Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 2 Interessante artikels in NY Times
2 Interessante artikels in NY Times [boodskap #105287] So, 21 Augustus 2005 18:23 na volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die eerste een is oor die Discovery Institute, die think-tank agter
"Intelligent Design", en die ander is oor Bio-tech en Hinduism.

http://www.nytimes.com/2005/08/21/national/21evolve.html

en

( http://www.nytimes.com/2005/08/21/weekinreview/21mishra.html).
Re: 2 Interessante artikels in NY Times [boodskap #105290 is 'n antwoord op boodskap #105287] Ma, 22 Augustus 2005 00:05 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf

> Die eerste een is oor die Discovery Institute, die think-tank agter
> "Intelligent Design

Baie interessant. Ek het nou die dag vir die eerste
keer die uitdrukking "intelligent design" gehoor, reg
uit George Bush se mond. Ons hier in Kanada is
effens ver verwyder van hierdie soort politiek wat
deesdae in die VSA gespeel word.
Ek wonder wat Laura Bush in haar hart dink oor
al hierdie goings on. Toe George W. die eerste
termyn probeer wen het, en 'n joernalis vir haar
vra oor die gevaar dat Roe v. Wade uitgegooi
sal word as haar man president word, toe het
sy heel duidelik gesê dat die mense nie sê oor
hom moet praat nie. Dat Roe v. Wade sal bly
staan. Nou deesdae wonder ek of sy nie bietjie
versigtiger sal wees oor wat sy sê nie, want sy
sal bang moet wees vir die regse Christene wat
'n groot element in haar man se politieke strategie
is.
Gloudina
Vorige onderwerp: Mooi foto's van Charlize
Volgende onderwerp: Ses paramitas -vir Antie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 15:01:58 MGT 2024