Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Blankes en Werk
|
|
Re: Blankes en Werk [boodskap #106722 is 'n antwoord op boodskap #106547] |
Sun, 23 October 2005 23:21  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Anmti skryf: "In 1981, toe ons in SA was, toe vergelyk ons die
salaris van 'n opsigter van die "fitters and turners"
wat by Pelindaba werk ( 'n aangetroude oom van
my man) en die salaris wat 'n professor in Kanada
kry, en die ou by Pelindaba loop loshande voor."
Anti - ek het eens John le Carre se "Looking Glass War" gelees. Dis die
naaste wat ek kom aan 'n vergelyking met jou situasie.
Moet asseblief nie die indruk probeer skep dat alle goed gekwalifiseerde
blanke mans goeie werk het nie. Dis bepaald nie die geval nie. Wat wel die
waarheid is dat 'n klomp onbevoegde en in baie gevalle korrupte swart mense
in die poste van blankes ingedruk is. Die resultate van hierdie swart
rassisme manifesteer nou in dinge soos o.a. maagkoors wat op grootskaal
uitbreek. (En, moet my asseblief nie weer herinner aan jou skoonfamilie wat
voor die runderpes ook maagkoors gekry het nie.)
Anti - jy het die draad verloor.
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 21:10:51 UTC 2025
|