Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » VVV
VVV [boodskap #104240] Do, 07 Julie 2005 09:42 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Vanoggend op e-tv was daar 'n dametjie wat vertel het hoe sy al aliens
ontmoet het en saam hulle gegaan het. Sy't ook te vertel gehad van hulle
tuis planete, vvv en dat hulle nou al tussen ons lewe, en sy kan hulle uit
ken as sy hulle op straat moet raak loop want hulle is baie dieper as mense.
Sy kon nogal gegaan as die advertensie vir "war of the worlds".
Re: VVV [boodskap #104241 is 'n antwoord op boodskap #104240] Do, 07 Julie 2005 10:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wou mos sê Gloudina klink vir my verdag! Bliksem nè!

"Deneile" skryf in boodskap news:daites$t5c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vanoggend op e-tv was daar 'n dametjie wat vertel het hoe sy al aliens
> ontmoet het en saam hulle gegaan het. Sy't ook te vertel gehad van hulle
> tuis planete, vvv en dat hulle nou al tussen ons lewe, en sy kan hulle uit
> ken as sy hulle op straat moet raak loop want hulle is baie dieper as mense.
> Sy kon nogal gegaan as die advertensie vir "war of the worlds".
>
Re: VVV [boodskap #104244 is 'n antwoord op boodskap #104240] Do, 07 Julie 2005 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het hulle haar gevra of sy die VVV's gevra wat hulle dink van die opsetlike
botsing van die Amerikaners?
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:daites$t5c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vanoggend op e-tv was daar 'n dametjie wat vertel het hoe sy al aliens
> ontmoet het en saam hulle gegaan het. Sy't ook te vertel gehad van hulle
> tuis planete, vvv en dat hulle nou al tussen ons lewe, en sy kan hulle uit
> ken as sy hulle op straat moet raak loop want hulle is baie dieper as mense.
> Sy kon nogal gegaan as die advertensie vir "war of the worlds".
>
Re: VVV [boodskap #104249 is 'n antwoord op boodskap #104241] Do, 07 Julie 2005 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" sskryf

> Ek wou mos sê Gloudina klink vir my verdag! Bliksem nè!

So jy dink ek is baie dieper as
mens?

Gloudina
Re: VVV [boodskap #104251 is 'n antwoord op boodskap #104249] Do, 07 Julie 2005 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moet jouself nie aanmatig nie....

"@rogers.com" skryf in boodskap news:spKdnXIs-9cNuFDfRVn-vQ@rogers.com...
>
> "Suidwester" sskryf
>
>> Ek wou mos sê Gloudina klink vir my verdag! Bliksem nè!
>
> So jy dink ek is baie dieper as
> mens?
>
> Gloudina
>
Re: VVV [boodskap #104260 is 'n antwoord op boodskap #104244] Do, 07 Julie 2005 22:24 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
O ja - hulle is hier. Ek loop hulle daagliks raak. 'n Raaisel in 'n spieël
....
Vorige onderwerp: MTN
Volgende onderwerp: Londen onder aanval!!! Of nie?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 12:12:10 MGT 2024