Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: bOERE the new SOUTPIELE
Re: bOERE the new SOUTPIELE [boodskap #104799] Wo., 03 Augustus 2005 20:55 na volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Senior Lid
Ek sou wat wou gee om iemand so op te "stir" sodat ek sulke tipe reaksies
kan uitlok.

Geluk Antie

Groen Soois

"Jim Naude" wrote in message
news:1123084017.740682.301970@g47g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Are you still at it Naartjie Bunker ?
>
> You almost had it righ with the "droog ou koek tannie in Canada".
>
> - Its the "liberal, fossilized, uitgedroogde hoenderpoephol-ou-koek,
> half-engelse, stink boergat-tannie, parasiet-op-die-keybord in Kanada".
>
Re: bOERE the new SOUTPIELE [boodskap #104801 is 'n antwoord op boodskap #104799] Do., 04 Augustus 2005 03:24 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4784
Geregistreer: Desember 2003
Senior Lid
"Francois Human" skryf
...
> Ek sou wat wou gee om iemand so op te "stir" sodat ek sulke tipe reaksies
> kan uitlok.
>
> Geluk Antie
>
> Groen Soois

Ja-nee, jong, ek weet hoe om iemand se
klokkie te lui.

Gloudina
Vorige onderwerp: sonsopkoms - sonsopkoms7897b2.jpg (0/1)
Volgende onderwerp: Geagte meneer die staatsaanklaer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 06 18:12:02 UTC 2026