Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » My Eie
My Eie [boodskap #100640] Vr, 10 Desember 2004 08:09 na volgende boodskap
Shu Mei Lo  is tans af-lyn  Shu Mei Lo
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 2004
Karma: 0
Junior Lid
Ek is Deneile, 'n 27 jarige ou van Franschhoek, dit is my probeer slag as
poesie, maak ek dit of val ek ver te kort......Laat weet my asb......

083 7222 049

Ek het nog vele meer, almal naamloos soos die een hier onder

///////////////////////////////////////////////////////////\ \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\

verwronge liefde hart verskeurende pyn

sal die swart son tog more verdwyn

gil geluide verswikte emosie

diep in my siel 'n groiende erosie

tien keer verstrengel in 'n versmorende net

ek spartel ek sidder sonder dat jy op let

gesplinterde gevoelens in puin gele

alles oor woorde reeds gese

toe gegooi omgedol uitgekalwer afgebind

liefde so wreed verslind

my diep pyn vlak in jou oe

was jy al ooit se vervlenterd of bewoee

dit maak nie saak hoe wie of wat

al wat die reeds gekoolde hart bevat

is 'n eensame begeerte strelende gedagte

van soeter donker nagte
Re: My Eie [boodskap #100641 is 'n antwoord op boodskap #100640] Vr, 10 Desember 2004 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Shu Mei Lo" skryf

> Ek is Deneile, 'n 27 jarige ou van Franschhoek, dit is my probeer slag as
> poesie, maak ek dit of val ek ver te kort......Laat weet my asb......
> Ek het nog vele meer, almal naamloos soos die een hier onder

Nou laat ons hoor. Maar die volgende een
moet asseblief tog nie oor "die liefde" gaan
nie.
En onthou tog nou maar daardie ümlaut op
dáái woord wat jy gebruik in plaas van die
goeie Afrikaanse woord "digwerk" - anders
kry jy allerhande opmerkings van mense soos
Jonas wat altyd van beter weet.

Tant Hessie van Helshoogte
Re: My Eie [boodskap #100646 is 'n antwoord op boodskap #100641] Vr, 10 Desember 2004 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P_65  is tans af-lyn  P_65
Boodskappe: 43
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Volle Lid
@rogers.com schreef op 10/12/2004 :
> "Shu Mei Lo" skryf
>
>> Ek is Deneile, 'n 27 jarige ou van Franschhoek, dit is my probeer slag as
>> poesie, maak ek dit of val ek ver te kort......Laat weet my asb......
>> Ek het nog vele meer, almal naamloos soos die een hier onder
>
> Nou laat ons hoor. Maar die volgende een
> moet asseblief tog nie oor "die liefde" gaan
> nie.
> En onthou tog nou maar daardie ümlaut op
> dáái woord wat jy gebruik in plaas van die
> goeie Afrikaanse woord "digwerk" - anders
> kry jy allerhande opmerkings van mense soos
> Jonas wat altyd van beter weet.
>
> Tant Hessie van Helshoogte

en waarom mag die volgende nie over die liefde gaan nie

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: My Eie [boodskap #100652 is 'n antwoord op boodskap #100640] So, 12 Desember 2004 06:20 Na vorige boodskap
Die Gemaskerde Donder[1]  is tans af-lyn  Die Gemaskerde Donder[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 10 Dec 2004 10:09:35 +0200, "Shu Mei Lo" wrote:

> Ek is Deneile, 'n 27 jarige ou van Franschhoek, dit is my probeer slag as
> poesie, maak ek dit of val ek ver te kort......Laat weet my asb......

Neewat ou swaerrie, ek reken jy maak dit deeglik. Ek sou sommer sê, en
ek sê dit nie maklik nie, "Deneille, jong, jy's 'n regte poesie, en dit
sommer om hard te probeer, en nogal met die eerste probeerslag".

> Ek het nog vele meer, almal naamloos soos die een hier onder

Laat kom hulle!

Ns. Wat van die ene van my, dis in die japanese Haai-Poe styl:

Avokadopere
Makie hare mere.
Vorige onderwerp: Gedigte van INGRID JONKER
Volgende onderwerp: " Kerstyd in die Laer " deur JOUBERO MALHERBE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 06:27:34 MGT 2024