Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toe SA die Britse vloot aangeval het...
Toe SA die Britse vloot aangeval het... [boodskap #104035] Wo, 22 Junie 2005 10:33 na volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Deneys Reitz in Commando:
------------------------------------------------------------ ------

At the end of ten days Nicolas was so much better that I was able to
get away in search of General Smuts, whom I found on the banks of the
Olifants River down towards the mouth. The sea lay only twenty-five
miles from here and the day after my return he sent word to the Units
quartered within reach, that all who had never seen it were to be sent
to him. Some sixty or seventy men arrived within the next forty-eight
hours, and with these we set off for a small inlet on the coast called
Fishwater. We rode via the Ebenezer Mission Station, and towards
afternoon caught a glint of the sea through a gap in the dunes. It was
amusing to watch the expression on the men's faces as the great
expanse of ocean burst on their view, for few of them had seen
anything bigger than the dam on their parents' farms, and, as we
topped the last sand-hills, they looked in amazement on water that
stretched beyond the horizon.

With one accord they reined in their horses in silence, and then, like
the Greek soldiers, rushed forward in a body, crying, 'The sea! The
sea!' each wanting to be first on the beach.

Soon they were throwing off their clothes, and our trouble was, not to
get them to enter the waves, but to prevent them from venturing in too
deep, for they were pitching down their saddles and riding barebacked
into the surf, shouting and laughing whenever a rider and his mount
were thrown headlong by the breakers.

After a while General Smuts ordered three of us to ride along the
shore towards some huts in the distance, to inquire whether any troops
had been here of late. In doing so we had an amusing encounter with a
Hottentot fisher-man. He stared open-mouthed at sight of armed Boers
patrolling the water-line, and, seeing his surprise, I halted my horse
and ordered him in a peremptory tone to show me where the road went
through. He said, 'What road, Baas?' Pretending to be angry, I
replied, 'The road to England, you fool, and show me the way at once,
for we are crossing to-night to capture London.' He looked at me for a
moment, and then exclaimed, 'My God, Baas, don't do it; the water is
over your head here, and you will all be drowned.'

When next I met Maritz and told him this story, he said that two of
his men had recently ridden on to the beach at Lambert's Bay, where an
English cruiser lay at anchor close in-shore. Dismounting, they opened
fire. Their bullets pattered harmlessly against the armoured side of
the warship, and when the crew turned a gun on them they made haste to
disappear into the sand hills, but, on their return to their commando,
they boasted that they had fought the only naval action of the war!

That night we camped in the dunes, sitting around great fires of
driftwood, the men discussing what they had seen until far into the
night, and telling each other of the things they would have to recount
when they got home again.

We spent two more days here, boating on the estuary and helping the
local fishermen to drag their nets. Then we returned along the
Olifants River to our starting-place, proud of having ridden our
horses into the sea.
Re: Toe SA die Britse vloot aangeval het... [boodskap #104038 is 'n antwoord op boodskap #104035] Wo, 22 Junie 2005 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kyk, ek weet jy's nie deel [of voel jou deel van] van die Afikaners van
Suider-Afrika nie, maar weet tog dat jou behoefte om te lag vir 'n
eenvoudige, onkundige mens wat vir die eerste keer in sy lewe iets beleef,
is gelykstaande aan die eenvoudige plattelander se behoefte om te lag vir
opgesuipte, opgeleefde, opgestresde antieke joernaliste van Johannesburg met
sy snaakse maniertjies en kleredrag!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:5jfib11igfk3qohnpjs6ng47je6ie6ubis@4ax.com...
Re: Toe SA die Britse vloot aangeval het... [boodskap #104040 is 'n antwoord op boodskap #104038] Wo, 22 Junie 2005 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 Jun 2005 13:23:22 +0200, "Suidwester"
wrote:

> Kyk, ek weet jy's nie deel [of voel jou deel van] van die Afikaners van
> Suider-Afrika nie, maar weet tog dat jou behoefte om te lag vir 'n
> eenvoudige, onkundige mens wat vir die eerste keer in sy lewe iets beleef,
> is gelykstaande aan die eenvoudige plattelander se behoefte om te lag vir
> opgesuipte, opgeleefde, opgestresde antieke joernaliste van Johannesburg met
> sy snaakse maniertjies en kleredrag!
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:5jfib11igfk3qohnpjs6ng47je6ie6ubis@4ax.com...

Kom, vertel ons van daai steun wat jy aan Nujoma uitgespreek het toe
dit jou gepas het.
Re: Toe SA die Britse vloot aangeval het... [boodskap #104042 is 'n antwoord op boodskap #104040] Wo, 22 Junie 2005 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waarvan praat jy, ou man? Dis die verskil tussen my en jou. Jy leef in
teorieë en die stront wat jy moet opdis om jou redakteur tevrede te hou.
Toe Nujoma die staatshoof van ons land was, was hy ons president en maak nie
saak wat sy politiek is nie, as hy iets goeds vir die land doen of bedoel,
dan ondersteun ek hom.....in daardie saak! Die enigste duidelike
ondersteuning van my kant af wat ek kan onthou, was toe hy gesê het moffies
is uit in Namibië. Ek het geen smaak vir dié lot nie......

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:cakib157s258p3kiiok6ldtqhckl2m65da@4ax.com...
[color=blue]>
Re: Toe SA die Britse vloot aangeval het... [boodskap #104045 is 'n antwoord op boodskap #104042] Wo, 22 Junie 2005 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[3]  is tans af-lyn  NoS...[3]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 22 Jun 2005 15:10:45 +0200, "Suidwester" wrote:

aarvan praat jy, ou man? Dis die verskil tussen my en jou. Jy
leef in
> teorieë en die stront wat jy moet opdis om jou redakteur tevrede te hou.
> Toe Nujoma die staatshoof van ons land was, was hy ons president en maak nie
> saak wat sy politiek is nie, as hy iets goeds vir die land doen of bedoel,
> dan ondersteun ek hom.....in daardie saak!

Sien? 'n Erkenning. Jy is nie veel meer as 'n draadsitter wat Swapo
ondersteun wanneer dit vir jou geld kan maak nie.

Daar staan dit. Deur jou self geskryf!
Re: Toe SA die Britse vloot aangeval het... [boodskap #104046 is 'n antwoord op boodskap #104035] Wo, 22 Junie 2005 20:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf

> Deneys Reitz in Commando:

I was able to
> get away in search of General Smuts, whom I found on the banks of the
> Olifants River down towards the mouth

My pa het altyd vertel van hierdie besoek van Generaal
Smuts aan Namakwaland. My pa se familieplaas was
op die walle van die Olifantsrivier en hierdie verhaal plaas
Smuts dus reg in daardie omtrek. My pa het vertel hoe
Generaal Smuts vir hulle jong Kaaplandse seuns
aangemoedig het om vir die twee republieke te help
veg. My pa het gesê dat hy sestien jaar oud was
dié tyd. My pa is in Januarie 1885 gebore. Hierdie
besoek van Smuts aan die Olifantsrivier moes dus
omtrent in 1901 plaasgevind het. Wat is die datum
van die tog in die Kaapland in?

Gloudina
Re: Toe SA die Britse vloot aangeval het... [boodskap #104049 is 'n antwoord op boodskap #104045] Do, 23 Junie 2005 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vir 'n joernalis is jy ook maar lekker vlak? Jy koppel alles bloot aan
politiek. Soos rugby. Makie sakie hoe kak die WP speel nie, jy lief die
streepdonkies. Wat jy eintlik moet leer, is dat daar 'n verskil is tussen
politiek voer om beheer oor 'n land te kry en dan, na die verkryging van die
beheer, die bestuur van die land. Julle warra-warra graag oor 'apartheid',
maar dit was deel van 'n politieke beleid waarin voorkeur aan die blanke ras
in SA gegee is. Wat julle nie graag sê nie, is dat as jy eenkant toe stap
en verby die politiek kyk, dan sien jy 'n land wat ontwikkel is en waarvan
die algemene bestuur goed was. Die man op straat, wit en swart, was beter
af as vandag. Daar was meer werk, die misdaad was veel minder, die dorpe
en stede was skoon, die spoorweg en ander openbare vervoer was skoon en
netjies en die paaie....weet jy hoe kak is die RSA se paaie deesdae? Mens
moet omtrent 'n 4x4 ry en 'n GPS gebruik vir ingeval jy in een van die gate
op jul paaie verdwaal!
Dit, is wanbestuur. Makie sakie wat die politieke beleid is nie, dit
is wanbestuur. En nog 'n ding: Julle hanna-hanna so oor die demokrasie
wat nou so sterk in die nuwe bedeling is. Kom ek stel dit vir jou sê:
Sover dit die een man een stem aangaan, is dit so, maar as jy kyk na die
bestuur van die land en die moontlikheid van die publiek om waghond te speel
oor die politieke ampsdraers, dan werk die nuwe demokrasie glad nie. Die
feit dat jy in massa vir 'n party stem en hulle stel mense aan wie hulle
goeddunk, maak dit amper onmoontlik om iemand onbevoeg 'uit te stem'.
Onder die ou SA-bestel was dit wel moontlik want jy't vir 'n kandidaat van
'n party gestem en nie noodwendig die party nie. Mense kon onafhanklik
ingestem geword het in 'n gemeenskap indien hy die nodige eienskappe gehad
het wat die gemeenskap gevoel het hulle het nodig. Dis eintlik, onafgesien
die diskriminasie teenoor minderhede, het die demokrasie beter gewerk as
onder julle nuwe sisteem.
Ek moet vir jou herhaal want jy vat duidelik effe stadig: Na die
verkiesing verby is, is daar mense aangestel om 'n taak te verrig. Of hy
nou ANC/Swapo of watookal is, as hy 'n besluit in landsbelang neem en hy
neem die korrekte besluit, behoort alle landsburgers dit te ondersteun want
julle behoort saam te werk tot die beter goed van julle land. Dis nou
natuurlik waar jy en jou gabbas van die wa af moer. Julle harra-harra
politiek oor alles en kan nie die onderskeid tref tussen speel en werk
nie......dalk omdat joernaliste nou eintlik nie werk nie? Watter doel dien
julle werklik?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:42baaba6.3384609@news.absamail.co.za...
> On Wed, 22 Jun 2005 15:10:45 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> Sien? 'n Erkenning. Jy is nie veel meer as 'n draadsitter wat Swapo
> ondersteun wanneer dit vir jou geld kan maak nie.
>
> Daar staan dit. Deur jou self geskryf!
>
Re: Toe SA die Britse vloot aangeval het... [boodskap #104050 is 'n antwoord op boodskap #104049] Do, 23 Junie 2005 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Persoonlik sal ek bitter graag wil sien hoe 'n land soos die VSA, UK en
selfs Kanada gaan reageer as hulle eendag wakker word en hulle leier is 'n
swart man / vrou.

"Suidwester" skryf in boodskap news:KeudnRMeodAV-SffRVn-1Q@is.co.za...
> Vir 'n joernalis is jy ook maar lekker vlak? Jy koppel alles bloot aan
> politiek. Soos rugby. Makie sakie hoe kak die WP speel nie, jy lief
> die streepdonkies. Wat jy eintlik moet leer, is dat daar 'n verskil is
> tussen politiek voer om beheer oor 'n land te kry en dan, na die
> verkryging van die beheer, die bestuur van die land. Julle warra-warra
> graag oor 'apartheid', maar dit was deel van 'n politieke beleid waarin
> voorkeur aan die blanke ras in SA gegee is. Wat julle nie graag sê nie,
> is dat as jy eenkant toe stap en verby die politiek kyk, dan sien jy 'n
> land wat ontwikkel is en waarvan die algemene bestuur goed was. Die man
> op straat, wit en swart, was beter af as vandag. Daar was meer werk, die
> misdaad was veel minder, die dorpe en stede was skoon, die spoorweg en
> ander openbare vervoer was skoon en netjies en die paaie....weet jy hoe
> kak is die RSA se paaie deesdae? Mens moet omtrent 'n 4x4 ry en 'n GPS
> gebruik vir ingeval jy in een van die gate op jul paaie verdwaal!
> Dit, is wanbestuur. Makie sakie wat die politieke beleid is nie, dit
> is wanbestuur. En nog 'n ding: Julle hanna-hanna so oor die demokrasie
> wat nou so sterk in die nuwe bedeling is. Kom ek stel dit vir jou sê:
> Sover dit die een man een stem aangaan, is dit so, maar as jy kyk na die
> bestuur van die land en die moontlikheid van die publiek om waghond te
> speel oor die politieke ampsdraers, dan werk die nuwe demokrasie glad nie.
> Die feit dat jy in massa vir 'n party stem en hulle stel mense aan wie
> hulle goeddunk, maak dit amper onmoontlik om iemand onbevoeg 'uit te
> stem'. Onder die ou SA-bestel was dit wel moontlik want jy't vir 'n
> kandidaat van 'n party gestem en nie noodwendig die party nie. Mense kon
> onafhanklik ingestem geword het in 'n gemeenskap indien hy die nodige
> eienskappe gehad het wat die gemeenskap gevoel het hulle het nodig. Dis
> eintlik, onafgesien die diskriminasie teenoor minderhede, het die
> demokrasie beter gewerk as onder julle nuwe sisteem.
> Ek moet vir jou herhaal want jy vat duidelik effe stadig: Na die
> verkiesing verby is, is daar mense aangestel om 'n taak te verrig. Of hy
> nou ANC/Swapo of watookal is, as hy 'n besluit in landsbelang neem en hy
> neem die korrekte besluit, behoort alle landsburgers dit te ondersteun
> want julle behoort saam te werk tot die beter goed van julle land. Dis
> nou natuurlik waar jy en jou gabbas van die wa af moer. Julle
> harra-harra politiek oor alles en kan nie die onderskeid tref tussen speel
> en werk nie......dalk omdat joernaliste nou eintlik nie werk nie? Watter
> doel dien julle werklik?
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:42baaba6.3384609@news.absamail.co.za...
>> On Wed, 22 Jun 2005 15:10:45 +0200, "Suidwester"
>> wrote:

>> Sien? 'n Erkenning. Jy is nie veel meer as 'n draadsitter wat Swapo
>> ondersteun wanneer dit vir jou geld kan maak nie.

>> Daar staan dit. Deur jou self geskryf!


>
Re: Toe SA die Britse vloot aangeval het... [boodskap #104051 is 'n antwoord op boodskap #104046] Do, 23 Junie 2005 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 Jun 2005 16:43:24 -0400, "@rogers.com" wrote:

Wat is die datum
> van die tog in die Kaapland in?
>
> Gloudina

Is nie seker nie.
Die hele Commando is egter op die web. Jy kan dit aflaai en uit druk
as jy wil.

Dis by http://www.ourcivilisation.com/smartboard/shop/reitzd/comman do/
Re: Toe SA die Britse vloot aangeval het... [boodskap #104054 is 'n antwoord op boodskap #104050] Do, 23 Junie 2005 10:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Persoonlik sal ek bitter graag wil sien hoe 'n land soos die VSA, UK en
> selfs Kanada gaan reageer as hulle eendag wakker word en hulle leier is 'n
> swart man / vrou.

Die kanse is goed dat die volgende president van die
VSA swart gaan wees en 'n vrou gaan wees.

Gloudina
Re: Toe SA die Britse vloot aangeval het... [boodskap #104055 is 'n antwoord op boodskap #104054] Do, 23 Junie 2005 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle sal eers by Hillary verby moet kom!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:wumdnbg-tKGeFyffRVn-ug@rogers.com...
>
> "Riaan" skryf
>
>> Persoonlik sal ek bitter graag wil sien hoe 'n land soos die VSA, UK en
>> selfs Kanada gaan reageer as hulle eendag wakker word en hulle leier is
>> 'n
>> swart man / vrou.
>
> Die kanse is goed dat die volgende president van die
> VSA swart gaan wees en 'n vrou gaan wees.
>
> Gloudina
>
Re: Toe SA die Britse vloot aangeval het... [boodskap #104056 is 'n antwoord op boodskap #104054] Do, 23 Junie 2005 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom sê jy so Gloudina, ek weet nie van 'n prominente swart man / vrou op
die oomblik wat die politiek in die VSA op die oomblik so bietjie roer nie

"@rogers.com" skryf in boodskap news:wumdnbg-tKGeFyffRVn-ug@rogers.com...
>
> "Riaan" skryf
>
>> Persoonlik sal ek bitter graag wil sien hoe 'n land soos die VSA, UK en
>> selfs Kanada gaan reageer as hulle eendag wakker word en hulle leier is
>> 'n
>> swart man / vrou.
>
> Die kanse is goed dat die volgende president van die
> VSA swart gaan wees en 'n vrou gaan wees.
>
> Gloudina
>
Re: Toe SA die Britse vloot aangeval het... [boodskap #104057 is 'n antwoord op boodskap #104054] Do, 23 Junie 2005 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 23 Jun 2005 06:15:45 -0400, "@rogers.com" wrote:

> Die kanse is goed dat die volgende president van die
> VSA swart gaan wees en 'n vrou gaan wees.
>
> Gloudina

Persoonlik twyfel ek.
My teorie is dat nie die VSA of SA in ons leeftyd sommer 'n vroulike
president gaan kry nie. Daarvoor is albei samelewings te
chauvinisties.
Re: Toe SA die Britse vloot aangeval het... [boodskap #104058 is 'n antwoord op boodskap #104055] Do, 23 Junie 2005 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 23 Jun 2005 12:28:44 +0200, "Suidwester" wrote:

> Hulle sal eers by Hillary verby moet kom!

Sy beantwoord darem aan 50% van die vereistes?
Re: Toe SA die Britse vloot aangeval het... [boodskap #104059 is 'n antwoord op boodskap #104058] Do, 23 Junie 2005 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag pampoen, Hillary is al lankal besig om te korrel vir daai presidentskap,
dit weet jy mos. Is simpel aanmerkings nou jou forté deesdae?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:thalb1tif3fop1etb5485gt636bien2s2h@4ax.com...
> On Thu, 23 Jun 2005 12:28:44 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> Sy beantwoord darem aan 50% van die vereistes?
>
Re: Toe SA die Britse vloot aangeval het... [boodskap #104061 is 'n antwoord op boodskap #104056] Do, 23 Junie 2005 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan"skryf

> Hoekom sê jy so Gloudina, ek weet nie van 'n prominente swart man / vrou op
> die oomblik wat die politiek in die VSA op die oomblik so bietjie roer nie

Condoleeza Rice, die huidige Secretary of State van die VSA, is
in 'n besondere magsposisie op die oomblik. As dit lyk of Hilary
Clinton die Demokrate se kandidaat gaan word, dan is ek amper
seker dat hulle vir Rice sal stoot as Republikeinse kandidaat.
En dan sal baie African Americans, wat tradisioneel demokraties
stem, hulleself nie kan help nie en sal hulle stem om die eerste
swart president in die Withuis te kry.
Dié scenario kan alleen gebeur as Hilary Clinton die kandidaat
vir die Demokrate word. As sy verkies om nie as kandidaat
te staan nie, dink ek dat daar 'n geveg tussen 'n klomp wit
mans sal ontstaan vir die Republikeinse kandidaatskap.
Condoleeza Rice is nie so populêr onder die Republikeine
dat hulle haar in alle geval as kandidaat wil sien nie.

Gloudina
Re: Toe SA die Britse vloot aangeval het... [boodskap #104070 is 'n antwoord op boodskap #104061] Vr, 24 Junie 2005 07:52 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 23 Jun 2005 10:36:32 -0400, "@rogers.com" wrote:

> Condoleeza Rice, die huidige Secretary of State van die VSA, is
> in 'n besondere magsposisie op die oomblik. As dit lyk of Hilary
> Clinton die Demokrate se kandidaat gaan word, dan is ek amper
> seker dat hulle vir Rice sal stoot as Republikeinse kandidaat.
> En dan sal baie African Americans, wat tradisioneel demokraties
> stem, hulleself nie kan help nie en sal hulle stem om die eerste
> swart president in die Withuis te kry.

... en baie wit Amerikaners sal moeite doen om te gaan stem sodat
daar NIE 'n swart president is nie (boonop 'n vrou) en hulle gaan
waarskynlik meer stemme verteenwoordig in die stelsel omdat hulle
gewoonlik nie stem nie terwyl die "aware" swart kiesers gewoonlik
stem. Die swart stemme skuif dus net terwyl die wit anti-swart stemme
as't ware "nuwe" stemme in die stelsel gaan wees.

Maar lank voor daardie dag, gaan beplanners in die Republikeinse party
sit en dit uitfugure, 'n spreadsheet daaroor opstel en dit gaan die
eonde van Rice se kanse wees.

Dan stel hulle eerder 'n "sterk" wit manlike kandidaat teen Hillary en
verander die ding in 'n gender-issue (ver onder die politieke korrekte
oppervlak, natuurlik) en guess waar gaan die Amerikaners stem op so 'n
issue?

Wie gaan hulle vertrou as die hoofgeneraal van die marines? Want DIT
is waaroor hulle stem...

> Dié scenario kan alleen gebeur as Hilary Clinton die kandidaat
> vir die Demokrate word. As sy verkies om nie as kandidaat
> te staan nie, dink ek dat daar 'n geveg tussen 'n klomp wit
> mans sal ontstaan vir die Republikeinse kandidaatskap.
> Condoleeza Rice is nie so populêr onder die Republikeine
> dat hulle haar in alle geval as kandidaat wil sien nie.

Politiek in die VSA is 'n white male affair. Was nog altyd en is
steeds. Net soos korporatiewe beheer.
Vorige onderwerp: Snaaks....
Volgende onderwerp: Wat beteeken hierdie woorde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 23:05:21 MGT 2024