Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: he was told to appoint blacks
Re: he was told to appoint blacks [boodskap #103759] So, 12 Junie 2005 21:45 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

> As forensic backlogs and staff shortages cripple evidence gathering
> June 11, 2005
> Forensic scientists and opposition parties blame "aggressive
> transformation policies" at state forensic laboratories for
> undermining the credibility of vitally important forensic evidence

Wel, hier in Toronto het ons nou nie sulke verskonings nie. Maar
net verlede week het die Hospital for Sick Children in Toronto
( een van die beste kinderhospitale in die wêreld) veertig
uitsprake in hersiening geneem wat een spesifieke patoloog
aan gewerk het. Dié man se analises is glo ook in 'n hele
klomp kriminele sake gebruik. Uitsprake gebaseer op sy
getuinenis, wat in sekere gevalle uit leuens bestaan het,
sal nou ook in die oë van die reg weer hersien moet word.

Gloudina
Re: he was told to appoint blacks [boodskap #103760 is 'n antwoord op boodskap #103759] So, 12 Junie 2005 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf

> getuinenis

Moet natuurlik "getuienis" wees, du plessis.

Die Ruiter in die grammatikadoelas
Re: he was told to appoint blacks [boodskap #103773 is 'n antwoord op boodskap #103759] Ma, 13 Junie 2005 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Het julle 'n hospitaal vir gesonde kinders ook? ;)

@rogers.com het geskryf:
> Wel, hier in Toronto het ons nou nie sulke verskonings nie. Maar
> net verlede week het die Hospital for Sick Children in Toronto

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: he was told to appoint blacks [boodskap #103775 is 'n antwoord op boodskap #103773] Ma, 13 Junie 2005 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"knersus" skryf

> Het julle 'n hospitaal vir gesonde kinders ook? ;)

Hoekom sou mens nou 'n hospitaal vir gesonde
kinders wil hê?
Noord-Amerikaners is maar baie letterlik en
spesifiek. Oudedoos, sou ek sê.

Gloudina
Re: he was told to appoint blacks [boodskap #103825 is 'n antwoord op boodskap #103775] Di, 14 Junie 2005 18:51 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 13 Jun 2005 14:57:06 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "knersus" skryf
>
>> Het julle 'n hospitaal vir gesonde kinders ook? ;)
>
> Hoekom sou mens nou 'n hospitaal vir gesonde
> kinders wil hê?
> Noord-Amerikaners is maar baie letterlik en
> spesifiek. Oudedoos, sou ek sê.
>
> Gloudina
>

Die gesegde 'uit die oudedoos' word byna nie meer gebruik nie.
Daar word van 'n laatlam gepraat

DD
Vorige onderwerp: Plakkerskamp platgestoot
Volgende onderwerp: Re: Beeld se Lesers-opinie - vir FERDIETJIEKIE ....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 19:55:49 MGT 2024