Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Ontwikkeling werk nie so lekker nie
Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106112] Ma, 26 September 2005 06:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons tennis is nou al so ver agteruit ontwikkel, dat ons teen Marokko verloor
het - en hul twee beste spelers het nie deelgeneem nie.
--
Groetnis
Annette
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106113 is 'n antwoord op boodskap #106112] Ma, 26 September 2005 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:dh84hr$5jk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons tennis is nou al so ver agteruit ontwikkel, dat ons teen Marokko verloor
> het - en hul twee beste spelers het nie deelgeneem nie.
> --
> Groetnis
> Annette
Miskien een Belgiese coach aanwerve
Sien ons Kim klysters en Justin Henin
Wat prestasie vir een klein landjie

http://www.lexpress.mu/images/10534_1.jpg
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106114 is 'n antwoord op boodskap #106112] Ma, 26 September 2005 09:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Miskien onderskat ons vir Marokko...

"Annette" skryf in boodskap news:dh84hr$5jk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons tennis is nou al so ver agteruit ontwikkel, dat ons teen Marokko
> verloor
> het - en hul twee beste spelers het nie deelgeneem nie.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106117 is 'n antwoord op boodskap #106113] Ma, 26 September 2005 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
klink soos 'n oorontwikkelde "skuldklier"

" de boskabouter" skryf in boodskap news:zMOZe.5323$TG1.330881@phobos.telenet-ops.be...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:dh84hr$5jk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons tennis is nou al so ver agteruit ontwikkel, dat ons teen Marokko verloor
>> het - en hul twee beste spelers het nie deelgeneem nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
> Miskien een Belgiese coach aanwerve
> Sien ons Kim klysters en Justin Henin
> Wat prestasie vir een klein landjie
>
> http://www.lexpress.mu/images/10534_1.jpg
>
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106119 is 'n antwoord op boodskap #106112] Ma, 26 September 2005 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 26 Sep 2005 08:31:06 +0200, "Annette" wrote:

> Ons tennis is nou al so ver agteruit ontwikkel, dat ons teen Marokko verloor
> het - en hul twee beste spelers het nie deelgeneem nie.

To be fair - Wanneer was ons goed?
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106124 is 'n antwoord op boodskap #106112] Di, 27 September 2005 01:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kom nou Riaan doen 'n bietjie beter! So jy skreeu nie vir Hanana, Januarie
of Paulse as hulle op pad doel lyn toe is nie?

"Riaan" skryf in boodskap news:1127827651.126788@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> En met my pa se rolbal span dieselfde.
>
> Omdat daar nie baie geld in is nie, is daar ook nie 'n klomp swart gatte
> wat bakhandjie staan om te probeer om die sport te kaap sodat hy en sy
> pelle ook so bietjie oorsee kan gaan nie.
>
> Haal die geld uit rugby, en Sipho wil nie meer tackle nie
>
>
> "Otterkop" wrote in message
> news:tb-dnVcl4f08oqTeRVn-vw@is.co.za...
>> Dit gaan baie goed met ons daartsspan
>
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106128 is 'n antwoord op boodskap #106114] Di, 27 September 2005 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee glad nie. Almal wat in tennis belangstel weet dat Marokko 'n sterk
opkomende tennisland is.
Van onderskatting is daar geen sprake nie.
Ons het net nie meer die spelers nie.
Ons tennis het agteruit ontwikkel
Ons sokker het agteruitgegaan, sonder ontwikkeling.
Ons rugby het agteruit ontwikkel. ( dit lyk darem of hulle al 'n soort van
draaipunt onder bereik het)
Netbal het agteruit ontwikkel.
Hokkie het agteruit ontwikkel.
Om maar net van die gewildste sportsoorte te noem.

Die hoofrede natuurlik is omdat liggaamsoefeninge en verpligte deelname aan
'n sportsoort op laerskoolvlak nie meer 'n vereiste is nie.
--
Groetnis
Annette
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dh84hr$5jk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons tennis is nou al so ver agteruit ontwikkel, dat ons teen Marokko
>> verloor
>> het - en hul twee beste spelers het nie deelgeneem nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106130 is 'n antwoord op boodskap #106119] Di, 27 September 2005 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
To be fair:
1) Ons dames het al die Federasiebeker gewen.
2) Ons mansspan het al die kwarteindronde van die Davisbeker gehaal.
3) Ons mansspan het al die Australies span gewen wat twee Wimbledonkampioene
bevat het.
4) Ons dames- en mansspan was gereeld die wenners van die streekkompetisies,
en op 'n stadium was vrylik aanvaar dat hulle in die tweede rondtes sou
deelneem.
--
Groetnis
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:57pfj1hoa1t0rj3qp3qjn518g5ukl6u406@4ax.com...
>
>> Ons tennis is nou al so ver agteruit ontwikkel, dat ons teen Marokko verloor
>> het - en hul twee beste spelers het nie deelgeneem nie.
>
> To be fair - Wanneer was ons goed?
>
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106137 is 'n antwoord op boodskap #106128] Di, 27 September 2005 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Van onderskatting is daar geen sprake nie.
> Ons het net nie meer die spelers nie.
> Ons tennis het agteruit ontwikkel
> Ons sokker het agteruitgegaan, sonder ontwikkeling.

As ek so die ding sit en bekyk, is ( wit?) Afrikaners
net 'n ontevrede kritiserende klomp wat op die
sylyne sit en die spelers wat hulle beste probeer gee,
sit en uitkryt vir al wat sleg is. Ek wonder of meeste
ander lande so op die sylyne sit en knetter. Asof
die toeskouers enigsins beter kan doen. Skud op.
Die Kanadese is nie so laf om as 'n groep so te
sit en kritiseer as hulle sportsverteenwoordigers
nie te goed doen nie. En sover ek kan sien, doen
SA verbasend goed. Hulle name duik gereeld op
in gholf, baiekeer in tennis, hulle het al 'n Olimpiese
goud in die marathon gehad. Vir 'n klein landjie
is dit baie goed.

Gloudina
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106138 is 'n antwoord op boodskap #106128] Di, 27 September 2005 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dit gaan baie goed met ons daartsspan

"Annette" skryf in boodskap news:dhapq4$pnj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee glad nie. Almal wat in tennis belangstel weet dat Marokko 'n sterk
> opkomende tennisland is.
> Van onderskatting is daar geen sprake nie.
> Ons het net nie meer die spelers nie.
> Ons tennis het agteruit ontwikkel
> Ons sokker het agteruitgegaan, sonder ontwikkeling.
> Ons rugby het agteruit ontwikkel. ( dit lyk darem of hulle al 'n soort van
> draaipunt onder bereik het)
> Netbal het agteruit ontwikkel.
> Hokkie het agteruit ontwikkel.
> Om maar net van die gewildste sportsoorte te noem.
>
>
> Die hoofrede natuurlik is omdat liggaamsoefeninge en verpligte deelname
> aan
> 'n sportsoort op laerskoolvlak nie meer 'n vereiste is nie.
> --
> Groetnis
> Annette


>> "Annette" wrote in message
>> news:dh84hr$5jk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ons tennis is nou al so ver agteruit ontwikkel, dat ons teen Marokko
>>> verloor
>>> het - en hul twee beste spelers het nie deelgeneem nie.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>>
>>>


>
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106140 is 'n antwoord op boodskap #106137] Di, 27 September 2005 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:0didnQDZFcg_t6TeRVn-uQ@rogers.com...
> As ek so die ding sit en bekyk, is ( wit?) Afrikaners
> net 'n ontevrede kritiserende klomp wat op die
> sylyne sit en die spelers wat hulle beste probeer gee,
> sit en uitkryt vir al wat sleg is. Ek wonder of meeste
> ander lande so op die sylyne sit en knetter. Asof
> die toeskouers enigsins beter kan doen. Skud op.
> Die Kanadese is nie so laf om as 'n groep so te
> sit en kritiseer as hulle sportsverteenwoordigers
> nie te goed doen nie. En sover ek kan sien, doen
> SA verbasend goed. Hulle name duik gereeld op
> in gholf, baiekeer in tennis, hulle het al 'n Olimpiese
> goud in die marathon gehad. Vir 'n klein landjie
> is dit baie goed.
---Komende van 'n Kanadees is dit seker aanvaarbaar? En die ras moet ook
ingesleep word want die ou antie is mos die grootste rassis denkbaar en so
skynheilig soos 'n duisend. Vir jou inligting, het SA al 'n wereldbeker in
rugby gewen en is huidiglik tweede op die lys in die wereld. Annette
vergeet dalk dat die vroue van SA lank gelede die Davisbeker [?] in tennis
gewen het. Dis omdat ons gewoond is om te wen, dan ons so kla. Dis omdat
die anti se gabbas sportkwotas afdwing, dat dinge skeefloop vir baie sporte.
Borge [wat resultate vereis] onttrrek en die hele spul is
deumekaar......maar dis mos die anti se kriteria vir sukses, hm?
>
> Gloudina
>
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106141 is 'n antwoord op boodskap #106138] Di, 27 September 2005 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
En met my pa se rolbal span dieselfde.

Omdat daar nie baie geld in is nie, is daar ook nie 'n klomp swart gatte wat
bakhandjie staan om te probeer om die sport te kaap sodat hy en sy pelle ook
so bietjie oorsee kan gaan nie.

Haal die geld uit rugby, en Sipho wil nie meer tackle nie

"Otterkop" skryf in boodskap news:tb-dnVcl4f08oqTeRVn-vw@is.co.za...
> Dit gaan baie goed met ons daartsspan
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106143 is 'n antwoord op boodskap #106124] Di, 27 September 2005 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek praat nie van die spelers nie .... Ek praat van die manne met die Parker
penne

"Deneile" skryf in boodskap news:dhbiki$jsj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kom nou Riaan doen 'n bietjie beter! So jy skreeu nie vir Hanana,
> Januarie of Paulse as hulle op pad doel lyn toe is nie?
>
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1127827651.126788@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> En met my pa se rolbal span dieselfde.

>> Omdat daar nie baie geld in is nie, is daar ook nie 'n klomp swart gatte
>> wat bakhandjie staan om te probeer om die sport te kaap sodat hy en sy
>> pelle ook so bietjie oorsee kan gaan nie.

>> Haal die geld uit rugby, en Sipho wil nie meer tackle nie


>> "Otterkop" wrote in message
>> news:tb-dnVcl4f08oqTeRVn-vw@is.co.za...
>>> Dit gaan baie goed met ons daartsspan


>
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106144 is 'n antwoord op boodskap #106140] Di, 27 September 2005 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Dis omdat ons gewoond is om te wen, dan ons so kla.

Bog, daar agter jou duin. Jy het grootgeword in 'n land
waar julle met niemand kon kompeteer nie, want die
apartheidsvarke het gesorg dat niemand met julle wou
sosialiseer nie. Nou kom vertel jy vir my julle "is
gewoond om te wen." Van wanneer af?

Gloudina
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106145 is 'n antwoord op boodskap #106141] Di, 27 September 2005 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan"skryf

> Haal die geld uit rugby, en Sipho wil nie meer tackle nie

Ek kyk nou nie eintlik rugby nie, maar my man
wel, so ek hoor so 'n bietjie daarvan. En soos
dit vir my lyk, het die rugbyspan beter kans om
te wen hoe hoër die aantal nie-Afrikaners in die
ding speel.

Gloudina
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106146 is 'n antwoord op boodskap #106145] Wo, 28 September 2005 04:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Forvarkstakes jou man kan vir jou lieg. Jy moet hoop dis
al waaroor hy vir jou lieg

> dit vir my lyk, het die rugbyspan beter kans om
> te wen hoe hoër die aantal nie-Afrikaners in die
> ding speel.
>
> Gloudina
>
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106150 is 'n antwoord op boodskap #106145] Wo, 28 September 2005 05:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Se vir jou man hy moet mooi luister Gloudina, miskien is die spelers waarna
hy verwys presies soos hy. Probeer Engels praat maar kan net nie daai
Afrikaanse aksent so lekker wegsteek nog nie.

** Is jy seker jou man is nie besig om Amerikaanse voetbal te kyk nie **

"@rogers.com" skryf in boodskap news:C6qdnT83iqQs_KTeRVn-pQ@rogers.com...
>
> "Riaan"skryf
>
>> Haal die geld uit rugby, en Sipho wil nie meer tackle nie
>
> Ek kyk nou nie eintlik rugby nie, maar my man
> wel, so ek hoor so 'n bietjie daarvan. En soos
> dit vir my lyk, het die rugbyspan beter kans om
> te wen hoe hoër die aantal nie-Afrikaners in die
> ding speel.
>
> Gloudina
>
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106151 is 'n antwoord op boodskap #106140] Wo, 28 September 2005 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As jy bietjie kyk, sal jy sien ek het gepraat van die Federasiebeker .
Die Davis beker is vir die manskompetisie...
--
Groetnis
Annette
. Annette
> vergeet dalk dat die vroue van SA lank gelede die Davisbeker [?] in tennis
> gewen het
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106155 is 'n antwoord op boodskap #106151] Wo, 28 September 2005 11:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sekerlik, maar SA het hom gewen op 'n kol. So die tennis was nie so sleg
in die verlede nie.

"Annette" skryf in boodskap news:dhdddh$nlh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As jy bietjie kyk, sal jy sien ek het gepraat van die Federasiebeker .
> Die Davis beker is vir die manskompetisie...
> --
> Groetnis
> Annette
> . Annette
>> vergeet dalk dat die vroue van SA lank gelede die Davisbeker [?] in
>> tennis
>> gewen het
>
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106156 is 'n antwoord op boodskap #106144] Wo, 28 September 2005 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:9oWdnQCGi5mG_KTeRVn-tw@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Dis omdat ons gewoond is om te wen, dan ons so kla.
>
> Bog, daar agter jou duin. Jy het grootgeword in 'n land
> waar julle met niemand kon kompeteer nie, want die
> apartheidsvarke het gesorg dat niemand met julle wou
> sosialiseer nie. Nou kom vertel jy vir my julle "is
> gewoond om te wen." Van wanneer af?
----Foeitog ou parra, met wat was jou Kanada die beste behalwe yshokkie en
robbe vrekslaan? Uit SA het gekom wereldkampioene in rugby, golf, boks,
karate, Formule 1, stoei en baie,baie meer. En ek is vreeslik jammer vir
jou, dis was slegs in die laaste 5-8 jaar voor die groot oorgawe dat sport
van SA moeilikheid gekry het in die buiteland. Jy moes nou die aand gehoor
het hoe ou Mannetjies Roux vertel hoe lekker was dit om met sy skoen 'n
betoger onder sy gat te skop!
>
> Gloudina
>
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106157 is 'n antwoord op boodskap #106150] Wo, 28 September 2005 11:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Se vir jou man hy moet mooi luister Gloudina, miskien is die spelers waarna
> hy verwys presies soos hy.

My man gee geen bloue duit om wie speel waar
en wat nie. Dis ek wat agterkom, wanneer hy en
sy suster in SA emails vir mekaar stuur, dat sommige
van die mense wat goed speel, nie jou tipiese
Afrikanerspelernaam meer is nie.
Riaan, ek wonder ook soms - hoekom is mense
soos jy altyd so reg om mense in hulle afwesigheid
te beledig en te beswadder? Hoekom kom jy nie,
soos 'n man, op met statistieke en manlike praat
nie? Dit gee 'n baie slegte indruk van jou inbors.
Dit geld vir ander op hierdie nuusgroep wat
dieselfde doen.

Gloudina
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106160 is 'n antwoord op boodskap #106157] Wo, 28 September 2005 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Beswadder in hulle afwesigheid ???. Van wie praat jy hier

Nee Nee ... Dit is jou man wat rugby kyk en op 'n staduim tot die
gevolgtrekking gekom het en 'n stelling gemaak het. Glo jy elke woord wat
jou man kwytraak. Hoekom taak jy hom nie om sy stelling aan jou en aan ons
te kom staaf met stats nie.

En dan vra jy sommer ook vir hom of hy ook rassis sou geskree het as iemand
presies dit wat jy geplaas het, geplaas het en net Afrikaner met swartes
vervang het

"@rogers.com" skryf in boodskap news:s8OdnSt5mqtNHafenZ2dnUVZ_tKdnZ2d@rogers.com...

> Riaan, ek wonder ook soms - hoekom is mense
> soos jy altyd so reg om mense in hulle afwesigheid
> te beledig en te beswadder? Hoekom kom jy nie,
> soos 'n man, op met statistieke en manlike praat
> nie? Dit gee 'n baie slegte indruk van jou inbors.
> Dit geld vir ander op hierdie nuusgroep wat
> dieselfde doen.
>
> Gloudina
>
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106167 is 'n antwoord op boodskap #106160] Wo, 28 September 2005 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Nee Nee ... Dit is jou man wat rugby kyk en op 'n staduim tot die
> gevolgtrekking gekom het en 'n stelling gemaak het

Nee. Lees weer wat ek gesê het. My man het geen
stelling gemaak nie. My man kan nie 'n bloue duit
omgee wie speel nie, solank hulle net goed speel.
En hy identifiseer met SA wanneer hulle teen ander
speel. Dis ek wat sien op die TV dat die nie-blankes
in die spel nogal 'n verskil maak. Hoe meer daar
van hulle is, hoeveel beter speel die span gewoonlik.
Maar dis maar net my beskeie en heelwaarskynlik
verkeerd gevolgtrekking.

Gloudina
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106173 is 'n antwoord op boodskap #106130] Wo, 28 September 2005 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 Sep 2005 08:30:38 +0200, "Annette" wrote:

>> To be fair:
> 1) Ons dames het al die Federasiebeker gewen.
> 2) Ons mansspan het al die kwarteindronde van die Davisbeker gehaal.
> 3) Ons mansspan het al die Australies span gewen wat twee Wimbledonkampioene
> bevat het.
> 4) Ons dames- en mansspan was gereeld die wenners van die streekkompetisies,
> en op 'n stadium was vrylik aanvaar dat hulle in die tweede rondtes sou
> deelneem.

Wanneer en hoeveel kere?
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106176 is 'n antwoord op boodskap #106155] Wo, 28 September 2005 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het dit ook so gesê ( van ons wen) :))
Nou het ons nie eers meer 'n dames-span om te kan deelneem nie.
-
Groetnis
Annette
> Sekerlik, maar SA het hom gewen op 'n kol. So die tennis was nie so sleg
> in die verlede nie.
> "Annette" wrote in message
> news:dhdddh$nlh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As jy bietjie kyk, sal jy sien ek het gepraat van die Federasiebeker .
>> Die Davis beker is vir die manskompetisie...
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> . Annette
>>> vergeet dalk dat die vroue van SA lank gelede die Davisbeker [?] in
>>> tennis
>>> gewen het
>>
>
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106177 is 'n antwoord op boodskap #106160] Wo, 28 September 2005 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy praat met die rassis supremo van die aarde...mens wonder of sy
moedswillig of net plein onnosel is, partykeer. Enigiemand wat byvoorbeeld
in rugby praat van iemand soos Habana wat die drie druk en nie weet waar kom
die bal vandaan van die voorspelers af wat almal 'n aandeel gehad het in die
prestasie nie, weet in elk geval boggerall van die sport af en strooi die ou
beenbekke net stront uit verveeldheid uit....

"Riaan" skryf in boodskap news:1127912503.537095@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Beswadder in hulle afwesigheid ???. Van wie praat jy hier
>
> Nee Nee ... Dit is jou man wat rugby kyk en op 'n staduim tot die
> gevolgtrekking gekom het en 'n stelling gemaak het. Glo jy elke woord wat
> jou man kwytraak. Hoekom taak jy hom nie om sy stelling aan jou en aan ons
> te kom staaf met stats nie.
>
> En dan vra jy sommer ook vir hom of hy ook rassis sou geskree het as
> iemand presies dit wat jy geplaas het, geplaas het en net Afrikaner met
> swartes vervang het
>
>
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:s8OdnSt5mqtNHafenZ2dnUVZ_tKdnZ2d@rogers.com...
>
>
>> Riaan, ek wonder ook soms - hoekom is mense
>> soos jy altyd so reg om mense in hulle afwesigheid
>> te beledig en te beswadder? Hoekom kom jy nie,
>> soos 'n man, op met statistieke en manlike praat
>> nie? Dit gee 'n baie slegte indruk van jou inbors.
>> Dit geld vir ander op hierdie nuusgroep wat
>> dieselfde doen.

>> Gloudina



>
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106178 is 'n antwoord op boodskap #106156] Wo, 28 September 2005 14:46 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ook: Hoogspring, 400 hekkies, fietsry, skopboks, judo, rofstoei....
--
Groetnis
Annette
> "@rogers.com" wrote in message
> news:9oWdnQCGi5mG_KTeRVn-tw@rogers.com...
>>
>> "Suidwester" skryf
>>
>>> Dis omdat ons gewoond is om te wen, dan ons so kla.
>>
>> Bog, daar agter jou duin. Jy het grootgeword in 'n land
>> waar julle met niemand kon kompeteer nie, want die
>> apartheidsvarke het gesorg dat niemand met julle wou
>> sosialiseer nie. Nou kom vertel jy vir my julle "is
>> gewoond om te wen." Van wanneer af?
> ----Foeitog ou parra, met wat was jou Kanada die beste behalwe yshokkie en
> robbe vrekslaan? Uit SA het gekom wereldkampioene in rugby, golf, boks,
> karate, Formule 1, stoei en baie,baie meer. En ek is vreeslik jammer vir
> jou, dis was slegs in die laaste 5-8 jaar voor die groot oorgawe dat sport
> van SA moeilikheid gekry het in die buiteland. Jy moes nou die aand gehoor
> het hoe ou Mannetjies Roux vertel hoe lekker was dit om met sy skoen 'n
> betoger onder sy gat te skop!
>>
>> Gloudina
>>
>
Vorige onderwerp: Rugby?
Volgende onderwerp: Rugby?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:46:11 MGT 2024