Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » sonsopkoms - sonsopkoms7897b2.jpg (0/1)
sonsopkoms - sonsopkoms7897b2.jpg (0/1) [boodskap #104720] So, 31 Julie 2005 19:23 na volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
hierdie is een van 'n paar werke waarvoor ek 'n paar dae gelede deur
'n internasionale fotograaf gekomplimenteer is. Hy het gesê dat die
'Holiday Inn' foto nie by die res gepas het nie, en slegs gelag toe
ek gesê het dat dit absoluut deel is, omdat ek nie my voete beweeg het
toe ek dit geneem het nie, maar slegs 90° na links gedraai het, en dit
gekliek het.

Sonopkoms, of sonsopkoms? Vir iemand soos ek
wat nie graag my tale mix nie, is dit nogal
belangrik.

http://home.intekom.com/davesplace/19julie/

Namibiër.... ons het vele kritiek van jou
oor fotos gesien, maar geen enkele
foto yet nie.
Re: sonsopkoms - sonsopkoms7897b2.jpg (0/1) [boodskap #104728 is 'n antwoord op boodskap #104720] Ma, 01 Augustus 2005 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Rautenbach  is tans af-lyn  Pieter Rautenbach
Boodskappe: 31
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Hallo DD

Baie mooi foto's.

Volgens die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls is sonsopkoms korrek.
Sover ek kan onthou (my weergawe is 'n tekslêer en nie die boek nie en
dus het ek nie die reëls nie), sê die reël dat 'n s gebruik word om
die samevoeging te vorm, tensy daar reeds 'n s is. Ek soek toe vinnig
'n paar ander woorde op en sien toe dat dameskoen sowel as damesskoen
aanvaarbaar is, maar dat slegs manskoen (en nie mansskoen nie) aanvaar
word. Ek wonder hoekom? Dameskoen is die enigste voorbeeld wat ek
vinnig kon kry wat nie die reël gehoorsaam nie. Interessant...

Groete
Pieter
Re: sonsopkoms - sonsopkoms7897b2.jpg (0/1) [boodskap #104730 is 'n antwoord op boodskap #104720] Ma, 01 Augustus 2005 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal hierdie keer my bek hou want my konneksie is te stadig om meer as
twee van jou fotos oop te maak. Ek het altyd nog kritiek op foto's as 'n
gegewe van 'n mede-fotograaf aanvaar, maar duidelik is dit nie wat jy wil hê
nie. Vir dieselfde stadige konneksie is dit my redes hoekom ek my fots
slegs stuur vir mense wat ek weet dit werklik waardeer. Maak dit sin?

"DD" skryf in boodskap news:9f7qe1t8ftvco137e48obg8127dbcnaorn@4ax.com...
>
>
> hierdie is een van 'n paar werke waarvoor ek 'n paar dae gelede deur
> 'n internasionale fotograaf gekomplimenteer is. Hy het gesê dat die
> 'Holiday Inn' foto nie by die res gepas het nie, en slegs gelag toe
> ek gesê het dat dit absoluut deel is, omdat ek nie my voete beweeg het
> toe ek dit geneem het nie, maar slegs 90° na links gedraai het, en dit
> gekliek het.
>
> Sonopkoms, of sonsopkoms? Vir iemand soos ek
> wat nie graag my tale mix nie, is dit nogal
> belangrik.
>
> http://home.intekom.com/davesplace/19julie/
>
> Namibiër.... ons het vele kritiek van jou
> oor fotos gesien, maar geen enkele
> foto yet nie.
>
Re: sonsopkoms - sonsopkoms7897b2.jpg (0/1) [boodskap #104748 is 'n antwoord op boodskap #104730] Ma, 01 Augustus 2005 18:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 1 Aug 2005 09:18:02 +0100, "Suidwester" wrote:

> Ek sal hierdie keer my bek hou want my konneksie is te stadig om meer as
> twee van jou fotos oop te maak. Ek het altyd nog kritiek op foto's as 'n
> gegewe van 'n mede-fotograaf aanvaar, maar duidelik is dit nie wat jy wil hê
> nie. Vir dieselfde stadige konneksie is dit my redes hoekom ek my fots
> slegs stuur vir mense wat ek weet dit werklik waardeer. Maak dit sin?
> "DD" wrote in message
> news:9f7qe1t8ftvco137e48obg8127dbcnaorn@4ax.com...



was ietwat tong in die kies gesê, gewees.
Maak ook sin wat jy sê maar hierdie fotos
is gezip na 1.5 MB en daarvandaan na
minder as 'n kwart MB om dit maklik aflaaibaar
te maak.

Tong is die kies gewees, het ek gesê.
Ek word al die jare nog beskuldig
dat mense nie weet wanneer ek ernstig is nie.
Op hierdie ng is ek by die enkele uitsondering ernstig.
Re: sonsopkoms - sonsopkoms7897b2.jpg (0/1) [boodskap #104749 is 'n antwoord op boodskap #104728] Ma, 01 Augustus 2005 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On 31 Jul 2005 23:42:42 -0700, "Pieter Rautenbach"
wrote:

> Hallo DD
>
> Baie mooi foto's.
>
> Volgens die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls is sonsopkoms korrek.
> Sover ek kan onthou (my weergawe is 'n tekslêer en nie die boek nie en
> dus het ek nie die reëls nie), sê die reël dat 'n s gebruik word om
> die samevoeging te vorm, tensy daar reeds 'n s is. Ek soek toe vinnig
> 'n paar ander woorde op en sien toe dat dameskoen sowel as damesskoen
> aanvaarbaar is, maar dat slegs manskoen (en nie mansskoen nie) aanvaar
> word. Ek wonder hoekom? Dameskoen is die enigste voorbeeld wat ek
> vinnig kon kry wat nie die reël gehoorsaam nie. Interessant...
>
> Groete
> Pieter

dankie vir die kompliment, Pieter
en dankie ook vir die grammatika les:-)
Sonopkoms behoort ook bruikbaar te wees(?)
alhoewel sonsopkoms makliker oor die tong gly.

Die reël betreffende die 's' om samevoeging te gebruik,
kan heel van pas wees op sommige van die springbokke
se onlangse rugby wedstryde en die opposisie se lag daarna,
wat dit dan 'sprinbokslag' gemaak het.
Re: sonsopkoms - sonsopkoms7897b2.jpg (0/1) [boodskap #104759 is 'n antwoord op boodskap #104748] Di, 02 Augustus 2005 08:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dan sal ek vir jou sê dat op van die fotos wat ek gesien het, is sommige die
reël van derdes nie 100% met komposisie nie, MAAR dis mos ook nie 'n gegewe
nie en oop vir interpretasie. Verder lyk dit pragtig.

"DD" skryf in boodskap news:l2pse15p1nf9qk4jtsp85ukm9v4orvumj7@4ax.com...
> On Mon, 1 Aug 2005 09:18:02 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Ek sal hierdie keer my bek hou want my konneksie is te stadig om meer as
>> twee van jou fotos oop te maak. Ek het altyd nog kritiek op foto's as 'n
>> gegewe van 'n mede-fotograaf aanvaar, maar duidelik is dit nie wat jy wil
>> hê
>> nie. Vir dieselfde stadige konneksie is dit my redes hoekom ek my fots
>> slegs stuur vir mense wat ek weet dit werklik waardeer. Maak dit sin?
>> "DD" wrote in message
>> news:9f7qe1t8ftvco137e48obg8127dbcnaorn@4ax.com...
>
>
>
> was ietwat tong in die kies gesê, gewees.
> Maak ook sin wat jy sê maar hierdie fotos
> is gezip na 1.5 MB en daarvandaan na
> minder as 'n kwart MB om dit maklik aflaaibaar
> te maak.
>
> Tong is die kies gewees, het ek gesê.
> Ek word al die jare nog beskuldig
> dat mense nie weet wanneer ek ernstig is nie.
> Op hierdie ng is ek by die enkele uitsondering ernstig.
>
Re: sonsopkoms - sonsopkoms7897b2.jpg (0/1) [boodskap #104771 is 'n antwoord op boodskap #104759] Di, 02 Augustus 2005 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 2 Aug 2005 09:53:23 +0100, "Suidwester" wrote:

> Dan sal ek vir jou sê dat op van die fotos wat ek gesien het, is sommige die
> reël van derdes nie 100% met komposisie nie, MAAR dis mos ook nie 'n gegewe
> nie en oop vir interpretasie. Verder lyk dit pragtig.

Reëls van derdes, is soos jy sê nogal nogal onder debat.
Ek buig dit nogal somtyds en beskou dìt verkiesliker as
om 'n vulsel te gebruik wat onvanpas is.

Baie dankie vir die kompliment. Nou't ek 'n groot smile
en gaan met niemand vanaand 'n fight soek nie.

Gisteraand het ek aan 'n foto gewerk, en net toe
ek dit wou raam vind ek dat ek uit vooraad is
met rame. Sommer patenteer ek toe daar en dan
iets wat ekonomies heel bekostigbaar is. Veral as die
kleur daarvan by die muur sou pas.

http://home.intekom.com/davesplace/withtape.jpg
Re: sonsopkoms - sonsopkoms7897b2.jpg (0/1) [boodskap #104785 is 'n antwoord op boodskap #104771] Wo, 03 Augustus 2005 10:01 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lyk mooi, maar jy sal die foto moet plak ook op die agtergrond en die tape
net vir vertoon gebruik, anders gaan die foto met tyd buig en wegstaan van
die agtergrond af. Die agtergrond sal ook dikker karton moet wees vir
dieselfde rede.

"DD" skryf in boodskap news:15bve152r6hi9vm1oojut3uno2o1cg9dd3@4ax.com...
> On Tue, 2 Aug 2005 09:53:23 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Dan sal ek vir jou sê dat op van die fotos wat ek gesien het, is sommige die
>> reël van derdes nie 100% met komposisie nie, MAAR dis mos ook nie 'n gegewe
>> nie en oop vir interpretasie. Verder lyk dit pragtig.
>
> Reëls van derdes, is soos jy sê nogal nogal onder debat.
> Ek buig dit nogal somtyds en beskou dít verkiesliker as
> om 'n vulsel te gebruik wat onvanpas is.
>
> Baie dankie vir die kompliment. Nou't ek 'n groot smile
> en gaan met niemand vanaand 'n fight soek nie.
>
> Gisteraand het ek aan 'n foto gewerk, en net toe
> ek dit wou raam vind ek dat ek uit vooraad is
> met rame. Sommer patenteer ek toe daar en dan
> iets wat ekonomies heel bekostigbaar is. Veral as die
> kleur daarvan by die muur sou pas.
>
> http://home.intekom.com/davesplace/withtape.jpg
>
Vorige onderwerp: Kapituleer
Volgende onderwerp: Re: bOERE the new SOUTPIELE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 19:04:07 MGT 2024