Re: "Dreyersverdriet" [boodskap #298 is 'n antwoord op boodskap #296] |
Sa, 24 Mei 2003 16:42 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 24 May 2003 16:52:59 +0200, "Andries Kriel"
wrote:
>>> Nee, Jack Lyon is Afrikaans. Hy het dalk Engelse voorouers of iet gehad,
>>> weet nie. ken nie sy familie geskiedenis nie.
>
> ...of Engelse voorouers of iets gehad,...
>
> of iet wat, Dries?
> Ek vra nederig onverskooning vir die spelfout.
>
>
LOL:-))) Jou sin vir humor is onverbeterlik, Andries
Speedy
- 'n skaterlaggende een. (selfs harder as
die bulderende lorries op die brug!)
|
|
|
Re: "Dreyersverdriet" [boodskap #299 is 'n antwoord op boodskap #297] |
Sa, 24 Mei 2003 18:08 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hulle word nie gesien as Engelse nie. Al die Lyonse hier is Afrikaans
sprekende mense.
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0305240815.3a86b14f@posting.google.com...
> "Andries Kriel" wrote in message
news:...
>>> Maar hulle verander nie die name van die plase nie? Bv Jack Lyon (ek
>>> neem aan hy is Engels?).
>>>
>> Nee, Jack Lyon is Afrikaans. Hy het dalk Engelse voorouers of iet gehad,
>> weet nie. ken nie sy familie geskiedenis nie.
>
> As "Jack Lyon" afrikaans sprekend is, en homself as afrikaans sien en
> as afrikaner aanvaar word beteken dit mos dat daar wel "oor en weer
> gekuier" was tussen die twee groepe.
>
> Lorinda
|
|
|
Re: geen [boodskap #300 is 'n antwoord op boodskap #294] |
Sa, 24 Mei 2003 18:31 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Speedy Conzales skryf in boodskap news:...
>>
>> Waar kom jou kuiermense vandaan, en hoe behuis jy hulle onder die brug?
>>
>> Lorinda
>>
>
> Verdomp Lorinda, ek het 'n kolossale huis.
> Met 'n rivier wat deur die woonvertrek vloei!
> Dit is 'n grootpad (4 lane!) wat oor die brug
> lei, en 'n afvoerwatersloot loop onderdeur.
> Die karre gaan heel speedy daaroor, hoor!
>
> Speedy
Jy sê steeds nie waar jou kuiermense vandaan kom nie, en, in die lig
van jou beroep of hulle vrywillig daar is nie?
Lorinda
|
|
|
Re: geen [boodskap #302 is 'n antwoord op boodskap #300] |
Sa, 24 Mei 2003 18:51 |
Speedy Conzales
Boodskappe: 94 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
>
>
> Jy sê steeds nie waar jou kuiermense vandaan kom nie, en, in die lig
> van jou beroep of hulle vrywillig daar is nie?
>
> Lorinda
Was jy nog nie in omstandighede waar jy ietwat onwillig
van 'n voertuig ontslae geraak het nie? 'n Ander kar
gekoop bv. met steeds sentimentele gehegtheid aan
die vorige? En was jy altyd vrywillig daar?
Speedy
|
|
|