Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Special Assignment
Special Assignment [boodskap #103842] Wo, 15 Junie 2005 09:34
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien gisteraand op SA dat daar talle wit oukies nou swart tale flink leer
op skool! Swart leerlinge verkies steeds Engels maar die wit leerlinge
komunikeer goed met hul swart juffie. Ek kon wel nou nie die volle program
kyk nie want 24 was op en ek sien Arnold Vosloo het nou sy verskyning
maak....ek sal maar moet dop hou wanneer die heruitsending SA weer uitgesaai
word.
Vorige onderwerp: Re: Beeld se Lesers-opinie - vir FERDIETJIEKIE ....
Volgende onderwerp: Beeld se Lesers-opinie - vir FERDIETJIEKIE ....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 04:20:20 MGT 2024