Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mr Lonely
Mr Lonely [boodskap #103540] Wo, 01 Junie 2005 21:41 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mr. Lonely

Lonely I'm so lonely,
I have nobody,
For my owwnnn
I'm so lonely, I'm Mr. Lonely
I have nobody,
For my owwnnn
I'm so lonely,

etc.

Het iemand hierdie snit op MP3
of 'n adres waar dit gedownload kan word?

TJ?

DD
Re: Mr Lonely [boodskap #103542 is 'n antwoord op boodskap #103540] Do, 02 Junie 2005 05:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek't hom. Hoe kry ek dit daar in die Namib?

Spencer

"DD" skryf in boodskap news:6mas911aq2ononf992a4rt97l18ael7k6s@4ax.com...
>
>
> Mr. Lonely
>
>
> Lonely I'm so lonely,
> I have nobody,
> For my owwnnn
> I'm so lonely, I'm Mr. Lonely
> I have nobody,
> For my owwnnn
> I'm so lonely,
>
> etc.
>
>
> Het iemand hierdie snit op MP3
> of 'n adres waar dit gedownload kan word?
>
> TJ?
>
> DD
>
Re: Mr Lonely [boodskap #103543 is 'n antwoord op boodskap #103542] Do, 02 Junie 2005 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
DD bly in KZN - sit die ding in 'n bottel, prop dit, en gooi dit in die
see:))
--
Groetnis
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:EXwne.4772$U4.652901@news.xtra.co.nz...
> Ek't hom. Hoe kry ek dit daar in die Namib?
>
> Spencer
>
>
> "DD" wrote in message
> news:6mas911aq2ononf992a4rt97l18ael7k6s@4ax.com...
>>
>>
>> Mr. Lonely
>>
>>
>> Lonely I'm so lonely,
>> I have nobody,
>> For my owwnnn
>> I'm so lonely, I'm Mr. Lonely
>> I have nobody,
>> For my owwnnn
>> I'm so lonely,
>>
>> etc.
>>
>>
>> Het iemand hierdie snit op MP3
>> of 'n adres waar dit gedownload kan word?
>>
>> TJ?
>>
>> DD
>>
>
Re: Mr Lonely [boodskap #103548 is 'n antwoord op boodskap #103542] Do, 02 Junie 2005 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
As dit in mp3 formaat is gebruik Windows movie maker en convert dit na email
grootte wmv formaat!

"Spencer" skryf in boodskap news:EXwne.4772$U4.652901@news.xtra.co.nz...
> Ek't hom. Hoe kry ek dit daar in die Namib?
>
> Spencer
>
>
> "DD" wrote in message
> news:6mas911aq2ononf992a4rt97l18ael7k6s@4ax.com...


>> Mr. Lonely


>> Lonely I'm so lonely,
>> I have nobody,
>> For my owwnnn
>> I'm so lonely, I'm Mr. Lonely
>> I have nobody,
>> For my owwnnn
>> I'm so lonely,

>> etc.


>> Het iemand hierdie snit op MP3
>> of 'n adres waar dit gedownload kan word?

>> TJ?

>> DD


>
Re: Mr Lonely [boodskap #103549 is 'n antwoord op boodskap #103543] Do, 02 Junie 2005 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die bottel sal leeg in Durban aankom.

"Annette" skryf in boodskap news:d7mab3$qmu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> DD bly in KZN - sit die ding in 'n bottel, prop dit, en gooi dit in die
> see:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Spencer" wrote in message
> news:EXwne.4772$U4.652901@news.xtra.co.nz...
>> Ek't hom. Hoe kry ek dit daar in die Namib?

>> Spencer


>> "DD" wrote in message
>> news:6mas911aq2ononf992a4rt97l18ael7k6s@4ax.com...
>>>
>>>
>>> Mr. Lonely
>>>
>>>
>>> Lonely I'm so lonely,
>>> I have nobody,
>>> For my owwnnn
>>> I'm so lonely, I'm Mr. Lonely
>>> I have nobody,
>>> For my owwnnn
>>> I'm so lonely,
>>>
>>> etc.
>>>
>>>
>>> Het iemand hierdie snit op MP3
>>> of 'n adres waar dit gedownload kan word?
>>>
>>> TJ?
>>>
>>> DD
>>>
>>>


>
Re: Mr Lonely [boodskap #103550 is 'n antwoord op boodskap #103540] Do, 02 Junie 2005 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nou "Living on my own" van Freddy Mercury wat jy daar sing, DD?

"DD" skryf in boodskap news:6mas911aq2ononf992a4rt97l18ael7k6s@4ax.com...
>
>
> Mr. Lonely
>
>
> Lonely I'm so lonely,
> I have nobody,
> For my owwnnn
> I'm so lonely, I'm Mr. Lonely
> I have nobody,
> For my owwnnn
> I'm so lonely,
>
> etc.
>
>
> Het iemand hierdie snit op MP3
> of 'n adres waar dit gedownload kan word?
>
> TJ?
>
> DD
>
Re: Mr Lonely [boodskap #103551 is 'n antwoord op boodskap #103550] Do, 02 Junie 2005 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Toemaar, ek het intussen bygekom en is gou besig om dit te download. Die oue
van Bobby Vinton en die nuwe van Akon. Sal nou-nou sê wat ek daarvan dink.

"Max" skryf in boodskap news:429ed4e6$0$159$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Is dit nou "Living on my own" van Freddy Mercury wat jy daar sing, DD?
>
> "DD" wrote in message
> news:6mas911aq2ononf992a4rt97l18ael7k6s@4ax.com...
>>
>>
>> Mr. Lonely
>>
>>
>> Lonely I'm so lonely,
>> I have nobody,
>> For my owwnnn
>> I'm so lonely, I'm Mr. Lonely
>> I have nobody,
>> For my owwnnn
>> I'm so lonely,
>>
>> etc.
>>
>>
>> Het iemand hierdie snit op MP3
>> of 'n adres waar dit gedownload kan word?
>>
>> TJ?
>>
>> DD
>>
>
Re: Mr Lonely [boodskap #103552 is 'n antwoord op boodskap #103540] Do, 02 Junie 2005 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek wou ook my spoed terugsit van 78 na 33,3 maar toe begin daai Shaggy-rige
ou gelukkig sing...

"Spencer" skryf in boodskap news:VTAne.4825$U4.659397@news.xtra.co.nz...
> Akon se weergawe klink vir my soos die Smurf lied.
>
>
> "Max" wrote in message
> news:429ed93d$0$17153$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Toemaar, ek het intussen bygekom en is gou besig om dit te download. Die
>> oue
>> van Bobby Vinton en die nuwe van Akon. Sal nou-nou sê wat ek daarvan dink.
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:429ed4e6$0$159$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Is dit nou "Living on my own" van Freddy Mercury wat jy daar sing, DD?
>
>>> "DD" wrote in message
>>> news:6mas911aq2ononf992a4rt97l18ael7k6s@4ax.com...
>>>>
>>>>
>>>> Mr. Lonely
>>>>
>>>>
>>>> Lonely I'm so lonely,
>>>> I have nobody,
>>>> For my owwnnn
>>>> I'm so lonely, I'm Mr. Lonely
>>>> I have nobody,
>>>> For my owwnnn
>>>> I'm so lonely,
>>>>
>>>> etc.
>>>>
>>>>
>>>> Het iemand hierdie snit op MP3
>>>> of 'n adres waar dit gedownload kan word?
>>>>
>>>> TJ?
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Mr Lonely [boodskap #103553 is 'n antwoord op boodskap #103551] Do, 02 Junie 2005 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Akon se weergawe klink vir my soos die Smurf lied.

"Max" skryf in boodskap news:429ed93d$0$17153$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Toemaar, ek het intussen bygekom en is gou besig om dit te download. Die
> oue
> van Bobby Vinton en die nuwe van Akon. Sal nou-nou sê wat ek daarvan dink.
>
> "Max" wrote in message
> news:429ed4e6$0$159$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Is dit nou "Living on my own" van Freddy Mercury wat jy daar sing, DD?

>> "DD" wrote in message
>> news:6mas911aq2ononf992a4rt97l18ael7k6s@4ax.com...
>>>
>>>
>>> Mr. Lonely
>>>
>>>
>>> Lonely I'm so lonely,
>>> I have nobody,
>>> For my owwnnn
>>> I'm so lonely, I'm Mr. Lonely
>>> I have nobody,
>>> For my owwnnn
>>> I'm so lonely,
>>>
>>> etc.
>>>
>>>
>>> Het iemand hierdie snit op MP3
>>> of 'n adres waar dit gedownload kan word?
>>>
>>> TJ?
>>>
>>> DD
>>>
>>>


>
Re: Mr Lonely [boodskap #103554 is 'n antwoord op boodskap #103552] Do, 02 Junie 2005 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nou ja, snik snik, ek het intussen die droewige Bobby Vinton ook binne en
het byna my polse gesny. Heerlik sulke droewige liedjies. My vote gaan na
die Bobby Vinton weergawe!

"Max" skryf in boodskap news:429edafa$0$155$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek wou ook my spoed terugsit van 78 na 33,3 maar toe begin daai Shaggy-rige
> ou gelukkig sing...
>
> "Spencer" wrote in message
> news:VTAne.4825$U4.659397@news.xtra.co.nz...
>> Akon se weergawe klink vir my soos die Smurf lied.
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:429ed93d$0$17153$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Toemaar, ek het intussen bygekom en is gou besig om dit te download. Die
>>> oue
>>> van Bobby Vinton en die nuwe van Akon. Sal nou-nou sê wat ek daarvan
> dink.
>>>
>>> "Max" wrote in message
>>> news:429ed4e6$0$159$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Is dit nou "Living on my own" van Freddy Mercury wat jy daar sing,
DD?
>>
>>>> "DD" wrote in message
>>>> news:6mas911aq2ononf992a4rt97l18ael7k6s@4ax.com...
>>>> >
>>>> >
>>>> > Mr. Lonely
>>>> >
>>>> >
>>>> > Lonely I'm so lonely,
>>>> > I have nobody,
>>>> > For my owwnnn
>>>> > I'm so lonely, I'm Mr. Lonely
>>>> > I have nobody,
>>>> > For my owwnnn
>>>> > I'm so lonely,
>>>> >
>>>> > etc.
>>>> >
>>>> >
>>>> > Het iemand hierdie snit op MP3
>>>> > of 'n adres waar dit gedownload kan word?
>>>> >
>>>> > TJ?
>>>> >
>>>> > DD
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>
>
Re: Mr Lonely [boodskap #103575 is 'n antwoord op boodskap #103542] Do, 02 Junie 2005 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 2 Jun 2005 17:38:46 +1200, "Spencer" wrote:

> Ek't hom. Hoe kry ek dit daar in die Namib?
>
> Spencer
>
>

Spencer, ken jy FTP? Het jy 'n FTP program?
Of, nog makliker, het jy enige program waarmee
jy dit in MP3 kan verander? In watter formaat is dit?
Of, soos Deneile gesê het, kan wmv die antwoord wees.
As jy 'n plek het waarheen jy dit kan upload kan ek dit
daar gaan afhaal. Opsies is menige:-)
As jy 'n FTP program het, kan ek dit selfs van jou rekenaar gaan
afhaal. Pos dit sommer in MP3 vorm na my, maar ek moet weet
wanneer jy dit pos. Jy kan dit stuur na davedup at intekom.co.za.
Baie dankie vir jou reaksie:-)

DD
Re: Mr Lonely [boodskap #103576 is 'n antwoord op boodskap #103551] Do, 02 Junie 2005 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 2 Jun 2005 11:56:48 +0200, "Max" wrote:

> "Max" wrote in message
> news:429ed4e6$0$159$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Is dit nou "Living on my own" van Freddy Mercury wat jy daar sing, DD?


> Toemaar, ek het intussen bygekom en is gou besig om dit te download. Die oue
> van Bobby Vinton en die nuwe van Akon. Sal nou-nou sê wat ek daarvan dink.
>

Maar dan het jy mos 'n adres waar ek dit kan gaan haal, Max. En
Spencer die moeite spaar. Altwee die URL's asseblief:-)

DD
Re: Mr Lonely [boodskap #103577 is 'n antwoord op boodskap #103576] Do, 02 Junie 2005 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek gebruik WINMX om mp3's te "evalueer", maar ek kan die liedjie vir jou
probeer email as jy wil.
www.winmx.com
Spencer

"DD" skryf in boodskap news:1kmu91lsbr3n00np0psr8mv4ejlr08tks2@4ax.com...
> On Thu, 2 Jun 2005 11:56:48 +0200, "Max" wrote:
>
>> "Max" wrote in message
>> news:429ed4e6$0$159$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Is dit nou "Living on my own" van Freddy Mercury wat jy daar sing, DD?
>
>
>> Toemaar, ek het intussen bygekom en is gou besig om dit te download. Die
>> oue
>> van Bobby Vinton en die nuwe van Akon. Sal nou-nou sê wat ek daarvan dink.

>
>
> Maar dan het jy mos 'n adres waar ek dit kan gaan haal, Max. En
> Spencer die moeite spaar. Altwee die URL's asseblief:-)
>
> DD
>
Re: Mr Lonely [boodskap #103579 is 'n antwoord op boodskap #103577] Do, 02 Junie 2005 20:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 3 Jun 2005 07:26:54 +1200, "Spencer" wrote:

> Ek gebruik WINMX om mp3's te "evalueer", maar ek kan die liedjie vir jou
> probeer email as jy wil.
> www.winmx.com
> Spencer
>

asseblief Spencer, pos dit sommer nou

Dave
davedup at intekom.co.za
Re: Mr Lonely [boodskap #103581 is 'n antwoord op boodskap #103577] Do, 02 Junie 2005 22:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 3 Jun 2005 07:26:54 +1200, "Spencer" wrote:

> Ek gebruik WINMX om mp3's te "evalueer", maar ek kan die liedjie vir jou
> probeer email as jy wil.
> www.winmx.com
> Spencer
>

thanx Spenc...:-)

DD
Re: Mr Lonely [boodskap #103582 is 'n antwoord op boodskap #103540] Do, 02 Junie 2005 22:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MK  is tans af-lyn  MK
Boodskappe: 3
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Hello julle,

My eerste probeerslag om te pos, hoop nie ek maak nou lelik droog nie.Ek het
die lirieke van beide die ou Bobby Vinton weergawe en die Akon een.

Jy kan dit download op http://www.emp3world.com/topdownloads.php (2.7 MB)

"DD" skryf in boodskap news:6mas911aq2ononf992a4rt97l18ael7k6s@4ax.com...

Mr. Lonely

Lonely I'm so lonely,
I have nobody,
For my owwnnn
I'm so lonely, I'm Mr. Lonely
I have nobody,
For my owwnnn
I'm so lonely,

etc.

Het iemand hierdie snit op MP3
of 'n adres waar dit gedownload kan word?

TJ?

DD
Re: Mr Lonely [boodskap #103583 is 'n antwoord op boodskap #103582] Do, 02 Junie 2005 23:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 3 Jun 2005 00:26:10 +0200, "MK" wrote:

> Hello julle,
>
> My eerste probeerslag om te pos, hoop nie ek maak nou lelik droog nie.Ek het
> die lirieke van beide die ou Bobby Vinton weergawe en die Akon een.
>
> Jy kan dit download op http://www.emp3world.com/topdownloads.php (2.7 MB)
>

hallo Mike, en dankie vir die url. Ek het die wenk gebruik wat Spencer
gegee het, albei gekry en baie dankie vir die url wat jy gee ook. Ek
gaan nou daar inloer en dan gaan ek slaap want dit is 1:15 vm.

Baie welkom hier, en kuier gereeld. Ignoreer die vuilbekke
en liberaliste kompleet, en jy sal vrede hê. Hoop om jou
vanaad hier te sien.

Dave
Re: Mr Lonely [boodskap #103595 is 'n antwoord op boodskap #103577] Vr, 03 Junie 2005 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hoe vind jy WINMX deesdae ... Kazaa het volgens my vir 'n moerse loop
gegaan, en ek gebruik nou Limewire

"Spencer" skryf in boodskap news:%3Jne.4860$U4.668988@news.xtra.co.nz...
> Ek gebruik WINMX om mp3's te "evalueer", maar ek kan die liedjie vir jou
> probeer email as jy wil.
> www.winmx.com
> Spencer
Re: Mr Lonely [boodskap #103597 is 'n antwoord op boodskap #103595] Vr, 03 Junie 2005 17:47 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 3 Jun 2005 16:07:30 +0200, "Riaan" wrote:

> Hoe vind jy WINMX deesdae ... Kazaa het volgens my vir 'n moerse loop
> gegaan, en ek gebruik nou Limewire
>
>

Kazaa was nooit lekker nie. En ek het nooit Kazaa gebruik nie.
In teenstelling daarmee was die advertensielose kazaa Light
baie handig, maar trojan gevaarlik. Dié het ek baie lank
gebruik en gigabytes daarmee geruil.

DD
Vorige onderwerp: Herkouende leeu
Volgende onderwerp: Up yours, Europa!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 06:37:44 MGT 2024