Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Who's to Blame for SA Mess?
Who's to Blame for SA Mess? [boodskap #101754] Ma, 07 Maart 2005 05:13 na volgende boodskap
mybu...  is tans af-lyn  mybu...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Archie Sneddon wrote:
> I've done some research on the history of South Africa and what is
>clear is that there are two key factors which stand out as being
>instrumental in South Africa's demise.
>
> Firstly, the afrikaans speaking community really abused their position of power when running the government.
>
> Secondly, the afrikaans people (boers)oppressed the blacks which has created a poor class of people which continues to the present day.
>
> I am interested in receiving comments on this matter, and hearing
>what afrikaans boers have in response to this claim, and also what they
>can do to rectify this problem.
>
> It appears that black people are on the verge of reclaiming farms and
>other property in that country, taking a cue from Zimbabwe.

Suid Afrika is 'n afrika land. Dit gaan baie goed met ons gemeet aan
afrika standaarde. Almal hier het 'n goeie lewens standaard gemeet aan
afrika standaarde. Hier is meer fasiliteite beskikbaar vir alle Suid
Afrikaners as enige ander plek in afrika. Gemeet aan die tiepe ding wat
in elders in afrika aangaan is ons ook relatief vreedsaam. Afrikane van
ander lande stoom na ons land in die hoop hoop 'n beter lewe.

Snaaks genoeg was dit die situasie in ons land vir meer as 10 jaar,
selfs onder die ou bedeling was dinge vir almal hier beter as in die
res van afrika.
Re: SAfrican Nightmare - Blame [boodskap #101803 is 'n antwoord op boodskap #101754] Do, 10 Maart 2005 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Aangesien jy hier op die Afrikaanse groep gepos het, gaan ek jou in
Afrikaans antwoord.
Laat weet maar of jy 'n woordeboek nodig het.

1) Is dit jou eie afleidings, of maar net napratery van 'n klomp ander
onkundiges?

2) I've done some research on the history
> of South Africa and what is clear is
> that there are two key factors which
> stand out as being instrumental in
> South Africa's slow byt steady downfall.
>
> Firstly, the afrikaans speaking
> community really abused their position
> of power when running the government.

Dis nou net waar jou hele "navorsing" al klaar uit die mandjie val.
Watter ander regerende party wat jy "nagevors" het, het nie hul mag misbruik
nie.
Dan het jy ook heeltemal die kat aan die stert beet as jy dink dit was net
Afrikaans-sprekende blankes wat in die regering was.
>
3) Secondly, the afrikaans people (boers)
Vie almal wat Afrikaans praat is boere nie

4) opressed the blacks which has created a
> poor class of people which continues to
> the present day.
Ek wonder wat die swartes sal sê as hulle moet hoor
hulle is 'n swak klas.

Jou mening is op veralgemenings gebasseer.
Beteken dit nou, aangesien jy 'n Engelse naam het,
dat almal wat kan Engels praat, het 'n verwronge idee
van navorsing en het 'n totale onvermoë om sinvolle afleidings te
maak?
> 5: I am interested in receiving comments
> on this matter, and hearing what
> afrikaans boers have in response to
> this claim, and also what they can do
> to rectify this problem.
Ek twyfel of daar enige boer is wat tans
op hierdie forum deelneem.

> 6) It appears that black people are on the
> verge of reclaiming farms and other
> property in that country, taking a cue
> from Zimbabwe.
Gee ons asseblief die bronne van jou "navorsing",
sodat ons hulle met 'n pap snoek deur die smoel
kan gaan klap.

Annette
Re: SAfrican Nightmare - Blame [boodskap #101804 is 'n antwoord op boodskap #101803] Do, 10 Maart 2005 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie ou skryf tjol net om 'n argument uit te lok.

"Annette" skryf in boodskap news:d0oqe1$mb1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Aangesien jy hier op die Afrikaanse groep gepos het, gaan ek jou in
> Afrikaans antwoord.
> Laat weet maar of jy 'n woordeboek nodig het.
>
> 1) Is dit jou eie afleidings, of maar net napratery van 'n klomp ander
> onkundiges?
>
> 2) I've done some research on the history
>> of South Africa and what is clear is
>> that there are two key factors which
>> stand out as being instrumental in
>> South Africa's slow byt steady downfall.

>> Firstly, the afrikaans speaking
>> community really abused their position
>> of power when running the government.
>
> Dis nou net waar jou hele "navorsing" al klaar uit die mandjie val.
> Watter ander regerende party wat jy "nagevors" het, het nie hul mag
> misbruik
> nie.
> Dan het jy ook heeltemal die kat aan die stert beet as jy dink dit was net
> Afrikaans-sprekende blankes wat in die regering was.

> 3) Secondly, the afrikaans people (boers)
> Vie almal wat Afrikaans praat is boere nie
>
> 4) opressed the blacks which has created a
>> poor class of people which continues to
>> the present day.
> Ek wonder wat die swartes sal sê as hulle moet hoor
> hulle is 'n swak klas.
>
> Jou mening is op veralgemenings gebasseer.
> Beteken dit nou, aangesien jy 'n Engelse naam het,
> dat almal wat kan Engels praat, het 'n verwronge idee
> van navorsing en het 'n totale onvermoë om sinvolle afleidings te
> maak?

> 5: I am interested in receiving comments
>> on this matter, and hearing what
>> afrikaans boers have in response to
>> this claim, and also what they can do
>> to rectify this problem.
> Ek twyfel of daar enige boer is wat tans
> op hierdie forum deelneem.
>

> 6) It appears that black people are on the
>> verge of reclaiming farms and other
>> property in that country, taking a cue
>> from Zimbabwe.
> Gee ons asseblief die bronne van jou "navorsing",
> sodat ons hulle met 'n pap snoek deur die smoel
> kan gaan klap.
>
> Annette
>
Re: SAfrican Nightmare - Blame [boodskap #101805 is 'n antwoord op boodskap #101803] Do, 10 Maart 2005 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Rautenbach  is tans af-lyn  Pieter Rautenbach
Boodskappe: 31
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Goeie antwoorde, Anette! In elk geval, die Engelse is die laaste wat
kan praat as dit by verdrukking kom. 'n Loer van Archie se e-posadres
ontbloot dat hy Australiese bande het. Nou's my vraag: wat het van die
Aborigines geword? Miskien kan Archie DIT vir ons verduidelik! Dis tog
so pateties as mense wat bitter van hierdie land se geskiedenis ken hul
daaroor uitspreek. Dieselfde boodskap was ook op
soc.culture.south-africa gepos, vir die wat wil lees wat daar gesê is.

Groete
Pieter
Re: SAfrican Nightmare - Blame [boodskap #101806 is 'n antwoord op boodskap #101804] Do, 10 Maart 2005 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, ek weet - maar nou het hy bietjie werk om uit te vind wat ek geantwoord
het;)))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:yu-dnYxqZ--tarLfRVn-hg@is.co.za...
> Hierdie ou skryf tjol net om 'n argument uit te lok.
Re: SAfrican Nightmare - Blame [boodskap #101807 is 'n antwoord op boodskap #101805] Do, 10 Maart 2005 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Bat det betaiken det aai mas ansir ien ienliesh:))
--
Groetnis
Annette
. Dieselfde boodskap was ook op
soc.culture.south-africa gepos, vir die wat wil lees wat daar gesê is.

Groete
Pieter
Re: SAfrican Nightmare - Blame [boodskap #101830 is 'n antwoord op boodskap #101803] Do, 10 Maart 2005 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Booner  is tans af-lyn  Booner
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2004
Karma: 0
Junior Lid
Annette, los die soutie.
Hy wil ons duidelik net na sy vlak trek, en dis moer laag.

Sulke ouens het geen lewe nie, sy grootste opwinding is om mense oor
die internet af te pis. Sjame
Re: SAfrican Nightmare - Blame [boodskap #101831 is 'n antwoord op boodskap #101830] Do, 10 Maart 2005 18:24 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Toemaar Booner - dit is hy wat 'n boks van homself maak met sy onkunde -
En hoe gaan hy dit weet as niemand dit vir hom sê nie?:))
--
Groetnis
Annette
"Booner" wrote in message
news:1110477852.482051.50750@o13g2000cwo.googlegroups.com...
> Annette, los die soutie.
> Hy wil ons duidelik net na sy vlak trek, en dis moer laag.
>
> Sulke ouens het geen lewe nie, sy grootste opwinding is om mense oor
> die internet af te pis. Sjame
>
Vorige onderwerp: Manto se taktiek
Volgende onderwerp: Ons Sorgsame Kliniekpersoneel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 01:12:29 MGT 2024