Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vir die rekord ...
Re: Vir die rekord ... [boodskap #105982] Di, 20 September 2005 05:54 na volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:
> Is dit dan nie julle president wat laasweek soort van erken het dat die
> munisipaliteite 'n boggerop is nie, juis omdat die ANC-politici hul
> 'vriende' aanstel in poste waarvoor hulle geen ervaring of bevoegdheid het
> nie? Dat regstellende aksie 'n boggerop was? Dat die wysheid hulle nou
> moet tref na amper 15 jaar! Die ergste is dat dit nie herstelbaar is
> nie....die ervare persone vir die werk is of nou te oud of verdien soveel
> geld as konsultante vir onbevoegde amptenare, dat hulle nie sal belangstel
> nie!
> "Jonas" wrote in message
> news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in die
>> Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar slegs
>> 4
>> mense dood aan maagkoors.
>> Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
>> bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
>> geraak...)

Nee Jonas, die groot koppe in die munisipaliteit het nie die kennis
gehad om te kon onderskei tussen chloor en arseen. Of, die
burgemeester het die geld gesteel en kon hulle nie chloor in die water
gooi nie!
>>
>>
>>
>>
>>
>>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #105983 is 'n antwoord op boodskap #105982] Di, 20 September 2005 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit dan nie julle president wat laasweek soort van erken het dat die
munisipaliteite 'n boggerop is nie, juis omdat die ANC-politici hul
'vriende' aanstel in poste waarvoor hulle geen ervaring of bevoegdheid het
nie? Dat regstellende aksie 'n boggerop was? Dat die wysheid hulle nou
moet tref na amper 15 jaar! Die ergste is dat dit nie herstelbaar is
nie....die ervare persone vir die werk is of nou te oud of verdien soveel
geld as konsultante vir onbevoegde amptenare, dat hulle nie sal belangstel
nie!

"Jonas" skryf in boodskap news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in die
> Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar slegs
> 4
> mense dood aan maagkoors.
> Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
> bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
> geraak...)
>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #105984 is 'n antwoord op boodskap #105982] Di, 20 September 2005 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Al wat mens kan vra is "Wat verwag jy" dit gaan gebeur en Delmas is maar
net
die begin. Oor 10 jaar gaan hier ongekende chaos wees waar ons slegs
gebottelde
water sal kan drink.

"Jonas" skryf in boodskap news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in die
> Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar slegs
> 4
> mense dood aan maagkoors.
> Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
> bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
> geraak...)
>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #105986 is 'n antwoord op boodskap #105984] Di, 20 September 2005 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 Sep 2005 08:50:14 +0200, "Otterkop" wrote:

> Al wat mens kan vra is "Wat verwag jy" dit gaan gebeur en Delmas is maar
> net
> die begin. Oor 10 jaar gaan hier ongekende chaos wees waar ons slegs
> gebottelde
> water sal kan drink.

Pas net op dat die bottles nie met munisipale water gevul is nie!

>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in die
>> Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar slegs
>> 4
>> mense dood aan maagkoors.
>> Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
>> bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
>> geraak...)






>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #105987 is 'n antwoord op boodskap #105984] Di, 20 September 2005 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
So al die lande waar die mense gebottelde water drink het verval in choas?

"Otterkop" skryf in boodskap news:y9ydnUVKjJWsLLLeRVn-3g@is.co.za...
> Al wat mens kan vra is "Wat verwag jy" dit gaan gebeur en Delmas is maar
> net
> die begin. Oor 10 jaar gaan hier ongekende chaos wees waar ons slegs
> gebottelde
> water sal kan drink.
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in
>> die
>> Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar
>> slegs 4
>> mense dood aan maagkoors.
>> Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
>> bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
>> geraak...)






>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #105988 is 'n antwoord op boodskap #105982] Di, 20 September 2005 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nie self bemesting nie? As die mens moeilikheid in die rivier spoel
gee dit nie die snoek 'n lekker happie by die rivier mondings nie?

"Suidwester" skryf in boodskap news:ZJmdnU5ft9MoQ7LeRVn-ow@is.co.za...
> Hulle het nie hulle werk ordentlik gedoen nie! In Afrika skeit die
> plakkers in die veld en dit gaan riviere toe....dit sou dalk nie so 'n
> groot probleem gewees het as die amptenary dit net besef het en 'n
> teenvoeter gekry het....jy kan. Die pampoene aan bewind het nie 'n clue
> van die stront waarin ons ons letterlik gaan bevind binnekort nie.
> "Deneile" wrote in message
> news:dgolka$mjo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So al die lande waar die mense gebottelde water drink het verval in
>> choas?


>> "Otterkop" wrote in message
>> news:y9ydnUVKjJWsLLLeRVn-3g@is.co.za...
>>> Al wat mens kan vra is "Wat verwag jy" dit gaan gebeur en Delmas is
>>> maar net
>>> die begin. Oor 10 jaar gaan hier ongekende chaos wees waar ons slegs
>>> gebottelde
>>> water sal kan drink.
>
>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in
>>>> die
>>>> Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar
>>>> slegs 4
>>>> mense dood aan maagkoors.
>>>> Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
>>>> bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
>>>> geraak...)
>>
>
>


>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #105989 is 'n antwoord op boodskap #105987] Di, 20 September 2005 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Deneile" skryf

> So al die lande waar die mense gebottelde water drink het verval in choas?

Toemaar, Deneile, hier by ons in Ontario, waar baie mense
ook gebottelde water drink ( nie ons nie), was daar ook nou
onlangs 'n geval waar twee ou wit omies ( broers) wat moes
sorg dat die water getoets was en skoon was, tronk toe gegaan
het omdat hulle nie hul werk gedoen het en een of twee mense
dood is en sommige vir die res van hulle lewe siek sal wees
as gevolg van hulle nalatigheid nie.
Die ondersoek wat daarna plaasgevind het, het meeste van
die blaam gelê op die Konserwatiewe regering wat om kostes
te besnoei, sommige van die vorige veiligheidskontroles
uitgeskakel het as onnodig.

Gloudina
Re: Vir die rekord ... [boodskap #105990 is 'n antwoord op boodskap #105987] Di, 20 September 2005 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle het nie hulle werk ordentlik gedoen nie! In Afrika skeit die
plakkers in die veld en dit gaan riviere toe....dit sou dalk nie so 'n groot
probleem gewees het as die amptenary dit net besef het en 'n teenvoeter
gekry het....jy kan. Die pampoene aan bewind het nie 'n clue van die
stront waarin ons ons letterlik gaan bevind binnekort nie.

"Deneile" skryf in boodskap news:dgolka$mjo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So al die lande waar die mense gebottelde water drink het verval in choas?
>
>
> "Otterkop" wrote in message
> news:y9ydnUVKjJWsLLLeRVn-3g@is.co.za...
>> Al wat mens kan vra is "Wat verwag jy" dit gaan gebeur en Delmas is maar
>> net
>> die begin. Oor 10 jaar gaan hier ongekende chaos wees waar ons slegs
>> gebottelde
>> water sal kan drink.


>> "Jonas" wrote in message
>> news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in
>>> die
>>> Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar
>>> slegs 4
>>> mense dood aan maagkoors.
>>> Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
>>> bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
>>> geraak...)
>
>
>
>
>
>


>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #105991 is 'n antwoord op boodskap #105989] Di, 20 September 2005 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:
> "Deneile" skryf
>
>> So al die lande waar die mense gebottelde water drink het verval in choas?
>
> Toemaar, Deneile, hier by ons in Ontario, waar baie mense
> ook gebottelde water drink ( nie ons nie), was daar ook nou
> onlangs 'n geval waar twee ou wit omies ( broers) wat moes
> sorg dat die water getoets was en skoon was, tronk toe gegaan
> het omdat hulle nie hul werk gedoen het en een of twee mense
> dood is en sommige vir die res van hulle lewe siek sal wees
> as gevolg van hulle nalatigheid nie.
> Die ondersoek wat daarna plaasgevind het, het meeste van
> die blaam gelê op die Konserwatiewe regering wat om kostes
> te besnoei, sommige van die vorige veiligheidskontroles
> uitgeskakel het as onnodig.

Dit is presies wat hier in SA gebeur. Die nuwe regering het mense in
hoë posisies met geen kennis geplaas en hierdie hoës stel hulle
vriende aan wat feitlik ongeskool is om baie belangrike take te verrig.
Die fondse van munisipaliteite veral (soos daagliks in die plaaslike
nuus) is uitgeput omdat die hoë amptenare sulke geweldige hoë
salarisse verdien (regtig buitensporige salarisse en meestal
gelykstaande aan die van die ministers), en is daar net die geld vir
die noodsaaklike higiëniese dienste nie. Ek praat nie eers van die
normale dienste wat gelewer moet word nie. Bygesê, bo en behalwe die
hoë salarisse word die geld wat nog beskikbaar is gesteel.
>
> Gloudina
Re: Vir die rekord ... [boodskap #105997 is 'n antwoord op boodskap #105988] Di, 20 September 2005 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Hou jy van kreef? Weet jy dat kreef die strontopsuiers van die
see is? Dit leef van stront! En die mense eet dat die soppe spat....
Dis die ouens aan die onderkant van die rivier wat afchop....typhoid en
sulke dinge. Dis nou as jy die drolle wat dryf kan verskoon!

"Deneile" skryf in boodskap news:dgonp8$pt7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is dit nie self bemesting nie? As die mens moeilikheid in die rivier
> spoel gee dit nie die snoek 'n lekker happie by die rivier mondings nie?
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:ZJmdnU5ft9MoQ7LeRVn-ow@is.co.za...
>> Hulle het nie hulle werk ordentlik gedoen nie! In Afrika skeit die
>> plakkers in die veld en dit gaan riviere toe....dit sou dalk nie so 'n
>> groot probleem gewees het as die amptenary dit net besef het en 'n
>> teenvoeter gekry het....jy kan. Die pampoene aan bewind het nie 'n clue
>> van die stront waarin ons ons letterlik gaan bevind binnekort nie.
>> "Deneile" wrote in message
>> news:dgolka$mjo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> So al die lande waar die mense gebottelde water drink het verval in
>>> choas?
>
>
>>> "Otterkop" wrote in message
>>> news:y9ydnUVKjJWsLLLeRVn-3g@is.co.za...
>>>> Al wat mens kan vra is "Wat verwag jy" dit gaan gebeur en Delmas is
>>>> maar net
>>>> die begin. Oor 10 jaar gaan hier ongekende chaos wees waar ons slegs
>>>> gebottelde
>>>> water sal kan drink.
>>
>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in
>>>> > die
>>>> > Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar
>>>> > slegs 4
>>>> > mense dood aan maagkoors.
>>>> > Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
>>>> > bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
>>>> > geraak...)
>>>
>>
>
>


>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #105998 is 'n antwoord op boodskap #105983] Di, 20 September 2005 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Sou jy verkies het dat die pres. dit wegsteek en ontken?

On Tue, 20 Sep 2005 07:47:25 +0100, "Suidwester" wrote:

> Is dit dan nie julle president wat laasweek soort van erken het dat die
> munisipaliteite 'n boggerop is nie, juis omdat die ANC-politici hul
> 'vriende' aanstel in poste waarvoor hulle geen ervaring of bevoegdheid het
> nie? Dat regstellende aksie 'n boggerop was? Dat die wysheid hulle nou
> moet tref na amper 15 jaar! Die ergste is dat dit nie herstelbaar is
> nie....die ervare persone vir die werk is of nou te oud of verdien soveel
> geld as konsultante vir onbevoegde amptenare, dat hulle nie sal belangstel
> nie!
> "Jonas" wrote in message
> news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in die
>> Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar slegs
>> 4
>> mense dood aan maagkoors.
>> Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
>> bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
>> geraak...)






>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #105999 is 'n antwoord op boodskap #105990] Di, 20 September 2005 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Interresante feite oor die Delmas- geval:

1. Niemand weet nog waar die besmetting vandaan gekom het nie.
2. Een van die vermoedens is dat dit kon gekom het van vark-mis wat
boere in die omgewing begin aankoop het as bemesting.

On Tue, 20 Sep 2005 12:04:05 +0100, "Suidwester" wrote:

> Hulle het nie hulle werk ordentlik gedoen nie! In Afrika skeit die
> plakkers in die veld en dit gaan riviere toe....dit sou dalk nie so 'n groot
> probleem gewees het as die amptenary dit net besef het en 'n teenvoeter
> gekry het....jy kan. Die pampoene aan bewind het nie 'n clue van die
> stront waarin ons ons letterlik gaan bevind binnekort nie.
> "Deneile" wrote in message
> news:dgolka$mjo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So al die lande waar die mense gebottelde water drink het verval in choas?


>> "Otterkop" wrote in message
>> news:y9ydnUVKjJWsLLLeRVn-3g@is.co.za...
>>> Al wat mens kan vra is "Wat verwag jy" dit gaan gebeur en Delmas is maar
>>> net
>>> die begin. Oor 10 jaar gaan hier ongekende chaos wees waar ons slegs
>>> gebottelde
>>> water sal kan drink.
>
>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in
>>>> die
>>>> Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar
>>>> slegs 4
>>>> mense dood aan maagkoors.
>>>> Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
>>>> bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
>>>> geraak...)
>>
>
>


>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106002 is 'n antwoord op boodskap #105989] Di, 20 September 2005 23:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:Xt-dnbOs5uHGe7LeRVn-vg@rogers.com...
>
> "Deneile" skryf
>
>> So al die lande waar die mense gebottelde water drink het verval in
>> choas?
>
> Die ondersoek wat daarna plaasgevind het, het meeste van
> die blaam gelê op die Konserwatiewe regering wat om kostes
> te besnoei, sommige van die vorige veiligheidskontroles
> uitgeskakel het as onnodig.
>
> Gloudina

Ja-nee wat, besmette water is maar 'n wêreldwye probleem. Hier by ons is
daar dikwels gevalle van besmetting - as dit nie fabrieke is nie, is dit
boere wat hulle chemicals in die rivier laat afspoel, en die Brisbane River
gee ons ons water. Ek drink lankal nie meer kraanwater nie - kry my water
maandeliks van 'n springwater maatskappy. As ek so na die bruinerige water
uit 'n kraan kyk, wil ek nie eers dit in die ketel gebruik nie. Dieselfde
in Sydney - baie siektes word deur sulke water veroorsaak. Oral waar mense
in beheer is, is daar maar altyd die gevaar dat iemand nie hule werk gaan
doen nie, of nie gereeld die toetse doen nie.
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106003 is 'n antwoord op boodskap #105999] Wo, 21 September 2005 00:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nog interessanter Ferdietjiekie is die feit dat die Minister van Gesondheid
'n week gelede, tydens haar besoek aan Delmas gesê het dat die drinkwater,
soos verskaf deur die Delmas-munisipaliteit, die oorsaak was vir die
uitbreek van die maagkoors. Randwater het ook daarna bekendgemaak dat die
maagkoors-"kieme" nie kan bestaan waar die water met chloor behandel is nie.
So - wie lieg nou vir ons. Die ANC Minister van Gesondheid of Ferdie
Greyling. (Om kredietwaardigheid aan sy snert te gee nommer Ferdietjiekie
ook sommer sy paragrawe.)

(Anti - sal jy hierdie inset aan jou agter(uit)ryer (Ferdietjiekie) deurgee.
Vra hom ook sommer na sy digbundel - die wêreld hou sy asem op daarvoor.
En o ja Anti- as apartheidskenner en geskiedkundige kan jy ons miskien inlig
van maagkoors epidemies onder daardie bewind. Dit sal mos die huidige
epidemie regverdig.)
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106012 is 'n antwoord op boodskap #105990] Wo, 21 September 2005 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wat vir my baie snaaks is dat daar altyd ontkenning van die probleem
is. Die amptenare glo daars nie fout nie. Hulle wil die heros wees maar
ontken die probleme
en doen niks daaraan nie. Ek wens hulle wil besef dat hulle die indien
hulle wel die probleme oplos die gemeenskappe met ander oe na hulle sal
kyk en hulle wel die heros maak wat hulle so graag wil wees.

"Suidwester" skryf in boodskap news:ZJmdnU5ft9MoQ7LeRVn-ow@is.co.za...
> Hulle het nie hulle werk ordentlik gedoen nie! In Afrika skeit die
> plakkers in die veld en dit gaan riviere toe....dit sou dalk nie so 'n
> groot probleem gewees het as die amptenary dit net besef het en 'n
> teenvoeter gekry het....jy kan. Die pampoene aan bewind het nie 'n clue
> van die stront waarin ons ons letterlik gaan bevind binnekort nie.
> "Deneile" wrote in message
> news:dgolka$mjo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So al die lande waar die mense gebottelde water drink het verval in
>> choas?


>> "Otterkop" wrote in message
>> news:y9ydnUVKjJWsLLLeRVn-3g@is.co.za...
>>> Al wat mens kan vra is "Wat verwag jy" dit gaan gebeur en Delmas is
>>> maar net
>>> die begin. Oor 10 jaar gaan hier ongekende chaos wees waar ons slegs
>>> gebottelde
>>> water sal kan drink.
>
>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in
>>>> die
>>>> Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar
>>>> slegs 4
>>>> mense dood aan maagkoors.
>>>> Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
>>>> bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
>>>> geraak...)
>>
>
>


>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106013 is 'n antwoord op boodskap #106003] Wo, 21 September 2005 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Shit ek hoop nie jy lees daan knaap se kak gedigte nie

"Jonas" skryf in boodskap news:dgp8fk$nj1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nog interessanter Ferdietjiekie is die feit dat die Minister van
> Gesondheid
> 'n week gelede, tydens haar besoek aan Delmas gesê het dat die drinkwater,
> soos verskaf deur die Delmas-munisipaliteit, die oorsaak was vir die
> uitbreek van die maagkoors. Randwater het ook daarna bekendgemaak dat die
> maagkoors-"kieme" nie kan bestaan waar die water met chloor behandel is
> nie.
> So - wie lieg nou vir ons. Die ANC Minister van Gesondheid of Ferdie
> Greyling. (Om kredietwaardigheid aan sy snert te gee nommer Ferdietjiekie
> ook sommer sy paragrawe.)
>
> (Anti - sal jy hierdie inset aan jou agter(uit)ryer (Ferdietjiekie)
> deurgee.
> Vra hom ook sommer na sy digbundel - die wêreld hou sy asem op daarvoor.
> En o ja Anti- as apartheidskenner en geskiedkundige kan jy ons miskien
> inlig
> van maagkoors epidemies onder daardie bewind. Dit sal mos die huidige
> epidemie regverdig.)
>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106014 is 'n antwoord op boodskap #105998] Wo, 21 September 2005 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die groot vraag is of hy iets daaraan kan doen? Dis nie herstelbaar nie en
dis iets wat julle ANC's te toe was om te besef: Dat 'n politieke
oorwinning maar net 'n deel is van die sukses........

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:8c40j1tp31ppjorjddihko6ia7sh28aqee@4ax.com...
>
> Sou jy verkies het dat die pres. dit wegsteek en ontken?
>
>
>
>
> On Tue, 20 Sep 2005 07:47:25 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Is dit dan nie julle president wat laasweek soort van erken het dat die
>> munisipaliteite 'n boggerop is nie, juis omdat die ANC-politici hul
>> 'vriende' aanstel in poste waarvoor hulle geen ervaring of bevoegdheid het
>> nie? Dat regstellende aksie 'n boggerop was? Dat die wysheid hulle nou
>> moet tref na amper 15 jaar! Die ergste is dat dit nie herstelbaar is
>> nie....die ervare persone vir die werk is of nou te oud of verdien soveel
>> geld as konsultante vir onbevoegde amptenare, dat hulle nie sal belangstel
>> nie!
>> "Jonas" wrote in message
>> news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in
>>> die
>>> Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar
>>> slegs
>>> 4
>>> mense dood aan maagkoors.
>>> Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
>>> bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
>>> geraak...)
>
>
>
>
>
>

>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106016 is 'n antwoord op boodskap #106002] Wo, 21 September 2005 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Bobby" skryf in boodskap news:t11Ye.982$0E5.88@news-server.bigpond.net.au...
> Ja-nee wat, besmette water is maar 'n wêreldwye probleem.
----So met al julle ontwikkeling, toe ontwikkel julle julleself so in julle
moer in dat julle nie eers meer die basiese skoon bronne het nie? Jy kan
enige plek in Namibia kraanwater drink.
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106021 is 'n antwoord op boodskap #106013] Wo, 21 September 2005 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 21 Sep 2005 08:43:24 +0200, "Otterkop" wrote:

> Shit ek hoop nie jy lees daan knaap se kak gedigte nie

Etterkop, is jy nie Jonas/DD nie?
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106022 is 'n antwoord op boodskap #106014] Wo, 21 September 2005 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 21 Sep 2005 07:50:15 +0100, "Suidwester" wrote:

> Die groot vraag is of hy iets daaraan kan doen? Dis nie herstelbaar nie en
> dis iets wat julle ANC's te toe was om te besef: Dat 'n politieke
> oorwinning maar net 'n deel is van die sukses........

Julle NP's het nog nooit demokrasie verstaan nie. En julle verstaan
dit nou nog nier. Geen wonder dat julle nou almal saam met Kortbroek
in die ANC sit nie, ne?

Selfs jou hoofleier van weleer, Pik Botha, is mos al lank reeds in die
ANC.

Julle bottom feeders gaan ook nog daar eindig. Oorweeg jy dit al?
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106028 is 'n antwoord op boodskap #106022] Wo, 21 September 2005 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf

> Julle NP's het nog nooit demokrasie verstaan nie. En julle verstaan
> dit nou nog nier. Geen wonder dat julle nou almal saam met Kortbroek
> in die ANC sit nie, ne?
>
> Selfs jou hoofleier van weleer, Pik Botha, is mos al lank reeds in die
> ANC.
>
> Julle bottom feeders gaan ook nog daar eindig. Oorweeg jy dit al?

Raai, ek het nog nooit so daaraan gedink nie, maar
dit maak baie sin. Hierdie klomp het gekoek net waar
hulle sien daar kans is om "mag" in die hande te kry.
Los beginsels en gewetens uit. Hardloop agter waar
die meeste wins gemaak kan word.
Ek het net een Nasionalis geken, wat altyd met
'n groot glimlag op sy gesig vir ander Afrikaners by
Adams Mission probeer skok het, deur vir hulle te
vertel dat SA nie 'n demokrasie is nie. Dit was Jaap
Strydom, die ou wat twee vakke in Afrikaans by
die skool wat tevore Adams College was, ingevoer
het, jare voor hy dit in Soweto probeer doen het
en die opstande in Soweto veroorsaak het. Ek het
altyd die suspisie gehad dat hy hierdie Afrikaans- vir
-twee -vakke-plan invoer, nie omdat hy uit beginsel
dink dat dit 'n goeie ding is nie, maar omdat hy geweet
het dat hy daardeur geld kan maak. Toe hy die twee
vakke by Adams College invoer ( dis nou nadat
Bantoe-Onderwys die skool oorgeneem het), toe
skryf hy 'n werkboek in Afrikaans vir die Wiskunde
en Sosiale Studies, rol dit af met die skool se
roneo-masjien, en verkoop dit aan die skoolkinders
vir eie gewin. Sy seun is, nog deur die apartheids-
regering, vervolg vir 'n miljoen dollar scam, waar
hulle geld ontvang het vir posters wat hulle nooit
gelewer het in groot aantalle nie. Die posters was
veronderstel om die beleid van die regering
populêr te maak onder swart studente in skole.

Gloudina
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106032 is 'n antwoord op boodskap #106028] Wo, 21 September 2005 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com skryf

'n miljoen dollar scam

Dit moet natuurlik lees " 'n miljoen rand" en nie
miljoen dollar nie. Maar dit was in die dae toe
die rand meer as 'n Kanadese dollar was.

Gloudina
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106033 is 'n antwoord op boodskap #106022] Wo, 21 September 2005 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee wat 'vriend', wat jy en jou ANC doen vir julle salaristrekkers wat
ander ouens se gatte lek vir elke maand se tjekkie....ek maak my eie geldjie
elke maand en nogal deur die stupidgeid van mense soos jy en jou regering
dat dit nogal lekker baie raak. Ek kla nie oor julle onnoselgeid nie [dis
nou om jou finsnasiele welstand te verkoop vir die politieke
ideologie]...julle maak my ryk! Ek kla maar so met die witbrood onder die
arm!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3n32j1pk79tfv0r3u54jcdh11umphen117@4ax.com...
> On Wed, 21 Sep 2005 07:50:15 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> herstelbaar nie en
>> dis iets wat julle ANC's te toe was om te besef: Dat 'n politieke
>> oorwinning maar net 'n deel is van die sukses........
>
> Julle NP's het nog nooit demokrasie verstaan nie. En julle verstaan
> dit nou nog nier. Geen wonder dat julle nou almal saam met Kortbroek
> in die ANC sit nie, ne?
>
> Selfs jou hoofleier van weleer, Pik Botha, is mos al lank reeds in die
> ANC.
>
> Julle bottom feeders gaan ook nog daar eindig. Oorweeg jy dit al?
>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106034 is 'n antwoord op boodskap #106028] Wo, 21 September 2005 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:CuKdnWe9Dv8n3KzeRVn-hQ@rogers.com...
> Raai, ek het nog nooit so daaraan gedink nie, maar
> dit maak baie sin. Hierdie klomp het gekoek net waar
> hulle sien daar kans is om "mag" in die hande te kry.
> Los beginsels en gewetens uit. Hardloop agter waar
> die meeste wins gemaak kan word.
......lees my antwoord aan jou fondament-prop hierbo. Julle onnoselheid
maak ons sakemanne se sakke net voller en voller! Dankie vir mense soos
Gloudina en Ferdie. Ewige salaristrekkers en slapgatte. Viva die ANC en
Swapo!
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106037 is 'n antwoord op boodskap #106022] Wo, 21 September 2005 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
So wil jy sê demokrasie is 'n foutlose stelsel Ferdi.

Op in Afrika sien ek baie diktators, is dit dalk die stelsel wat vir die
swartes die meeste sin maak ?.

Pik Botha is/was nog altyd 'n vryemesselaar, sy motiewe vir dit wat hy doen
is meestal duister

Ek stig eerder my eie party voordat ek by die ANC aansluit

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3n32j1pk79tfv0r3u54jcdh11umphen117@4ax.com...
> On Wed, 21 Sep 2005 07:50:15 +0100, "Suidwester"
> wrote:

> Julle NP's het nog nooit demokrasie verstaan nie. En julle verstaan
> dit nou nog nier. Geen wonder dat julle nou almal saam met Kortbroek
> in die ANC sit nie, ne?
>
> Selfs jou hoofleier van weleer, Pik Botha, is mos al lank reeds in die
> ANC.
>
> Julle bottom feeders gaan ook nog daar eindig. Oorweeg jy dit al?
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106039 is 'n antwoord op boodskap #106028] Wo, 21 September 2005 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 21 Sep 2005 07:28:05 -0400, "@rogers.com" wrote:

Toe hy die twee
> vakke by Adams College invoer ( dis nou nadat
> Bantoe-Onderwys die skool oorgeneem het), toe
> skryf hy 'n werkboek in Afrikaans vir die Wiskunde
> en Sosiale Studies, rol dit af met die skool se
> roneo-masjien, en verkoop dit aan die skoolkinders
> vir eie gewin. Sy seun is, nog deur die apartheids-
> regering, vervolg vir 'n miljoen dollar scam, waar
> hulle geld ontvang het vir posters wat hulle nooit
> gelewer het in groot aantalle nie. Die posters was
> veronderstel om die beleid van die regering
> populêr te maak onder swart studente in skole.

Klink bekend
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106040 is 'n antwoord op boodskap #106034] Wo, 21 September 2005 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 21 Sep 2005 14:32:55 +0100, "Suidwester" wrote:

> "@rogers.com" wrote in message
> news:CuKdnWe9Dv8n3KzeRVn-hQ@rogers.com...
>> Raai, ek het nog nooit so daaraan gedink nie, maar
>> dit maak baie sin. Hierdie klomp het gekoek net waar
>> hulle sien daar kans is om "mag" in die hande te kry.
>> Los beginsels en gewetens uit. Hardloop agter waar
>> die meeste wins gemaak kan word.
> ......lees my antwoord aan jou fondament-prop hierbo. Julle onnoselheid
> maak ons sakemanne

Hardeware winkel, is dit nie?

se sakke net voller en voller! Dankie vir mense soos
> Gloudina en Ferdie. Ewige salaristrekkers en slapgatte. Viva die ANC en
> Swapo! >?>

Kalmeer nou. Netnou moet jy pille begin gebruik.
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106041 is 'n antwoord op boodskap #106033] Wo, 21 September 2005 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 21 Sep 2005 14:29:50 +0100, "Suidwester" wrote:

g nee wat 'vriend', wat jy en jou ANC doen vir julle salaristrekkers
wat
> ander ouens se gatte lek vir elke maand se tjekkie....ek maak my eie geldjie
> elke maand en nogal deur die stupidgeid van mense soos jy en jou regering
> dat dit nogal lekker baie raak. Ek kla nie oor julle onnoselgeid nie [dis
> nou om jou finsnasiele welstand te verkoop vir die politieke
> ideologie]...julle maak my ryk! Ek kla maar so met die witbrood onder die
> arm!

Jy het vir Pik oorlog gemaak. Hy is laaankal in die ANC.

Hoe ver is jy?

Ek sou raai jy - soos al tevore hier geskryf is - dat jy steeds
voetjie-voetjie met Swapo speel.
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106043 is 'n antwoord op boodskap #106041] Wo, 21 September 2005 15:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf

> Jy het vir Pik oorlog gemaak. Hy is laaankal in die ANC.

Ja, Suidwester, sit dit in jou pyp en
rook dit. ( Dis my anglisisme vir die
dag.)

Tant Hessie van die Spergebied
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106045 is 'n antwoord op boodskap #106040] Wo, 21 September 2005 16:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:0nr2j154jkubist0tu1q2ud6qqlagjt7ft@4ax.com...
> On Wed, 21 Sep 2005 14:32:55 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> Hardeware winkel, is dit nie? ----ketting.....plus so 'n paar ander goedjies.
>
>
> > Gloudina en Ferdie. Ewige salaristrekkers en slapgatte. Viva die ANC en
>> Swapo! >?>
>
> Kalmeer nou. Netnou moet jy pille begin gebruik.
-----Wat van ek trek op jou mediese fonds? Of jou kredietkaart? Jou werk
betaal mos dit!
>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106047 is 'n antwoord op boodskap #106041] Wo, 21 September 2005 16:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:ror2j15ncj38i4l1fp470fn814oi3v4k5f@4ax.com...
> On Wed, 21 Sep 2005 14:29:50 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> Jy het vir Pik oorlog gemaak. Hy is laaankal in die ANC.
----Nie vir Pik nie. Nie vir die NP nie. Vir Suid-Afrika...terwyl jy in
Hillbrow lekker vet agter jou lover se boude gele het.
>
> Hoe ver is jy?
>
> Ek sou raai jy - soos al tevore hier geskryf is - dat jy steeds
> voetjie-voetjie met Swapo speel.
----Hoekom nie? As dit tot my ekonomiese voordeel is, praat ek met hulle,
no problem.
>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106054 is 'n antwoord op boodskap #106040] Do, 22 September 2005 05:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hardeware winkels kan enorme winste maak. Dis anyway beter as om
kak gedigte te skryf en Engelse tegnologie reklames te vertaal vir Beeld

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:0nr2j154jkubist0tu1q2ud6qqlagjt7ft@4ax.com...
> On Wed, 21 Sep 2005 14:32:55 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> > news:CuKdnWe9Dv8n3KzeRVn-hQ@rogers.com...
>>> Raai, ek het nog nooit so daaraan gedink nie, maar
>>> dit maak baie sin. Hierdie klomp het gekoek net waar
>>> hulle sien daar kans is om "mag" in die hande te kry.
>>> Los beginsels en gewetens uit. Hardloop agter waar
>>> die meeste wins gemaak kan word.
>> ......lees my antwoord aan jou fondament-prop hierbo. Julle onnoselheid
>> maak ons sakemanne
>
> Hardeware winkel, is dit nie?
>
>
> > Gloudina en Ferdie. Ewige salaristrekkers en slapgatte. Viva die ANC en
>> Swapo! >?>
>
> Kalmeer nou. Netnou moet jy pille begin gebruik.
>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106056 is 'n antwoord op boodskap #106037] Do, 22 September 2005 05:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
As jy vir die ANC stem kan jy kinders mollesteer ook

"Riaan" skryf in boodskap news:1127313668.665972@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> So wil jy sê demokrasie is 'n foutlose stelsel Ferdi.
>
> Op in Afrika sien ek baie diktators, is dit dalk die stelsel wat vir die
> swartes die meeste sin maak ?.
>
> Pik Botha is/was nog altyd 'n vryemesselaar, sy motiewe vir dit wat hy
> doen is meestal duister
>
> Ek stig eerder my eie party voordat ek by die ANC aansluit
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3n32j1pk79tfv0r3u54jcdh11umphen117@4ax.com...
>> On Wed, 21 Sep 2005 07:50:15 +0100, "Suidwester"
>> wrote:
>
>> Julle NP's het nog nooit demokrasie verstaan nie. En julle verstaan
>> dit nou nog nier. Geen wonder dat julle nou almal saam met Kortbroek
>> in die ANC sit nie, ne?

>> Selfs jou hoofleier van weleer, Pik Botha, is mos al lank reeds in die
>> ANC.

>> Julle bottom feeders gaan ook nog daar eindig. Oorweeg jy dit al?
>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106059 is 'n antwoord op boodskap #106054] Do, 22 September 2005 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die boubedryf? Van elke gebou is 66% boumateriaal. Dus van 'n R1m huis,
is 660 000 boumateriaal. En dan praat ons nog nie eers van die ontwerpkant
nie. 4% van kontrakwaarde is vir die planne = 40 000....skoon geld.
Waarom dink jy sit die ou by die koerant? Stupidgeid.

"Otterkop" skryf in boodskap news:GNWdneo2l-0Mp6_eRVn-2A@is.co.za...
> Hardeware winkels kan enorme winste maak. Dis anyway beter as om
> kak gedigte te skryf en Engelse tegnologie reklames te vertaal vir Beeld
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:0nr2j154jkubist0tu1q2ud6qqlagjt7ft@4ax.com...
>> On Wed, 21 Sep 2005 14:32:55 +0100, "Suidwester"
>> wrote:

>> >> news:CuKdnWe9Dv8n3KzeRVn-hQ@rogers.com...
>>>> Raai, ek het nog nooit so daaraan gedink nie, maar
>>>> dit maak baie sin. Hierdie klomp het gekoek net waar
>>>> hulle sien daar kans is om "mag" in die hande te kry.
>>>> Los beginsels en gewetens uit. Hardloop agter waar
>>>> die meeste wins gemaak kan word.
>>> ......lees my antwoord aan jou fondament-prop hierbo. Julle onnoselheid
>>> maak ons sakemanne

>> Hardeware winkel, is dit nie?


>> >> Gloudina en Ferdie. Ewige salaristrekkers en slapgatte. Viva die ANC
>>> en
>>> Swapo! >?>

>> Kalmeer nou. Netnou moet jy pille begin gebruik.


>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106060 is 'n antwoord op boodskap #106043] Do, 22 September 2005 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ja, daar is verraiers van alle soorte. Ou Pik was mos maar nog altyd 'n
weerhaan wat draai soos die wind waai. Ons ander buite die politiek speel
meer die situasie vandag. Ipv om 'n billike fooi vir die swart amptenary
te vra, vra ons hulle belaglike pryse en kry dit. Hulle is die mense wat
aan beheer wou wees, en nou het hulle dit. As hulle te onnosel is om die
verantwoordelikheid te dra, hoekom sal ons dit nie uitbuit nie? Hulle vat
ons plase en gee dit vir plakkers. Nou vra ons net meer vir ons produkte
en uiteindelik betaal die publiek vir dit wat ons verloor het. Eenvoudig.
Rook dit, ou antie. Die werklikheid is iets heel anders as julle teorie
wat julle op die 'Net uitbasuin. Daar is 'n rede hoekom Suider-Afrika
ontwikkel het onder wit beheer ten spyte van werelddruk ten gunste van die
swart meerderheid. Vandag staan daai rede soos 'n helder lig in 'n donker
nag.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:cPednag-d5Zi4azeRVn-rA@rogers.com...
>
> "Ferdi Greyling" skryf
>
>> Jy het vir Pik oorlog gemaak. Hy is laaankal in die ANC.
>
> Ja, Suidwester, sit dit in jou pyp en
> rook dit. ( Dis my anglisisme vir die
> dag.)
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106061 is 'n antwoord op boodskap #106056] Do, 22 September 2005 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he!

"Otterkop" skryf in boodskap news:poydnf79EO1tpq_eRVn-1A@is.co.za...
> As jy vir die ANC stem kan jy kinders mollesteer ook
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1127313668.665972@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> So wil jy sê demokrasie is 'n foutlose stelsel Ferdi.

>> Op in Afrika sien ek baie diktators, is dit dalk die stelsel wat vir die
>> swartes die meeste sin maak ?.

>> Pik Botha is/was nog altyd 'n vryemesselaar, sy motiewe vir dit wat hy
>> doen is meestal duister

>> Ek stig eerder my eie party voordat ek by die ANC aansluit

>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3n32j1pk79tfv0r3u54jcdh11umphen117@4ax.com...
>>> On Wed, 21 Sep 2005 07:50:15 +0100, "Suidwester"
>>> wrote:

>>> Julle NP's het nog nooit demokrasie verstaan nie. En julle verstaan
>>> dit nou nog nier. Geen wonder dat julle nou almal saam met Kortbroek
>>> in die ANC sit nie, ne?
>
>>> Selfs jou hoofleier van weleer, Pik Botha, is mos al lank reeds in die
>>> ANC.
>
>>> Julle bottom feeders gaan ook nog daar eindig. Oorweeg jy dit al?


>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106064 is 'n antwoord op boodskap #106059] Do, 22 September 2005 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
hy try geld kry vir daai kak gedigte

"Suidwester" skryf in boodskap news:yeSdnW1SH4Qaxq_eRVn-rA@is.co.za...
> Die boubedryf? Van elke gebou is 66% boumateriaal. Dus van 'n R1m
> huis, is 660 000 boumateriaal. En dan praat ons nog nie eers van die
> ontwerpkant nie. 4% van kontrakwaarde is vir die planne = 40
> 000....skoon geld. Waarom dink jy sit die ou by die koerant? Stupidgeid.
> "Otterkop" wrote in message
> news:GNWdneo2l-0Mp6_eRVn-2A@is.co.za...
>> Hardeware winkels kan enorme winste maak. Dis anyway beter as om
>> kak gedigte te skryf en Engelse tegnologie reklames te vertaal vir Beeld



>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:0nr2j154jkubist0tu1q2ud6qqlagjt7ft@4ax.com...
>>> On Wed, 21 Sep 2005 14:32:55 +0100, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>>> >>> news:CuKdnWe9Dv8n3KzeRVn-hQ@rogers.com...
>>>> > Raai, ek het nog nooit so daaraan gedink nie, maar
>>>> > dit maak baie sin. Hierdie klomp het gekoek net waar
>>>> > hulle sien daar kans is om "mag" in die hande te kry.
>>>> > Los beginsels en gewetens uit. Hardloop agter waar
>>>> > die meeste wins gemaak kan word.
>>>> ......lees my antwoord aan jou fondament-prop hierbo. Julle
>>>> onnoselheid
>>>> maak ons sakemanne
>
>>> Hardeware winkel, is dit nie?
>
>
>>> >>> Gloudina en Ferdie. Ewige salaristrekkers en slapgatte. Viva die ANC
>>>> en
>>>> Swapo! >?>
>
>>> Kalmeer nou. Netnou moet jy pille begin gebruik.
>
>


>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106069 is 'n antwoord op boodskap #106064] Do, 22 September 2005 10:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hy kan nie anders nie want kyk maar na die gemiddelde joernalis. Enige
uitstaande sportmanne of sakemanne daar? Nee! Suksesvolle ouens het nie
tyd om twak te skryf en te teoretiseer oor die windmakers nie. Hulle maak
self wind. Doen jou 'n guns en gaan kyk by 'n koerant hoe lyk die spul
joernaliste. Hulle trek snaaks aan, dink snaaks en vry snaaks...so by die
agterkant langs!

"Otterkop" skryf in boodskap news:vpmdnUJcJaDx8K_eRVn-uw@is.co.za...
> hy try geld kry vir daai kak gedigte
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:yeSdnW1SH4Qaxq_eRVn-rA@is.co.za...
>> Die boubedryf? Van elke gebou is 66% boumateriaal. Dus van 'n R1m
>> huis, is 660 000 boumateriaal. En dan praat ons nog nie eers van die
>> ontwerpkant nie. 4% van kontrakwaarde is vir die planne = 40
>> 000....skoon geld. Waarom dink jy sit die ou by die koerant? Stupidgeid.
>> "Otterkop" wrote in message
>> news:GNWdneo2l-0Mp6_eRVn-2A@is.co.za...
>>> Hardeware winkels kan enorme winste maak. Dis anyway beter as om
>>> kak gedigte te skryf en Engelse tegnologie reklames te vertaal vir Beeld
>
>
>
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:0nr2j154jkubist0tu1q2ud6qqlagjt7ft@4ax.com...
>>>> On Wed, 21 Sep 2005 14:32:55 +0100, "Suidwester"
>>>> wrote:
>>
>>>> >>> >news:CuKdnWe9Dv8n3KzeRVn-hQ@rogers.com...
>>>> >> Raai, ek het nog nooit so daaraan gedink nie, maar
>>>> >> dit maak baie sin. Hierdie klomp het gekoek net waar
>>>> >> hulle sien daar kans is om "mag" in die hande te kry.
>>>> >> Los beginsels en gewetens uit. Hardloop agter waar
>>>> >> die meeste wins gemaak kan word.
>>>> >......lees my antwoord aan jou fondament-prop hierbo. Julle
>>>> >onnoselheid
>>>> >maak ons sakemanne
>>
>>>> Hardeware winkel, is dit nie?
>>
>>
>>>> >>> >Gloudina en Ferdie. Ewige salaristrekkers en slapgatte. Viva die ANC
>>>> >en
>>>> >Swapo! >?>
>>
>>>> Kalmeer nou. Netnou moet jy pille begin gebruik.
>>
>
>


>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106071 is 'n antwoord op boodskap #106060] Do, 22 September 2005 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 22 Sep 2005 07:54:40 +0100, "Suidwester" wrote:

> Ag ja, daar is verraiers van alle soorte. Ou Pik was mos maar nog altyd 'n
> weerhaan wat draai soos die wind waai.

En om te dink dat jy so iemand se errand boy en soldaat was!!

Jy het mos laas vertel hoe jy in Pik se saak geglo het, het jy nie?
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106072 is 'n antwoord op boodskap #106054] Do, 22 September 2005 12:21 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Otterkop" skryf

> kak gedigte te skryf en Engelse tegnologie reklames te vertaal vir Beeld

Haai, Jonas, jou onderrok hang
uit.

Gloudina
Vorige onderwerp: Vir die rekord ...
Volgende onderwerp: Jong Afrikaner Nasionalisme by TUKS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 01:54:00 MGT 2024