gw@is.co.za...
>> Sy kan nie eers Spergebiet reg spel nie, hoe sal sy daarvan af kom?
>> "DanielJan" wrote in message
>> news:43428f68$0$19791$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...
>>> antie, nou raak jy darem baie kommon!
>>>
>>> Nie eens die feit dat jy van die Spergebied af kom gee jou die reg om
>>> so
>>> hoerlik op te tree nie!
>>>
>>> DanielJan
>>>
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:M7KdnRU6CdsEidzeRVn-sA@rogers.com...
>>
>>>> "Suidwester" skryf
>>
>>>> By ons word dit wel nog gedoen en is daar kwotas vir so
>>>> > ongeveer 50 000 klein robbetjies en so 5000 bulle per jaar. Dis uit
> 'n
>>>> > robbevolking van ver meer as 'n miljoen robbe langs ons kus. Dit
> word
>>>> > eerder oes genoem
>>
>>>> O so, jou witgepleisterde graf. Jy sit vir Kanada en aanval
>>>> oor die robbe-oes, en dan doen hulle dit self daar by julle
>>>> ook. Jou witgepleisterde graf. Jou agterbakse lummel
>>>> daar agter jou duin. Jou opgepofte ou buffel.
>>
>>>> Tant Hessie van die Spergebied
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106289 is 'n antwoord op boodskap #106259] Wo, 05 Oktober 2005 04:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
jis hier is darem (darm) baie taal juffies hier

"Jonas" skryf in boodskap news:dhvfkn$vk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Chris van der Watt sê:
> "Dit lyk of jy jou skool geld moet gaan terug vra want sy spel dit korrek
> dit is jy wat nie kan spel nie "
> Terwyl ons besig is met taallesse - "skool geld" is eintlik skoolgeld -
> een
> begrip een woord. En o ja - ons gebruik steeds 'n punt aan die einde van
> 'n
> sin.
>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106290 is 'n antwoord op boodskap #106284] Wo, 05 Oktober 2005 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foei tog ja. Ek het die een 'r' uitgelaat. Maar 'n halwe begrip is nodig.
Hierdie is 'n Duitse woord wat verafrikaans is nav die diamantgebiede in ou
SWA.

"Chris van der Watt" skryf in boodskap news:dhuogm$m5a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit lyk of jy jou skool geld moet gaan terug vra want sy spel dit korrek
> dit is jy wat nie kan spel nie
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:8_qdnV6SNJKSC9_eRVn-gw@is.co.za...
>> Sy kan nie eers Spergebiet reg spel nie, hoe sal sy daarvan af kom?
>> "DanielJan" wrote in message
>> news:43428f68$0$19791$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...
>>> antie, nou raak jy darem baie kommon!
>>>
>>> Nie eens die feit dat jy van die Spergebied af kom gee jou die reg om
>>> so
>>> hoerlik op te tree nie!
>>>
>>> DanielJan
>>>
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:M7KdnRU6CdsEidzeRVn-sA@rogers.com...
>>
>>>> "Suidwester" skryf
>>
>>>> By ons word dit wel nog gedoen en is daar kwotas vir so
>>>> > ongeveer 50 000 klein robbetjies en so 5000 bulle per jaar. Dis uit
> 'n
>>>> > robbevolking van ver meer as 'n miljoen robbe langs ons kus. Dit
> word
>>>> > eerder oes genoem
>>
>>>> O so, jou witgepleisterde graf. Jy sit vir Kanada en aanval
>>>> oor die robbe-oes, en dan doen hulle dit self daar by julle
>>>> ook. Jou witgepleisterde graf. Jou agterbakse lummel
>>>> daar agter jou duin. Jou opgepofte ou buffel.
>>
>>>> Tant Hessie van die Spergebied
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106291 is 'n antwoord op boodskap #106285] Wo, 05 Oktober 2005 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy is reg.....sterretjie vir jou. Blerts vir die antie.
"Jottie" wrote in message
news:1128456569.196160.72480@g14g2000cwa.googlegroups.com...
> Of eerder Sperrgebiet indien jy na die oorspronklike Duitse spelling
> verwys...
>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106293 is 'n antwoord op boodskap #106286] Wo, 05 Oktober 2005 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:q6SdnTWsneurfN_eRVn-qQ@rogers.com...
>
> "DanielJan" skryf
> In ag nemende watter skeldname Suidwester vir my dag
> na dag mee uitkryt, dink ek bostaande is konserwatief.
----Ek persoonlik dink jy moet leer vloek!

> Het jy ooit vir Suidwester uitgekryt oor watter name
> hy vir my noem?
----Ek moet weer beter woorde vir jou uitdink want jy lieg oor goed. Maar
dis subtiele konnotasies....die liegery van jou? Jy's erger as die ergste
predikant. Jy lieg so dat jy jouself begin glo.
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106295 is 'n antwoord op boodskap #106289] Wo, 05 Oktober 2005 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ja dit is nogal jammer, want dit is sekerlik die een ding van DIE nuusgroep
wat my gat die meeste krap - Die feit dat die onderwerp heeltemal in sy
moer in gaan ten koste van iemand wat begin tjank oor 'n spelfout.

"Otterkop" skryf in boodskap news:QcGdnXYtIN_VxN7eRVn-uA@is.co.za...
> jis hier is darem (darm) baie taal juffies hier
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106296 is 'n antwoord op boodskap #106295] Wo, 05 Oktober 2005 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink hulle moet hul dienste gratis aanbied om die Afrikaanse eind
vraestelle te merk met 'n ROOI pen

"Riaan" skryf in boodskap news:1128501381.437531@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ja dit is nogal jammer, want dit is sekerlik die een ding van DIE
> nuusgroep wat my gat die meeste krap - Die feit dat die onderwerp
> heeltemal in sy moer in gaan ten koste van iemand wat begin tjank oor 'n
> spelfout.
>
>
> "Otterkop" wrote in message
> news:QcGdnXYtIN_VxN7eRVn-uA@is.co.za...
>> jis hier is darem (darm) baie taal juffies hier
>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106298 is 'n antwoord op boodskap #106286] Wo, 05 Oktober 2005 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:q6SdnTWsneurfN_eRVn-qQ@rogers.com...

> In ag nemende watter skeldname Suidwester vir my dag
> na dag mee uitkryt, dink ek bostaande is konserwatief.
> Het jy ooit vir Suidwester uitgekryt oor watter name
> hy vir my noem?
>
Gloudina, dis sekerlik 'n kompliment - Suidwester het 'n groot probleem met
intelligente vrouens. Hy weet nie hoe om hulle te hanteer nie - kyk maar
hoe hy gereeld vir jou en Katryn beledig. Sit seker op sy voorstoep en pyp
rook terwyl die vrou vir hom koskook en koffie aandra voor sy harde dag se
werk in die winkel, terwyl sy die huis skoonmaak en die ander belangrike
takies verrig om hom gelukkig te hou. Beledigings is maar die enigste
manier waarop hy met slim vroumense ka kommunikeer.
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106300 is 'n antwoord op boodskap #106295] Wo, 05 Oktober 2005 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Ja dit is nogal jammer, want dit is sekerlik die een ding van DIE nuusgroep
> wat my gat die meeste krap - Die feit dat die onderwerp heeltemal in sy
> moer in gaan ten koste van iemand wat begin tjank oor 'n spelfout.

Sien, ek sê mos altyd. Die dood van Afrikaans
sal nie kom deur Mbeki se beleide of die
ANC se doelwitte nie. Die dood van Afrikaans
sal kom deur Afrikaners soos jy wat niks vir
jou moedertaal omgee nie, wat bereid is om
dit op te mors, of in geradbraakte Engels
te praat soos Frikkie, liewers as om sy taal
as 'n taalerfenis in stand te hou. Nog 'n ander
feit soos 'n paal bo water - hoe meer regs en
rassisties die Afrikaner is, hoe slegter en
onversorg is sy Afrikaans. Wat sê dit,
wonder ek.

Gloudina
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106301 is 'n antwoord op boodskap #106298] Wo, 05 Oktober 2005 10:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Bobby" skryf

Sit seker op sy voorstoep en pyp
> rook terwyl die vrou vir hom koskook en koffie aandra

Kom ons wed of hy getroud is of nie. Ek
wed van nee. As jy daarop aandring, sal
ek my redes gee.

Tant Hessie van die Spergebied.
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106304 is 'n antwoord op boodskap #106300] Wo, 05 Oktober 2005 11:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Moenie my doelbewus verkeerd verstaan nie oudste van dae. Ek gee om vir my
taal en die spelling, maar ek het baie begrip vir iemand wat 'n spelfout
maak omrede ek weet hoe maklik dit kan gebeur.

Maar om die hele onderwerp soos 'n sak patats te los en die spelfout die
nuwe tema te maak is om die minste te sê belaglik.

> Nog 'n ander feit soos 'n paal bo water - hoe meer regs en
> rassisties die Afrikaner is, hoe slegter en
> onversorg is sy Afrikaans. Wat sê dit,
> wonder ek.

Die anderkan van jou "feit" is natuurlik - Hoe meer links en liberaal die
Afrikaner is hoe groter is sy/haar begeerte om te emigreer na lande waar hy
Afrikaans tot so mate sal verwerp dat hy dit nie meer as huistaal sal
gebruik nie. Inteendeel hy sal die Engelse taal so begeer dat hy ongelukkig
sal voel indien iemand na 30+ jaar nog steeds kan agterkom sy aksent is
vals. Wat sê dit, wonder ek

"@rogers.com" skryf in boodskap news:5u2dnUmDBNx2Md7eRVn-jg@rogers.com...

> Sien, ek sê mos altyd. Die dood van Afrikaans
> sal nie kom deur Mbeki se beleide of die
> ANC se doelwitte nie. Die dood van Afrikaans
> sal kom deur Afrikaners soos jy wat niks vir
> jou moedertaal omgee nie, wat bereid is om
> dit op te mors, of in geradbraakte Engels
> te praat soos Frikkie, liewers as om sy taal
> as 'n taalerfenis in stand te hou. Nog 'n ander
> feit soos 'n paal bo water - hoe meer regs en
> rassisties die Afrikaner is, hoe slegter en
> onversorg is sy Afrikaans. Wat sê dit,
> wonder ek.
>
> Gloudina
>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106305 is 'n antwoord op boodskap #106284] Wo, 05 Oktober 2005 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Chris van der Watt sê:
"Dit lyk of jy jou skool geld moet gaan terug vra want sy spel dit korrek
dit is jy wat nie kan spel nie "
Terwyl ons besig is met taallesse - "skool geld" is eintlik skoolgeld - een
begrip een woord. En o ja - ons gebruik steeds 'n punt aan die einde van 'n
sin.
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106306 is 'n antwoord op boodskap #106259] Wo, 05 Oktober 2005 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Watter voorreg is dit nie vir 'n ware vrou om
> haar man te dien en vir hom koffie en kos aan te dra terwyl hy oor die
> belangriker dinge van die lewe dink en besluit nie?
> Kry 'n ware man om jou uit te 'sort'.

Ons kyk nou die dag na 'n film van Lina Wertmüller, die Italiaanse
filmmaker, met die titel "Swept Away." Dis die storie van twee
mense op 'n rubberboot, een die ryk eienares en die ander die
boothulp op 'n luukse yacht, wat gestrand raak in die
Mediterreense See en vir dae op 'n onherbergsame eilandjie
moet bly, voordat hulle gered word. Die ou is net soos
Suidwester. Hy dwing haar, met straf as sy nie sy wil doen
nie, om vir hom te dien. Uiteindelik lyk dit ook asof hy en
sy op mekaar verlief raak. Wanneer hulle gered word, dan
neem die man aan dat, as hy vir die vrou die keuse gee om
by haar man te bly of by hom, sy vir hom sal kies. Hy maak
hom klaar om van sy eie vrou en kinders ontslae te raak.
Maar as dit op herrie kom, dan kies die vrou weer haar
( ryk) man, en sy eie vrou jou hom uit toe sy uitvind wat
sy planne is en verwerp hom. Die laaste scene van die
fliek is waar hy maar weer ewe gedweë agter sy vrou
aanloop, wat eintlik niks met hom te doen wil hê nie.

Gloudina
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106307 is 'n antwoord op boodskap #106304] Wo, 05 Oktober 2005 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Riaan, jy moet net nie vergeet dat die anti van onderwerp verander omdat sy
die argument verloor nie. Sy's SO dankbaar as daar 'n spelfout is want dit
gee haar 'n kans om uit die redenasie uit te klim.

"Riaan" skryf in boodskap news:1128510183.410080@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Moenie my doelbewus verkeerd verstaan nie oudste van dae. Ek gee om vir my
> taal en die spelling, maar ek het baie begrip vir iemand wat 'n spelfout
> maak omrede ek weet hoe maklik dit kan gebeur.
>
> Maar om die hele onderwerp soos 'n sak patats te los en die spelfout die
> nuwe tema te maak is om die minste te sê belaglik.
>
>
>> Nog 'n ander feit soos 'n paal bo water - hoe meer regs en
>> rassisties die Afrikaner is, hoe slegter en
>> onversorg is sy Afrikaans. Wat sê dit,
>> wonder ek.
>
> Die anderkan van jou "feit" is natuurlik - Hoe meer links en liberaal die
> Afrikaner is hoe groter is sy/haar begeerte om te emigreer na lande waar
> hy Afrikaans tot so mate sal verwerp dat hy dit nie meer as huistaal sal
> gebruik nie. Inteendeel hy sal die Engelse taal so begeer dat hy
> ongelukkig sal voel indien iemand na 30+ jaar nog steeds kan agterkom sy
> aksent is vals. Wat sê dit, wonder ek
>
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:5u2dnUmDBNx2Md7eRVn-jg@rogers.com...
>
>> Sien, ek sê mos altyd. Die dood van Afrikaans
>> sal nie kom deur Mbeki se beleide of die
>> ANC se doelwitte nie. Die dood van Afrikaans
>> sal kom deur Afrikaners soos jy wat niks vir
>> jou moedertaal omgee nie, wat bereid is om
>> dit op te mors, of in geradbraakte Engels
>> te praat soos Frikkie, liewers as om sy taal
>> as 'n taalerfenis in stand te hou. Nog 'n ander
>> feit soos 'n paal bo water - hoe meer regs en
>> rassisties die Afrikaner is, hoe slegter en
>> onversorg is sy Afrikaans. Wat sê dit,
>> wonder ek.

>> Gloudina


>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106308 is 'n antwoord op boodskap #106287] Wo, 05 Oktober 2005 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 4 Oct 2005 17:29:09 -0400, "@rogers.com" wrote:

> "Chris van der Watt" skryf
>
>> Dit lyk of jy jou skool geld moet gaan terug vra want sy spel dit korrek
>> dit is jy wat nie kan spel nie
>
> Suidwester dink natuurlik dat ek van die Spergebiet praat,
> 'n geografiese benaming wat mense nogal taamlik gereeld
> in sy Duitse vorm skryf. Suidwester is te dig om te weet
> dat ek subtiele ironiese konnotasies aan die woord
> "spergebied" gee. Subtiliteit is nie een van Suidwester
> se sterkste karaktertrekke nie.

Nee, dit is nie.
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106309 is 'n antwoord op boodskap #106298] Wo, 05 Oktober 2005 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag Bobsie'tjie of Katryntjie of Kooitryntjie, of wat ookal jou naampie
vandag is, daar is seker iets soos 'n intelligente vroumens, ek stry nie,
maar as daar 'n vroumens is met 'common sense', dan het ek haar nog nie
ontmoet nie. Plant jy 'n vrou se brein in 'n mossie oor, dan vlieg hy
agteruit. Weet jy hoekom trou vroumense in wit klere? Alle
huis-'appliances' is wit! Watter voorreg is dit nie vir 'n ware vrou om
haar man te dien en vir hom koffie en kos aan te dra terwyl hy oor die
belangriker dinge van die lewe dink en besluit nie? Soos waarop om hul
geld uit te gee volgende.....'n nuwe Land Cruiser of daai wedstryd op Loftus
saam met die manne wat almal afvlieg en in 'n private losie die rugby gaan
sit en kyk met volop drank en biltong? Wat van die aaklige gedagte dat die
vrou alweer te veel geld uitgee op die huis en waarom moet sy een keer in
drie maande haarkapper toe gaan terwyl daar niks is wat na haar kyk op die
plaas nie? Vir wat wil sy goed lyk..vir wie. So een keer 'n week moet sy
in die donker net reg draai as die baas lus is en as sy lus verby is, dan
slaap hulle. Utopia! G'n bleddie wonder julle's sulke bitterbekke nie!
Kry 'n ware man om jou uit te 'sort'.

"Bobby" skryf in boodskap news:nlN0f.7931$U51.3418@news-server.bigpond.net.au...
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:q6SdnTWsneurfN_eRVn-qQ@rogers.com...
>
>> In ag nemende watter skeldname Suidwester vir my dag
>> na dag mee uitkryt, dink ek bostaande is konserwatief.
>> Het jy ooit vir Suidwester uitgekryt oor watter name
>> hy vir my noem?

> Gloudina, dis sekerlik 'n kompliment - Suidwester het 'n groot probleem
> met intelligente vrouens. Hy weet nie hoe om hulle te hanteer nie - kyk
> maar hoe hy gereeld vir jou en Katryn beledig. Sit seker op sy voorstoep
> en pyp rook terwyl die vrou vir hom koskook en koffie aandra voor sy harde
> dag se werk in die winkel, terwyl sy die huis skoonmaak en die ander
> belangrike takies verrig om hom gelukkig te hou. Beledigings is maar die
> enigste manier waarop hy met slim vroumense ka kommunikeer.
>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106310 is 'n antwoord op boodskap #106301] Wo, 05 Oktober 2005 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:ht-dnTqCV7yPM97eRVn-jA@rogers.com...
> Kom ons wed of hy getroud is of nie. Ek
> wed van nee. As jy daarop aandring, sal
> ek my redes gee.

-----Hie-hie-haaa-haaaa! Die ou wat met 'n vrou trou, moet sy kop laat
lees. Dis verbruikersitems, nie bates nie. Een moerse las, as jy my vra.
Jy vry en ry.....
>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106312 is 'n antwoord op boodskap #106306] Wo, 05 Oktober 2005 15:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:9o6dnfOrpZp3Vt7eRVn-rQ@rogers.com...
. Wanneer hulle gered word, dan
> neem die man aan dat, as hy vir die vrou die keuse gee om
> by haar man te bly of by hom, sy vir hom sal kies. Hy maak
> hom klaar om van sy eie vrou en kinders ontslae te raak.
> Maar as dit op herrie kom, dan kies die vrou weer haar
> ( ryk) man,
----en wat se dit vir jou? Watter normale vrou sal nie agter die geld
aanhol nie. Wie't laas gese alle vroumense is hoere op die een of ander
manier?

en sy eie vrou jou hom uit toe sy uitvind wat
> sy planne is en verwerp hom. Die laaste scene van die
> fliek is waar hy maar weer ewe gedweë agter sy vrou
> aanloop, wat eintlik niks met hom te doen wil hê nie.
----arme donner! Dat hy nie besef dat die groot geluk hom getref het en hy
ontslae van sy vrou is nie? Jy moes mooi gekyk het...dalk het hy 'n groot
glimlag weggesteek!
>
> Gloudina
>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106313 is 'n antwoord op boodskap #106308] Wo, 05 Oktober 2005 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:agk7k1h11l3pi9eqmn8fk5jvtbhfikm88q@4ax.com...
> On Tue, 4 Oct 2005 17:29:09 -0400, "@rogers.com"
> wrote:
> Nee, dit is nie.

He-he!
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106316 is 'n antwoord op boodskap #106309] Wo, 05 Oktober 2005 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Suidwester, al ooit gewonder hoekom wewenaars oor die algemeen so gou weer
wil trou, en die meeste weduwees glad nie meer of weer sulke nonsens wil
aanvang nie?
As jy by die antwoord uitkom, kan jy twee afleidings maak.:
a)Mans bly dom
b) Om te trou maak hulle dom.
:))

--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:8fmdnXt-w85oWN7eRVn-gQ@is.co.za...
> Ag Bobsie'tjie of Katryntjie of Kooitryntjie, of wat ookal jou naampie
> vandag is, daar is seker iets soos 'n intelligente vroumens, ek stry nie,
> maar as daar 'n vroumens is met 'common sense', dan het ek haar nog nie
> ontmoet nie. Plant jy 'n vrou se brein in 'n mossie oor, dan vlieg hy
> agteruit. Weet jy hoekom trou vroumense in wit klere? Alle
> huis-'appliances' is wit! Watter voorreg is dit nie vir 'n ware vrou om
> haar man te dien en vir hom koffie en kos aan te dra terwyl hy oor die
> belangriker dinge van die lewe dink en besluit nie? Soos waarop om hul
> geld uit te gee volgende.....'n nuwe Land Cruiser of daai wedstryd op Loftus
> saam met die manne wat almal afvlieg en in 'n private losie die rugby gaan
> sit en kyk met volop drank en biltong? Wat van die aaklige gedagte dat die
> vrou alweer te veel geld uitgee op die huis en waarom moet sy een keer in
> drie maande haarkapper toe gaan terwyl daar niks is wat na haar kyk op die
> plaas nie? Vir wat wil sy goed lyk..vir wie. So een keer 'n week moet sy
> in die donker net reg draai as die baas lus is en as sy lus verby is, dan
> slaap hulle. Utopia! G'n bleddie wonder julle's sulke bitterbekke nie!
> Kry 'n ware man om jou uit te 'sort'.
> "Bobby" wrote in message
> news:nlN0f.7931$U51.3418@news-server.bigpond.net.au...
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:q6SdnTWsneurfN_eRVn-qQ@rogers.com...
>>
>>> In ag nemende watter skeldname Suidwester vir my dag
>>> na dag mee uitkryt, dink ek bostaande is konserwatief.
>>> Het jy ooit vir Suidwester uitgekryt oor watter name
>>> hy vir my noem?
>
>> Gloudina, dis sekerlik 'n kompliment - Suidwester het 'n groot probleem
>> met intelligente vrouens. Hy weet nie hoe om hulle te hanteer nie - kyk
>> maar hoe hy gereeld vir jou en Katryn beledig. Sit seker op sy voorstoep
>> en pyp rook terwyl die vrou vir hom koskook en koffie aandra voor sy harde
>> dag se werk in die winkel, terwyl sy die huis skoonmaak en die ander
>> belangrike takies verrig om hom gelukkig te hou. Beledigings is maar die
>> enigste manier waarop hy met slim vroumense ka kommunikeer.
>>
>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106317 is 'n antwoord op boodskap #106316] Do, 06 Oktober 2005 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Wat maak jy as 'n yskas of 'n stoof konk? Jy vervang hom. Die
weduwees maak net of hulle nie weer wil trou nie, want daar's so baie van
hulle. Genadiglik dop die manne oor die algemeen gouer om as die vrouens
[ek se die vrouens dryf die mans tot in die graf in] so hulle kan eintlik
nie weer man kry nie, maar moet die 'pose' hou.

"Annette" skryf in boodskap news:di1a9o$n31$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester, al ooit gewonder hoekom wewenaars oor die algemeen so gou weer
> wil trou, en die meeste weduwees glad nie meer of weer sulke nonsens wil
> aanvang nie?
> As jy by die antwoord uitkom, kan jy twee afleidings maak.:
> a)Mans bly dom
> b) Om te trou maak hulle dom.
> :))
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:8fmdnXt-w85oWN7eRVn-gQ@is.co.za...
>> Ag Bobsie'tjie of Katryntjie of Kooitryntjie, of wat ookal jou naampie
>> vandag is, daar is seker iets soos 'n intelligente vroumens, ek stry nie,
>> maar as daar 'n vroumens is met 'common sense', dan het ek haar nog nie
>> ontmoet nie. Plant jy 'n vrou se brein in 'n mossie oor, dan vlieg hy
>> agteruit. Weet jy hoekom trou vroumense in wit klere? Alle
>> huis-'appliances' is wit! Watter voorreg is dit nie vir 'n ware vrou om
>> haar man te dien en vir hom koffie en kos aan te dra terwyl hy oor die
>> belangriker dinge van die lewe dink en besluit nie? Soos waarop om hul
>> geld uit te gee volgende.....'n nuwe Land Cruiser of daai wedstryd op Loftus
>> saam met die manne wat almal afvlieg en in 'n private losie die rugby
>> gaan
>> sit en kyk met volop drank en biltong? Wat van die aaklige gedagte dat die
>> vrou alweer te veel geld uitgee op die huis en waarom moet sy een keer in
>> drie maande haarkapper toe gaan terwyl daar niks is wat na haar kyk op
>> die
>> plaas nie? Vir wat wil sy goed lyk..vir wie. So een keer 'n week moet sy
>> in die donker net reg draai as die baas lus is en as sy lus verby is, dan
>> slaap hulle. Utopia! G'n bleddie wonder julle's sulke bitterbekke
>> nie!
>> Kry 'n ware man om jou uit te 'sort'.
>> "Bobby" wrote in message
>> news:nlN0f.7931$U51.3418@news-server.bigpond.net.au...
>>>
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:q6SdnTWsneurfN_eRVn-qQ@rogers.com...
>>>
>>>> In ag nemende watter skeldname Suidwester vir my dag
>>>> na dag mee uitkryt, dink ek bostaande is konserwatief.
>>>> Het jy ooit vir Suidwester uitgekryt oor watter name
>>>> hy vir my noem?
>>
>>> Gloudina, dis sekerlik 'n kompliment - Suidwester het 'n groot probleem
>>> met intelligente vrouens. Hy weet nie hoe om hulle te hanteer nie -
>>> kyk
>>> maar hoe hy gereeld vir jou en Katryn beledig. Sit seker op sy voorstoep
>>> en pyp rook terwyl die vrou vir hom koskook en koffie aandra voor sy harde
>>> dag se werk in die winkel, terwyl sy die huis skoonmaak en die ander
>>> belangrike takies verrig om hom gelukkig te hou. Beledigings is maar die
>>> enigste manier waarop hy met slim vroumense ka kommunikeer.
>>>
>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106335 is 'n antwoord op boodskap #106309] Sa, 08 Oktober 2005 03:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:8fmdnXt-w85oWN7eRVn-gQ@is.co.za...
> Ag Bobsie'tjie of Katryntjie of Kooitryntjie, of wat ookal jou naampie
> vandag is,

Jy's nog dommer as wat ek gedink het - ek skryf altyd onder een naam. Maar
ek beskou dit as 'n kompliment as jy dink ek is Katryn :-)))

> maar as daar 'n vroumens is met 'common sense', dan het ek haar nog nie
> ontmoet nie.

Nou verstaan ek jou ook nog beter en voel nogal simpatie met jou - jou lewe
moet darem baie vervelig wees, geen opwinding, geen uitdagings nie. Dit
verklaar baie - veral jou oorreaksies op sekere mense se poste.

> G'n bleddie wonder julle's sulke bitterbekke nie! Kry 'n ware man om jou
> uit te 'sort'.

Nou hoe jy dié afleiding maak, weet ek natuurlik gad nie. Maar dis sekerlik
tipies van mense soos jy - een antwoord vir alles. Weet jy, sensitiwiteit
is die sexiest karaktertrek wat enige mens kan hê. Maar ek kan goed glo dat
jy dit nie sal kan verstaan nie. En nou beskou jy jouself seker as die
"ware man"? Gie-gie-gieee!!! Dis nou my lag vir die dag.
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106339 is 'n antwoord op boodskap #106335] Sa, 08 Oktober 2005 07:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Bobby" skryf in boodskap news:sHG1f.10218$U51.8356@news-server.bigpond.net.au...
>
> Jy's nog dommer as wat ek gedink het - ek skryf altyd onder een naam.
.....Ek gee nie om om dom genoem te word nie, veral deur jou!

Maar
> ek beskou dit as 'n kompliment as jy dink ek is Katryn :-))) ----'I rest my case.' Jy ly duidelik aan akute swak smaak!
>
>> maar as daar 'n vroumens is met 'common sense', dan het ek haar nog nie
>> ontmoet nie.
>
> Nou verstaan ek jou ook nog beter en voel nogal simpatie met jou - jou
> lewe moet darem baie vervelig wees, geen opwinding, geen uitdagings nie.
> Dit verklaar baie - veral jou oorreaksies op sekere mense se poste.
----Daar's niks so dom soos 'n mens wat dink hy weet nie. Jy is duidelik
een van daai.
>
> Nou hoe jy dié afleiding maak, weet ek natuurlik gad nie. Maar dis
> sekerlik tipies van mense soos jy - een antwoord vir alles. Weet jy,
> sensitiwiteit is die sexiest karaktertrek wat enige mens kan hê. Maar ek
> kan goed glo dat jy dit nie sal kan verstaan nie. En nou beskou jy
> jouself seker as die "ware man"? Gie-gie-gieee!!! Dis nou my lag vir die
> dag.
----Ja ou skaapooi liefhebbeder van Oz, ek verstaan waar jou liefde le.
Beee---baaa!
>
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106346 is 'n antwoord op boodskap #106335] Sa, 08 Oktober 2005 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Bobby" skryf:

> Jy's nog dommer as wat ek gedink het - ek skryf altyd onder een naam. Maar
> ek beskou dit as 'n kompliment as jy dink ek is Katryn :-)))

LOL!!!

Eintlik moet ons maar vir ou Suidwester verskoon, want onthou dat sy
maatjies sekerlik aan hom vertel het dat ek onder verskei name hier
deelneem. 'n Mite wat nogsteeds lustig versprei word onder die
ruggraatlose, tweegesigte wat hier lees en af en toe deelneem, en dan
heerlik privaat agteraf briefies aan mekaar skryf en leuens versprei.

Mens kan ook maar net lag (al is dit soms met 'n traan) :))
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106350 is 'n antwoord op boodskap #106346] Sa, 08 Oktober 2005 22:18 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf

> 'n Mite wat nogsteeds lustig versprei word onder die
> ruggraatlose, tweegesigte wat hier lees en af en toe deelneem, en dan
> heerlik privaat agteraf briefies aan mekaar skryf en leuens versprei.

So dit word nou paranoïes ook.

Die Ruiter teen die hange van
Parnassus
Vorige onderwerp: Blankes en Werk
Volgende onderwerp: Suidwester raak oud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 21:59:54 MGT 2024