Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Feeste
Feeste [boodskap #104150] Do, 30 Junie 2005 06:19 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Almal

Deur die jaar reel so baie mense / dorpe / ens feeste. Soos byvoorbeeld die
Biltongfees op Potgietersrus om maar een te noem.

My probleem is dat ek baie keer eers van die fees hoor as dit alreeds
plaasgevind het, weet iemand dalk van 'n site wat redelik op hoogte is van
feeste wat oor die land gehou word.

Geniet julle dag verder

Riaan
Re: Feeste [boodskap #104151 is 'n antwoord op boodskap #104150] Do, 30 Junie 2005 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Bastille Fees kom weer aan die naweek naaste na die 14 Julie hier in
Franschhoek.

"Riaan" skryf in boodskap news:1120112321.521544@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Hallo Almal
>
> Deur die jaar reel so baie mense / dorpe / ens feeste. Soos byvoorbeeld
> die Biltongfees op Potgietersrus om maar een te noem.
>
> My probleem is dat ek baie keer eers van die fees hoor as dit alreeds
> plaasgevind het, weet iemand dalk van 'n site wat redelik op hoogte is van
> feeste wat oor die land gehou word.
>
>
> Geniet julle dag verder
>
> Riaan
>
Re: Feeste [boodskap #104153 is 'n antwoord op boodskap #104150] Do, 30 Junie 2005 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Inniebosfees op Nelspruit begin vandag.
Luister RSG
--
Groetnis
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1120112321.521544@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Hallo Almal
>
> Deur die jaar reel so baie mense / dorpe / ens feeste. Soos byvoorbeeld die
> Biltongfees op Potgietersrus om maar een te noem.
>
> My probleem is dat ek baie keer eers van die fees hoor as dit alreeds
> plaasgevind het, weet iemand dalk van 'n site wat redelik op hoogte is van
> feeste wat oor die land gehou word.
>
>
> Geniet julle dag verder
>
> Riaan
>
Re: Feeste [boodskap #104155 is 'n antwoord op boodskap #104150] Do, 30 Junie 2005 10:47 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
www.artslink.co.za sedert Januarie 1997 vir kuns en kultuur:

"Calendar - a national directory of arts festivals and annual events."
www.artslink.co.za/annual_calendar.htm

:-)

TJ

Artslink.co.za News
www.artslink.co.za
Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"Riaan" skryf in boodskap news:1120112321.521544@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Hallo Almal
>
> Deur die jaar reel so baie mense / dorpe / ens feeste. Soos byvoorbeeld die
> Biltongfees op Potgietersrus om maar een te noem.
>
> My probleem is dat ek baie keer eers van die fees hoor as dit alreeds
> plaasgevind het, weet iemand dalk van 'n site wat redelik op hoogte is van
> feeste wat oor die land gehou word.
>
>
> Geniet julle dag verder
>
> Riaan
>
Vorige onderwerp: Sinlose boodskappe op RSG
Volgende onderwerp: Interessante SA immigrante gedurende die Tweede Wêreld-oorlog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 22:57:11 MGT 2024