| Re: Lensiesop "Afrikaners" [boodskap #106187] |
Do., 29 September 2005 06:47  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, sy kan dit nie verstaan nie want haar aanslag is nie eerlik nie.
"Jonas" skryf in boodskap news:dhftn4$hne$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anti Gloudina skryf:
>
> "Maar wanneer ek die nuus van SA lees en ek sien iemand wat 'n
> regeringswoord-
> voerder is en sy naam is Afrikaans, dan is my hart trots."
>
> Sy sê ook:
> "Sien Jonas, hierdie opmerking lê jou bloot. Hoekom is daar
> 'n sekere tipe Afrikaner, soos jy, wat altyd hooghartig dink
> dat hy beter is as ander Afrikaners?"
>
> Anti - ek verfoei "Afrikaners" wat saam met die vyand slaap. Die vyand
> synde
> te wees die ANC/COSATU/SAKP-alliansie mense. Daardie mense wat die morele
> botoon gevoer het toe die "apartheidsvarke" (jou woorde) aan bewind was.
> Hulle was die kampvegters van geregtigheid, regverdigheid, deursigtig en
> veral nie-rassisties nie. Op elkeen van hierdie eienskappe sal ek vir jou
> bewyse kan voorlê van hoe elke ene hiervan daagliks oorskrei word - maar
> ek
> is seker jy lees die SA media - dan het jy bepaald oogklappe vir die
> waarheid.
> En nee, ek dink nie ek is beter as ander Afriokaners nie. Om die waarheid
> te
> sê ek het my nog altyd as 'n integrale deel van die groep beskou. En al
> het
> hulle foute gemaak, en steeds maak - hulle is my mense. Ek noem hulle nie
> varke nie. En ek gaan hou nie skool by 'n swartskool terwyl my eie mense
> swaarkry nie.
> As een van jou kinders tronk toe gaan, dan bly jy steeds die ouer van
> daardie kind. En dieselfde met my mense. Baie van hulle is wat intellek
> ens.
> betref nie die boonste grondboontjies in die pakkie nie - maar hulle is my
> se mense. Dat hulle ander te nagekom het was 'n fout - maar ek glo dit
> grotendeels in 'n poging om hulself op te hef vanweë die onreg wat hulle
> as
> jong nasie moes ervaar.
> En wanneer jou kinders in die tronk is, gaan skaar jy jou aan die kant van
> die bewaarders?
> Hoe verduidelik jou Marthinus van Schalkwyk aan sy "mede"-Afrikaners
> waarom
> daar teen hul kinders by die werplek gediskrimineer word in hierdie
> "nie-rassige" bestel? Wat sê jou Pik Botha (julle ondersteun en praat mos
> die ANC goed.) aan die ouers wat kinders in die grensoorlog verloor het op
> sy aandrang?
> Nee Anti - ek verkies boontjiesop met spek bo lensiesop - maar jy sal
> nooit
> weet waarom nie.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Lensiesop "Afrikaners" [boodskap #106201 is 'n antwoord op boodskap #106197] |
Do., 29 September 2005 13:37  |
kaalbaster
Boodskappe: 108 Geregistreer: September 2005
|
Senior Lid |
|
|
@rogers.com wrote:
> "Jonas" skryf
>
>> Hoe verduidelik jou Marthinus van Schalkwyk aan sy "mede"-Afrikaners
> waarom
>> daar teen hul kinders by die werplek gediskrimineer word in hierdie
>> "nie-rassige" bestel?
>
> Maklik. Ek dink nie hy hoef eers te verduidelik nie. Want enige
> Afrikaner met 'n greintjie verstand kon sien dat daar 'n end moes
> kom aan die wit diskriminasie wat daar was, die werkreservering
> wat daar was, gedurende apartheid. Dat daar daadwerklik dinge
> gedoen moet word om die tagtig persent van die bevolking, wat
> beroof is van hulle regte en hulle plek in die samelewing, weer
> op die been te bring.
>
> Gloudina
Ek dink nou jy praat nonsens! Apartheid is vandag net "reverse"!
|
|
|
|