Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Manto se taktiek
Manto se taktiek [boodskap #101780] Di, 08 Maart 2005 09:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sy is nie dom nie, en werk nogal heel ekonomies met haar begroting.
Die rede hoekom sy so aangaan, is om ons te laat lag. Want sy het toe mos
ook gehoor dat as mens lag, is jy oor die algemeen fisiek meer gesond, en
ook minder depressief.
So, moenie kwaad word vir haar mannewales, en wat sy nie doen nie, maar lag.
So werk ons almal saam vir ons land:)))

--
Groetnis
Annette
Re: Manto se taktiek [boodskap #101782 is 'n antwoord op boodskap #101780] Di, 08 Maart 2005 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Indien jy Kruger wildtuin toe gaan, 'n gebied bekend vir malaria sekere tye
van die jaar, wat doen jy.

1. Jy koop / drink malaria pille
2. Jy koop goed on aan jou te spuit voor jy gaan slaap
3. Jy slaap onder 'n net
4. Jy probeer na skemer om nie buite te wees nie

Indien jy na al die goed wel malaria kry, gaan jy dokter toe en hy behandel
jou. Die hele spulletjie het jou vir arguments onthalwe R750 gekos, vakansie
uitgesluit natuurlik.

Nou wat van Vigs

Jy weet van die risiko daaraan verbonde, jy is gewaarsku, jy kry GRATIS
kondome, jy vee jou gat daaraan af.

Nou wil jy he die regering moet jou onderhou, en vir jou medisyne gee. Ek is
seker daarvan dat 95% van alle vigs gevalle in SA die resultaat is van
normale sex. Die ander 5% is die resultaat van verkragting, bloedoortappings
ens. So hoekom moet ek betaal vir 'n ander persoon se swak sex gewoontes.

Ek lag nie vir Manto nie .... Ek cheer haar uit volle bors

"Annette" skryf in boodskap news:d0jq24$sm5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Sy is nie dom nie, en werk nogal heel ekonomies met haar begroting.
> Die rede hoekom sy so aangaan, is om ons te laat lag. Want sy het toe mos
> ook gehoor dat as mens lag, is jy oor die algemeen fisiek meer gesond, en
> ook minder depressief.
> So, moenie kwaad word vir haar mannewales, en wat sy nie doen nie, maar
> lag.
> So werk ons almal saam vir ons land:)))
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Manto se taktiek [boodskap #101784 is 'n antwoord op boodskap #101782] Di, 08 Maart 2005 10:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is seker jy is hopeloos met jou syfers verkeerd.

Alhoewel jy mag dink dat die opleidingsprogram geslaagd is, loop daar nog
miljoene rond wat ten spyte van dit nog steeds nie weet waaroor dit gaan
nie.
Dan praat ons seker nie eers van die 9 uit 10 dames wat die lawwer nie kan
oortuig om die efelletjie aan te sit voordat hy haar klap dat die snot spat,
op die grond of bed neergooi, en in sy opgewondenheid skoon van die kondoom
vergeet nie.
--
Groetnis
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1110276632.554207@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Indien jy Kruger wildtuin toe gaan, 'n gebied bekend vir malaria sekere tye
> van die jaar, wat doen jy.
>
> 1. Jy koop / drink malaria pille
> 2. Jy koop goed on aan jou te spuit voor jy gaan slaap
> 3. Jy slaap onder 'n net
> 4. Jy probeer na skemer om nie buite te wees nie
>
> Indien jy na al die goed wel malaria kry, gaan jy dokter toe en hy behandel
> jou. Die hele spulletjie het jou vir arguments onthalwe R750 gekos, vakansie
> uitgesluit natuurlik.
>
> Nou wat van Vigs
>
> Jy weet van die risiko daaraan verbonde, jy is gewaarsku, jy kry GRATIS
> kondome, jy vee jou gat daaraan af.
>
> Nou wil jy he die regering moet jou onderhou, en vir jou medisyne gee. Ek is
> seker daarvan dat 95% van alle vigs gevalle in SA die resultaat is van
> normale sex. Die ander 5% is die resultaat van verkragting, bloedoortappings
> ens. So hoekom moet ek betaal vir 'n ander persoon se swak sex gewoontes.
>
> Ek lag nie vir Manto nie .... Ek cheer haar uit volle bors
>
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d0jq24$sm5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Sy is nie dom nie, en werk nogal heel ekonomies met haar begroting.
>> Die rede hoekom sy so aangaan, is om ons te laat lag. Want sy het toe mos
>> ook gehoor dat as mens lag, is jy oor die algemeen fisiek meer gesond, en
>> ook minder depressief.
>> So, moenie kwaad word vir haar mannewales, en wat sy nie doen nie, maar
>> lag.
>> So werk ons almal saam vir ons land:)))
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Manto se taktiek [boodskap #101785 is 'n antwoord op boodskap #101784] Di, 08 Maart 2005 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:d0junh$69h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is seker jy is hopeloos met jou syfers verkeerd.

Hel ek hoop regtig nie so nie, want as net so nim as 30% van alle vigs
gevalle agv bloedoortappings daar is, het SA 'n moerse probleem

> Alhoewel jy mag dink dat die opleidingsprogram geslaagd is, loop daar nog
> miljoene rond wat ten spyte van dit nog steeds nie weet waaroor dit gaan
> nie.

As jy nie by die tyd weet waaroor dit gaan nie, dan moet jy dan maar jou gat
sien. Hoe lank is 'n "regverdige" tyd

> Dan praat ons seker nie eers van die 9 uit 10 dames wat die lawwer nie kan
> oortuig om die efelletjie aan te sit voordat hy haar klap dat die snot
> spat,
> op die grond of bed neergooi, en in sy opgewondenheid skoon van die
> kondoom
> vergeet nie.

Dit kom op gewone sex neer ... En dus jou besluit of jy die kans wil vat of
nie. Indien jy die kans vat en dit backfire op jou, moet jy daarvoor betaal
nie jou mede landsburgers nie.
Re: Manto se taktiek [boodskap #101786 is 'n antwoord op boodskap #101784] Di, 08 Maart 2005 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem met jou saam. Riaan besef sekerlik nie dat 'n groot deel van die
bevolking nog op die platteland is nie en nie vrye toegang het tot die media
nie. By ons in Owamboland is die storie steeds dat as 'n man 'n maagd kan
looi en 'n kleintjie by haar kry, dan's hy immuun teen vigs. Nou word
meisiekinders van so 12+ bygekom en jy kan nie vir my vertel dat dit die
kinders se eie verantwoordelikheid is om toe te sien dat hlle nie vigs kry
nie?

"Annette" skryf in boodskap news:d0junh$69h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is seker jy is hopeloos met jou syfers verkeerd.
>
> Alhoewel jy mag dink dat die opleidingsprogram geslaagd is, loop daar nog
> miljoene rond wat ten spyte van dit nog steeds nie weet waaroor dit gaan
> nie.
> Dan praat ons seker nie eers van die 9 uit 10 dames wat die lawwer nie kan
> oortuig om die efelletjie aan te sit voordat hy haar klap dat die snot
> spat,
> op die grond of bed neergooi, en in sy opgewondenheid skoon van die
> kondoom
> vergeet nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Riaan" wrote in message
> news:1110276632.554207@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Indien jy Kruger wildtuin toe gaan, 'n gebied bekend vir malaria sekere
> tye
>> van die jaar, wat doen jy.

>> 1. Jy koop / drink malaria pille
>> 2. Jy koop goed on aan jou te spuit voor jy gaan slaap
>> 3. Jy slaap onder 'n net
>> 4. Jy probeer na skemer om nie buite te wees nie

>> Indien jy na al die goed wel malaria kry, gaan jy dokter toe en hy
> behandel
>> jou. Die hele spulletjie het jou vir arguments onthalwe R750 gekos,
> vakansie
>> uitgesluit natuurlik.

>> Nou wat van Vigs

>> Jy weet van die risiko daaraan verbonde, jy is gewaarsku, jy kry GRATIS
>> kondome, jy vee jou gat daaraan af.

>> Nou wil jy he die regering moet jou onderhou, en vir jou medisyne gee. Ek
> is
>> seker daarvan dat 95% van alle vigs gevalle in SA die resultaat is van
>> normale sex. Die ander 5% is die resultaat van verkragting,
> bloedoortappings
>> ens. So hoekom moet ek betaal vir 'n ander persoon se swak sex gewoontes.

>> Ek lag nie vir Manto nie .... Ek cheer haar uit volle bors





>> "Annette" wrote in message
>> news:d0jq24$sm5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>> Sy is nie dom nie, en werk nogal heel ekonomies met haar begroting.
>>> Die rede hoekom sy so aangaan, is om ons te laat lag. Want sy het toe
> mos
>>> ook gehoor dat as mens lag, is jy oor die algemeen fisiek meer gesond,
> en
>>> ook minder depressief.
>>> So, moenie kwaad word vir haar mannewales, en wat sy nie doen nie, maar
>>> lag.
>>> So werk ons almal saam vir ons land:)))
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>>
>>>


>
Re: Manto se taktiek [boodskap #101787 is 'n antwoord op boodskap #101786] Di, 08 Maart 2005 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester

Ek het ook die storie gehoor dat as jy met 'n virgin sex het jy of immuun
vir vigs sal word, of selfs daarvan genees kan word. My punt is dus
eenvoudig, as so kak storie sonder die hulp van tegnologie dit kan regkry om
tot by die domste ou denkbaar uit te kom, dan het nie een van hulle 'n voet
om op te staan as hulle sê hulle het nie geweet van die gevare van vigs
nie.Want dit word elke dag deur duisende mense uitgeblaker, en dit maak van
die tegnologie gebruik om dit so ver moontlik te versprei.

Persoonlik dink ek dit is weer net die mens se manier om weer nie
verantwoordelikheid te aanvaar vir die kak wat hy aanjaag nie.

En julle altwee mis nogsteeds my punt ... As ek die staat was sou ek
natuurlik vir die mense wat vigs opdoen dmv verkragting en 'n bloed
oortapping van hulp wees. Maar ek sal nie 'n moer vir die persoon wat
promesku lewe help nie.

** Wat is vrye toegang tot die media. Kan daar dus afgelei word dat mense op
die platteland agv "beperkte toegang" tot die media, dus moontlik vir 'n
politieke party stem, waarvoor hy nie sou gestem het indien hy "vrye
toegang" tot die media gehad het nie.

"Suidwester" skryf in boodskap news:2I6dnbpFiqAHBbDfRVn-tw@is.co.za...
> Ek stem met jou saam. Riaan besef sekerlik nie dat 'n groot deel van die
> bevolking nog op die platteland is nie en nie vrye toegang het tot die
> media nie. By ons in Owamboland is die storie steeds dat as 'n man 'n
> maagd kan looi en 'n kleintjie by haar kry, dan's hy immuun teen vigs.
> Nou word meisiekinders van so 12+ bygekom en jy kan nie vir my vertel dat
> dit die kinders se eie verantwoordelikheid is om toe te sien dat hlle nie
> vigs kry nie?
> "Annette" wrote in message
> news:d0junh$69h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is seker jy is hopeloos met jou syfers verkeerd.

>> Alhoewel jy mag dink dat die opleidingsprogram geslaagd is, loop daar nog
>> miljoene rond wat ten spyte van dit nog steeds nie weet waaroor dit gaan
>> nie.
>> Dan praat ons seker nie eers van die 9 uit 10 dames wat die lawwer nie
>> kan
>> oortuig om die efelletjie aan te sit voordat hy haar klap dat die snot
>> spat,
>> op die grond of bed neergooi, en in sy opgewondenheid skoon van die
>> kondoom
>> vergeet nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1110276632.554207@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Indien jy Kruger wildtuin toe gaan, 'n gebied bekend vir malaria sekere
>> tye
>>> van die jaar, wat doen jy.
>
>>> 1. Jy koop / drink malaria pille
>>> 2. Jy koop goed on aan jou te spuit voor jy gaan slaap
>>> 3. Jy slaap onder 'n net
>>> 4. Jy probeer na skemer om nie buite te wees nie
>
>>> Indien jy na al die goed wel malaria kry, gaan jy dokter toe en hy
>> behandel
>>> jou. Die hele spulletjie het jou vir arguments onthalwe R750 gekos,
>> vakansie
>>> uitgesluit natuurlik.
>
>>> Nou wat van Vigs
>
>>> Jy weet van die risiko daaraan verbonde, jy is gewaarsku, jy kry GRATIS
>>> kondome, jy vee jou gat daaraan af.
>
>>> Nou wil jy he die regering moet jou onderhou, en vir jou medisyne gee.
>>> Ek
>> is
>>> seker daarvan dat 95% van alle vigs gevalle in SA die resultaat is van
>>> normale sex. Die ander 5% is die resultaat van verkragting,
>> bloedoortappings
>>> ens. So hoekom moet ek betaal vir 'n ander persoon se swak sex
>>> gewoontes.
>
>>> Ek lag nie vir Manto nie .... Ek cheer haar uit volle bors
>
>
>
>
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:d0jq24$sm5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>>
>>>> Sy is nie dom nie, en werk nogal heel ekonomies met haar begroting.
>>>> Die rede hoekom sy so aangaan, is om ons te laat lag. Want sy het toe
>> mos
>>>> ook gehoor dat as mens lag, is jy oor die algemeen fisiek meer gesond,
>> en
>>>> ook minder depressief.
>>>> So, moenie kwaad word vir haar mannewales, en wat sy nie doen nie,
>>>> maar
>>>> lag.
>>>> So werk ons almal saam vir ons land:)))
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>
>


>
Re: Manto se taktiek [boodskap #101788 is 'n antwoord op boodskap #101780] Di, 08 Maart 2005 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Hoe gouer die mense gaan besef daar is nie 'n geneesmiddel vir vigs nie so
gouer sal hulle hul gat in rat kry.....die enige oplossing vir vigs is om
veilige seks en bloed oortappings te het en so die verspreiding van vigs te
bekamp as daar geen nuwe infeksies is nie dan sal vigs hom self uit wis,
diegene wat dan vigs het sal die virus saam na die graf neem. Die regering
moenie nog die mense langer aan die lewe probeer hou met konkoksies smart
drugs nie.....laat hul sterf sodat die vigs gevalle verminder en die ouens
wat dink om 'n maagd of 'n bok of hond op te klim gaan keer moet ingelig
word!

"Annette" skryf in boodskap news:d0jq24$sm5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Sy is nie dom nie, en werk nogal heel ekonomies met haar begroting.
> Die rede hoekom sy so aangaan, is om ons te laat lag. Want sy het toe mos
> ook gehoor dat as mens lag, is jy oor die algemeen fisiek meer gesond, en
> ook minder depressief.
> So, moenie kwaad word vir haar mannewales, en wat sy nie doen nie, maar
> lag.
> So werk ons almal saam vir ons land:)))
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Manto se taktiek [boodskap #101789 is 'n antwoord op boodskap #101787] Di, 08 Maart 2005 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
My maat, het jy 'n idee waarvan jy praat as jy van die platteland praat?
Kom ek gee vir jou 'n idee. Ek gebruik Namibië as 'n voorbeeld want ek ken
dit goed. Daar is mense wat op die platteland op plase bly en op kommunale
grond wat nog nooit 'n telefoon gesien het, of daarmee gepraat het nie.
Mense wat nie kan lees nie en ook nie kan skryf nie. Mense wat geen
vervoer het nie en wat nog nooit verder weg was van die huis af as sy naaste
dorp nie. mense wat nog nooit die see gesien het nie. So kan ons
aangaan. Jy kry wel dat die mans van hierdie mense uitgaan om kontrakwerk
te gaan doen en so kennis optel van die 'lewe' en dus is sy vroumense by die
huis totaal afhanklik van wat hy vir hulle vertel in die buitewêreld
aangaan. Verder leef hulle nog naby aan die grond en bygelowe en
tradisionele gelowe loop nog sterk.
Het jy al ooit met so 'n eenvoudige mens te doene gekry? Let tog
asseblief daarop dat ek nie reken hulle's dom of onnosel nie! Eenvoudig in
die sin dat hulle 'n basiese bestaan voer van kos soek en maak en so oorlewe
en voortplant. Meeste van hulle is onbedorwe en baie het 'n suiwer sin vir
waardes wat met die stadsmens se sofistikasie lank reeds in sy moer is.

"Riaan" skryf in boodskap news:1110290349.229571@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Suidwester
>
> Ek het ook die storie gehoor dat as jy met 'n virgin sex het jy of immuun
> vir vigs sal word, of selfs daarvan genees kan word. My punt is dus
> eenvoudig, as so kak storie sonder die hulp van tegnologie dit kan regkry
> om tot by die domste ou denkbaar uit te kom, dan het nie een van hulle 'n
> voet om op te staan as hulle sê hulle het nie geweet van die gevare van
> vigs nie.Want dit word elke dag deur duisende mense uitgeblaker, en dit
> maak van die tegnologie gebruik om dit so ver moontlik te versprei.
>
> Persoonlik dink ek dit is weer net die mens se manier om weer nie
> verantwoordelikheid te aanvaar vir die kak wat hy aanjaag nie.
>
> En julle altwee mis nogsteeds my punt ... As ek die staat was sou ek
> natuurlik vir die mense wat vigs opdoen dmv verkragting en 'n bloed
> oortapping van hulp wees. Maar ek sal nie 'n moer vir die persoon wat
> promesku lewe help nie.
>
> ** Wat is vrye toegang tot die media. Kan daar dus afgelei word dat mense
> op die platteland agv "beperkte toegang" tot die media, dus moontlik vir
> 'n politieke party stem, waarvoor hy nie sou gestem het indien hy "vrye
> toegang" tot die media gehad het nie.
>
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:2I6dnbpFiqAHBbDfRVn-tw@is.co.za...
>> Ek stem met jou saam. Riaan besef sekerlik nie dat 'n groot deel van
>> die bevolking nog op die platteland is nie en nie vrye toegang het tot
>> die media nie. By ons in Owamboland is die storie steeds dat as 'n man
>> 'n maagd kan looi en 'n kleintjie by haar kry, dan's hy immuun teen vigs.
>> Nou word meisiekinders van so 12+ bygekom en jy kan nie vir my vertel dat
>> dit die kinders se eie verantwoordelikheid is om toe te sien dat hlle nie
>> vigs kry nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:d0junh$69h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek is seker jy is hopeloos met jou syfers verkeerd.
>
>>> Alhoewel jy mag dink dat die opleidingsprogram geslaagd is, loop daar
>>> nog
>>> miljoene rond wat ten spyte van dit nog steeds nie weet waaroor dit gaan
>>> nie.
>>> Dan praat ons seker nie eers van die 9 uit 10 dames wat die lawwer nie
>>> kan
>>> oortuig om die efelletjie aan te sit voordat hy haar klap dat die snot
>>> spat,
>>> op die grond of bed neergooi, en in sy opgewondenheid skoon van die
>>> kondoom
>>> vergeet nie.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Riaan" wrote in message
>>> news:1110276632.554207@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>>> Indien jy Kruger wildtuin toe gaan, 'n gebied bekend vir malaria sekere
>>> tye
>>>> van die jaar, wat doen jy.
>>
>>>> 1. Jy koop / drink malaria pille
>>>> 2. Jy koop goed on aan jou te spuit voor jy gaan slaap
>>>> 3. Jy slaap onder 'n net
>>>> 4. Jy probeer na skemer om nie buite te wees nie
>>
>>>> Indien jy na al die goed wel malaria kry, gaan jy dokter toe en hy
>>> behandel
>>>> jou. Die hele spulletjie het jou vir arguments onthalwe R750 gekos,
>>> vakansie
>>>> uitgesluit natuurlik.
>>
>>>> Nou wat van Vigs
>>
>>>> Jy weet van die risiko daaraan verbonde, jy is gewaarsku, jy kry GRATIS
>>>> kondome, jy vee jou gat daaraan af.
>>
>>>> Nou wil jy he die regering moet jou onderhou, en vir jou medisyne gee.
>>>> Ek
>>> is
>>>> seker daarvan dat 95% van alle vigs gevalle in SA die resultaat is van
>>>> normale sex. Die ander 5% is die resultaat van verkragting,
>>> bloedoortappings
>>>> ens. So hoekom moet ek betaal vir 'n ander persoon se swak sex
>>>> gewoontes.
>>
>>>> Ek lag nie vir Manto nie .... Ek cheer haar uit volle bors
>>
>>
>>
>>
>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:d0jq24$sm5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >
>>>> > Sy is nie dom nie, en werk nogal heel ekonomies met haar begroting.
>>>> > Die rede hoekom sy so aangaan, is om ons te laat lag. Want sy het toe
>>> mos
>>>> > ook gehoor dat as mens lag, is jy oor die algemeen fisiek meer
>>>> > gesond,
>>> en
>>>> > ook minder depressief.
>>>> > So, moenie kwaad word vir haar mannewales, en wat sy nie doen nie,
>>>> > maar
>>>> > lag.
>>>> > So werk ons almal saam vir ons land:)))
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>
>
>


>
Re: Manto se taktiek [boodskap #101791 is 'n antwoord op boodskap #101789] Di, 08 Maart 2005 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nou is dit nie tyd dat julle wit mense in Namibië julle bevoorregte posisies
gebruik om hierdie mense op te hef nie. Ek kan nie glo nie dat jy
skaamteloos vir ons vertel hoe agterlik mense in jou land is, terwyl jy sit
en die internet surf met jou 'puter!

"Suidwester" skryf in boodskap news:6JWdnQXDA4mCXrDfRVn-hg@is.co.za...
> My maat, het jy 'n idee waarvan jy praat as jy van die platteland praat?
> Kom ek gee vir jou 'n idee. Ek gebruik Namibië as 'n voorbeeld want ek
> ken dit goed. Daar is mense wat op die platteland op plase bly en op
> kommunale grond wat nog nooit 'n telefoon gesien het, of daarmee gepraat
> het nie. Mense wat nie kan lees nie en ook nie kan skryf nie. Mense wat
> geen vervoer het nie en wat nog nooit verder weg was van die huis af as sy
> naaste dorp nie. mense wat nog nooit die see gesien het nie. So kan
> ons aangaan. Jy kry wel dat die mans van hierdie mense uitgaan om
> kontrakwerk te gaan doen en so kennis optel van die 'lewe' en dus is sy
> vroumense by die huis totaal afhanklik van wat hy vir hulle vertel in die
> buitewêreld aangaan. Verder leef hulle nog naby aan die grond en
> bygelowe en tradisionele gelowe loop nog sterk.
> Het jy al ooit met so 'n eenvoudige mens te doene gekry? Let tog
> asseblief daarop dat ek nie reken hulle's dom of onnosel nie! Eenvoudig
> in die sin dat hulle 'n basiese bestaan voer van kos soek en maak en so
> oorlewe en voortplant. Meeste van hulle is onbedorwe en baie het 'n
> suiwer sin vir waardes wat met die stadsmens se sofistikasie lank reeds in
> sy moer is.
> "Riaan" wrote in message
> news:1110290349.229571@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Suidwester

>> Ek het ook die storie gehoor dat as jy met 'n virgin sex het jy of immuun
>> vir vigs sal word, of selfs daarvan genees kan word. My punt is dus
>> eenvoudig, as so kak storie sonder die hulp van tegnologie dit kan regkry
>> om tot by die domste ou denkbaar uit te kom, dan het nie een van hulle 'n
>> voet om op te staan as hulle sê hulle het nie geweet van die gevare van
>> vigs nie.Want dit word elke dag deur duisende mense uitgeblaker, en dit
>> maak van die tegnologie gebruik om dit so ver moontlik te versprei.

>> Persoonlik dink ek dit is weer net die mens se manier om weer nie
>> verantwoordelikheid te aanvaar vir die kak wat hy aanjaag nie.

>> En julle altwee mis nogsteeds my punt ... As ek die staat was sou ek
>> natuurlik vir die mense wat vigs opdoen dmv verkragting en 'n bloed
>> oortapping van hulp wees. Maar ek sal nie 'n moer vir die persoon wat
>> promesku lewe help nie.

>> ** Wat is vrye toegang tot die media. Kan daar dus afgelei word dat mense
>> op die platteland agv "beperkte toegang" tot die media, dus moontlik vir
>> 'n politieke party stem, waarvoor hy nie sou gestem het indien hy "vrye
>> toegang" tot die media gehad het nie.




>> "Suidwester" wrote in message
>> news:2I6dnbpFiqAHBbDfRVn-tw@is.co.za...
>>> Ek stem met jou saam. Riaan besef sekerlik nie dat 'n groot deel van
>>> die bevolking nog op die platteland is nie en nie vrye toegang het tot
>>> die media nie. By ons in Owamboland is die storie steeds dat as 'n man
>>> 'n maagd kan looi en 'n kleintjie by haar kry, dan's hy immuun teen
>>> vigs. Nou word meisiekinders van so 12+ bygekom en jy kan nie vir my
>>> vertel dat dit die kinders se eie verantwoordelikheid is om toe te sien
>>> dat hlle nie vigs kry nie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:d0junh$69h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek is seker jy is hopeloos met jou syfers verkeerd.
>>
>>>> Alhoewel jy mag dink dat die opleidingsprogram geslaagd is, loop daar
>>>> nog
>>>> miljoene rond wat ten spyte van dit nog steeds nie weet waaroor dit
>>>> gaan
>>>> nie.
>>>> Dan praat ons seker nie eers van die 9 uit 10 dames wat die lawwer nie
>>>> kan
>>>> oortuig om die efelletjie aan te sit voordat hy haar klap dat die snot
>>>> spat,
>>>> op die grond of bed neergooi, en in sy opgewondenheid skoon van die
>>>> kondoom
>>>> vergeet nie.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Riaan" wrote in message
>>>> news:1110276632.554207@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>>> > Indien jy Kruger wildtuin toe gaan, 'n gebied bekend vir malaria
>>>> > sekere
>>>> tye
>>>> > van die jaar, wat doen jy.
>>>
>>>> > 1. Jy koop / drink malaria pille
>>>> > 2. Jy koop goed on aan jou te spuit voor jy gaan slaap
>>>> > 3. Jy slaap onder 'n net
>>>> > 4. Jy probeer na skemer om nie buite te wees nie
>>>
>>>> > Indien jy na al die goed wel malaria kry, gaan jy dokter toe en hy
>>>> behandel
>>>> > jou. Die hele spulletjie het jou vir arguments onthalwe R750 gekos,
>>>> vakansie
>>>> > uitgesluit natuurlik.
>>>
>>>> > Nou wat van Vigs
>>>
>>>> > Jy weet van die risiko daaraan verbonde, jy is gewaarsku, jy kry
>>>> > GRATIS
>>>> > kondome, jy vee jou gat daaraan af.
>>>
>>>> > Nou wil jy he die regering moet jou onderhou, en vir jou medisyne gee.
>>>> > Ek
>>>> is
>>>> > seker daarvan dat 95% van alle vigs gevalle in SA die resultaat is van
>>>> > normale sex. Die ander 5% is die resultaat van verkragting,
>>>> bloedoortappings
>>>> > ens. So hoekom moet ek betaal vir 'n ander persoon se swak sex
>>>> > gewoontes.
>>>
>>>> > Ek lag nie vir Manto nie .... Ek cheer haar uit volle bors
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:d0jq24$sm5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > >
>>>> > > Sy is nie dom nie, en werk nogal heel ekonomies met haar begroting.
>>>> > > Die rede hoekom sy so aangaan, is om ons te laat lag. Want sy het
>>>> > > toe
>>>> mos
>>>> > > ook gehoor dat as mens lag, is jy oor die algemeen fisiek meer
>>>> > > gesond,
>>>> en
>>>> > > ook minder depressief.
>>>> > > So, moenie kwaad word vir haar mannewales, en wat sy nie doen nie,
>>>> > > maar
>>>> > > lag.
>>>> > > So werk ons almal saam vir ons land:)))
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>
>
>


>
Re: Manto se taktiek [boodskap #101793 is 'n antwoord op boodskap #101791] Wo, 09 Maart 2005 06:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Alhoewel ek weet jy maak grappe, moet ek tog vir jou sê dat die blankes in
Nam glad nie meer so bevoorreg bo die res van die bevolking is as wat jy
dink nie. Ek het nie 'n probleem om die agterlike mense van my land op te
hef nie......mits jy vir my die geld gaan gee wat die regering inoes elke
jaar en die geld ook nie gebruik om die mense te help nie. Hoe klink 'n
staatspaleis van R1 biljoen vir jou? Wat van luukse helikopters,
vliegtuie, huise by die dosyne....alles net vir ou Sam? Meeste van die
vis- en minerale konsessies is 'gegee' aan Swapobinnekringers en familie.
Sjinese word ingebring om die staat se bouwerk vir hulle te doen, terwyl die
mense van Namibië al hoe meer werkloos raak. Hierdie einste Sjinese is mos
soos kakkerlakke en kruip orals in en vernietig alles. Die afgelope
Desember is van hulle gevang met oor die 20 000 witmossels wat hulle aan ons
kus gestroop het om die horde Sjinese bekkies in Windhoek te gaan voer.
Enige mens mag te enige tyd net 25 witmossels op sy lyf hê en die
minimumgrootte is 38mm. So stroop hulle ons kus kaal. Gelukkig is 'n
haaivindroogplaas van Sjinese op Walvisbaai gestop deur die regering. Wil
jy weet hoe doen hulle dit? Die haaie word met bote gevang en dan sny
hulle sy vinne af en moer hom terug in die water. Die vinne word gedroog
en later gebruik om mee sop te kook. Die haaie? Hul getalle verminder
drasties en die kringloop van die natuur word versteur. Die rob se vyand
[die haai] kan nie meer bybly om die robgetalle te beheer nie, die vis, wat
die mens uitvang vir eie gebruik raak minder, die rob begin selfs na
seevoëls kyk vir kos terwyl hul getalle eskaleer. En so kan ons aangaan...
O, en ek het nooit bedoel dat 'agterlik' sleg is nie. Daar is geen
waarborg dat as jy wel belese en ingelig is oor die moderne lewe, dat dit
van jou 'n beter mens maak nie! Ek ken vele 'ooms van af die plaas af' wat
nie veel skool gehad het in hul lewens nie, maar tog mense van karakter en
inbors is en dan ken ek baie, baie geleerde ouens wat sommer pleinweg 'n
spul dose is. Die probleem met geleerdheid is dat van die ouens begin glo
hulle is beter as eenvoudige mense en in meeste gevalle is dit nie so nie!

"Die oukie" skryf in boodskap news:d0kn8q$md2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou is dit nie tyd dat julle wit mense in Namibië julle bevoorregte
> posisies gebruik om hierdie mense op te hef nie. Ek kan nie glo nie dat
> jy skaamteloos vir ons vertel hoe agterlik mense in jou land is, terwyl jy
> sit en die internet surf met jou 'puter!
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:6JWdnQXDA4mCXrDfRVn-hg@is.co.za...
>> My maat, het jy 'n idee waarvan jy praat as jy van die platteland praat?
>> Kom ek gee vir jou 'n idee. Ek gebruik Namibië as 'n voorbeeld want ek
>> ken dit goed. Daar is mense wat op die platteland op plase bly en op
>> kommunale grond wat nog nooit 'n telefoon gesien het, of daarmee gepraat
>> het nie. Mense wat nie kan lees nie en ook nie kan skryf nie. Mense wat
>> geen vervoer het nie en wat nog nooit verder weg was van die huis af as
>> sy naaste dorp nie. mense wat nog nooit die see gesien het nie. So
>> kan ons aangaan. Jy kry wel dat die mans van hierdie mense uitgaan om
>> kontrakwerk te gaan doen en so kennis optel van die 'lewe' en dus is sy
>> vroumense by die huis totaal afhanklik van wat hy vir hulle vertel in die
>> buitewêreld aangaan. Verder leef hulle nog naby aan die grond en
>> bygelowe en tradisionele gelowe loop nog sterk.
>> Het jy al ooit met so 'n eenvoudige mens te doene gekry? Let tog
>> asseblief daarop dat ek nie reken hulle's dom of onnosel nie! Eenvoudig
>> in die sin dat hulle 'n basiese bestaan voer van kos soek en maak en so
>> oorlewe en voortplant. Meeste van hulle is onbedorwe en baie het 'n
>> suiwer sin vir waardes wat met die stadsmens se sofistikasie lank reeds
>> in sy moer is.
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1110290349.229571@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Suidwester
>
>>> Ek het ook die storie gehoor dat as jy met 'n virgin sex het jy of
>>> immuun vir vigs sal word, of selfs daarvan genees kan word. My punt is
>>> dus eenvoudig, as so kak storie sonder die hulp van tegnologie dit kan
>>> regkry om tot by die domste ou denkbaar uit te kom, dan het nie een van
>>> hulle 'n voet om op te staan as hulle sê hulle het nie geweet van die
>>> gevare van vigs nie.Want dit word elke dag deur duisende mense
>>> uitgeblaker, en dit maak van die tegnologie gebruik om dit so ver
>>> moontlik te versprei.
>
>>> Persoonlik dink ek dit is weer net die mens se manier om weer nie
>>> verantwoordelikheid te aanvaar vir die kak wat hy aanjaag nie.
>
>>> En julle altwee mis nogsteeds my punt ... As ek die staat was sou ek
>>> natuurlik vir die mense wat vigs opdoen dmv verkragting en 'n bloed
>>> oortapping van hulp wees. Maar ek sal nie 'n moer vir die persoon wat
>>> promesku lewe help nie.
>
>>> ** Wat is vrye toegang tot die media. Kan daar dus afgelei word dat
>>> mense op die platteland agv "beperkte toegang" tot die media, dus
>>> moontlik vir 'n politieke party stem, waarvoor hy nie sou gestem het
>>> indien hy "vrye toegang" tot die media gehad het nie.
>
>
>
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:2I6dnbpFiqAHBbDfRVn-tw@is.co.za...
>>>> Ek stem met jou saam. Riaan besef sekerlik nie dat 'n groot deel van
>>>> die bevolking nog op die platteland is nie en nie vrye toegang het tot
>>>> die media nie. By ons in Owamboland is die storie steeds dat as 'n
>>>> man 'n maagd kan looi en 'n kleintjie by haar kry, dan's hy immuun teen
>>>> vigs. Nou word meisiekinders van so 12+ bygekom en jy kan nie vir my
>>>> vertel dat dit die kinders se eie verantwoordelikheid is om toe te sien
>>>> dat hlle nie vigs kry nie?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:d0junh$69h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek is seker jy is hopeloos met jou syfers verkeerd.
>>>
>>>> > Alhoewel jy mag dink dat die opleidingsprogram geslaagd is, loop daar
>>>> > nog
>>>> > miljoene rond wat ten spyte van dit nog steeds nie weet waaroor dit
>>>> > gaan
>>>> > nie.
>>>> > Dan praat ons seker nie eers van die 9 uit 10 dames wat die lawwer nie
>>>> > kan
>>>> > oortuig om die efelletjie aan te sit voordat hy haar klap dat die snot
>>>> > spat,
>>>> > op die grond of bed neergooi, en in sy opgewondenheid skoon van die
>>>> > kondoom
>>>> > vergeet nie.
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > "Riaan" wrote in message
>>>> > news:1110276632.554207@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>>> >> Indien jy Kruger wildtuin toe gaan, 'n gebied bekend vir malaria
>>>> >> sekere
>>>> > tye
>>>> >> van die jaar, wat doen jy.
>>>>
>>>> >> 1. Jy koop / drink malaria pille
>>>> >> 2. Jy koop goed on aan jou te spuit voor jy gaan slaap
>>>> >> 3. Jy slaap onder 'n net
>>>> >> 4. Jy probeer na skemer om nie buite te wees nie
>>>>
>>>> >> Indien jy na al die goed wel malaria kry, gaan jy dokter toe en hy
>>>> > behandel
>>>> >> jou. Die hele spulletjie het jou vir arguments onthalwe R750 gekos,
>>>> > vakansie
>>>> >> uitgesluit natuurlik.
>>>>
>>>> >> Nou wat van Vigs
>>>>
>>>> >> Jy weet van die risiko daaraan verbonde, jy is gewaarsku, jy kry
>>>> >> GRATIS
>>>> >> kondome, jy vee jou gat daaraan af.
>>>>
>>>> >> Nou wil jy he die regering moet jou onderhou, en vir jou medisyne
>>>> >> gee. Ek
>>>> > is
>>>> >> seker daarvan dat 95% van alle vigs gevalle in SA die resultaat is
>>>> >> van
>>>> >> normale sex. Die ander 5% is die resultaat van verkragting,
>>>> > bloedoortappings
>>>> >> ens. So hoekom moet ek betaal vir 'n ander persoon se swak sex
>>>> >> gewoontes.
>>>>
>>>> >> Ek lag nie vir Manto nie .... Ek cheer haar uit volle bors
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> >> "Annette" wrote in message
>>>> >> news:d0jq24$sm5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> >
>>>> >> > Sy is nie dom nie, en werk nogal heel ekonomies met haar begroting.
>>>> >> > Die rede hoekom sy so aangaan, is om ons te laat lag. Want sy het
>>>> >> > toe
>>>> > mos
>>>> >> > ook gehoor dat as mens lag, is jy oor die algemeen fisiek meer
>>>> >> > gesond,
>>>> > en
>>>> >> > ook minder depressief.
>>>> >> > So, moenie kwaad word vir haar mannewales, en wat sy nie doen nie,
>>>> >> > maar
>>>> >> > lag.
>>>> >> > So werk ons almal saam vir ons land:)))
>>>> >> >
>>>> >> > --
>>>> >> > Groetnis
>>>> >> > Annette
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>>
>>>
>>
>
>


>
Re: Manto se taktiek [boodskap #101794 is 'n antwoord op boodskap #101788] Wo, 09 Maart 2005 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis egter nie so maklik om die bygelowe van die mense op die platteland net
so te breek met blote inligting nie. Baie kan nie lees nie en alles moet
met die mond oorgedra word en dan moet die ou wat die woord spreek, geglo
word. Dis nie so maklik nie. Baie mense reken dis die mans wat in die
stede gaan werk wat die virus optel en dan kom kuier hy by ammie by die huis
en die gevolge is verskriklik.

"Deneile" skryf in boodskap news:d0kcor$sho$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe gouer die mense gaan besef daar is nie 'n geneesmiddel vir vigs nie so
> gouer sal hulle hul gat in rat kry.....die enige oplossing vir vigs is om
> veilige seks en bloed oortappings te het en so die verspreiding van vigs
> te bekamp as daar geen nuwe infeksies is nie dan sal vigs hom self uit
> wis, diegene wat dan vigs het sal die virus saam na die graf neem. Die
> regering moenie nog die mense langer aan die lewe probeer hou met
> konkoksies smart drugs nie.....laat hul sterf sodat die vigs gevalle
> verminder en die ouens wat dink om 'n maagd of 'n bok of hond op te klim
> gaan keer moet ingelig word!
>
> "Annette" wrote in message
> news:d0jq24$sm5$1@ctb-nnrp2.saix.net...

>> Sy is nie dom nie, en werk nogal heel ekonomies met haar begroting.
>> Die rede hoekom sy so aangaan, is om ons te laat lag. Want sy het toe mos
>> ook gehoor dat as mens lag, is jy oor die algemeen fisiek meer gesond, en
>> ook minder depressief.
>> So, moenie kwaad word vir haar mannewales, en wat sy nie doen nie, maar
>> lag.
>> So werk ons almal saam vir ons land:)))

>> --
>> Groetnis
>> Annette



>
Re: Manto se taktiek [boodskap #101795 is 'n antwoord op boodskap #101780] Wo, 09 Maart 2005 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle rook:))
--
Groetnis
Annette
"Pieter Rautenbach" wrote in message
news:1110359898.814997.182280@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
> Soms dink ek die mees edele nasie op aarde was die Boesmans: Vreedsame
> mense wat omgee vir die natuur, wat op 'n klip sit en oor die maan sing
> en net vat wat hy nodig het, terwyl hy die skoon lug van Afrika inasem.
>
> Groete
> Pieter
>
Re: Manto se taktiek [boodskap #101796 is 'n antwoord op boodskap #101794] Wo, 09 Maart 2005 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Rautenbach  is tans af-lyn  Pieter Rautenbach
Boodskappe: 31
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Soms dink ek die mees edele nasie op aarde was die Boesmans: Vreedsame
mense wat omgee vir die natuur, wat op 'n klip sit en oor die maan sing
en net vat wat hy nodig het, terwyl hy die skoon lug van Afrika inasem.

Groete
Pieter
Re: Manto se taktiek [boodskap #101797 is 'n antwoord op boodskap #101791] Wo, 09 Maart 2005 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gedink dit was baie mooi gesê :) Wie is ek of jy om te sê net omdat
'n mens op die platteland sonder 'n telefoon en 'n t.v. woon hy is agterlik?
Klink soos die Britte wat die Zoeloes een kyk gegee het en 'savages' geskree
het, en toe kom hulle Afrika toe en probeer om hulle te 'civilize'. Daai
hele mindset is verkeerd op so baie maniere.

Ek reken ons kan almal 'n les by hierdie eenvoudige mense leer, en bietjie
minder van ons rekenaars, t.v's en selfone afhanklik wees en bietjie meer
terugkeer na die aarde toe. Die wêreld sal sommer 'n baie beter plek wees.

Sê maar net...

Elaine

"Die oukie" skryf in boodskap news:d0kn8q$md2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou is dit nie tyd dat julle wit mense in Namibië julle bevoorregte posisies
> gebruik om hierdie mense op te hef nie. Ek kan nie glo nie dat jy
> skaamteloos vir ons vertel hoe agterlik mense in jou land is, terwyl jy sit
> en die internet surf met jou 'puter!
Re: Manto se taktiek [boodskap #101798 is 'n antwoord op boodskap #101795] Wo, 09 Maart 2005 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
wat hulle maar aangeleer het by die setlaars

"Annette" skryf in boodskap news:d0mfmi$s1t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle rook:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Pieter Rautenbach" wrote in message
> news:1110359898.814997.182280@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
>> Soms dink ek die mees edele nasie op aarde was die Boesmans: Vreedsame
>> mense wat omgee vir die natuur, wat op 'n klip sit en oor die maan sing
>> en net vat wat hy nodig het, terwyl hy die skoon lug van Afrika inasem.

>> Groete
>> Pieter

>
Re: Manto se taktiek [boodskap #101799 is 'n antwoord op boodskap #101796] Wo, 09 Maart 2005 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Praat van romantisering van die "innocent savage"!

Ek het jare gelede n boek gelees van n antropoloog was die San mense
bestudeer het as n eksemplaar van mense in hulle "nutuurlike staat"
ongekontamineer deur tegnologie.

In vergelyking met modêrne gemeenskappe is hulle beter af in menige
opsigte:

1. Hulle werk (jag en kos soek) net 20 ure per week in vergelyking
met ons 40.

2. Omdat hulle nomadies is en derhalwe min besittings het, is daar
baie minder konflik.

3. Weet nie van hart kwale nie.

4. Weet nie van tandbederf nie - sonder suiker. Tande slyp egter af
agv die sand in hulle kos.

5. ens ens.

On 9 Mar 2005 01:18:18 -0800, "Pieter Rautenbach"
wrote:

> Soms dink ek die mees edele nasie op aarde was die Boesmans: Vreedsame
> mense wat omgee vir die natuur, wat op 'n klip sit en oor die maan sing
> en net vat wat hy nodig het, terwyl hy die skoon lug van Afrika inasem.
>
> Groete
> Pieter
Re: Manto se taktiek [boodskap #101800 is 'n antwoord op boodskap #101796] Wo, 09 Maart 2005 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 9 Mar 2005 01:18:18 -0800, "Pieter Rautenbach"
wrote:

> Soms dink ek die mees edele nasie op aarde was die Boesmans: Vreedsame
> mense wat omgee vir die natuur, wat op 'n klip sit en oor die maan sing
> en net vat wat hy nodig het, terwyl hy die skoon lug van Afrika inasem.
>
> Groete
> Pieter

Oppas dat manto nie hoor jy noem hulle Boesmans nie. Hoewel hulle
hulself Boesmans noem, gaan Manto baie, baie kwaad wees as jy hulle
nie San noem nie.
Re: Manto se taktiek [boodskap #101801 is 'n antwoord op boodskap #101796] Wo, 09 Maart 2005 12:16 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nogal tragies as mens die verderf van ver-Westering onder die Boesmans van
vandag sien. Nie baie loop nog amper kaalgat met net 'n stertriem rond nie
en dra enige klere wat hulle kan kry. Mens moet onthou dat die mens se
gewere en strooplus meeste van die wild uitgeroei het en dit nie meer so
maklik vir iemand van die veld om velle in die hande te kry vir kleremaak
nie. Aan die noordweste van ons land is daar die Himba's wat amper nog
minder onbederf is deur die moderne lewe. Dis die lot wat hulleself so
met vet en rooi oker besmeer om hulle te beskerm teen die vlieë en ander
kokkerotte. En stink! Sekerlik moet dit ook 'n manier wees om hul volk
suiwer te hou want slegs 'n Himba sal deur daai 'klank' kan breek! 'De
genot gaan de stank te boven' kry 'n hele nuwe betekenis naby dié mense!
Baie jammer is natuurlik dat die toeriste vir die Boesmans en die Himbas
drank gee en as die alkohol sy byt gekry het, dan is hulle net so sleg soos
enige ander drinker.
MAAR, soos met die algemene platteland van ons ongerepte land, is die
mense se besittings karig en leef hulle 'n eenvoudige bestaan, maar die
kwaliteit van lewe is ontsettend hoog. Die mense het nog tyd vir mekaar en
het waardering vir vanwaar sy daaglikse brood vandaan kom. Dink net, die
ou kan op die einde van sy lewe op 'n kop of 'n berg klim en vir jou sy
lewenstaak wys wat hy verrig het. Die mense van die stad sit met 'n
spaarboekie waarin sy klomp geld is en saam met sy swak hart en maagsere
hoop hy hy sal vir die res van sy lewe nog medisyne kan bekostig.......
"Pieter Rautenbach" wrote in message
news:1110359898.814997.182280@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
> Soms dink ek die mees edele nasie op aarde was die Boesmans: Vreedsame
> mense wat omgee vir die natuur, wat op 'n klip sit en oor die maan sing
> en net vat wat hy nodig het, terwyl hy die skoon lug van Afrika inasem.
>
> Groete
> Pieter
>
Vorige onderwerp: Is die revolusie op hande?
Volgende onderwerp: Who's to Blame for SA Mess?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 23:32:32 MGT 2024