Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Snaaks....
Snaaks.... [boodskap #104010] Wo, 22 Junie 2005 06:26 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
...die nuusgroep is maar baie baie stil oor die moorde wat gepleeg is deur
die ouma en haar rollie, hamer slaner boyfriend en huurmoordernaar ex
girlfriend. Kan dit wees omdat hulle wit is en nie swart moordenaars nie?
Re: Snaaks.... [boodskap #104011 is 'n antwoord op boodskap #104010] Wo, 22 Junie 2005 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, dit is net dat ek dit op ander forums bespreek het, en vie vervelig
raak deur herhaling nie;))

Re die babahuurmoord: Ek dink die feit dat die " skuldige" so gou aangekeer
is, is omdat sy heelwaarskynlik papiere van persoonlike aard in die doos
gesit het wat afgelewer is. Sy kan nie 'n ruimtewetenskaplike wees nie:))
Siek eintlik, om 'n 6-maande oue baba so te haat omdat haar verhouding
skipbreuk gely het.

Re die ouma met die rollie - snaakse storie daardie - vir wat sal sy haar by
die trappe doodskiet, as sy ewe rustig op 'n stoel kon gesit of op 'n bed
gelê het?
Ek dink Ongewilde Mansvriend van Kleindogter het 'n vinger in die paai.

--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:d9b0b8$7vk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ...die nuusgroep is maar baie baie stil oor die moorde wat gepleeg is deur
> die ouma en haar rollie, hamer slaner boyfriend en huurmoordernaar ex
> girlfriend. Kan dit wees omdat hulle wit is en nie swart moordenaars nie?
>
Re: Snaaks.... [boodskap #104017 is 'n antwoord op boodskap #104010] Wo, 22 Junie 2005 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 Jun 2005 08:26:46 +0200, "Deneile"
wrote:

> ...die nuusgroep is maar baie baie stil oor die moorde wat gepleeg is deur
> die ouma en haar rollie, hamer slaner boyfriend en huurmoordernaar ex
> girlfriend. Kan dit wees omdat hulle wit is en nie swart moordenaars nie?

Mens wonder.
Re: Snaaks.... [boodskap #104020 is 'n antwoord op boodskap #104017] Wo, 22 Junie 2005 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag nee wat, ek wonder niks nie.

Net interessant dat nieteenstaande die vele moorde wat in die townships en
voorheenbenadeeldegebiede gepleeg word, die blanke moorde meer kopie geniet.
So asof die wittes dit beter en met meer vermaaklikheidswaarde pleeg.
Is dit rassisties om net oor blanke moorde en blanke moordenaars
voorbladberigte te plaas?
Is dit rassisties om nie al die ander moorde ook op die voorblad te plaas
nie?

--
Groetnis
Annette
news:am7ib1diuq2pu33ag5g1mc2qe7hdeabaig@4ax.com...
>
>> ...die nuusgroep is maar baie baie stil oor die moorde wat gepleeg is deur
>> die ouma en haar rollie, hamer slaner boyfriend en huurmoordernaar ex
>> girlfriend. Kan dit wees omdat hulle wit is en nie swart moordenaars
nie?
>
> Mens wonder.
>
Re: Snaaks.... [boodskap #104024 is 'n antwoord op boodskap #104010] Wo, 22 Junie 2005 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Deneile" skryf in boodskap news:d9b0b8$7vk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ...die nuusgroep is maar baie baie stil oor die moorde wat gepleeg is deur
> die ouma en haar rollie, hamer slaner boyfriend en huurmoordernaar ex
> girlfriend. Kan dit wees omdat hulle wit is en nie swart moordenaars nie?

Ja dit is nogal snaaks dat daar so iets soos wit moordenaars is nie waar
nie - skokkend, ons is almal sprakeloos, gewoonlik is dit kaffers
Re: Snaaks.... [boodskap #104025 is 'n antwoord op boodskap #104020] Wo, 22 Junie 2005 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee dit is altyd die teenoorgestelde, swart moorde word wyd en suid
opgeblaas en veroordeel en tot vervelens op sekere nuusgroepe bespreek waar
die swart mense se karakter verder verskend en uitgemaak word as almal 'n
spul verkragters, moordenaars, crooks en net as die slegte.....dieselfde as
'n swart kind/baba vermis raak dan is dit nie so in die nuus nie, maar as 'n
kind/baba wel vermis is maak dit groot opslsae, Huisgenoot kom ook saam met
die ouers praat.

"Annette" skryf in boodskap news:d9b823$oeb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag nee wat, ek wonder niks nie.
>
> Net interessant dat nieteenstaande die vele moorde wat in die townships en
> voorheenbenadeeldegebiede gepleeg word, die blanke moorde meer kopie
> geniet.
> So asof die wittes dit beter en met meer vermaaklikheidswaarde pleeg.
> Is dit rassisties om net oor blanke moorde en blanke moordenaars
> voorbladberigte te plaas?
> Is dit rassisties om nie al die ander moorde ook op die voorblad te plaas
> nie?
>
> --
> Groetnis
> Annette
> news:am7ib1diuq2pu33ag5g1mc2qe7hdeabaig@4ax.com...
>> wrote:

>>> ...die nuusgroep is maar baie baie stil oor die moorde wat gepleeg is
> deur
>>> die ouma en haar rollie, hamer slaner boyfriend en huurmoordernaar ex
>>> girlfriend. Kan dit wees omdat hulle wit is en nie swart moordenaars
> nie?

>> Mens wonder.

>
Re: Snaaks.... [boodskap #104027 is 'n antwoord op boodskap #104017] Wo, 22 Junie 2005 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis omdat juis die grootste rassiste julleself is! Daar gebeur daagliks
vele moorde deur swart mense waaroor ook absoluut niks gesê word nie.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:am7ib1diuq2pu33ag5g1mc2qe7hdeabaig@4ax.com...
>
>> ...die nuusgroep is maar baie baie stil oor die moorde wat gepleeg is deur
>> die ouma en haar rollie, hamer slaner boyfriend en huurmoordernaar ex
>> girlfriend. Kan dit wees omdat hulle wit is en nie swart moordenaars nie?
>>
>
> Mens wonder.
>
Re: Snaaks.... [boodskap #104028 is 'n antwoord op boodskap #104020] Wo, 22 Junie 2005 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee dit is altyd die teenoorgestelde, swart moorde word wyd en suid
opgeblaas en veroordeel en tot vervelens op sekere nuusgroepe bespreek waar
die swart mense se karakter verder verskend en uitgemaak word as almal 'n
spul verkragters, moordenaars, crooks en net as die slegte.....dieselfde as
'n swart kind/baba vermis raak dan is dit nie so in die nuus nie, maar as
wit 'n
kind/baba wel vermis is maak dit groot opslsae, Huisgenoot kom ook saam met
die ouers praat.

"Annette" skryf in boodskap news:d9b823$oeb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag nee wat, ek wonder niks nie.
>
> Net interessant dat nieteenstaande die vele moorde wat in die townships en
> voorheenbenadeeldegebiede gepleeg word, die blanke moorde meer kopie
> geniet.
> So asof die wittes dit beter en met meer vermaaklikheidswaarde pleeg.
> Is dit rassisties om net oor blanke moorde en blanke moordenaars
> voorbladberigte te plaas?
> Is dit rassisties om nie al die ander moorde ook op die voorblad te plaas
> nie?
>
> --
> Groetnis
> Annette
> news:am7ib1diuq2pu33ag5g1mc2qe7hdeabaig@4ax.com...
>> wrote:

>>> ...die nuusgroep is maar baie baie stil oor die moorde wat gepleeg is
> deur
>>> die ouma en haar rollie, hamer slaner boyfriend en huurmoordernaar ex
>>> girlfriend. Kan dit wees omdat hulle wit is en nie swart moordenaars
> nie?

>> Mens wonder.

>
Re: Snaaks.... [boodskap #104030 is 'n antwoord op boodskap #104028] Wo, 22 Junie 2005 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee wat - dit is soos jy dit wil lees. Wyd en syd opgeblaas? - Inteendeel
ek dink nie eers 10% van moorde wat op en deur swart mense gepleeg word,
word oor berig nie. Slegs 100% beriggewing waar blankes swartes vermoor
het.
Dan word die moorde op onbekendes wat met roof gepaardgaan ook al hoe meer
verdoesel. Dit is al so erg, en ek dink nie ek is verkeerd nie, dat daar
algemeen aanvaar word dat swartes die misdaad gepleeg het as niks van die
velkleur of naam genoem word nie.
Gister en die afgelope week is 'n goeie voorbeeld:
In kleur, op die voorblad, word Van der Vyfer en Rodriques bloots vertoon as
moontlike skuldiges.
Hoeveel swart of bruin mense het jy al die afgelope jaar op 'n voorblad
gesien pryk wat as moontlike skuldiges in hegtenis geneem is?
Jy sien dit dus as rassisme omdat meestal slegs oor die blanke moordenaars
op voorblaaie berig word?
Of nee wag!! Ons praat net oor die relatiewe paar, waar oor daar berig is,
swart moordenaars wat so jollie tekere gaan. Ons weet nie eers hoe hulle lyk
nie.
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:d9b9gr$qt5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee dit is altyd die teenoorgestelde, swart moorde word wyd en suid
> opgeblaas en veroordeel en tot vervelens op sekere nuusgroepe bespreek waar
> die swart mense se karakter verder verskend en uitgemaak word as almal 'n
> spul verkragters, moordenaars, crooks en net as die slegte.....dieselfde as
> 'n swart kind/baba vermis raak dan is dit nie so in die nuus nie, maar as
> wit 'n
> kind/baba wel vermis is maak dit groot opslsae, Huisgenoot kom ook saam met
> die ouers praat.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d9b823$oeb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ag nee wat, ek wonder niks nie.
>>
>> Net interessant dat nieteenstaande die vele moorde wat in die townships en
>> voorheenbenadeeldegebiede gepleeg word, die blanke moorde meer kopie
>> geniet.
>> So asof die wittes dit beter en met meer vermaaklikheidswaarde pleeg.
>> Is dit rassisties om net oor blanke moorde en blanke moordenaars
>> voorbladberigte te plaas?
>> Is dit rassisties om nie al die ander moorde ook op die voorblad te plaas
>> nie?
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> news:am7ib1diuq2pu33ag5g1mc2qe7hdeabaig@4ax.com...
>>> > wrote:
>
>>>> ...die nuusgroep is maar baie baie stil oor die moorde wat gepleeg is
>> deur
>>>> die ouma en haar rollie, hamer slaner boyfriend en huurmoordernaar ex
>>>> girlfriend. Kan dit wees omdat hulle wit is en nie swart moordenaars
>> nie?
>
>>> Mens wonder.
>
>>
>
Re: Snaaks.... [boodskap #104032 is 'n antwoord op boodskap #104030] Wo, 22 Junie 2005 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy moet mos weet die voorblad is net daar vir blankes is, deur die bank van
jou tydskrifte tot nuusblaaie......binne in die koerant is dit besaai met
swart moorde. Veral blanke victims maak ook die voorblaai gou gou...Ou Zuma
en Shaik het dit darem gehaal...

"Annette" skryf in boodskap news:d9baup$4j2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee wat - dit is soos jy dit wil lees. Wyd en syd opgeblaas? - Inteendeel
> ek dink nie eers 10% van moorde wat op en deur swart mense gepleeg word,
> word oor berig nie. Slegs 100% beriggewing waar blankes swartes vermoor
> het.
> Dan word die moorde op onbekendes wat met roof gepaardgaan ook al hoe meer
> verdoesel. Dit is al so erg, en ek dink nie ek is verkeerd nie, dat daar
> algemeen aanvaar word dat swartes die misdaad gepleeg het as niks van die
> velkleur of naam genoem word nie.
> Gister en die afgelope week is 'n goeie voorbeeld:
> In kleur, op die voorblad, word Van der Vyfer en Rodriques bloots vertoon
> as
> moontlike skuldiges.
> Hoeveel swart of bruin mense het jy al die afgelope jaar op 'n voorblad
> gesien pryk wat as moontlike skuldiges in hegtenis geneem is?
> Jy sien dit dus as rassisme omdat meestal slegs oor die blanke
> moordenaars
> op voorblaaie berig word?
> Of nee wag!! Ons praat net oor die relatiewe paar, waar oor daar berig
> is,
> swart moordenaars wat so jollie tekere gaan. Ons weet nie eers hoe hulle
> lyk
> nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Deneile" wrote in message
> news:d9b9gr$qt5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee dit is altyd die teenoorgestelde, swart moorde word wyd en suid
>> opgeblaas en veroordeel en tot vervelens op sekere nuusgroepe bespreek
> waar
>> die swart mense se karakter verder verskend en uitgemaak word as almal 'n
>> spul verkragters, moordenaars, crooks en net as die slegte.....dieselfde
> as
>> 'n swart kind/baba vermis raak dan is dit nie so in die nuus nie, maar as
>> wit 'n
>> kind/baba wel vermis is maak dit groot opslsae, Huisgenoot kom ook saam
> met
>> die ouers praat.



>> "Annette" wrote in message
>> news:d9b823$oeb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ag nee wat, ek wonder niks nie.
>>>
>>> Net interessant dat nieteenstaande die vele moorde wat in die townships
> en
>>> voorheenbenadeeldegebiede gepleeg word, die blanke moorde meer kopie
>>> geniet.
>>> So asof die wittes dit beter en met meer vermaaklikheidswaarde pleeg.
>>> Is dit rassisties om net oor blanke moorde en blanke moordenaars
>>> voorbladberigte te plaas?
>>> Is dit rassisties om nie al die ander moorde ook op die voorblad te
> plaas
>>> nie?
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> news:am7ib1diuq2pu33ag5g1mc2qe7hdeabaig@4ax.com...
>>>> >> wrote:
>>
>>>> >...die nuusgroep is maar baie baie stil oor die moorde wat gepleeg is
>>> deur
>>>> >die ouma en haar rollie, hamer slaner boyfriend en huurmoordernaar ex
>>>> >girlfriend. Kan dit wees omdat hulle wit is en nie swart moordenaars
>>> nie?
>>
>>>> Mens wonder.
>>
>>>
>>>


>
Re: Snaaks.... [boodskap #104036 is 'n antwoord op boodskap #104028] Wo, 22 Junie 2005 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Watter soort van onnosele bliksem is jy nie? Al die koerante en tydskrifte
waarvan jy praat het amper 'n totale wit leserstal. Hulle skryf oor goed
wat vir hul lesers belangrik is. Ek het al voorheen vir jou gesê jy yl.
Word wakker en jy sal sien as 'n swart mens 'n blanke moor, dan reageer die
samelewing nie eers nie, maar laat 'n blanke nou 'n swart man moor, dan
toyi-toyi jou maatjies die strate vol. Rassiste, nes jy!

"Deneile" skryf in boodskap news:d9b9gr$qt5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee dit is altyd die teenoorgestelde, swart moorde word wyd en suid
> opgeblaas en veroordeel en tot vervelens op sekere nuusgroepe bespreek
> waar
> die swart mense se karakter verder verskend en uitgemaak word as almal 'n
> spul verkragters, moordenaars, crooks en net as die slegte.....dieselfde
> as
> 'n swart kind/baba vermis raak dan is dit nie so in die nuus nie, maar as
> wit 'n
> kind/baba wel vermis is maak dit groot opslsae, Huisgenoot kom ook saam
> met
> die ouers praat.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d9b823$oeb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ag nee wat, ek wonder niks nie.

>> Net interessant dat nieteenstaande die vele moorde wat in die townships
>> en
>> voorheenbenadeeldegebiede gepleeg word, die blanke moorde meer kopie
>> geniet.
>> So asof die wittes dit beter en met meer vermaaklikheidswaarde pleeg.
>> Is dit rassisties om net oor blanke moorde en blanke moordenaars
>> voorbladberigte te plaas?
>> Is dit rassisties om nie al die ander moorde ook op die voorblad te plaas
>> nie?

>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> news:am7ib1diuq2pu33ag5g1mc2qe7hdeabaig@4ax.com...
>>> > wrote:
>
>>>> ...die nuusgroep is maar baie baie stil oor die moorde wat gepleeg is
>> deur
>>>> die ouma en haar rollie, hamer slaner boyfriend en huurmoordernaar ex
>>>> girlfriend. Kan dit wees omdat hulle wit is en nie swart moordenaars
>> nie?
>
>>> Mens wonder.
>


>
Re: Snaaks.... [boodskap #104060 is 'n antwoord op boodskap #104024] Do, 23 Junie 2005 14:03 Na vorige boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Elke moord is een teveel sou ek sê

"Riaan" skryf in boodskap news:1119430081.237327@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>
> "Deneile" wrote in message
> news:d9b0b8$7vk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> ...die nuusgroep is maar baie baie stil oor die moorde wat gepleeg is deur
>> die ouma en haar rollie, hamer slaner boyfriend en huurmoordernaar ex
>> girlfriend. Kan dit wees omdat hulle wit is en nie swart moordenaars
nie?
>
>
> Ja dit is nogal snaaks dat daar so iets soos wit moordenaars is nie waar
> nie - skokkend, ons is almal sprakeloos, gewoonlik is dit kaffers
>
Vorige onderwerp: Dozi in Atlanta ( VSA)
Volgende onderwerp: Toe SA die Britse vloot aangeval het...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 12:04:08 MGT 2024