Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir die rekord ...
Vir die rekord ... [boodskap #105996] Di, 20 September 2005 13:06 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in die
Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar slegs 4
mense dood aan maagkoors.
Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
geraak...)
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106000 is 'n antwoord op boodskap #105996] Di, 20 September 2005 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> En o ja Anti- as apartheidskenner en geskiedkundige kan jy ons miskien inlig
> van maagkoors epidemies onder daardie bewind. Dit sal mos die huidige
> epidemie regverdig.)

Luister, Jonas. Ek het ondervinding van maagkoors
epidemies. Daar langs die Oranje-rivier. Ek kan nou
nog die name onthou van die kinders wat aan maagkoors
in my skool oorlede is. En die een dogter wat baie baie
siek was aan maagkoors, en haar ma is oorlede daaraan.

Gloudina
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106007 is 'n antwoord op boodskap #105996] Wo, 21 September 2005 06:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My ma het ook as kind maagkoors gekry. Al een in die familie. Geen mens weet
waarvan nie. Sy is glo gesond gedokter met waterskilpadsop.
--
Groetnis
Annette
>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106008 is 'n antwoord op boodskap #105996] Wo, 21 September 2005 06:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dit is die hele punt. Ons kon altyd enge plek drink en is veronderstel
om dit te kan doen. As dit nie meer so gaan wees nie gaan ons mos agteruit

"Suidwester" skryf in boodskap news:R8GdnSUyl7TfaK3eRVn-vQ@is.co.za...
>
> "Bobby" wrote in message
> news:t11Ye.982$0E5.88@news-server.bigpond.net.au...
>> Ja-nee wat, besmette water is maar 'n wêreldwye probleem.
> ----So met al julle ontwikkeling, toe ontwikkel julle julleself so in
> julle moer in dat julle nie eers meer die basiese skoon bronne het nie?
> Jy kan enige plek in Namibia kraanwater drink.
>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106009 is 'n antwoord op boodskap #105996] Wo, 21 September 2005 06:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek dog dan die plakkers skyt in die rivier daar by julle? So dit is nie so
bad soos jy altyd oordryf nie want jul kraanwater is oral drinkbaar?

"Suidwester" skryf in boodskap news:R8GdnSUyl7TfaK3eRVn-vQ@is.co.za...
>
> "Bobby" wrote in message
> news:t11Ye.982$0E5.88@news-server.bigpond.net.au...
>> Ja-nee wat, besmette water is maar 'n wêreldwye probleem.
> ----So met al julle ontwikkeling, toe ontwikkel julle julleself so in
> julle moer in dat julle nie eers meer die basiese skoon bronne het nie?
> Jy kan enige plek in Namibia kraanwater drink.
>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106010 is 'n antwoord op boodskap #105996] Wo, 21 September 2005 06:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien gisteraand oppi nuus dat nog 'n drinkwater dam se water contaminated
is deur dierlike oorskot, bleikbaar dump die local slagpale hulle afval
daar!

"Jonas" skryf in boodskap news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in die
> Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar slegs
> 4
> mense dood aan maagkoors.
> Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
> bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
> geraak...)
>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106018 is 'n antwoord op boodskap #106000] Wo, 21 September 2005 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hie-hie-haaa-haaaa! Kry jy nie skaam om so te lieg nie, antie?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:ssednXz8tMltzq3eRVn-jg@rogers.com...
>
> "Jonas" skryf
>
>> En o ja Anti- as apartheidskenner en geskiedkundige kan jy ons miskien
> inlig
>> van maagkoors epidemies onder daardie bewind. Dit sal mos die huidige
>> epidemie regverdig.)
>
> Luister, Jonas. Ek het ondervinding van maagkoors
> epidemies. Daar langs die Oranje-rivier. Ek kan nou
> nog die name onthou van die kinders wat aan maagkoors
> in my skool oorlede is. En die een dogter wat baie baie
> siek was aan maagkoors, en haar ma is oorlede daaraan.
>
> Gloudina
>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106020 is 'n antwoord op boodskap #106000] Wo, 21 September 2005 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 Sep 2005 14:33:31 -0400, "@rogers.com" wrote:

Luister, Jonas. Ek het ondervinding van maagkoors
> epidemies. Daar langs die Oranje-rivier. Ek kan nou
> nog die name onthou van die kinders wat aan maagkoors
> in my skool oorlede is. En die een dogter wat baie baie
> siek was aan maagkoors, en haar ma is oorlede daaraan.
>
> Gloudina

My skoonma het altyd vertel dat haar hele gesien - toe sy 'n kind was
- in Bloemfontein maagkoors gekry het.
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106030 is 'n antwoord op boodskap #105996] Wo, 21 September 2005 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die regering probeer werk skep maar die wit huurders van plaasgrond stel nie
swart werkers aan nie!

"Suidwester" skryf in boodskap news:GqednUWXO6WayKzeRVn-1g@is.co.za...
> Jy begin so stadig die 'drift' vang. |Ek weet van 'n dorp waar die
> slagpales die afval begrawe met bulldozers, maar die plakkers gaan grawe
> dit uit en eet dit. Die mense is honger want die regering gee nie vir
> hulle werk nie! Hierdie ding gaan eskaleer in sy moer in. Die een of
> ander tyd gaan die swart regerings voor die werklikheid te staan kom.
> Soos Mal Bob oorgekom het. Jy kan net lieg en bedrieg tot sover.
> "Deneile" wrote in message
> news:dgqtnm$bkl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sien gisteraand oppi nuus dat nog 'n drinkwater dam se water
>> contaminated is deur dierlike oorskot, bleikbaar dump die local slagpale
>> hulle afval daar!


>> "Jonas" wrote in message
>> news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in
>>> die
>>> Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar
>>> slegs 4
>>> mense dood aan maagkoors.
>>> Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
>>> bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
>>> geraak...)
>
>
>
>
>
>


>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106031 is 'n antwoord op boodskap #105996] Wo, 21 September 2005 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Ag nee wat 'vriend', wat jy en jou ANC doen

Weet jy, Suidwester daar agter jou duin, die kanse is
heelwaarskynlik goed dat Ferdi NIE vir die ANC
stem nie. Anders as Pik en Kortbroek.

Gloudina
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106036 is 'n antwoord op boodskap #106010] Wo, 21 September 2005 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy begin so stadig die 'drift' vang. |Ek weet van 'n dorp waar die
slagpales die afval begrawe met bulldozers, maar die plakkers gaan grawe dit
uit en eet dit. Die mense is honger want die regering gee nie vir hulle
werk nie! Hierdie ding gaan eskaleer in sy moer in. Die een of ander
tyd gaan die swart regerings voor die werklikheid te staan kom. Soos Mal
Bob oorgekom het. Jy kan net lieg en bedrieg tot sover.

"Deneile" skryf in boodskap news:dgqtnm$bkl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sien gisteraand oppi nuus dat nog 'n drinkwater dam se water
> contaminated is deur dierlike oorskot, bleikbaar dump die local slagpale
> hulle afval daar!
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in
>> die
>> Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar
>> slegs 4
>> mense dood aan maagkoors.
>> Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
>> bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
>> geraak...)






>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106038 is 'n antwoord op boodskap #106030] Wo, 21 September 2005 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ag Deneile hou op kak praat toe. Is daar enige iets wat NIE die witmense se
skuld in Jou, Gloudina en Ferdi se oë is nie.

"Deneile" skryf in boodskap news:dgrlh7$9e2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die regering probeer werk skep maar die wit huurders van plaasgrond stel
> nie swart werkers aan nie!
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:GqednUWXO6WayKzeRVn-1g@is.co.za...
>> Jy begin so stadig die 'drift' vang. |Ek weet van 'n dorp waar die
>> slagpales die afval begrawe met bulldozers, maar die plakkers gaan grawe
>> dit uit en eet dit. Die mense is honger want die regering gee nie vir
>> hulle werk nie! Hierdie ding gaan eskaleer in sy moer in. Die een of
>> ander tyd gaan die swart regerings voor die werklikheid te staan kom.
>> Soos Mal Bob oorgekom het. Jy kan net lieg en bedrieg tot sover.
>> "Deneile" wrote in message
>> news:dgqtnm$bkl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek sien gisteraand oppi nuus dat nog 'n drinkwater dam se water
>>> contaminated is deur dierlike oorskot, bleikbaar dump die local slagpale
>>> hulle afval daar!
>
>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in
>>>> die
>>>> Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar
>>>> slegs 4
>>>> mense dood aan maagkoors.
>>>> Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
>>>> bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
>>>> geraak...)
>>
>
>


>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106042 is 'n antwoord op boodskap #106036] Wo, 21 September 2005 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 21 Sep 2005 14:41:11 +0100, "Suidwester" wrote:

Jy kan net lieg en bedrieg tot sover.

...dan crash apartheid en jaag die SAW terug Pta toe..
Jy ken die storie....
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106046 is 'n antwoord op boodskap #106031] Wo, 21 September 2005 16:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi is die een wat aanmekaar die ANC regering se dade goedpraat. Net
soos jy 'n rassis is en reverse-apartheid goedpraat. Prima huigelaar, die
twee van julle....

"@rogers.com" skryf in boodskap news:Rrqdnaa7VqsvwKzeRVn-tA@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Ag nee wat 'vriend', wat jy en jou ANC doen
>
> Weet jy, Suidwester daar agter jou duin, die kanse is
> heelwaarskynlik goed dat Ferdi NIE vir die ANC
> stem nie. Anders as Pik en Kortbroek.
>
> Gloudina
>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106048 is 'n antwoord op boodskap #106030] Wo, 21 September 2005 16:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom sal jy? Dis net moeilikheid. Jy huur hom vir 'n daaglikse loon en
net vir twee dae in 'n week op 'n slag. Dan het jy geen probleme nie en
laat stap hom as hy droog maak. Ons wag maar soos die ander vir die
regering om werk te skep op die plase wat hulle afgevat het en nou swart
'boere' op het.

"Deneile" skryf in boodskap news:dgrlh7$9e2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die regering probeer werk skep maar die wit huurders van plaasgrond stel
> nie swart werkers aan nie!
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:GqednUWXO6WayKzeRVn-1g@is.co.za...
>> Jy begin so stadig die 'drift' vang. |Ek weet van 'n dorp waar die
>> slagpales die afval begrawe met bulldozers, maar die plakkers gaan grawe
>> dit uit en eet dit. Die mense is honger want die regering gee nie vir
>> hulle werk nie! Hierdie ding gaan eskaleer in sy moer in. Die een of
>> ander tyd gaan die swart regerings voor die werklikheid te staan kom.
>> Soos Mal Bob oorgekom het. Jy kan net lieg en bedrieg tot sover.
>> "Deneile" wrote in message
>> news:dgqtnm$bkl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek sien gisteraand oppi nuus dat nog 'n drinkwater dam se water
>>> contaminated is deur dierlike oorskot, bleikbaar dump die local slagpale
>>> hulle afval daar!
>
>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in
>>>> die
>>>> Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar
>>>> slegs 4
>>>> mense dood aan maagkoors.
>>>> Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
>>>> bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
>>>> geraak...)
>>
>
>


>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106049 is 'n antwoord op boodskap #106042] Wo, 21 September 2005 16:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waar val jy nou uit? Kap die ou kop aan? Jou aftrede is mos naby? Moet
ek jou 'n paar rand leen vir aftrede? Wat gaan jy maak as jy nie meer 'n
baas het nie? Wie gaan jou hol vir jou afvee?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:isr2j15aiigtsidr2r1q48m2m7s0sf5uge@4ax.com...
> On Wed, 21 Sep 2005 14:41:11 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> ...dan crash apartheid en jaag die SAW terug Pta toe..
> Jy ken die storie....
>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106053 is 'n antwoord op boodskap #106031] Do, 22 September 2005 04:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die kans daarvoor is nul. Sy grootste begeerte is die ANC

"@rogers.com" skryf in boodskap news:Rrqdnaa7VqsvwKzeRVn-tA@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Ag nee wat 'vriend', wat jy en jou ANC doen
>
> Weet jy, Suidwester daar agter jou duin, die kanse is
> heelwaarskynlik goed dat Ferdi NIE vir die ANC
> stem nie. Anders as Pik en Kortbroek.
>
> Gloudina
>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106055 is 'n antwoord op boodskap #106030] Do, 22 September 2005 05:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Maar dis mos hul keuse wie hulle wil gebruik. Die regering doen dit immers

"Deneile" skryf in boodskap news:dgrlh7$9e2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die regering probeer werk skep maar die wit huurders van plaasgrond stel
> nie swart werkers aan nie!
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:GqednUWXO6WayKzeRVn-1g@is.co.za...
>> Jy begin so stadig die 'drift' vang. |Ek weet van 'n dorp waar die
>> slagpales die afval begrawe met bulldozers, maar die plakkers gaan grawe
>> dit uit en eet dit. Die mense is honger want die regering gee nie vir
>> hulle werk nie! Hierdie ding gaan eskaleer in sy moer in. Die een of
>> ander tyd gaan die swart regerings voor die werklikheid te staan kom.
>> Soos Mal Bob oorgekom het. Jy kan net lieg en bedrieg tot sover.
>> "Deneile" wrote in message
>> news:dgqtnm$bkl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek sien gisteraand oppi nuus dat nog 'n drinkwater dam se water
>>> contaminated is deur dierlike oorskot, bleikbaar dump die local slagpale
>>> hulle afval daar!
>
>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in
>>>> die
>>>> Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar
>>>> slegs 4
>>>> mense dood aan maagkoors.
>>>> Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
>>>> bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
>>>> geraak...)
>>
>
>


>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106057 is 'n antwoord op boodskap #106038] Do, 22 September 2005 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek't geleer 'n man redeneer nie met 'n ou wat so krag-woorde gebruik nie, te
veel vasgesit met Kiwi en Aussie ondersteuners! Ek't het nog nooit gese
dat alle skuld witmense s'n is nie, as 'n swart man stront aan vang dan sal
ek dit uitwys. Maar soos julle ouens altyd net die skuld op die swart man
sit is ook mos nou nie reg nie. Julle blameer dan net swartes maar kyk dinge
mis wat die wit man doen.

"Riaan" skryf in boodskap news:1127313669.998821@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ag Deneile hou op kak praat toe. Is daar enige iets wat NIE die witmense
> se skuld in Jou, Gloudina en Ferdi se oë is nie.
>
>
> "Deneile" wrote in message
> news:dgrlh7$9e2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die regering probeer werk skep maar die wit huurders van plaasgrond stel
>> nie swart werkers aan nie!


>> "Suidwester" wrote in message
>> news:GqednUWXO6WayKzeRVn-1g@is.co.za...
>>> Jy begin so stadig die 'drift' vang. |Ek weet van 'n dorp waar die
>>> slagpales die afval begrawe met bulldozers, maar die plakkers gaan grawe
>>> dit uit en eet dit. Die mense is honger want die regering gee nie vir
>>> hulle werk nie! Hierdie ding gaan eskaleer in sy moer in. Die een
>>> of ander tyd gaan die swart regerings voor die werklikheid te staan kom.
>>> Soos Mal Bob oorgekom het. Jy kan net lieg en bedrieg tot sover.
>>> "Deneile" wrote in message
>>> news:dgqtnm$bkl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek sien gisteraand oppi nuus dat nog 'n drinkwater dam se water
>>>> contaminated is deur dierlike oorskot, bleikbaar dump die local
>>>> slagpale hulle afval daar!
>>
>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in
>>>> > die
>>>> > Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar
>>>> > slegs 4
>>>> > mense dood aan maagkoors.
>>>> > Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
>>>> > bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
>>>> > geraak...)
>>>
>>
>
>


>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106058 is 'n antwoord op boodskap #106057] Do, 22 September 2005 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek verstaan jou punt heeltemal Deneille - maar ek dink jy en Suidwester
praat by mekaar verby.
Bepaal jul eers by dieselfde punt, so tussen die vloeke deur:))

Ek stem saam met Suidwester dat die onus van indiensneming berus op 'n
ooreenkoms tussen die werker ( wie dit ookal mag wees) en die werkgewer (
wie dit ookal mag wees).
Die werker se deel van die ooreenkoms is om werk van die gehalte te lewer
wat sy/haar loon regverdig. en die werkgewer se deel van die ooreenkoms is
om die werker te vergoed vir die diens wat gelewer word.
Laat ek jou maar verseker - in teenstelling met wat die regering dink of
aanbeveel ( en deesdae slefs erken hulle het fouteer) - dat enige werkgewer
wat sy/haar sout werd is, slegs belangstel om die beste werkers vir die loon
en werk beskikbaar te kry - maak nie saak wat hulle is en hoe hulle lyk nie.

--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:dgtjfc$bqa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek't geleer 'n man redeneer nie met 'n ou wat so krag-woorde gebruik nie, te
> veel vasgesit met Kiwi en Aussie ondersteuners! Ek't het nog nooit gese
> dat alle skuld witmense s'n is nie, as 'n swart man stront aan vang dan sal
> ek dit uitwys. Maar soos julle ouens altyd net die skuld op die swart man
> sit is ook mos nou nie reg nie. Julle blameer dan net swartes maar kyk dinge
> mis wat die wit man doen.
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1127313669.998821@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Ag Deneile hou op kak praat toe. Is daar enige iets wat NIE die witmense
>> se skuld in Jou, Gloudina en Ferdi se oë is nie.
>>
>>
>> "Deneile" wrote in message
>> news:dgrlh7$9e2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die regering probeer werk skep maar die wit huurders van plaasgrond stel
>>> nie swart werkers aan nie!
>
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:GqednUWXO6WayKzeRVn-1g@is.co.za...
>>>> Jy begin so stadig die 'drift' vang. |Ek weet van 'n dorp waar die
>>>> slagpales die afval begrawe met bulldozers, maar die plakkers gaan grawe
>>>> dit uit en eet dit. Die mense is honger want die regering gee nie vir
>>>> hulle werk nie! Hierdie ding gaan eskaleer in sy moer in. Die een
>>>> of ander tyd gaan die swart regerings voor die werklikheid te staan kom.
>>>> Soos Mal Bob oorgekom het. Jy kan net lieg en bedrieg tot sover.
>>>> "Deneile" wrote in message
>>>> news:dgqtnm$bkl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek sien gisteraand oppi nuus dat nog 'n drinkwater dam se water
>>>> > contaminated is deur dierlike oorskot, bleikbaar dump die local
>>>> > slagpale hulle afval daar!
>>>
>>>
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in
>>>> >> die
>>>> >> Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar
>>>> >> slegs 4
>>>> >> mense dood aan maagkoors.
>>>> >> Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
>>>> >> bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
>>>> >> geraak...)
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>
>>
>
>
>>
>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106062 is 'n antwoord op boodskap #106055] Do, 22 September 2005 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien moet ek vir die ou vertel dat as jy 'n werker op 'n plaas aanstel en
hy bly te lank daar, dan verwerf hy permanente verblyfreg? Asof die ou en
sy familie nie genoeg is nie, dan kom boetie en sussie en die en hulle
families daar aan wat 'struggle' en nie 'n heenkome het nie en as jy jou oe
uitvee, het jy 'n plakkerskamp op hande.

"Otterkop" skryf in boodskap news:uPGdnexzBPFmp6_eRVn-qQ@is.co.za...
> Maar dis mos hul keuse wie hulle wil gebruik. Die regering doen dit immers
>
>
>
> "Deneile" wrote in message
> news:dgrlh7$9e2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die regering probeer werk skep maar die wit huurders van plaasgrond stel
>> nie swart werkers aan nie!


>> "Suidwester" wrote in message
>> news:GqednUWXO6WayKzeRVn-1g@is.co.za...
>>> Jy begin so stadig die 'drift' vang. |Ek weet van 'n dorp waar die
>>> slagpales die afval begrawe met bulldozers, maar die plakkers gaan grawe
>>> dit uit en eet dit. Die mense is honger want die regering gee nie vir
>>> hulle werk nie! Hierdie ding gaan eskaleer in sy moer in. Die een
>>> of ander tyd gaan die swart regerings voor die werklikheid te staan kom.
>>> Soos Mal Bob oorgekom het. Jy kan net lieg en bedrieg tot sover.
>>> "Deneile" wrote in message
>>> news:dgqtnm$bkl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek sien gisteraand oppi nuus dat nog 'n drinkwater dam se water
>>>> contaminated is deur dierlike oorskot, bleikbaar dump die local
>>>> slagpale hulle afval daar!
>>
>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors in
>>>> > die
>>>> > Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar
>>>> > slegs 4
>>>> > mense dood aan maagkoors.
>>>> > Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou is
>>>> > bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle ontslae
>>>> > geraak...)
>>>
>>
>
>


>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106065 is 'n antwoord op boodskap #105996] Do, 22 September 2005 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
lol , klink nogal "kakkerig" die lot in meer as 1 opsig

"Suidwester" skryf in boodskap news:ja6dnUiH8sJ366_eRVn-oA@is.co.za...
> Hy kan nie anders nie want kyk maar na die gemiddelde joernalis. Enige
> uitstaande sportmanne of sakemanne daar? Nee! Suksesvolle ouens het
> nie tyd om twak te skryf en te teoretiseer oor die windmakers nie. Hulle
> maak self wind. Doen jou 'n guns en gaan kyk by 'n koerant hoe lyk die
> spul joernaliste. Hulle trek snaaks aan, dink snaaks en vry snaaks...so
> by die agterkant langs!
> "Otterkop" wrote in message
> news:vpmdnUJcJaDx8K_eRVn-uw@is.co.za...
>> hy try geld kry vir daai kak gedigte


>> "Suidwester" wrote in message
>> news:yeSdnW1SH4Qaxq_eRVn-rA@is.co.za...
>>> Die boubedryf? Van elke gebou is 66% boumateriaal. Dus van 'n R1m
>>> huis, is 660 000 boumateriaal. En dan praat ons nog nie eers van die
>>> ontwerpkant nie. 4% van kontrakwaarde is vir die planne = 40
>>> 000....skoon geld. Waarom dink jy sit die ou by die koerant?
>>> Stupidgeid.
>>> "Otterkop" wrote in message
>>> news:GNWdneo2l-0Mp6_eRVn-2A@is.co.za...
>>>> Hardeware winkels kan enorme winste maak. Dis anyway beter as om
>>>> kak gedigte te skryf en Engelse tegnologie reklames te vertaal vir
>>>> Beeld
>>
>>
>>
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:0nr2j154jkubist0tu1q2ud6qqlagjt7ft@4ax.com...
>>>> > On Wed, 21 Sep 2005 14:32:55 +0100, "Suidwester"
>>>> > wrote:
>>>
>>>> > >>> >>news:CuKdnWe9Dv8n3KzeRVn-hQ@rogers.com...
>>>> >>> Raai, ek het nog nooit so daaraan gedink nie, maar
>>>> >>> dit maak baie sin. Hierdie klomp het gekoek net waar
>>>> >>> hulle sien daar kans is om "mag" in die hande te kry.
>>>> >>> Los beginsels en gewetens uit. Hardloop agter waar
>>>> >>> die meeste wins gemaak kan word.
>>>> >>......lees my antwoord aan jou fondament-prop hierbo. Julle
>>>> >>onnoselheid
>>>> >>maak ons sakemanne
>>>
>>>> > Hardeware winkel, is dit nie?
>>>
>>>
>>>> > >>> >>Gloudina en Ferdie. Ewige salaristrekkers en slapgatte. Viva die
>>>> >>ANC en
>>>> >>Swapo! >?>
>>>
>>>> > Kalmeer nou. Netnou moet jy pille begin gebruik.
>>>
>>
>
>


>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106068 is 'n antwoord op boodskap #106042] Do, 22 September 2005 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en ouens soos julle het maar ook lekker geoes uit die apartheidsera en
nou is julle hoogheilig. Waar dink jy kom die Beeld en sy houermaatskappy
vandaan? Uit watter gemeenskap uit? Blankes betaal jou salaris. En
hoogheilig veroordeel jy die hand wat jou voed?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:isr2j15aiigtsidr2r1q48m2m7s0sf5uge@4ax.com...
> On Wed, 21 Sep 2005 14:41:11 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> ...dan crash apartheid en jaag die SAW terug Pta toe..
> Jy ken die storie....
>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106070 is 'n antwoord op boodskap #106057] Do, 22 September 2005 10:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ons pak nie die skuld vir alles op die swartes nie, Jy verwar ons dalk met
Gloudina wat glo die wittes is 100% verantwoordelik vir die situasie waarin
die wêreld se swartes hulle bevind.

"Deneile" skryf in boodskap news:dgtjfc$bqa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek't geleer 'n man redeneer nie met 'n ou wat so krag-woorde gebruik nie,
> te veel vasgesit met Kiwi en Aussie ondersteuners! Ek't het nog nooit
> gese dat alle skuld witmense s'n is nie, as 'n swart man stront aan vang
> dan sal ek dit uitwys. Maar soos julle ouens altyd net die skuld op die
> swart man sit is ook mos nou nie reg nie. Julle blameer dan net swartes
> maar kyk dinge mis wat die wit man doen.
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1127313669.998821@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Ag Deneile hou op kak praat toe. Is daar enige iets wat NIE die witmense
>> se skuld in Jou, Gloudina en Ferdi se oë is nie.


>> "Deneile" wrote in message
>> news:dgrlh7$9e2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die regering probeer werk skep maar die wit huurders van plaasgrond stel
>>> nie swart werkers aan nie!
>
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:GqednUWXO6WayKzeRVn-1g@is.co.za...
>>>> Jy begin so stadig die 'drift' vang. |Ek weet van 'n dorp waar die
>>>> slagpales die afval begrawe met bulldozers, maar die plakkers gaan
>>>> grawe dit uit en eet dit. Die mense is honger want die regering gee
>>>> nie vir hulle werk nie! Hierdie ding gaan eskaleer in sy moer in.
>>>> Die een of ander tyd gaan die swart regerings voor die werklikheid te
>>>> staan kom. Soos Mal Bob oorgekom het. Jy kan net lieg en bedrieg tot
>>>> sover.
>>>> "Deneile" wrote in message
>>>> news:dgqtnm$bkl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek sien gisteraand oppi nuus dat nog 'n drinkwater dam se water
>>>> > contaminated is deur dierlike oorskot, bleikbaar dump die local
>>>> > slagpale hulle afval daar!
>>>
>>>
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:dgo1sr$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> Die TAC rapporteer dat meer as 40 mense reeds dood is aan maagkoors
>>>> >> in die
>>>> >> Delmas-omgewing. Die Departement van Gesondheid ontken dit - sê daar
>>>> >> slegs 4
>>>> >> mense dood aan maagkoors.
>>>> >> Iemand het vergeet om chloor in die drinkwater te gooi. (Daardie ou
>>>> >> is
>>>> >> bepaald nie 'n wit manlike persoon nie - "hulle" het van hulle
>>>> >> ontslae
>>>> >> geraak...)
>>>>
>>>
>>
>
>


>
Re: Vir die rekord ... [boodskap #106079 is 'n antwoord op boodskap #106058] Vr, 23 September 2005 06:57 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:dguom4$m1m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die werker se deel van die ooreenkoms is om werk van die gehalte te lewer
> wat sy/haar loon regverdig. en die werkgewer se deel van die ooreenkoms is
> om die werker te vergoed vir die diens wat gelewer word.
----Presies! Hoekom sal 'n boer hom in 'n situasie begewe wat hy weet in
die toekoms vir hom moeilikheid gaan maak? Vir politieke ideologie van 'n
politieke party wat eintlik daarop uit is om jou groep van die bevolking te
boor so hard as wat hulle kan? Soos die SA weermag se groot koppe wat
reken dat 'n blanke sal nooit weer hoer kan vorder as die rang van majoor
nie en dan baie verbaas is omdat daar nie meer wit rekrute is nie!
> Laat ek jou maar verseker - in teenstelling met wat die regering dink of
> aanbeveel ( en deesdae slefs erken hulle het fouteer) - dat enige
> werkgewer
> wat sy/haar sout werd is, slegs belangstel om die beste werkers vir die
> loon
> en werk beskikbaar te kry - maak nie saak wat hulle is en hoe hulle lyk
> nie.
-----Ongelukkig is effektiwiteit nie 'n begrip wat in Afrika nie voorop
gestel word nie......
Vorige onderwerp: Re: The Right Perspective Podcasting!
Volgende onderwerp: Re: Vir die rekord ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 07:58:32 MGT 2024