Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ANC regeringsbeleid sukses verhaal.
ANC regeringsbeleid sukses verhaal. [boodskap #105324] Di, 23 Augustus 2005 06:41 na volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
'n ANC regeringsbeleid sukses verhaal.
Meer as 430,000 werklose blanke Afrikaners leef nou onder die broodlyn van
R60.00 per maand, so ongeveer 7.59 Euro per maand.

Sien foto's op http://groups.msn.com/Asielsoekers/afrikanerrefugeecamps.msn w

Gelukkig is er nu de democratie met Nelson Mandela, de Ghandi van de
Xhosa's. Juigt allen! Zuid-Afrika is gered! Be happy and welcome to the
club... De club van onderontwikkelde landen, ja, democratie heeft zo zijn
tol nietwaar
Re: ANC regeringsbeleid sukses verhaal. [boodskap #105325 is 'n antwoord op boodskap #105324] Di, 23 Augustus 2005 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag, jy hoef nie eers te kyk na die blankes nie! Daar is nou meer werklose
swart mense as voorheen. Daar is meer misdaad. Daar is meer korrupsie in
die staatsdienste. Die plakkerskampe word groter by die dag. Aan die
anderkant, word die rykes ryker. Hoekom? Omdat korrupsie in beheerposte
toelaat dat hulle omgekoop word deur ouens met baie geld. Die
infrastruktuur van die land gaan ten gronde, maar meer huise word verkoop in
die Kaap en die ANC manne kraai van plesier! Die ekonomie tel op en is
beter as in die apartheidsdae. Mens wonder net of hulle dalk die som kan
maak van 'n nasionale pad wat nie voldoende onderhou word nie en uiteindelik
vervang moet word nie.....trek dit af van die sogenaamde opbloei in die
ekonomie en jy sal vind dat hulle ook maar sal sukkel om kop bo water te
hou....mits hulle al die nodige dinge doen! Soos om vir die horde werklose
swart mense te vertel hoekom hul 'eie' regering nie vir hulle beter doen
nie?

" de boskabouter" skryf in boodskap news:ryzOe.176200$pH4.9929799@phobos.telenet-ops.be...
> 'n ANC regeringsbeleid sukses verhaal.
> Meer as 430,000 werklose blanke Afrikaners leef nou onder die broodlyn van
> R60.00 per maand, so ongeveer 7.59 Euro per maand.
>
> Sien foto's op
> http://groups.msn.com/Asielsoekers/afrikanerrefugeecamps.msn w
>
>
> Gelukkig is er nu de democratie met Nelson Mandela, de Ghandi van de
> Xhosa's. Juigt allen! Zuid-Afrika is gered! Be happy and welcome to the
> club... De club van onderontwikkelde landen, ja, democratie heeft zo zijn
> tol nietwaar
>
Re: ANC regeringsbeleid sukses verhaal. [boodskap #105327 is 'n antwoord op boodskap #105324] Di, 23 Augustus 2005 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 Aug 2005 06:41:27 GMT, " de boskabouter" wrote:

> 'n ANC regeringsbeleid sukses verhaal.
> Meer as 430,000 werklose blanke Afrikaners leef nou onder die broodlyn van
> R60.00 per maand, so ongeveer 7.59 Euro per maand.
>
> Sien foto's op http://groups.msn.com/Asielsoekers/afrikanerrefugeecamps.msn w
>
>
> Gelukkig is er nu de democratie met Nelson Mandela, de Ghandi van de
> Xhosa's. Juigt allen! Zuid-Afrika is gered! Be happy and welcome to the
> club... De club van onderontwikkelde landen, ja, democratie heeft zo zijn
> tol nietwaar

Die werkloosheid in Vanderbijlpark, jou gek, is die gevolg van Iskor
wat mense afgedank het.

Laat ek jou gou inlig oor Iskor - dis 'n staatskorporasie wat in die
jare TAGTIG (80) deur die NP REGERING geprivatiseer is.

Daarna het die wit, Afrikaanse bestuur van Iskor eers groot afdankings
gedoen en die korporasie toe aan die Indiese maatskappy Mittal
verkoop.

Kry jy dit? Geprivatiseer deur die NP REGERING en van daar af 'n
private organisasie in die vrye mark-omgewing waar die staat en die
ANC nie inmeng nie.
Re: ANC regeringsbeleid sukses verhaal. [boodskap #105328 is 'n antwoord op boodskap #105325] Di, 23 Augustus 2005 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 Aug 2005 07:51:06 +0100, "Suidwester" wrote:

> Ag, jy hoef nie eers te kyk na die blankes nie! Daar is nou meer werklose
> swart mense as voorheen. Daar is meer misdaad. Daar is meer korrupsie in
> die staatsdienste. Die plakkerskampe word groter by die dag. Aan die
> anderkant, word die rykes ryker. Hoekom? Omdat korrupsie in beheerposte
> toelaat dat hulle omgekoop word deur ouens met baie geld.

So jy dink nie die vrye mark, ekonomiese groei en globale handel het
iets daarmee te doen nie?

By the way, is jy 'n sosialis?
Re: ANC regeringsbeleid sukses verhaal. [boodskap #105339 is 'n antwoord op boodskap #105328] Di, 23 Augustus 2005 14:35 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:airlg1tfimj39hjj4njk5i6hfeoofiqtth@4ax.com...
> On Tue, 23 Aug 2005 07:51:06 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> werklose
>> swart mense as voorheen. Daar is meer misdaad. Daar is meer korrupsie
>> in
>> die staatsdienste. Die plakkerskampe word groter by die dag. Aan die
>> anderkant, word die rykes ryker. Hoekom? Omdat korrupsie in
>> beheerposte
>> toelaat dat hulle omgekoop word deur ouens met baie geld.
>
> So jy dink nie die vrye mark, ekonomiese groei en globale handel het
> iets daarmee te doen nie?
>
> By the way, is jy 'n sosialis?
----Nee, 'n realis. Ek glo net wat ek voor my kan sien as feite. As jy
vir my sonder om te lieg kan vertel dat die staatsdienste en die vlak van
diens wat hulle lewer, het verbeter. Of dat die infrastruktuur van SA word
in stand gehou. Dat misdaad verminder het sedert jou mense aan bewind
gekom het. Dat korrupsie nie toegeneem het nie.....DAN glo ek jou dat die
nuwe regering dalk beter vaar. Jy hamer aanmekaar op die ekonomie, maar
verduidelik JY vir die gewone man op straat hoekom is daar in hierdie moerse
ekonomie van jou, minder werk vir hulle en minder kos? Vertel vir die
slagoffers van moorde hoekom die beter regering dit toelaat dat misdaad
eskaleer sonder om beswaarlik 'n vinger te lig? Vertel vir die ou wat
belasting betaal en GEREGTIG is op die bes moontlike diens van sy
staatsdiens af, van die swak diens op grensposte. Vuil poskantore,
landroskantore en veel erger nog, staatsamptenare wat nie die werketiek het
om hul werk ordentlik te doen nie.
Ja, jul regering is voorwaar voortreflik! Die ryk mense maak net meer
geld en die gewone mense ly net erger.....
>
Vorige onderwerp: Ses paramitas -vir Antie
Volgende onderwerp: SA weermag kaput?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 05:19:32 MGT 2024