Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is hierdie NG besig om dood te loop???
Is hierdie NG besig om dood te loop??? [boodskap #101148] Do, 27 Januarie 2005 20:32 na volgende boodskap
Sakkie[5]  is tans af-lyn  Sakkie[5]
Boodskappe: 26
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Hoekom lyk dit vir my of hierdie nuusgroep besig is om sy fut te verloor.
Van so drie/vier jaar gelede onthou ek darem nog vir Koot, Annette,
Suidwester, Jonas, Tannie G en ek onthou tot vir Ferdie. Maar waar is die
karakters wat my gereeld aan die skater gehad het. DD (Dave Davids??),
Danielle daar uit Georgia (VSA), Swart Simon en ons Wit Wolf maatjie Frikkie
wat altyd gedink het ou ET is te ver links
Re: Is hierdie NG besig om dood te loop??? [boodskap #101149 is 'n antwoord op boodskap #101148] Do, 27 Januarie 2005 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[5]  is tans af-lyn  Sakkie[5]
Boodskappe: 26
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
En so kyk ek natuurlik teen die lys af en daar is Swart Simon en Frikkie
lewensgroot!!!

"Sakkie" skryf in boodskap news:gLSdnQ-dDfZr0mTcRVn-gA@is.co.za...
> Hoekom lyk dit vir my of hierdie nuusgroep besig is om sy fut te verloor.
> Van so drie/vier jaar gelede onthou ek darem nog vir Koot, Annette,
> Suidwester, Jonas, Tannie G en ek onthou tot vir Ferdie. Maar waar is die
> karakters wat my gereeld aan die skater gehad het. DD (Dave Davids??),
> Danielle daar uit Georgia (VSA), Swart Simon en ons Wit Wolf maatjie Frikkie
> wat altyd gedink het ou ET is te ver links
>
>

begin 666 sig.jsp?pc=ZSzeb047&pp=ZRxdm147
M1TE&.#EA`0`!`(#_`/___P```"'Y! $`````+ `````!``$`0 ("1 $`.VEF
!#0``
`
end
Vir Sakkie [boodskap #101150 is 'n antwoord op boodskap #101148] Do, 27 Januarie 2005 22:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie" skryf:

> Maar waar is die
> karakters wat my gereeld aan die skater gehad het. DD (Dave Davids??),
> Danielle daar uit Georgia (VSA),

Ek is nog hier, maar my naam is deesdae Katryn, of KATryn.
Maar Katryn het ook maar belangstelling begin verloor in die
Afrikaanse groepe oor die algemeen. Teveel agteraf mense en
geskindery ondermekaar. Maak mens moeg.
Vreeslik moeg en mens se wieletjies sommer heeltemal pap.
;-))
Re: Is hierdie NG besig om dood te loop??? [boodskap #101152 is 'n antwoord op boodskap #101148] Vr, 28 Januarie 2005 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kan julle die ouens onthou

Reisiger: Hy het altyd die regering bedank vir hulle wonderlike
bydrae tov 'n hele klomp goed.

Propacem: Wat gereeld vir Frikkie oor die vingers getik het.

KaapseKind: Wat soos Gloudina ook altyd onder aan haar poste so simpel
one liner stukkie bygevoeg het.

Kan nie nou aan nog dink nie

"Sakkie" skryf in boodskap news:gLSdnQ-dDfZr0mTcRVn-gA@is.co.za...
> Hoekom lyk dit vir my of hierdie nuusgroep besig is om sy fut te verloor.
> Van so drie/vier jaar gelede onthou ek darem nog vir Koot, Annette,
> Suidwester, Jonas, Tannie G en ek onthou tot vir Ferdie. Maar waar is die
> karakters wat my gereeld aan die skater gehad het. DD (Dave Davids??),
> Danielle daar uit Georgia (VSA), Swart Simon en ons Wit Wolf maatjie
> Frikkie
> wat altyd gedink het ou ET is te ver links
>
Re: Is hierdie NG besig om dood te loop??? [boodskap #101153 is 'n antwoord op boodskap #101152] Vr, 28 Januarie 2005 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Ja onthoun ook vir Holdrol, hy het altys so stink gepoep of sommer in 'n
mens se gesig geskyt.....

"Riaan" skryf in boodskap news:1106903180.35681@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Kan julle die ouens onthou
>
> Reisiger: Hy het altyd die regering bedank vir hulle wonderlike
> bydrae tov 'n hele klomp goed.
>
> Propacem: Wat gereeld vir Frikkie oor die vingers getik het.
>
> KaapseKind: Wat soos Gloudina ook altyd onder aan haar poste so simpel
> one liner stukkie bygevoeg het.
>
> Kan nie nou aan nog dink nie
>
>
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:gLSdnQ-dDfZr0mTcRVn-gA@is.co.za...
>> Hoekom lyk dit vir my of hierdie nuusgroep besig is om sy fut te verloor.
>> Van so drie/vier jaar gelede onthou ek darem nog vir Koot, Annette,
>> Suidwester, Jonas, Tannie G en ek onthou tot vir Ferdie. Maar waar is
>> die
>> karakters wat my gereeld aan die skater gehad het. DD (Dave Davids??),
>> Danielle daar uit Georgia (VSA), Swart Simon en ons Wit Wolf maatjie
>> Frikkie
>> wat altyd gedink het ou ET is te ver links


>
Re: Is hierdie NG besig om dood te loop??? [boodskap #101154 is 'n antwoord op boodskap #101153] Vr, 28 Januarie 2005 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja Sakkie - die fut lyk my uit sekere van die groeplede..
Die kentering het gekom toe Anti G en haar agter(uit)ryer (Ferditjiekie)
besef het dat hulle ANC-meesters maar voet van klei (eintlik modder) het.
Hulle het besef dat hulle hulself vergat het om die klompie goed te praat.
Selfs Ferditjiekie laat deurskemer in sy lekker duimsuig rubrieke dat dinge
nie meer so lekker is nie. Maar terselfdertyd kruip hy egter steeds - soos
wanneer hy Mbeki se "koueoorlog" aantyginge goedpraat. (Asof Mbeki nie
namens homself kan praat nie?)
Re: Is hierdie NG besig om dood te loop??? [boodskap #101155 is 'n antwoord op boodskap #101148] Vr, 28 Januarie 2005 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie" skryf

> Hoekom lyk dit vir my of hierdie nuusgroep besig is om sy fut te verloor.

Wonder hoekom jy so sê. Jy was 'n hele lang tyd weg
en nou is jy terug. Jonas was vir 'n hele lang ruk weg
en nou is hy en sy snipperigheid weer terug. Hoekom
sê jy die nuusgroep is besig om sy fut te verloor?

Tant Hessie van die Upington se sand
Re: Vir Sakkie [boodskap #101156 is 'n antwoord op boodskap #101150] Vr, 28 Januarie 2005 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf

> Maar Katryn het ook maar belangstelling begin verloor in die
> Afrikaanse groepe oor die algemeen. Teveel agteraf mense en
> geskindery ondermekaar.

Ek dink nie die Afrikaanse nuusgroep is so sleg in
vergelyking met wat op ander nuusgroepe aangaan
nie. Die Engelse SA nuusgroep lyk dit vir my is ook
maar net minder as 'n halfdosyn mense wat vir mekaar
sit en beledig, te oordele aan die kruisposte wat ons
te sien kry. Dieselfde met die Nederlandse groepe.
Miskien is dit maar die aard van nuusgroepe, dat hulle
in die hande van klein kliekies belang.

Tant Hessie van die Boegoebergse Dam.
Re: Is hierdie NG besig om dood te loop??? [boodskap #101157 is 'n antwoord op boodskap #101154] Vr, 28 Januarie 2005 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> Ja Sakkie - die fut lyk my uit sekere van die groeplede..

So vertel vir my, Jonas, hoekom is jy weer terug
op hierdie nuusgroep. Was die ander nuusgroepe,
wat gedurig sit en grens oor "hulle" ( dis nou Mbeki
en Kie), nie meer so interessant nie?

Tant Hessie van die Gariep
Re: Is hierdie NG besig om dood te loop??? [boodskap #101158 is 'n antwoord op boodskap #101148] Vr, 28 Januarie 2005 21:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 27 Jan 2005 22:32:53 +0200, "Sakkie"
wrote:

> Hoekom lyk dit vir my of hierdie nuusgroep besig is om sy fut te verloor.

Dan is daar ook nog die "loervinke" soos ek wat lees maar nie skryf
nie. Hier uit Oz is die nuusgroep n glasvenstertjie waadeur ek na die
Nuwe Suid Afrika kan kyk en ek moet sê ek vind dit interessant.

Dit verbaas my, byvoorbeeld, hoe Dr Alan Boesak in die tronk gestop
is omdat hy mense n rat voor die oë gedraai het en weer besig is om
dit te doen op groot skaal. Hy het goed geleer uit die "Ou
Suid-Afrika" maar die mense het niks geleer nie - die Doninee(s)
bedrieg en besteel hulle nog steeds!

Nou raak ek maar weer stil.

Julius Bergh
enig...@juliusbergh.com
www.juliusbergh.com
Re: Vir Sakkie [boodskap #101160 is 'n antwoord op boodskap #101150] Sa, 29 Januarie 2005 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[5]  is tans af-lyn  Sakkie[5]
Boodskappe: 26
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Hallo meisiekind!!! Toe jy dit noem onthou ek die KATryn herdoop. En as ek
reg onthou het dit iets tedoen gehad met jou unieke manier van reageer as
iemand die regte (of verkeerde:-)))) ding gesê het! Wat het van ons
onderwyseres in Australië geword. Die een wat saam met my op skool was
onder in die Kaap. Julle twee het altyd lekker gesels.

"Katryn" skryf in boodskap news:7qqiv0hnq84iimoc3ii38sc3unbshelb6o@4ax.com...
> "Sakkie" skryf:
>
>> Maar waar is die
>> karakters wat my gereeld aan die skater gehad het. DD (Dave Davids??),
>> Danielle daar uit Georgia (VSA),
>
> Ek is nog hier, maar my naam is deesdae Katryn, of KATryn.
> Maar Katryn het ook maar belangstelling begin verloor in die
> Afrikaanse groepe oor die algemeen. Teveel agteraf mense en
> geskindery ondermekaar. Maak mens moeg.
> Vreeslik moeg en mens se wieletjies sommer heeltemal pap.
> ;-))
>
Re: Is hierdie NG besig om dood te loop??? [boodskap #101161 is 'n antwoord op boodskap #101155] Sa, 29 Januarie 2005 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[5]  is tans af-lyn  Sakkie[5]
Boodskappe: 26
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:08SdnUohpsjcO2fcRVn-qA@rogers.com...
>
> "Sakkie" skryf
>
>> Hoekom lyk dit vir my of hierdie nuusgroep besig is om sy fut te
verloor.

> Wonder hoekom jy so sê...................
>
> Tant Hessie van die Upington se sand
>

Ek kan maar net 'n vergelyking trek met wat altyd hier aan die gang was. As
'n ou so een keer in 24 hr ingeskakel het was daar tot 200 nuwe pos. Hierdie
week het ek nog nie een keer meer as 10 gesien nie. Miskien is almal maar
net nog besig om te herstel van die vakansietyd. Ek voel juis vanoggend
bietjie rof om die randte. Gisteraand saam met 'n paar manne daar by Warner
Beach se skiboot klub vasgehak. Dêmmit, 'n ou se lewer sal jou opdraande gee
as jy dít teveel probeer.
Re: Vir Sakkie [boodskap #101170 is 'n antwoord op boodskap #101160] Ma, 31 Januarie 2005 01:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Sakkie" skryf in boodskap news:RIWdnVALvpAq1WbcRVn-vQ@is.co.za...

Wat het van ons
> onderwyseres in Australië geword. Die een wat saam met my op skool was
> onder in die Kaap. Julle twee het altyd lekker gesels.
>

HUH? Het iemand my nou wakker geroep? Sakkie, my ou vriend van skooldae se
tyd! Haai, weet jy, dis nou al wragtag omtrent dertig jaar??!!! Ek's nog
steeds hier onner, nog steeds onnerwyseres - nou slegs drie dae 'n week, dus
het ek nou meer tyd om te ginnegaap. En sal jy dit nou glo - ek gee nou
Engels en Geography en ek sukkel self om rigting te vind!

En ek stem met jou saam, weet jy... die ou spulletjie is deesdae vreeslik
vredeliewend. Niemand baklei meer nie - net so af en toe 'n halwe, moeë
belediging na die Antie se kant toe. Wat het van die goeie ou dae geword,
toe almal sommer lekker modder gegooi het? Doer lank terug in 1998?

Maar Katryn het ook al weer soos gewoonlik die spyker oppie kop geslaan -
mens raak moeg vir al dieselle ou onderwerpe en kinderagtigheid, en dan
verdwyn mens maar sommer vir maande aanmekaar om asem te skep. Nou het ek
darem weer bietjie asem - en jy Katryn? En Didi?

Groetnis hier uit my paradys
re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101190 is 'n antwoord op boodskap #101148] Di, 01 Februarie 2005 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette en Suidwester is op die oomblik die enigste 2 "steun pilare" wat die
NG nog vashou lyk dit vir my.

Wat het van Gloudina en Ferdi geword.

Groete

Riaan
Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101192 is 'n antwoord op boodskap #101190] Di, 01 Februarie 2005 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle skep asem vir hernude verwoede gevegte:))
--
Groetnis
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1107248737.675499@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Annette en Suidwester is op die oomblik die enigste 2 "steun pilare" wat die
> NG nog vashou lyk dit vir my.
>
> Wat het van Gloudina en Ferdi geword.
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101203 is 'n antwoord op boodskap #101192] Di, 01 Februarie 2005 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Zuben el-genubi  is tans af-lyn  Zuben el-genubi
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Moenie ons "lurkers" onderskat nie. El is seker daar is baie sulke
sluiplesers soos ek wat net wag vir die regte tema om toe te slaan.

Dit sal interessant wees om 'n "ping" te gee en te sien wie almal lees.
Anders is die nuusgroep soos daai neef van my met die balletrok waarvan
niemand wil praat nie.

"Annette" skryf in boodskap news:ctnhag$eh0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle skep asem vir hernude verwoede gevegte:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Riaan" wrote in message
> news:1107248737.675499@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Annette en Suidwester is op die oomblik die enigste 2 "steun pilare" wat
> die
>> NG nog vashou lyk dit vir my.
>>
>> Wat het van Gloudina en Ferdi geword.
>>
>>
>> Groete
>>
>>
>> Riaan
>>
>
Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101205 is 'n antwoord op boodskap #101203] Di, 01 Februarie 2005 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Niks verkeerd om 'n balletrok te dra nie, solank hy net nie pienk
kousies en balletskoene dra nie;))
--
Groetnis
Annette
> Moenie ons "lurkers" onderskat nie. El is seker daar is baie sulke
> sluiplesers soos ek wat net wag vir die regte tema om toe te slaan.
>
> Dit sal interessant wees om 'n "ping" te gee en te sien wie almal lees.
> Anders is die nuusgroep soos daai neef van my met die balletrok waarvan
> niemand wil praat nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:ctnhag$eh0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hulle skep asem vir hernude verwoede gevegte:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1107248737.675499@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Annette en Suidwester is op die oomblik die enigste 2 "steun pilare"
wat
>> die
>>> NG nog vashou lyk dit vir my.
>>>
>>> Wat het van Gloudina en Ferdi geword.
>>>
>>>
>>> Groete
>>>
>>>
>>> Riaan
>>>
>>
>
Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101206 is 'n antwoord op boodskap #101205] Di, 01 Februarie 2005 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dalk is ou Gloudsie besig om haar pêntierek te knoop noudat die mense so
baie in Irak gestem het? Daai rek het mos lankal afgetjop toe Bush
herverkies is en nou......die arme ou dier!

"Annette" skryf in boodskap news:ctnsl5$uo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Niks verkeerd om 'n balletrok te dra nie, solank hy net nie pienk
> kousies en balletskoene dra nie;))
> --
> Groetnis
> Annette
>> Moenie ons "lurkers" onderskat nie. El is seker daar is baie sulke
>> sluiplesers soos ek wat net wag vir die regte tema om toe te slaan.

>> Dit sal interessant wees om 'n "ping" te gee en te sien wie almal lees.
>> Anders is die nuusgroep soos daai neef van my met die balletrok waarvan
>> niemand wil praat nie.

>> "Annette" wrote in message
>> news:ctnhag$eh0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hulle skep asem vir hernude verwoede gevegte:))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Riaan" wrote in message
>>> news:1107248737.675499@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>>> Annette en Suidwester is op die oomblik die enigste 2 "steun pilare"
> wat
>>> die
>>>> NG nog vashou lyk dit vir my.
>>>>
>>>> Wat het van Gloudina en Ferdi geword.
>>>>
>>>>
>>>> Groete
>>>>
>>>>
>>>> Riaan
>>>>
>>>>
>>>
>>>


>
Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101207 is 'n antwoord op boodskap #101190] Di, 01 Februarie 2005 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja.

"Riaan" skryf in boodskap news:1107248737.675499@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Annette en Suidwester is op die oomblik die enigste 2 "steun pilare" wat die
> NG nog vashou lyk dit vir my.
>
> Wat het van Gloudina en Ferdi geword.
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101208 is 'n antwoord op boodskap #101206] Di, 01 Februarie 2005 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Dalk is ou Gloudsie besig om haar pêntierek te knoop noudat die mense so
> baie in Irak gestem het?

Nou is jy weer besig om te fantaseer dat "omdat so baie mense
in Irak gestem het" alles nou maanskyn en rose is. Besef jy dat
die Kurds in die noorde gestem het, omdat dit veilig daar by hulle
is om te stem, en omdat hulle goed op pad is om onafhanklikheid
te bekom, en die kiem van 'n Kurdestan te skep, wat weer die
hele noordelike gedeelte van Klein-Asië in wanbalans gaan gooi.
En die Shiites in die suide weet dat hulle die meerderheid gaan
wees, en ONTHOU, hulle is vriende met Iran. Dis waar die
VSA die gebakte pere gaan ontdek.

Gloudina
Re: Vir Sakkie [boodskap #101209 is 'n antwoord op boodskap #101170] Di, 01 Februarie 2005 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[5]  is tans af-lyn  Sakkie[5]
Boodskappe: 26
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Hallo jong,

Wat het daai klomp bederfde klomp ausiekies te sê gehad toe ons (jy's nog
een van ons onthou!!!) die 3nasies gewen het. Ek is seker hulle was maar
stil. OK!! die toer deur rooinekland was nou nie soo-o-o-o-o-o rooskleurig
nie. Ek sien nou die aand op TV een van die perde hier homself 'n soutie
noem!!!! Ek is oortuig as of hy of die regiseur geweet het waarvoor
"soutie" staan sou hy dit nie 'n donner gesê het nie!!! Ek wonder of 'n
vroumens ook 'n soutie genoem kan word:-))))))))

Gro-o-o-o-o-oot Groetnis!!!!!

"Bobby" skryf in boodskap news:hagLd.142017$K7.118942@news-server.bigpond.net.au...
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:RIWdnVALvpAq1WbcRVn-vQ@is.co.za...
>
> Wat het van ons
>> onderwyseres in Australië geword. Die een wat saam met my op skool was
>> onder in die Kaap. Julle twee het altyd lekker gesels.
>>
>
> HUH? Het iemand my nou wakker geroep? Sakkie, my ou vriend van skooldae se
> tyd! Haai, weet jy, dis nou al wragtag omtrent dertig jaar??!!! Ek's nog
> steeds hier onner, nog steeds onnerwyseres - nou slegs drie dae 'n week, dus
> het ek nou meer tyd om te ginnegaap. En sal jy dit nou glo - ek gee nou
> Engels en Geography en ek sukkel self om rigting te vind!
>
> En ek stem met jou saam, weet jy... die ou spulletjie is deesdae vreeslik
> vredeliewend. Niemand baklei meer nie - net so af en toe 'n halwe, moeë
> belediging na die Antie se kant toe. Wat het van die goeie ou dae geword,
> toe almal sommer lekker modder gegooi het? Doer lank terug in 1998?
>
> Maar Katryn het ook al weer soos gewoonlik die spyker oppie kop geslaan -
> mens raak moeg vir al dieselle ou onderwerpe en kinderagtigheid, en dan
> verdwyn mens maar sommer vir maande aanmekaar om asem te skep. Nou het ek
> darem weer bietjie asem - en jy Katryn? En Didi?
>
> Groetnis hier uit my paradys
>
Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101219 is 'n antwoord op boodskap #101208] Wo, 02 Februarie 2005 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Harra, harra....... Jou opinies val deesdae soveelmaal in die gat dat jy
eintlik stil geraak het. Wat ek egter fassinerend van jou en jou tipe
vind, is die feit dat julle absoluut nie omgee dat Amerika in sy moer in
gaan net solank julle reg is nie? Besef jy nie dat as die VSA sink, dan
sink Kanada en die vrye wêreld saam met hom nie? En onthou, dan sal daar
nie 'n plek wees om na weg toe te hol as dinge vir jou te warm begin raak
nie!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:JpednY6X7_fSTmLcRVn-uw@rogers.com...
>
> Nou is jy weer besig om te fantaseer dat "omdat so baie mense
> in Irak gestem het" alles nou maanskyn en rose is. Besef jy dat
> die Kurds in die noorde gestem het, omdat dit veilig daar by hulle
> is om te stem, en omdat hulle goed op pad is om onafhanklikheid
> te bekom, en die kiem van 'n Kurdestan te skep, wat weer die
> hele noordelike gedeelte van Klein-Asië in wanbalans gaan gooi.
> En die Shiites in die suide weet dat hulle die meerderheid gaan
> wees, en ONTHOU, hulle is vriende met Iran. Dis waar die
> VSA die gebakte pere gaan ontdek.
>
> Gloudina
>
Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101225 is 'n antwoord op boodskap #101219] Wo, 02 Februarie 2005 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Besef jy nie dat as die VSA sink, dan
> sink Kanada en die vrye wêreld saam met hom nie? En onthou, dan sal daar
> nie 'n plek wees om na weg toe te hol as dinge vir jou te warm begin raak
> nie!

Man, ek is jammer om vir jou te ontnugter. Maar die
Kanadese dollar klim en klim soos die Amerikaanse
dollar sink en sink. En ons oorskotte klim en klim
soos die Amerikaanse wanbalanse klim en klim. En
Sjina vry na ons. Dit is alreeds ons tweede-grootste
handelsmaat. Met ons baie basiese grondstowwe, het
Sjina ons vreeslik nodig.
Bo en behalwe dit, onthou dat die euro ook klim en
klim teen die Amerikaanse dollar. En Kanada en die
Europese blok dink dieselfde op politieke vlak. Dis
die VSA wat uit die pas marsjeer.
Ek wonder altyd hoekom die regsgesindes in SA altyd
so pro-Amerikaans is? Hoekom is jou opinies nie
gekleur met die opinies van die mense in Duitsland nie?
Hoekom is jy so pro-Amerikaans liewers as pro-
Duits?

Gloudina
Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101227 is 'n antwoord op boodskap #101225] Wo, 02 Februarie 2005 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Antie Gloudina

Op die oomblik is ek so bekommerd oor die NG dat ek skoon bly is om jou weer
hier te sien. Gloudina, kan jy vir Propacem onthou ?. Weet jy dalk waar hy
hom bevind.

Groete

Riaan
Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101228 is 'n antwoord op boodskap #101227] Wo, 02 Februarie 2005 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Hallo Antie Gloudina
>
> Op die oomblik is ek so bekommerd oor die NG dat ek skoon bly is om jou weer
> hier te sien. Gloudina, kan jy vir Propacem onthou ?. Weet jy dalk waar hy
> hom bevind.

Hoekom is jy verlig om my "weer te sien." Ek pos dan so
gereeld hier. Miskien was daar iets verkeerd met jou
rekenaar se stellings.
Ek kan Propacem baie goed onthou. Sy naam is Leswin
Laubscher en hy is 'n professor iewers in die VSA. Ek dink
die laaste plek waar hy was is Pittsburgh. Hoekom is jy
so gretig om iets oor hom te weet? Ek sou dink dat jy nie
veel vir sy opinies omgegee het toe hy op die nuusgroep
was nie. Maar miskien is ek verkeerd. Wat onthou jy van
hom?

Gloudina
Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101231 is 'n antwoord op boodskap #101225] Do, 03 Februarie 2005 05:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Presies ja, so trek julle maar altyd voordeel uit die VSA en sy makings.
Julle laat dink my aan die walvis met sy roofvisse wat saam met hom swem om
die afval op te skep wat by die walvis se bek verbygaan. Of soos die
bosluisvoël wat die buffel skoon vreet van die parasiete. Die nugter
waarheid is dat so 'n vis of voël nooit 'n walvis of 'n buffel gaan of kan
wees nie. Kanada? Dis net daar oor die Amerikaners julle verdra en julle
nut het vir hulle. Niks meer nie.
Natuurlik sal Sjina na julle vry! JULLE is die bliksems wat die robbe
vermoor en hul penisse aan die jagse Sjinese verkoop soodat hulle nog meer
koerasie kan kry en nog meer Sjinesies maak!
Ek is nie beduidend pro-VSA nie, net definitief anti-Kanada en wie is
die oorsaak? Kyk in 'n spieël! Hoekom moet ek eerder pro-Duits wees?
Ek het 'n groot bewondering vir die Duitsers se intellek en hul tegnologiese
vermoëns en ons het nogal 'n historiese verband met ons land, so ek is nie
anti-Duits nie.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:hoCdnf9M5pmHTZ3fRVn-hg@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Besef jy nie dat as die VSA sink, dan
>> sink Kanada en die vrye wêreld saam met hom nie? En onthou, dan sal
>> daar
>> nie 'n plek wees om na weg toe te hol as dinge vir jou te warm begin raak
>> nie!
>
> Man, ek is jammer om vir jou te ontnugter. Maar die
> Kanadese dollar klim en klim soos die Amerikaanse
> dollar sink en sink. En ons oorskotte klim en klim
> soos die Amerikaanse wanbalanse klim en klim. En
> Sjina vry na ons. Dit is alreeds ons tweede-grootste
> handelsmaat. Met ons baie basiese grondstowwe, het
> Sjina ons vreeslik nodig.
> Bo en behalwe dit, onthou dat die euro ook klim en
> klim teen die Amerikaanse dollar. En Kanada en die
> Europese blok dink dieselfde op politieke vlak. Dis
> die VSA wat uit die pas marsjeer.
> Ek wonder altyd hoekom die regsgesindes in SA altyd
> so pro-Amerikaans is? Hoekom is jou opinies nie
> gekleur met die opinies van die mense in Duitsland nie?
> Hoekom is jy so pro-Amerikaans liewers as pro-
> Duits?
>
> Gloudina
>
Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101235 is 'n antwoord op boodskap #101148] Do, 03 Februarie 2005 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe weet jy Suidwester is 'n man?:))

Toemaar, wag, ek onthou nou - hy raak opgewonde as hy 'n dame met 'n
laehalsbloes en minirompie sien:))
--
Groetnis
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1107411438.315464@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Niks fout met my rekenaar nie, maar ek weet dat my ISP 'n bietjie van 'n
> probleem gehad het.
>
> Dit is waar dat ek nie met van sy opinies saamgestem het nie, net soos wat
> ek nie met baie van jou opinies saamstem nie, maar is dit nie juis dit wat
> 'n NG interesant maak nie.
>
> Wat ek natuurlik baie van die man geniet het is die feit dat hy bereid was
> om te redeneer oor sy standpunte.
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:2-ednSL3rLODeZ3fRVn-ig@rogers.com...
>
>> Hoekom is jy verlig om my "weer te sien." Ek pos dan so
>> gereeld hier. Miskien was daar iets verkeerd met jou
>> rekenaar se stellings.
>> Ek kan Propacem baie goed onthou. Sy naam is Leswin
>> Laubscher en hy is 'n professor iewers in die VSA. Ek dink
>> die laaste plek waar hy was is Pittsburgh. Hoekom is jy
>> so gretig om iets oor hom te weet? Ek sou dink dat jy nie
>> veel vir sy opinies omgegee het toe hy op die nuusgroep
>> was nie. Maar miskien is ek verkeerd. Wat onthou jy van
>> hom?
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101236 is 'n antwoord op boodskap #101228] Do, 03 Februarie 2005 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Niks fout met my rekenaar nie, maar ek weet dat my ISP 'n bietjie van 'n
probleem gehad het.

Dit is waar dat ek nie met van sy opinies saamgestem het nie, net soos wat
ek nie met baie van jou opinies saamstem nie, maar is dit nie juis dit wat
'n NG interesant maak nie.

Wat ek natuurlik baie van die man geniet het is die feit dat hy bereid was
om te redeneer oor sy standpunte.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:2-ednSL3rLODeZ3fRVn-ig@rogers.com...

> Hoekom is jy verlig om my "weer te sien." Ek pos dan so
> gereeld hier. Miskien was daar iets verkeerd met jou
> rekenaar se stellings.
> Ek kan Propacem baie goed onthou. Sy naam is Leswin
> Laubscher en hy is 'n professor iewers in die VSA. Ek dink
> die laaste plek waar hy was is Pittsburgh. Hoekom is jy
> so gretig om iets oor hom te weet? Ek sou dink dat jy nie
> veel vir sy opinies omgegee het toe hy op die nuusgroep
> was nie. Maar miskien is ek verkeerd. Wat onthou jy van
> hom?
>
> Gloudina
>
Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101238 is 'n antwoord op boodskap #101225] Do, 03 Februarie 2005 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Miskien is ek bietjie sentimenteel so vroeg in die nuwe jaar, maar ek mis
regtig die Reisiger. Hier is een van sy poste vir die persone wat nie weet
wie hy was nie.

Hy het my altyd lekker laat lag

Wil graag Vrymesselaars gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die vir die
deursettings vermoë en vasberadenheid. En die deurlopende
stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Asook om
bydraes van die reisiger te lees, en oplossings op 'n beter
manier te implementeer. En om ondersteuning te lewer, aan die
talle aspekte van die samelewing op die Planeet. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op
die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

Wil ook graag vriende en bydraers van artikels by nuusgroepe
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op
die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid
om die reisiger se bydraes te lees. En om kommentaar, partykeer
humoristies (hemel reis sentrums) daaroor te plaas. Asook vir
die gediggies wat geplaas word en gesprekke wat hier gevoer
word. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Insluitend
die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance.En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om kwaliteit van
kommunikasie met die reisiger te verhoog. Onthou die oomblik het
aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan
enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse.
Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

Wil voorstel details van ontmoetings word met die volgende
persone bespreek:

(1) Die manlike persoon met swart lang broek en swart
leerbaadjie by die internet kafee, wat na die reisiger se kant
gekyk het.

(2) 'n Afrikaanse vrou wat direk agter die reisiger in 'n
vliegtuig gesit het, tydens die reisiger se groei periode.
Omtrent Julie/Augustus 1999.

(3) 'n Man wat in 'n motor voertuig gesit het, by 'n
restaurant/kafee langs die snelweg. Terwyl die reisiger geëet en
boek gelees het. Omtrent 30 Desember 1999.

Wil hoogstens voorstel Vrymesselaars deel op meriete met bg.
gevalle. Veral die laaste geval - die persoon is direk
verantwoordelik vir die reisiger se besluit om bydraes aangaande
David Icke te kanselleer.

Dit sal inninglik waardeer word indien bg. persone se name en
vanne per e-pos aan die reisiger gestuur word, indien moontlik.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Vrymesselaars verstaan die redes hoekom bydraes oor David Icke
gekanselleer is. :) Meer genotvolle ontmoetings kan tussen
vriende en die reisiger plaasvind. :) Groter eenheid kan teweeg
gebring word. :) Vrede en voorspoed kan uitnemend verhoog word.
:) Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
:) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101239 is 'n antwoord op boodskap #101238] Do, 03 Februarie 2005 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek mis baie meer vir Henrietietjie:))
--
Groetnis
Annette
> Miskien is ek bietjie sentimenteel so vroeg in die nuwe jaar, maar ek mis
> regtig die Reisiger. Hier is een van sy poste vir die persone wat nie weet
> wie hy was nie.
>
> Hy het my altyd lekker laat lag
>
>
> Wil graag Vrymesselaars gelukwens vir die super sukses wat
> bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
> Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die vir die
> deursettings vermoë en vasberadenheid. En die deurlopende
> stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Asook om
> bydraes van die reisiger te lees, en oplossings op 'n beter
> manier te implementeer. En om ondersteuning te lewer, aan die
> talle aspekte van die samelewing op die Planeet. Insluitend die
> menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
> Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op
> die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
> baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
> waardeer.
>
> Wil ook graag vriende en bydraers van artikels by nuusgroepe
> gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
> die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op
> die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid
> om die reisiger se bydraes te lees. En om kommentaar, partykeer
> humoristies (hemel reis sentrums) daaroor te plaas. Asook vir
> die gediggies wat geplaas word en gesprekke wat hier gevoer
> word. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op die
> Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Insluitend
> die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
> Afrika Renaissance.En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie.
> Dit word inniglik waardeer.
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om kwaliteit van
> kommunikasie met die reisiger te verhoog. Onthou die oomblik het
> aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan
> enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse.
> Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
> / of te verander na vrye wil.
>
> Wil voorstel details van ontmoetings word met die volgende
> persone bespreek:
>
> (1) Die manlike persoon met swart lang broek en swart
> leerbaadjie by die internet kafee, wat na die reisiger se kant
> gekyk het.
>
> (2) 'n Afrikaanse vrou wat direk agter die reisiger in 'n
> vliegtuig gesit het, tydens die reisiger se groei periode.
> Omtrent Julie/Augustus 1999.
>
> (3) 'n Man wat in 'n motor voertuig gesit het, by 'n
> restaurant/kafee langs die snelweg. Terwyl die reisiger geëet en
> boek gelees het. Omtrent 30 Desember 1999.
>
> Wil hoogstens voorstel Vrymesselaars deel op meriete met bg.
> gevalle. Veral die laaste geval - die persoon is direk
> verantwoordelik vir die reisiger se besluit om bydraes aangaande
> David Icke te kanselleer.
>
> Dit sal inninglik waardeer word indien bg. persone se name en
> vanne per e-pos aan die reisiger gestuur word, indien moontlik.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
> Vrymesselaars verstaan die redes hoekom bydraes oor David Icke
> gekanselleer is. :) Meer genotvolle ontmoetings kan tussen
> vriende en die reisiger plaasvind. :) Groter eenheid kan teweeg
> gebring word. :) Vrede en voorspoed kan uitnemend verhoog word.
> :) Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
> :) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
> vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)
>
> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
> 'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
> 21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
> all.
>
> Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
> Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
> en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
> leiding. :)
>
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
> Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
> Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
> hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
>
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
> word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
> sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
> aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
>
Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101241 is 'n antwoord op boodskap #101235] Do, 03 Februarie 2005 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Alles hang werklik af van hoe oud daai dame is......hoe ouer hoe meer humor
is nodig!

"Annette" skryf in boodskap news:ctsfv4$333$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe weet jy Suidwester is 'n man?:))
>
> Toemaar, wag, ek onthou nou - hy raak opgewonde as hy 'n dame met 'n
> laehalsbloes en minirompie sien:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Riaan" wrote in message
> news:1107411438.315464@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Niks fout met my rekenaar nie, maar ek weet dat my ISP 'n bietjie van 'n
>> probleem gehad het.

>> Dit is waar dat ek nie met van sy opinies saamgestem het nie, net soos
>> wat
>> ek nie met baie van jou opinies saamstem nie, maar is dit nie juis dit
>> wat
>> 'n NG interesant maak nie.

>> Wat ek natuurlik baie van die man geniet het is die feit dat hy bereid
>> was
>> om te redeneer oor sy standpunte.


>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:2-ednSL3rLODeZ3fRVn-ig@rogers.com...

>>> Hoekom is jy verlig om my "weer te sien." Ek pos dan so
>>> gereeld hier. Miskien was daar iets verkeerd met jou
>>> rekenaar se stellings.
>>> Ek kan Propacem baie goed onthou. Sy naam is Leswin
>>> Laubscher en hy is 'n professor iewers in die VSA. Ek dink
>>> die laaste plek waar hy was is Pittsburgh. Hoekom is jy
>>> so gretig om iets oor hom te weet? Ek sou dink dat jy nie
>>> veel vir sy opinies omgegee het toe hy op die nuusgroep
>>> was nie. Maar miskien is ek verkeerd. Wat onthou jy van
>>> hom?
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>>


>
Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101247 is 'n antwoord op boodskap #101241] Do, 03 Februarie 2005 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van jou of haar kant?:))
--
Groetnis
Annette
> Alles hang werklik af van hoe oud daai dame is......hoe ouer hoe meer humor
> is nodig!
> "Annette" wrote in message
> news:ctsfv4$333$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoe weet jy Suidwester is 'n man?:))
>>
>> Toemaar, wag, ek onthou nou - hy raak opgewonde as hy 'n dame met 'n
>> laehalsbloes en minirompie sien:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1107411438.315464@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Niks fout met my rekenaar nie, maar ek weet dat my ISP 'n bietjie van 'n
>>> probleem gehad het.
>
>>> Dit is waar dat ek nie met van sy opinies saamgestem het nie, net soos
>>> wat
>>> ek nie met baie van jou opinies saamstem nie, maar is dit nie juis dit
>>> wat
>>> 'n NG interesant maak nie.
>
>>> Wat ek natuurlik baie van die man geniet het is die feit dat hy bereid
>>> was
>>> om te redeneer oor sy standpunte.
>
>
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:2-ednSL3rLODeZ3fRVn-ig@rogers.com...
>
>>>> Hoekom is jy verlig om my "weer te sien." Ek pos dan so
>>>> gereeld hier. Miskien was daar iets verkeerd met jou
>>>> rekenaar se stellings.
>>>> Ek kan Propacem baie goed onthou. Sy naam is Leswin
>>>> Laubscher en hy is 'n professor iewers in die VSA. Ek dink
>>>> die laaste plek waar hy was is Pittsburgh. Hoekom is jy
>>>> so gretig om iets oor hom te weet? Ek sou dink dat jy nie
>>>> veel vir sy opinies omgegee het toe hy op die nuusgroep
>>>> was nie. Maar miskien is ek verkeerd. Wat onthou jy van
>>>> hom?
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101252 is 'n antwoord op boodskap #101231] Do, 03 Februarie 2005 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf
Kanada? Dis net daar oor die Amerikaners julle verdra en julle
> nut het vir hulle. Niks meer nie.

Mag ek jou daaraan herinner dat Kanada groter in oppervlak
is as die VSA?
Mag ek jou ook daaraan herinner dat die laaste keer toe
die VSA en Kanada teen mekaar geveg het ( in 1812)
Kanada gewen het?

Tant Hessie van die Algonquins
Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101253 is 'n antwoord op boodskap #101239] Do, 03 Februarie 2005 16:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Ek mis baie meer vir Henrietietjie:))

Ja, ek ook. Ek dink ek moet vir Hennerietjie se pa
skryf en vra wat aangaan? Miskien is hy te hard op
die kind.

Gloudina
Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101255 is 'n antwoord op boodskap #101247] Vr, 04 Februarie 2005 05:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Beide!

"Annette" skryf in boodskap news:ctst2s$lh4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van jou of haar kant?:))
> --
> Groetnis
> Annette
>> Alles hang werklik af van hoe oud daai dame is......hoe ouer hoe meer
> humor
>> is nodig!
>> "Annette" wrote in message
>> news:ctsfv4$333$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoe weet jy Suidwester is 'n man?:))
>>>
>>> Toemaar, wag, ek onthou nou - hy raak opgewonde as hy 'n dame met 'n
>>> laehalsbloes en minirompie sien:))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Riaan" wrote in message
>>> news:1107411438.315464@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>>> Niks fout met my rekenaar nie, maar ek weet dat my ISP 'n bietjie van
> 'n
>>>> probleem gehad het.
>>
>>>> Dit is waar dat ek nie met van sy opinies saamgestem het nie, net soos
>>>> wat
>>>> ek nie met baie van jou opinies saamstem nie, maar is dit nie juis dit
>>>> wat
>>>> 'n NG interesant maak nie.
>>
>>>> Wat ek natuurlik baie van die man geniet het is die feit dat hy bereid
>>>> was
>>>> om te redeneer oor sy standpunte.
>>
>>
>>>> "@rogers.com" wrote in message
>>>> news:2-ednSL3rLODeZ3fRVn-ig@rogers.com...
>>
>>>> > Hoekom is jy verlig om my "weer te sien." Ek pos dan so
>>>> > gereeld hier. Miskien was daar iets verkeerd met jou
>>>> > rekenaar se stellings.
>>>> > Ek kan Propacem baie goed onthou. Sy naam is Leswin
>>>> > Laubscher en hy is 'n professor iewers in die VSA. Ek dink
>>>> > die laaste plek waar hy was is Pittsburgh. Hoekom is jy
>>>> > so gretig om iets oor hom te weet? Ek sou dink dat jy nie
>>>> > veel vir sy opinies omgegee het toe hy op die nuusgroep
>>>> > was nie. Maar miskien is ek verkeerd. Wat onthou jy van
>>>> > hom?
>>>> >
>>>> > Gloudina
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101256 is 'n antwoord op boodskap #101252] Vr, 04 Februarie 2005 05:38 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja wel, met julle groot oppervlak doen julle darem ook maar niks in
vergelyking met die VSA nie! Wil jy vandag die Amerikaners aanvat? Julle
sal nie 'n spieël nodig hê om julle eie gatte te sien nie......

"@rogers.com" skryf in boodskap news:cPCdnYwOTp2t1J_fRVn-oA@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
> Kanada? Dis net daar oor die Amerikaners julle verdra en julle
>> nut het vir hulle. Niks meer nie.
>
> Mag ek jou daaraan herinner dat Kanada groter in oppervlak
> is as die VSA?
> Mag ek jou ook daaraan herinner dat die laaste keer toe
> die VSA en Kanada teen mekaar geveg het ( in 1812)
> Kanada gewen het?
>
> Tant Hessie van die Algonquins
>
Vorige onderwerp: Gezocht: Ria van der Merwe (De Vries)
Volgende onderwerp: Wie onthou nog?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 07:06:51 MGT 2024