Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SA weermag kaput?
SA weermag kaput? [boodskap #105304] Ma, 22 Augustus 2005 10:44 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees in die Beeld vanoggend dat die SAW groot probleme het en eintlik nie
meer paraat is om veel vir SA te doen nie. Dis verstommend as mens dink
dat die SAW op die vasteland van Afrika eens die magtigste was. Nou val hy
amper in ons [Namibië] se klas! En ons weermag is verskriklik kak. Oor
die 65% van die soldate is op permanente AWOL en kom net maandeliks in om
hul geld te kom vat. Die dae toe ou Sam nog president was, het hulle sy
bas opgepas deur 'n lugafweer kanon saam te sleep in sy konfooi...die ou
kanonnetjie is oer oud en net goed om sy eie hanteerders in hulle moere in
te blaas.
Dis ongelukkig die les van Afrika wat niemand bereid is om te leer nie:
Niks, maar niks vervang ondervinding nie. Met die regstellende aksie het
hulle al die ervaring laat loop en mens sal seker moeilik kan bepaal wat die
skade aan die lande se infrastruktuur is juis weens 'n gebrek aan
instandhouding teweeg gebring deur onbevoegde mense?
Re: SA weermag kaput? [boodskap #105305 is 'n antwoord op boodskap #105304] Ma, 22 Augustus 2005 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:hcWdna3fQegRMZTeRVn-1Q@is.co.za...
> Ek lees in die Beeld vanoggend dat die SAW groot probleme het en eintlik nie
> meer paraat is om veel vir SA te doen nie. Dis verstommend as mens dink
> dat die SAW op die vasteland van Afrika eens die magtigste was. Nou val hy
> amper in ons [Namibië] se klas! En ons weermag is verskriklik kak. Oor
> die 65% van die soldate is op permanente AWOL en kom net maandeliks in om
> hul geld te kom vat. Die dae toe ou Sam nog president was, het hulle sy
> bas opgepas deur 'n lugafweer kanon saam te sleep in sy konfooi...die ou
> kanonnetjie is oer oud en net goed om sy eie hanteerders in hulle moere in
> te blaas.
> Dis ongelukkig die les van Afrika wat niemand bereid is om te leer nie:
> Niks, maar niks vervang ondervinding nie. Met die regstellende aksie het
> hulle al die ervaring laat loop en mens sal seker moeilik kan bepaal wat die
> skade aan die lande se infrastruktuur is juis weens 'n gebrek aan
> instandhouding teweeg gebring deur onbevoegde mense?
>

SW,ek het eres gelees daar syn meer generaals as soldate in SA
Re: SA weermag kaput? [boodskap #105309 is 'n antwoord op boodskap #105304] Ma, 22 Augustus 2005 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foeitog ja, en jy's te stupid om te besef dat jy jou eie oordeel geskryf
het? Die regte mense is nie meer aan beheer nie, daarom is die weermag
moer toe. Jy poepol, soek geselskap....

"Paule Naude" skryf in boodskap news:CHYI2S0G38586.8556828704@reece.net.au...
> When the bOERS rang the weermag they used oppression, threats of jail and
> fines
> to prop up their illegitimate regime. The weermag was fucked then, and is
> fucked now.
>
> The only difference is that the bOERS are no longer in charge - they are
> in the
> dust bin with the other has-beens.
>
> Africa for the people - Amandla. The dictators have been overthrown.
>
Re: SA weermag kaput? [boodskap #105310 is 'n antwoord op boodskap #105305] Ma, 22 Augustus 2005 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
" de boskabouter" skryf in boodskap news:s8iOe.175513$1f1.9837626@phobos.telenet-ops.be...
>
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:hcWdna3fQegRMZTeRVn-1Q@is.co.za...

>
> SW,ek het eres gelees daar syn meer generaals as soldate in SA
----Darem nie heeltemal nie, maar amper! En nie een van die mense het die
ondervinding om 'n generaal te wees nie...om enige bleddie offisier te wees
nie. Maar die politiek maak hulle magtig en nou is alles in sy moer in.
Van die moderne lugmag van SA is nie veel oor nie. Die G6 kanonne, wat
UNIEK SA gemaak is in die wêreld en sy gelyke nie ken sover dit kanonne gaan
nie, daarvan leef nog net 'n paar. Maar, die politici en hulle lambrein
volgelinge skree selfvoldaan: Ons skiet onsself in die gat en ons geniet
dit! Miskien moet hulle gaan uitvind hoeveel geld was die
verdedigingindustrie van SA werd en hoeveel geld het hulle die publiek ontsê
deur hul optrede....en dan begin wonder of SA wel beter af is met hulle aan
bewind of nie.
Maar, ek bly in Afrika en ek weet dat die gemiddelde swart Afrikaan voel
vere vir die regering of die probleme wat die regering het. Solank hy net
kan oorleef en hulle geld verniet kan kry, dan pla dit hulle nie. Hoeveel
van hierdie dik meme's het ek nou al tedoene mee gekry in
regeringskringe......en ek moet nog een ontmoet wat haar werk ken. Dit
laat mens wonder of mense wat nie hul werk kan doen waarvoor hulle betaal
word nie, nie 'n geweteprobleem daarmee het dat hulle eintlik die publiek se
geld steel nie?
>
Re: SA weermag kaput? [boodskap #105316 is 'n antwoord op boodskap #105304] Ma, 22 Augustus 2005 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis eintlik 'n goeie ding - hierdie soldate staan dus geen kans om in 'n
oorlog doodgeskiet te word nie;))))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:hcWdna3fQegRMZTeRVn-1Q@is.co.za...
> Ek lees in die Beeld vanoggend dat die SAW groot probleme het en eintlik nie
> meer paraat is om veel vir SA te doen nie. Dis verstommend as mens dink
> dat die SAW op die vasteland van Afrika eens die magtigste was. Nou val hy
> amper in ons [Namibië] se klas! En ons weermag is verskriklik kak. Oor
> die 65% van die soldate is op permanente AWOL en kom net maandeliks in om
> hul geld te kom vat. Die dae toe ou Sam nog president was, het hulle sy
> bas opgepas deur 'n lugafweer kanon saam te sleep in sy konfooi...die ou
> kanonnetjie is oer oud en net goed om sy eie hanteerders in hulle moere in
> te blaas.
> Dis ongelukkig die les van Afrika wat niemand bereid is om te leer nie:
> Niks, maar niks vervang ondervinding nie. Met die regstellende aksie het
> hulle al die ervaring laat loop en mens sal seker moeilik kan bepaal wat die
> skade aan die lande se infrastruktuur is juis weens 'n gebrek aan
> instandhouding teweeg gebring deur onbevoegde mense?
>
Re: SA weermag kaput? [boodskap #105321 is 'n antwoord op boodskap #105304] Ma, 22 Augustus 2005 20:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
EK is nogal geinterresseerd oor die gebruik van caps met 'n kleinletter aan
die begin

bOERS?

Is daar enige betekenis aan?

"Paule Naude" skryf in boodskap news:CHYI2S0G38586.8556828704@reece.net.au...
> When the bOERS rang the weermag they used oppression, threats of jail and
> fines
> to prop up their illegitimate regime. The weermag was fucked then, and is
> fucked now.
>
> The only difference is that the bOERS are no longer in charge - they are
> in the
> dust bin with the other has-beens.
>
> Africa for the people - Amandla. The dictators have been overthrown.
>
Re: SA weermag kaput? [boodskap #105347 is 'n antwoord op boodskap #105321] Di, 23 Augustus 2005 20:00 Na vorige boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 22 Aug 2005 22:02:36 +0200, "Francois Human"
wrote:

> EK is nogal geinterresseerd oor die gebruik van caps met 'n kleinletter aan
> die begin
>
> bOERS?
>
> Is daar enige betekenis aan?

natuurlik - hy's te stupid om te verstaan
hoe Caps Lock werk.
Vorige onderwerp: ANC regeringsbeleid sukses verhaal.
Volgende onderwerp: Die Doulos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 18:40:07 MGT 2024