Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lesersbrief in Beeld
Re: Lesersbrief in Beeld [boodskap #104434 is 'n antwoord op boodskap #104338] So, 17 Julie 2005 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Jul 2005 21:24:12 +0200, knersus wrote:

> Sover ek weet het die Engelse doodeenvoudig die republieke ge-annekseer - die
> regerings is nie verower nie

Wat is die verskil?

- die staatsdiens is net
> oorgeneem/afgetakel/vervang deur Kitchener en Milner, maar die kern van elke
> regering is nie gevang nie en het ook nie oorgegee nie. Geen oorgawe van die
> gewapende magte of wapenneerlegging het plaasgevind voor die Vrede van
> Vereeniging nie - albei regerings was nog op vrye voet "te velde". Dus was die
> oorlog nog in alle opsigte verklaard en formeel.

Dis 'n de facto oorname.
Soos die Aytalolla met die Shah gedoen het. Soos die Yanks het die
Taliban gedoen het.

Moet my nie se jy beskou Paul Kruger se regering nog as die wetlike
bestuurder van Pretoria nie!?
Re: Lesersbrief in Beeld [boodskap #104435 is 'n antwoord op boodskap #104325] So, 17 Julie 2005 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Jul 2005 11:49:22 -0400, Katryn wrote:

> "Suidwester" skryf:
>
>> ----Wat het dit met die prys van eiers te doene? Guerillaoorlogvoering is
>> 'n TIPE van oorlogvoering en nie die oorlog self nie. 'n Taktiek met ander
>> woorde. Darem iets wat die Boere vir die wêreld geleer het.....
>
> Twak. Die boere het NIE guerrilla warfare eerste aangewend nie. Ek
> het dit al tevore ook uitgewys. Die term "guerrilla" het onstaan
> vanuit die Peninsular War (1808–14). Die bekende Spanjaard, Francisco
> Mina, het die tegniek gebruik.
> Dus was dit iets wat die Spanjaarde aan die wereld geleer het!!

En dan ook net die naam.
Want wat die Skotte bv teen die Roemeine gedoen het, is klassieke
geurilla-taktiek.
Ook wat die Gote teen die Romeine gedoen, Genghis Khan teen die hele
Eueropa en teen China ens. ens.
Re: Lesersbrief in Beeld [boodskap #104436 is 'n antwoord op boodskap #104321] So, 17 Julie 2005 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Jul 2005 14:56:04 +0100, "Suidwester" wrote:

> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:fclcd1t6hgjt4jhqiivl8d7un7rk3jtc6m@4ax.com...
>>>> > Spoorlyne op te blaas en so aan?

>> Jy mis 'n hele klomp punte. Soos dat die ANC wel 'n gewapende stryd
>> aangekondig het teen die SA regering.
> ----Já? En hoe verklaar jy oorlog as jy nie eers in beheer is van 'n land
> nie?

A! Jy kom nader aan die punt!
Hou aan dink op die tema...

Ten beste was hulle 'n weerstandsbeweging of 'n terroristegroep
> afhangende van waar jy die saak sien. Ek sê vir jou ook wat ek hierbo vir
> die ou antie gesê het: As die SA regering destyds die moed van die
> oortuiging gehad het om vir die ANC te sê dat vir elke enkele onskuldige
> burgerlike wat met 'n bom opgeblaas word, maak ons 'n duisend ANC lede dood,
> dink jy die spul sou ooit weer 'n bom geplant het?

Al van Dimbaza gehoor?
Maar toemaar. Los dit maar.

Wat jy hierbo se is klassieke "jihad-stuff".

As jy vir een oomblik daarmee saamgevoel - en dit lyk vir my jou doen
wel so - dan verloor jy enige aanspraak om die bomplanters in Londen
te veroordeel.

Inteendeel, jy verstaan hulle...


>> Soos dat die guerilla-fase van die Boere-oorlog begin is nadat die
>> formele regerings van die TVL en die OVS klaar verower en regtens
>> afgetakel is.
> ----Wat het dit met die prys van eiers te doene?

Dis deel van die intellektuele omelet waarvoor jy obviously nie aptyt
het nie.

Guerillaoorlogvoering is
> 'n TIPE van oorlogvoering en nie die oorlog self nie. 'n Taktiek met ander
> woorde. Darem iets wat die Boere vir die wêreld geleer het.....

Dit kom van laaaaank voor die Boere....
Re: Lesersbrief in Beeld (0/1) [boodskap #104439 is 'n antwoord op boodskap #104379] So, 17 Julie 2005 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Jul 2005 09:01:58 -0400, "@rogers.com" wrote:

> Sien, Max, Frikkie is eintlik Engelssprekend.
> Of hy buig sy knie voor Fred Rundle en Aida
> Parker. Dit is dus nie M ag nie maar Meight,
> dus meid.
>
> Gloudina

Shame, arme ou Fred Rundle. Hy was altyd so 'n joke hier in
Johannesburg. Bestaan die ou siel nog.
Re: Lesersbrief in Beeld [boodskap #104452 is 'n antwoord op boodskap #104432] Ma, 18 Julie 2005 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Halwe woord........werk duidelik nie met jou daar in die agterbanke van
die Beeld nie! Daar is geen oorwinning so hol en sinneloos as een waar
die ander jou toegelaat het om te wen eerder as dat jyself beter was as die
ander ou. Kan jy nie onthou van Nujoma se poging ná die vrede om Suidwes
in te val juis om te kan gesien word deur sy mense as die oorwinnaar? Die
ou lafaard het self nie saam gery nie want dan was hy net soos sy manne in
hulle moer in. Hoe hol is 'n oorwinning as jy in 23 jaar nie kon slaag om
'n enkele basis op SWA grond op te rig nie? En jy wen? Foeitog.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:jh6kd1psojdj6t10v1u53ju1qsjlp7b3nv@4ax.com...
> On Fri, 15 Jul 2005 07:48:01 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
[color=blue]>
Re: Lesersbrief in Beeld [boodskap #104457 is 'n antwoord op boodskap #104452] Ma, 18 Julie 2005 09:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 18 Jul 2005 08:05:33 +0100, "Suidwester" wrote:

> 'n Halwe woord........werk duidelik nie met jou daar in die agterbanke van
> die Beeld nie! Daar is geen oorwinning so hol en sinneloos as een waar
> die ander jou toegelaat het om te wen eerder as dat jyself beter was as die
> ander ou.

He,he. Wens ek het die een op skool geken toe ons in rugby verloor
het.
Dit klink bietjie soos Woody Allen wat in daai fliek gese het: "I hit
him with my chin on his fist and with my ribs on his froot."

Kan jy nie onthou van Nujoma se poging ná die vrede om Suidwes
> in te val juis om te kan gesien word deur sy mense as die oorwinnaar? Die
> ou lafaard het self nie saam gery nie want dan was hy net soos sy manne in
> hulle moer in. Hoe hol is 'n oorwinning as jy in 23 jaar nie kon slaag om
> 'n enkele basis op SWA grond op te rig nie? En jy wen? Foeitog.

En nou is al die basisse Swapo-basisse?

So, as 'n mens 'n oorlog verloor, dan kry jy die regering, jy kan die
naam verander, jy raak die president en al die weermag-basisse raak
bevolk met jou soldate?

My jirre man! Almal doen ding dan mos al die eeue al verkeerdom! Julle
het 'n groot ding daar in Duitswes uitgevind!

> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:jh6kd1psojdj6t10v1u53ju1qsjlp7b3nv@4ax.com...
>> On Fri, 15 Jul 2005 07:48:01 +0100, "Suidwester"
>> wrote:

[color=teal]>>
Re: Lesersbrief in Beeld [boodskap #104459 is 'n antwoord op boodskap #104457] Ma, 18 Julie 2005 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:7htmd1hj59h7eg7plarl359dkd76qsl8j5@4ax.com...
> On Mon, 18 Jul 2005 08:05:33 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>
>
>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:jh6kd1psojdj6t10v1u53ju1qsjlp7b3nv@4ax.com...
>>> On Fri, 15 Jul 2005 07:48:01 +0100, "Suidwester"
>>> wrote:
>
[color=royalblue]>>>
Re: Lesersbrief in Beeld [boodskap #104466 is 'n antwoord op boodskap #104459] Ma, 18 Julie 2005 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 18 Jul 2005 11:58:50 +0100, "Suidwester" wrote:

>> My jirre man! Almal doen ding dan mos al die eeue al verkeerdom! Julle
>> het 'n groot ding daar in Duitswes uitgevind!
> ----Vir 'n selfverklaarde intellektueel [en weet niks van rugby af nie] is
> jy ook maar bleddie toe [of moedswillig!]. Die oorlog kon nie deur Swapo
> gewen gewees het nie

OK. Dis die SAW wat die land Namibie genoem het en Nujoma is eintlik
PW Botha met 'n masker op.

Drink nou die pil en gaan doedoes.
Re: Lesersbrief in Beeld [boodskap #104488 is 'n antwoord op boodskap #104466] Di, 19 Julie 2005 06:39 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:mpdnd19bftls7b7fn8ft7nbfb069b28dic@4ax.com...
> On Mon, 18 Jul 2005 11:58:50 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> OK. Dis die SAW wat die land Namibie genoem het
......Namibië [jou leestekens is op jou alt sleutels] was 'n mooi kompromis
vir ons. Azanië nie.

en Nujoma is eintlik
> PW Botha met 'n masker op. .....Kon net sowel gewees het. PW het egter minder gesteel as Nujoma.
>
> Drink nou die pil en gaan doedoes. .....Wat ek doen as die WP op die skerm kom!
>
Vorige onderwerp: Stilte
Volgende onderwerp: Ou Kookboeke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 23:25:00 MGT 2024