Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Londen - swak tydsberekening
Londen - swak tydsberekening [boodskap #104263] Do, 07 Julie 2005 23:51
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die aanvalle in Londen (wie ookal verantwoordelik) se tydsberekening was
swak.
Dit neem die fokus en druk weg van die G8 - en Afrika se saak ly skade.
En, indien dit 48-uur vroeër was het Londen waarskynlik nie die
Olimpiese-bod gewen nie.
Vorige onderwerp: Londen onder aanval!!! Of nie?
Volgende onderwerp: Die vorige Mev. en Dr. B(agavan) S(hree) Rashneesh (en/of Vennote) om te verhoog ? (vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal (bewusmaking) advies ? )
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 16:20:24 MGT 2024