Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Londen onder aanval!!! Of nie?
Londen onder aanval!!! Of nie? [boodskap #104242] Do, 07 Julie 2005 10:12 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vanoggend, 'n nog onbekende aantal ontploffings in die Londense Tubes. 'n
Bus het ook ontplof.

Sou dit met die olympiese spele te make hê?

Of G8? Dis tog myle daarvandaan...

Of 'n elektrisiteitsstoring...?
Re: Londen onder aanval!!! Of nie? [boodskap #104246 is 'n antwoord op boodskap #104242] Do, 07 Julie 2005 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sou dit 'n ongelukkige Fransman wees wat dit gedoen het?
--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:42cd01a4$0$84071$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Vanoggend, 'n nog onbekende aantal ontploffings in die Londense Tubes. 'n
> Bus het ook ontplof.
>
> Sou dit met die olympiese spele te make hê?
>
> Of G8? Dis tog myle daarvandaan...
>
> Of 'n elektrisiteitsstoring...?
>
Re: Londen onder aanval!!! Of nie? [boodskap #104247 is 'n antwoord op boodskap #104246] Do, 07 Julie 2005 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo nie so nie, hulle het geen knoffelhuisies op die toneel gekry nie.

"Annette" skryf in boodskap news:daj2hr$87p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sou dit 'n ongelukkige Fransman wees wat dit gedoen het?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:42cd01a4$0$84071$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Vanoggend, 'n nog onbekende aantal ontploffings in die Londense Tubes. 'n
>> Bus het ook ontplof.

>> Sou dit met die olympiese spele te make hê?

>> Of G8? Dis tog myle daarvandaan...

>> Of 'n elektrisiteitsstoring...?


>
Re: Londen onder aanval!!! Of nie? [boodskap #104262 is 'n antwoord op boodskap #104247] Do, 07 Julie 2005 22:28 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Eienaardig hoe die noodlot saam die Suid-Afrikaners rondbeweeg.
Hoe het die wiel nie gedraai nie?
Vorige onderwerp: VVV
Volgende onderwerp: Londen - swak tydsberekening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 07:20:41 MGT 2024