Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sinlose boodskappe op RSG
Sinlose boodskappe op RSG [boodskap #104125] Ma, 27 Junie 2005 08:51 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek luister nou na RSG, en die mate van sinlose boodskappe is verstommend.
" Onthou nou jy en jou pa verjaar op dieselfde dag"
" Geluk met jou sewentiende verjaarsdag. Tien jaar gelede was jy sewe jaar
oud."
" Geluk my man, jy is vandag 53 jaar oud".
ens, ens.

Mens sou tog dink dat as iemand moeite doen om 'n verjaarsdagboodskap in te
stuur om op RSG uitgesaai te word, dat dit tog sinvol sal wees.
Gister lees ek dat die leerlinge en onderwysers dommer is as 'n geslag
gelede. Ek dink dit strek veel wyer.

--
Groetnis
Annette
Re: Sinlose boodskappe op RSG [boodskap #104154 is 'n antwoord op boodskap #104125] Do, 30 Junie 2005 10:32 Na vorige boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:d9oerk$h2r$1@ctb-nnrp2.saix.net...

> Mens sou tog dink dat as iemand moeite doen om 'n verjaarsdagboodskap in te
> stuur om op RSG uitgesaai te word, dat dit tog sinvol sal wees.
> Gister lees ek dat die leerlinge en onderwysers dommer is as 'n geslag
> gelede. Ek dink dit strek veel wyer.
>

Dan geld dit seker ook vir hierdie nuusgroep? As ek so na sommige van jou
bydraes kyk, wil ek so al met jou saamstem - en dit op sigself is 'n
wonderwerk.
Vorige onderwerp: RSG en Monitor
Volgende onderwerp: Feeste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 13:36:20 MGT 2024