Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Coenie de Villiers
Coenie de Villiers [boodskap #106153] Wo, 28 September 2005 10:56 na volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Jare terug het ek 'n Coenie de Villiers CD besit wat hy opgeneem het terwyl
hy op 'n Griekse eiland was (sowat 15? jare gelede). Intussen het ek die CD
verloor, en kan gladnie die naam daarvan onthou nie. Ek het al Kalahari
probeer, hulle het 'n lang lys van CD's vir my gestuur, maar daar is geen
teken van die Griekse CD nie. Amazon weet ook niks nie. Die www toon nie 'n
tuisblad vir Coenie nie. Waartoe nou?

My radeloosheid het my laat dink dat ek miskien die kunstenaar verkeerd
het.... is dit miskien Jannie du Toit? Dit voel nie vir my reg nie.Ek kan
nie onthou dat Jannie ooit op 'n Griekse eiland 'n album gemaak het nie.
Coenie voel vir my baie 'reg' as ek na die prentjie op die voorblad kyk in
my 'herinnering' - krul hare, effe 'vierkantige' gesig, en die sagte oë!

Enige hulp sal waardeer word. Dankie.

DanielJan
Re: Coenie de Villiers [boodskap #106175 is 'n antwoord op boodskap #106153] Wo, 28 September 2005 14:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja dit is Coenie. Sy vrou is Grieks.
Probeer om by een van die platemaatskappye, of selfs by M-net ( hy bied mos
'n program op Kyknet aan) sy e-pos adres te kry, dan vra jy hom sommer
self.

--
Groetnis
Annette

> Jare terug het ek 'n Coenie de Villiers CD besit wat hy opgeneem het terwyl
> hy op 'n Griekse eiland was (sowat 15? jare gelede). Intussen het ek die CD
> verloor, en kan gladnie die naam daarvan onthou nie. Ek het al Kalahari
> probeer, hulle het 'n lang lys van CD's vir my gestuur, maar daar is geen
> teken van die Griekse CD nie. Amazon weet ook niks nie. Die www toon nie 'n
> tuisblad vir Coenie nie. Waartoe nou?
>
> My radeloosheid het my laat dink dat ek miskien die kunstenaar verkeerd
> het.... is dit miskien Jannie du Toit? Dit voel nie vir my reg nie.Ek kan
> nie onthou dat Jannie ooit op 'n Griekse eiland 'n album gemaak het nie.
> Coenie voel vir my baie 'reg' as ek na die prentjie op die voorblad kyk in
> my 'herinnering' - krul hare, effe 'vierkantige' gesig, en die sagte oë!
>
> Enige hulp sal waardeer word. Dankie.
>
> DanielJan
>
Re: Coenie de Villiers [boodskap #106191 is 'n antwoord op boodskap #106153] Do, 29 September 2005 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek onthou die plaat van hom - "Amper alleen" is die titel.
http://www.mountain-africa.com/albums.html

Spencer

"DanielJan" wrote in message
news:433a76d4$0$6525$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.ne t.au...
> Jare terug het ek 'n Coenie de Villiers CD besit wat hy opgeneem het
> terwyl hy op 'n Griekse eiland was (sowat 15? jare gelede). Intussen het
> ek die CD verloor, en kan gladnie die naam daarvan onthou nie. Ek het al
> Kalahari probeer, hulle het 'n lang lys van CD's vir my gestuur, maar daar
> is geen teken van die Griekse CD nie. Amazon weet ook niks nie. Die www
> toon nie 'n tuisblad vir Coenie nie. Waartoe nou?
>
> My radeloosheid het my laat dink dat ek miskien die kunstenaar verkeerd
> het.... is dit miskien Jannie du Toit? Dit voel nie vir my reg nie.Ek kan
> nie onthou dat Jannie ooit op 'n Griekse eiland 'n album gemaak het nie.
> Coenie voel vir my baie 'reg' as ek na die prentjie op die voorblad kyk in
> my 'herinnering' - krul hare, effe 'vierkantige' gesig, en die sagte oë!
>
> Enige hulp sal waardeer word. Dankie.
>
> DanielJan
>
Re: Coenie de Villiers [boodskap #106200 is 'n antwoord op boodskap #106191] Do, 29 September 2005 13:35 Na vorige boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Thanx Spencer... daar het ek dit nou na 'n lang gesukkel. Ek het ook gaan
inloer by Kalahari oor 'n bestelling: die cd kos R84, en die posgeld is
R185! Ek sal aanhou soek!

"Spencer" skryf in boodskap news:UiN_e.15045$iM2.1232176@news.xtra.co.nz...
> Ek onthou die plaat van hom - "Amper alleen" is die titel.
> http://www.mountain-africa.com/albums.html
>
> Spencer
>
Vorige onderwerp: Ek sien toe vir ET
Volgende onderwerp: Re: Lensiesop "Afrikaners"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 23:47:05 MGT 2024