Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Deneile - MP3's
Re: Deneile - MP3's [boodskap #103946] Sa, 18 Junie 2005 08:06
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Deneile is heeltemal reg oor die virusse en MP3's. Ek het al opgemerk op
WinMX dat daar byvoorbeeld 'n liedjie is wat ek soek, maar as mens mooi kyk,
is dit nie 'n mp3 nie, maar 'n ander tipe file. Dis ook gewoonlik 'n baie
kleiner file as 'n mp3. Maar 'n MP3 self (sover ek weet), kan nie 'n virus
bevat nie.

Spencer

"Jonas" skryf in boodskap news:d909s0$scp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Deneile - jy meld êrens van virusse en mp3's wat van Kzaa & Emule kom - ek
> laai baie af en oor 'n lang tydperk - ek het nog nooit 'n virus in 'n mp3
> gekry nie.
> As jy 'n gmail-epos gehad het (jy kry so 2Gig stoorspasie) kan ek jou 'n
> paar stuur - dis nou mp3's sonder virusse...
> (Stuur my 'n epos-adres by fana...@gmail.com dan stuur ek jou die
> uitnodiging om die gmail-rkening te aktiveer.)
> Wat Sentech betref - as jy buite die ontvangsgebied val kan jy nie die
> opsie
> benut nie - maar maak seker want ek het 'n ekstra antenna (yagi)
> geinstalleer en het ek zero na hero itv ontvangs beweeg. Jy het geen
> "caps"
> by Sentech nie - sekere van die aflaaiplekke word kunsmatig vertraag
> gedurende die dag - maar oornag en naweke daar nie probleme nie. Enigste
> nadele - jy kan nie jou faksmodem benut of insette lewer aan 'n nuusgroep
> nie - jy kan wel die nuusgroep lees. Klaarblyklik 'n baie duur proses om
> nuusgroep-toegang te bied aan intekenaars.
>
Vorige onderwerp: Hier is een wat al wat n Suidwester is sal geniet
Volgende onderwerp: Vir Suidwester
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 09:37:15 MGT 2024