Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dozi in Atlanta ( VSA)
Dozi in Atlanta ( VSA) [boodskap #104052] Do, 23 Junie 2005 09:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In gisteraand se onderhoud op Kyknet beweer hy die konserte daar en ander
Amerikaanse stede was 'n groot sukses, baie Exsa's het hul VSA-vriende
saamgebring na die konserte.
Die Exsa's was glo vreeslik emosioneel by sy sing van Afrikaanse liedjies,
en die Amerikaners het die Zoeloe -liedjies sterk gelaaik.

--
Groetnis
Annette
Re: Dozi in Atlanta ( VSA) [boodskap #104053 is 'n antwoord op boodskap #104052] Do, 23 Junie 2005 09:35 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wys jou net een ding: Mense is oor die algemeen nie gepla deur wat die
musiek 's�' nie. Dis die ritme. As hy goed klink, dan is hulle by.

"Annette" skryf in boodskap news:d9du21$70e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In gisteraand se onderhoud op Kyknet beweer hy die konserte daar en ander
> Amerikaanse stede was 'n groot sukses, baie Exsa's het hul VSA-vriende
> saamgebring na die konserte.
> Die Exsa's was glo vreeslik emosioneel by sy sing van Afrikaanse liedjies,
> en die Amerikaners het die Zoeloe -liedjies sterk gelaaik.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: Nuus vir Suidwester
Volgende onderwerp: Snaaks....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 15:09:36 MGT 2024