Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ses paramitas -vir Antie
Ses paramitas -vir Antie [boodskap #105320] Ma, 22 Augustus 2005 19:34 na volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Aangehaal uit Gloudina se pos:

"Ek sit en kyk gisteraand na DVD van 'n
byeenkoms waar die Dalai Lama 'n lering gee oor
die ses paramitas ( six perfections), en hy verwys
gereeld na dinge wat in die Christelike Bybel staan."

Waar kan ek meer lees or hierdie paramitas?

Soois
Re: Ses paramitas -vir Antie [boodskap #105323 is 'n antwoord op boodskap #105320] Ma, 22 Augustus 2005 22:09 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Francois Human" skryf

> Waar kan ek meer lees or hierdie paramitas?

Ek dink as jy "paramitas" intik op die internet,
sal jy heelwaarskynlik sites kry waar hulle genoem
word. As jy niks kry nie, kan ek hulle name noem.
Dit word gewoonlik in die Sanskrit vorm gegee.

Gloudina
Vorige onderwerp: 2 Interessante artikels in NY Times
Volgende onderwerp: ANC regeringsbeleid sukses verhaal.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 21:59:24 MGT 2024