Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Beeld se Lesers-opinie - vir FERDIETJIEKIE ....
Re: Beeld se Lesers-opinie - vir FERDIETJIEKIE .... [boodskap #103833] Wo, 15 Junie 2005 05:12
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 15 Jun 2005 05:00:35 -0700, "Jonas" wrote:

> Ferdietjiekie - waarom antwoord jy nie DD se vraag nie.
> Het jy nie die moed om die ANC kaalkop aan te vat nie.
> Jy weet dat die omvang van bedrog onder die ANC ongekend is in die politieke
> geskiedenis van hierdie land - waarom draaie loop?
> (Maar as jy weet van toegesmeerde bedrog en die feitelikhede het, kan 'n
> klag gelê word by die SAPD. Die ANC sal dit verwelkom aangesien dit die
> aandag van hulle sal wegvat.)
>

ek het nie 'n vraag gevra nie Jonas, slegs twee briewe uit die Beeld
gedeeltelik aangehaal. As Ferdi daarop wou antwoord, sou dit selfs
nog meer sin maak dat hy die lesers antwoord.

DD
Vorige onderwerp: Re: he was told to appoint blacks
Volgende onderwerp: Special Assignment
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 06:46:04 MGT 2024