| Super 12 [boodskap #101017] |
Di., 18 Januarie 2005 08:39  |
Koos Bomskok
Boodskappe: 9 Geregistreer: Januarie 2005
|
Junior Lid |
|
|
Ek hoor die SA Super 12 spanne se span groepe is bekend gemaak, kan nie meer
wag om te sien hoe die Stormers die jaar vertoon nie. 8 uit die finale
groep moet gekleurde spelers wees.
|
|
|
|
|
|
| Re: Super 12 [boodskap #101021 is 'n antwoord op boodskap #101017] |
Di., 18 Januarie 2005 10:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder hoeveel Indiese en Chinese spelers gaan die spanne haal:))
--
Groetnis
Annette
@yahoo.com> skryf in boodskap news:csii04$oaf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hoor die SA Super 12 spanne se span groepe is bekend gemaak, kan nie meer
> wag om te sien hoe die Stormers die jaar vertoon nie. 8 uit die finale
> groep moet gekleurde spelers wees.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Super 12 [boodskap #101027 is 'n antwoord op boodskap #101017] |
Di., 18 Januarie 2005 13:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoe gaan Botha en Habana met mekaar kommunikeer?:))
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:HJCdnfbhW_FOZnHcRVn-qg@is.co.za...
> Ja, sal nogal interessant wees. Die twee streepdonkies word gereken die
> beste senters in die land te wees, maar hulle klou die bal onder die arm
> soos 'n bobbejaan 'n karkoer vasklou en kan nie uitgee nie. Hulle ken ook
> nie van om of verby 'n ou te hardloop nie...wil dwarsdeur en dan loop alles
> net daar dood. Maar, ou Jakkie sien ek gaan spesiaal die Stormers se
> openingswedstryd in Dubai dophou sodat hy sy Bokke kan ondersteun. Arme
> man...
> "Riaan" wrote in message
> news:1106045421.335597@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Persoonlik kan ek nie wag vir die Bulls se senter paar (Botha en Habana)
>> om vir die hele land te wys dat die WP / Stormers / Springbok senterpaar
>> useless is nie
>>
>>
>> Groete
>>
>>
>> Riaan
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:2cKdnXGeM5RSQnHcRVn-jQ@is.co.za...
>>> Maklik. Ons hele land se bevolking is nie eers so groot soos 'n klein
>>> stad in SA nie en ons Namibiese help julle SA spanne ook maar lekker.
>>> Percy Montgomery wat die Bokke en die WP al jare dien, is 'n
>>> Walvisbaaier. So kan ons aangaan, maar dit maak nie van die Stormers
>>> enigiets nie. Hulle gaan vanjaar aan erge blouskok ly..... dis mos al
>>> waaroor die WP-manne bly kan wees. Hulle het darem 'n stepie blou op
>>> hul truie!
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|