Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hier is een wat al wat n Suidwester is sal geniet
Hier is een wat al wat n Suidwester is sal geniet [boodskap #103929] Vr, 17 Junie 2005 12:44 na volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Kokerboom:

http://www.photo.net/photodb/photo?photo_id=3455373&size =lg
Re: Hier is een wat al wat n Suidwester is sal geniet [boodskap #103932 is 'n antwoord op boodskap #103929] Vr, 17 Junie 2005 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit 'n enkele foto, of 'n kombinasie van voor en agtergrond, wonder ek?

"Julius Bergh" skryf in boodskap news:ibh5b190bioin3qfsocpmbt16nubehu3k4@4ax.com...
>
> Kokerboom:
>
>
> http://www.photo.net/photodb/photo?photo_id=3455373&size =lg
Hier is een wat al wat n Suidwester is sal geniet [boodskap #103937 is 'n antwoord op boodskap #103929] Vr, 17 Junie 2005 18:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HansWillem  is tans af-lyn  HansWillem
Boodskappe: 15
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Julius Bergh verwys Suidwester na 'n foto van 'n kokerboom

HansWillem:
Het gaan kyk na die foto Julius .......
Dis 'n mooi samestelling en die fotograaf het duidelik moeite gedoen.....
Maar dis nie "grass roots" fotografie nie
Soos..
Dat die outjie nie die mooiste kokers ter wêreld tot sy beskikking gehad het
nie.
Mooiste kokers ???
Dit staan hier duskant Usakos in die Chuosberge en langs die Kahn......
Nie eens ons Suide se kokers kom naby Chuos s'n nie.....

Miskien was Suidwester al daar........
Re: Hier is een wat al wat n Suidwester is sal geniet [boodskap #103938 is 'n antwoord op boodskap #103932] Vr, 17 Junie 2005 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 17 Jun 2005 15:07:45 +0200, "Suidwester" wrote:

> Is dit 'n enkele foto, of 'n kombinasie van voor en agtergrond, wonder ek?

Ek raai dit is n enkele foto sonder n maan en die fotograaf het daarna n "maan" herhaaldelik ingeplak met sy rekenaar.

> "Julius Bergh" wrote in message
> news:ibh5b190bioin3qfsocpmbt16nubehu3k4@4ax.com...

>> Kokerboom:


>> http://www.photo.net/photodb/photo?photo_id=3455373&size =lg
>
Re: Hier is een wat al wat n Suidwester is sal geniet [boodskap #103942 is 'n antwoord op boodskap #103937] Sa, 18 Junie 2005 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek was al in die omgewing, ja. 'n Vriend van ons het 'n plaas in daardie
omgewing. Op die plaas is 'n plek wat genoem word die rooi graniet.
Dis sulke rooi koppies met die wonderlikste kokerbome en klipformasies.
Daar is selfs nog plekke waar die Duitse soldate gekamp het. Dit bly
bewaar omdat die publiek nie daar toegelaat word nie. Net familie en
bevoorregde vriende. Ek het lekker fotos daar geneem.

"HansWillem" skryf in boodskap news:hIKdnQDcE8rehi7fRVn-og@is.co.za...
> Julius Bergh verwys Suidwester na 'n foto van 'n kokerboom
>
> HansWillem:
> Het gaan kyk na die foto Julius .......
> Dis 'n mooi samestelling en die fotograaf het duidelik moeite gedoen.....
> Maar dis nie "grass roots" fotografie nie
> Soos..
> Dat die outjie nie die mooiste kokers ter wêreld tot sy beskikking gehad
> het nie.
> Mooiste kokers ???
> Dit staan hier duskant Usakos in die Chuosberge en langs die Kahn......
> Nie eens ons Suide se kokers kom naby Chuos s'n nie.....
>
> Miskien was Suidwester al daar........
>
Re: Hier is een wat al wat n Suidwester is sal geniet [boodskap #103943 is 'n antwoord op boodskap #103938] Sa, 18 Junie 2005 07:00 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Weet jy hoe word daardie mane gedoen op 'n film? Jy los die kamera op 'n
tripod met sy sluiter permanent oop, maar eers bedek jy die opening met 'n
stuk karton, of lensdop. Jou sluiteropening moet groot wees. Nou gaan
jy op gereelde tussenposes gedurende die aand en maak die dop vir 'n paar
sekondes oop. Soos wat die maan in die aand styg in die lug, maak hy
daardie boog deur die lug soos wat jy op die foto sien. Ek kan dink dat
die ou dalk tog die kokerboom op die foto gehad het en op die laaste
'exposure' dalk die boom met 'n spotlight verlig het? Ek het myself
oortuig, die ou kon dit wel op film gedoen het, maar hy het nie, want hy het
dit digitaal gedoen. Daai Canon is egter in staat om sy sluiter so vas te
hou en die beginsel werk dieselfde. Hy het egter die kleure op die boom
ge-'modify' op die PC. Daardie tipe van kleure kan jy net met sonsopkoms
of sonsondergang kry.

"Julius Bergh" skryf in boodskap news:3sf6b1lg4uhbadbdrbpnah7ggb10urpsns@4ax.com...
> On Fri, 17 Jun 2005 15:07:45 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Is dit 'n enkele foto, of 'n kombinasie van voor en agtergrond, wonder ek?
>
> Ek raai dit is n enkele foto sonder n maan en die fotograaf het daarna n
> "maan" herhaaldelik ingeplak met sy rekenaar.
>
>
>
>> "Julius Bergh" wrote in message
>> news:ibh5b190bioin3qfsocpmbt16nubehu3k4@4ax.com...
>
>>> Kokerboom:
>
>
>>> http://www.photo.net/photodb/photo?photo_id=3455373&size =lg

>
Vorige onderwerp: Steel en jou gewete
Volgende onderwerp: Re: Deneile - MP3's
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 14:25:07 MGT 2024