| Vir die rekord ... [boodskap #105996] |
Di., 20 September 2005 13:06  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in die
Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar slegs 4
mense dood aan maagkoors.
Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
geraak...)
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir die rekord ... [boodskap #106007 is 'n antwoord op boodskap #105996] |
Wo., 21 September 2005 06:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
My ma het ook as kind maagkoors gekry. Al een in die familie. Geen mens weet
waarvan nie. Sy is glo gesond gedokter met waterskilpadsop.
--
Groetnis
Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir die rekord ... [boodskap #106058 is 'n antwoord op boodskap #106057] |
Do., 22 September 2005 06:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek verstaan jou punt heeltemal Deneille - maar ek dink jy en Suidwester
praat by mekaar verby.
Bepaal jul eers by dieselfde punt, so tussen die vloeke deur:))
Ek stem saam met Suidwester dat die onus van indiensneming berus op 'n
ooreenkoms tussen die werker ( wie dit ookal mag wees) en die werkgewer (
wie dit ookal mag wees).
Die werker se deel van die ooreenkoms is om werk van die gehalte te lewer
wat sy/haar loon regverdig. en die werkgewer se deel van die ooreenkoms is
om die werker te vergoed vir die diens wat gelewer word.
Laat ek jou maar verseker - in teenstelling met wat die regering dink of
aanbeveel ( en deesdae slefs erken hulle het fouteer) - dat enige werkgewer
wat sy/haar sout werd is, slegs belangstel om die beste werkers vir die loon
en werk beskikbaar te kry - maak nie saak wat hulle is en hoe hulle lyk nie.
--
Groetnis
Annette
"Deneile" skryf in boodskap news:dgtjfc$bqa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek't geleer 'n man redeneer nie met 'n ou wat so krag-woorde gebruik nie, te
> veel vasgesit met Kiwi en Aussie ondersteuners! Ek't het nog nooit gese
> dat alle skuld witmense s'n is nie, as 'n swart man stront aan vang dan sal
> ek dit uitwys. Maar soos julle ouens altyd net die skuld op die swart man
> sit is ook mos nou nie reg nie. Julle blameer dan net swartes maar kyk dinge
> mis wat die wit man doen.
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1127313669.998821@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Ag Deneile hou op kak praat toe. Is daar enige iets wat NIE die witmense
>> se skuld in Jou, Gloudina en Ferdi se oë is nie.
>>
>>
>> "Deneile" wrote in message
>> news:dgrlh7$9e2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die regering probeer werk skep maar die wit huurders van plaasgrond stel
>>> nie swart werkers aan nie!
>
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:GqednUWXO6WayKzeRVn-1g@is.co.za...
>>>> Jy begin so stadig die 'drift' vang. |Ek weet van 'n dorp waar die
>>>> slagpales die afval begrawe met bulldozers, maar die plakkers gaan grawe
>>>> dit uit en eet dit. Die mense is honger want die regering gee nie vir
>>>> hulle werk nie! Hierdie ding gaan eskaleer in sy moer in. Die een
>>>> of ander tyd gaan die swart regerings voor die werklikheid te staan kom.
>>>> Soos Mal Bob oorgekom het. Jy kan net lieg en bedrieg tot sover.
>>>> "Deneile" wrote in message
>>>> news:dgqtnm$bkl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek sien gisteraand oppi nuus dat nog 'n drinkwater dam se water
>>>> > contaminated is deur dierlike oorskot, bleikbaar dump die local
>>>> > slagpale hulle afval daar!
>>>
>>>
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in
>>>> >> die
>>>> >> Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar
>>>> >> slegs 4
>>>> >> mense dood aan maagkoors.
>>>> >> Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
>>>> >> bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
>>>> >> geraak...)
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>
>>
>
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir die rekord ... [boodskap #106079 is 'n antwoord op boodskap #106058] |
Vr., 23 September 2005 06:57  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:dguom4$m1m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die werker se deel van die ooreenkoms is om werk van die gehalte te lewer
> wat sy/haar loon regverdig. en die werkgewer se deel van die ooreenkoms is
> om die werker te vergoed vir die diens wat gelewer word.
----Presies! Hoekom sal 'n boer hom in 'n situasie begewe wat hy weet in
die toekoms vir hom moeilikheid gaan maak? Vir politieke ideologie van 'n
politieke party wat eintlik daarop uit is om jou groep van die bevolking te
boor so hard as wat hulle kan? Soos die SA weermag se groot koppe wat
reken dat 'n blanke sal nooit weer hoer kan vorder as die rang van majoor
nie en dan baie verbaas is omdat daar nie meer wit rekrute is nie!
> Laat ek jou maar verseker - in teenstelling met wat die regering dink of
> aanbeveel ( en deesdae slefs erken hulle het fouteer) - dat enige
> werkgewer
> wat sy/haar sout werd is, slegs belangstel om die beste werkers vir die
> loon
> en werk beskikbaar te kry - maak nie saak wat hulle is en hoe hulle lyk
> nie.
-----Ongelukkig is effektiwiteit nie 'n begrip wat in Afrika nie voorop
gestel word nie......
|
|
|
|