Ek het gister iets verskriklik snaaks beleef. Ek was in hierdie
hardewarewinkel en staan en kyk hoe 'n nader kliënt 'n ghriespomp terugbring
wat hy blykbaar vroeër die dag gekoop het. Hulle kom 'af die Kaap af' en
hulle wil skaap braai en hy gebruik blykbaar 'n ghriespomp om die marinade
toe te dien. Hy vertel toe vir die meisie agter die toonbank dat hy, toe
hy by die huis gekom het, gesien het dat die ander mense in sy groep
reggekom het en daarom wil hy die pomp teruggee. Nuuskierig wil die meisie
toe weet wat hulle gedoen het?
"Hulle het sommer my vrou se koekspuit gebruik," antwoord
hy....bedoelende natuurlik koekversiersuikerspuit!
Sy word so effe rooi en vra: "Het die vleis nie snaaks geruik nie?"
He-he!
Wat is julle mening omtrent die kwien wat skielik 'n oudiensie onthou? Die
hele storie klink maar baie verdag, en sy kan nie eers ondervra word hoekom
sy nou skielik so iets kon onthou nie.
Annette
Vir die mense wat die afgelope tyd so bietjie lieg en/of valse goed beweer
op die nuusgroep. (Slegs vir die wat Outlook Express gebruik, as jy 'n ander
nuusleser gebruik is ek seker jy weet in elk geval hoe om dit te doen)
1. Regs kliek op 'n boodskap en kies "Properties".
2. Kies die "Details" tab.
Daar behoort jy (in die meeste gevalle) alles te kan sien wat jy moet weet
om agter te kom vanwaar iemand pos.
Voorbeeld : (Fiktiewe voorbeelde, enige ooreenkomste met die werklikheid is
bloot toevallig)
Iemand sê byvoorbeeld hy pos van bv. Welkom af, maar jy dink hy pos van
Nederland af:
Kyk wat staan onder "Details" by "NNTP-Posting-Host:"
1. As dit 'n IP adres is (bv. 213.51.190.236), doen 'n tracert op daardie
adres.
Gaan in 'n DOS Window en tik "tracert 213.51.190.236" en enter.
Jy behoort iets te kry soos:
Tracing route to cc140774-a.emmen1.dr.home.nl [213.51.190.236]
over a maximum of 30 hops:
En dan die presiese "pad" van jou rekenaar af tot by daardie adres.
As die "pad" na Nederland toe is, soos in die geval, dan weet jy die ou pos
beslis nie van Welkom in Suid Afrika af nie.
2. Onder "NNTP-Posting-Host:" kan daar ook iets staan soos
"pc5X-01-p2X2.nt.saix.net"
Jy kan op presies dieselfde manier as hierbo 'n tracert doen op wat ookal by
"NNTP-Posting-Host" staan.
As daar dan twee boodskappe (een omtrent 10 minute na die ander een gestuur)
op die nuusgroep is van twee persone wat jy vermoed dieselfde mens is en
deur tracert kom jy agter hulle IPs verskil en hulle pos nog uit twee
verskillend lande wat ver van mekaar af is (beslis nie 'n afstand wat in 10
minute afgelê kan word nie), dan kan jy maar weet hulle is nie dieselfde
persoon nie.
Hoop dit help.
PS: Daar is maniere om te keer dat mense jy IP uitvind deur deur 'n proxy
server te stuur ens., maar dit is gewoontlik opvallend en nie die geval in
die boonste fiktiewe voorbeeld nie:-)
> luister hier GLOUDIENA!!! WIE DE FOK DINK JY IS JY!!!!!...........JOU KLEIN
> OU SNOTGAT TANNIE WAT DINK DAT sy ALLES beter WEET EN DAT sy N BETER PERSOON
> IS ...... WEL LAAT EK NOU MOOI VIR JOU VERDUIDLIK GLOUDINA.......... JOU
> PERSOONLIKHEID EN ATTITUDE IS regtig VROT...... EK GLO NIE JY HET BAIE
> VRIENDE EN KENNISE NIE.......EN JYS MAAR EENSAAM.......... WEL DIS JOU EIE
> SKULD........DIT IS OM JOU PERSOONLIKHEID WAT VROT IS.
> DIT IS HOEKOM JY MAAR HIER OP DIE NUUSGROEP INKOM MET JOU VETGAT EN MAAR
> ALMAL AANVAT WAT JY KAN AANVAT EN MAAK ASOF JY DIE NICESTE ANTIE OPPIE
> WERELD IS ........ SE MOER!!! ALMAL WEET EN HET LANKAL GESIEN DAT JY N
> SLEGTE PERSOON IS!
> eN VIR DIE DUISENDSTE KEER............MY VAN IS NIE DU PLESSIS
> NIE........WEL DIT HET EK AL 1000000 KEER PROBEER VERDUIDLIK VIR
> JOU......... ORDENTLIK EN NIE ORDENTLIK NIE.......MAAR BLYKBAAR HET JY
> REGTIG STRONT IN JOU ORE. EN IS JY REGTIG TE GEESTLIK GESTREMD OM DIT TE KAN
> VERSTAAN ....... WEL LAAT EK VIR JOU SE .......... JY IS NIE EERS NABY
> INTELIGENT NIE......... DIE FEIT DAT JY PARTYKEER SULKS LEKKER DUUR
> WOORDJIES GEBRUIK IS NET OMDAT JY N WOORDEBOEK LANGS JOU KEYBOARD VAN JOU
> REKENAAR HET LE. EN DIT HET GLAD NIKS TE DOEN MET INTERLEK NIE........DIT
> BLYK OOK UIT DIE INHOUD VAN DIE TEKST WAT JY SKRYF.
> MAAR BLYKBAAR DINK JY DAT EK NOGALS INTERESANT IS EN JY LIKE MY BAIE
> ......... HOEKOM ANDERSTE LEES JY MY STUKKIES OP HIERDIE NUUSGROEP?........
> DAASHY!
> DIS DIE LAATSTE KEER DAT EK DIE MOEITE NEEM OM VIR JOU TE SKRYF . EK WIL NIE
> TYD MORS AAN SULKS BAIE SLEGTE SOORT MENSE SOOS JOU NIE!
> SO VIR DIE LAATSTE KEER ..... LOS MY UIT!!!!!!!!!!!
> GLOUDINA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! WAT ONDER BAIE VERSKILLENDE NAME HIER
> SKRYF ........... OMDAT SY SKAAM VIR HAAR EIE IS OM HAAR REGTE NAAM TE WYS
> HIER..................... NO WONDER...SY IS DAN N SLEGTE PERSOON .... EN SY
> WEET DIT SELF OOK........SO JY HET MAAR DIE REG OM SKAAM VIR JOU EIE TE WEES
> HOOR GLOUDINA.......... ONS VERSTAAN HOOR GLOUDINA ... MOENIE WORRIE NIE
> HOOR GLOUDINA........ALLES SAL EENDAG REGKOM MET JOU HOOR GLOUDINA. EN ONS
> IS LIEF VIR JOU HOOR GLOUDINA.
> BAAI BAAI HOOR GLOUDINA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
> schreef in bericht news:3DC72167.1050403@rogers.com...
>> Sebs wrote:
>>> . en partykeer tot God DEUR Maria...... en partykeer
>>> tot GOD DEUR Jesus.
>>> En dis fakketup om tot God te bid DEUR n fokken ou gordyn! :o) of DEUR n
>>> vrot vinger wat mooi pronk in n goue kassie! :o) Nou ja toemaar.....
>>> Maar God is en BLY die ALLREBELANGRIKSTE!
>>>
>>> geniet jou dag DD..... bye bye Sebs
>> Luister, du Plessis, ek dink dis nou
>> genoeg. Jy kan sien niemand neem jou
>> hier ernstig op nie. Maar al die
>> gevloekery en vuilpratery behoort nou
>> end te kry, en jy behoort ten minste
>> genoeg respek te hê vir die onderwerp
>> van godsdiens om dit nie deel van jou
>> geheul te maak nie.
komt de naam GEUSENS voor in zuid-afrika meerbepaald rond
Johannesburg/welkom?
Heeft er misschien iemand een e-mail adres van iemand met deze naam?
alvast bedankt.
Het julle die naweek gelees van die sokkerspan van 'n klub in Mauritius wat
149 own goals aangeteken het?
Hulle het dit gedoen in simpatie met hul afrigter wat ongelukkig was met die
skeidsregter.
Die telling kon hoër gewees het, want die ander span het hard probeer om
self doele aan te teken :)))
Annette
Die afgelope 10 dae was hier in ons land weer groot drama oor die plaas
Kalkpan in die ooste van die land [Gobabis-distrik] waar 'n klomp swart
arbeiders wat op die plaas gebly het, volgens 'n hofbevel van die plaas
afgesit moes word en toe die owerhede dit wou doen, toe betoog die mense en
word die boer en sy seun in die plaashuis vasgekeer en sy voertuie se wiele
stukkend gesny. Dit blyk dat daar [soos altyd!] twee kante van die saak
is. Die boer sê ['n man uit die RSA wat die plaas by sy skoonpa oorgeneem
het aangesien dié nou aftree en ouetehuis toe is]: Hy het die plaas
oorgeneem en die klomp mense wat nie vir hom werk nie het te veel diere.
Hy het met hulle gepraat om die diere te verminder, hulle wou nie luister
nie en toe gaan hy prokureur toe en hulle kry 'n uitsettingsbevel. Die
balju spring in en begin om die mense se hutte af te breek.
Die mense wat uitgesit moet word sê: Meeste van hulle woon al jare op
die grond en het vir die ou man gewerk en hy het hulle die reg gegee om
diere aan te hou. Die een ou man is al so lank soos 45 jaar daar en hulle
het net een vraag: Waarheen gaan hulle as hulle moet padgee?
Plakkkerskampe toe?
Die regering sê: Hulle is besig om te werk aan die hervestigingproses
van mense en dit is nie 'n proses wat in een dag voltooi kan word nie. Die
mense moet geduldig wees.......MAAR intussen monster die Swapolede van die
omgewing 'n betoging en besetting van die plaas om die uitsetting te stop en
beskadig die eiendom van die plaaseienaar. Die regering vat ook geen
verantwoordelikheid vir hierdie skade wat deur sy lede aangerig is nie.
So wie is nou reg? Sekerlik het die grondeienaar die reg om te
besluit wie mag op sy eiendom bly? Wat is die regte van die werkers wat
vir jare op die grond gebly het en gevestig geraak het daar? Kan hulle
sommer net summier so weggejaag word? Hoe lank moet die gewone man bereid
wees om te wag totdat die regering eendag sy storie reg het [indien dit ooit
gebeur]?
As Namibië en Suid-Afrika se regerings ernstig is om toe te sien dat
daar by ons nie 'n herhaling gaan kom van wat in Zimbabwe gebeur het nie,
dan sal hulle met spoed moet begin en van 'n kant af die regte van die boer
en sy werkers vas te stel 'n toe te pas. In die stad en dorpe is daar
definitiewe wetgewing wat die regte van werknemer en werkgewer in die fynste
besonderhede uitstippel, maar by die plase is dit steeds nie voldoende nie.
Wens mens kon vuur maak onder die gatte van die vaak staatsamptenare en
politici! Hier is potensiaal vir groot moeilikheid!
Mens voel eintlik jammer vir hulle. Met hul swanesangtoer was daar bitter
min SA optreders - selfs die plekaanwysers - wat ook die artieste was, was
hoofsaaklik van Oosterse en Mid-Afrika oorsprong. Die orkes was 'n
bandopname en die aankondigings is gedoen deur 'n stem uit die hemel. Een
van die Wilkiekinders en nog een het gesing - soos met 'n konsert.
Sal nogal graag wil weet wat die artieste-samestelling vir hierdie poging
is. Die prys lyk maar min, so ek dink nie die sirkusentoesiaste gaan veel
meer as Me Wilkie met haar perde en haar honde sien nie.
Ek hoop die vertoning is bevredigend vir die wat gaan kyk.
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:3dc5fec0$0$18849@hades.is.co.za...
> The Boswell-Wilkie Circus is back
>
> - but for one performance only.
>
> If you thought you'd never again experience the magic of the Big Top, the
> smell of sawdust, the rollicking beat of the music, the tinsel fantasy of
> the acts - if you regretted that your children would never get the chance to
> laugh at the clowns, thrill to the aerial act, wonder at the acrobats and
> admire the dancing ponies - then this is your chance.
>
> The circus is doing a Proudly South African show, with excellent local acts,
> including Suzanne Wilkie with her delightful dogs and beautiful ponies, on
> Sunday afternoon, November 24, in the Big Top at the Boswell Wilkie circus
> farm at Randvaal. It will be a fun-filled family show, a 90-minute escape to
> the glittering fairytale world of circus.
>
> In October last year, the Boswell Wilkie Circus gave its last show as a
> "travelling" circus, after nearly 50 years on the road. Since then the
> circus folk have been delighting both adults and children giving them the
> opportunity to perform in their own show on birthdays and special occasions.
>
> But here it is again - the real thing, an afternoon in the fantasy
> wonderland of the circus.
>
> Tickets are R39 each, which can be booked on the Internet at
> www.circus.co.za. Detailed directions are also on the site. Light meals and
> drinks can be obtained at the Cafe du Cirque and there is a fresh produce
> shop on the farm.
>
>
> Visit: http://www.circus.co.za
>
>
> ------------------------------------------------------------ ---
>
> Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.
>
> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>
> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
>
DD
Tobie, as jy die briefies kan verdraai
kan jy net sowel 'n foto van my wat
in Pick & Pay geneem is, verander
dat ek voor 'n Ford Estcourt huis staan:-)))
Wouter
Maar dis mos wat jy in daai huis doen, Dave, jy
pick en jy pay...
Is dit fout van die pous om te se dat mens nie kondooms mag gebruik nie? (is
hy dan nie skuldig daaraan dat baie mense dood gaan aan vigs nie.... en is
hy dan nie skuldig omdat daar baie kindertjies sterwe wat word gebore....
omdat dit eintlik n ongelukkie was gewees?)
Is dit fout van die Pous om te se dat gaymense sleg is?......(maak hy
sigself dan nie skuldig aan "haat kweek" nie?)
Is dit fout van die Pous om te CLAIM dat HY die plaasvervanger (stand inn)
van Jesus Christus hier op aarde is? is dit nie AFGODERY nie?????
Is dit fout om die Pous die HEILIGE VADER te noem?? by the way ... is hy
eintlik heilig?
(dis MY mening dat die pous maar n iets is wat is uitgevind deur iemand wat
net ryk het wil word en net in paleis het wil bly!...... en ja ek dink die
pous is in sekere sin skuldig aan die vigsvirus.. omdat hy preek dat ons
VERAL nie kondooms moet gebruik nie .. want dan gooi God ons innie hel...
en aangesien daar BAIE katoliekes is op die wereld (die grootste groep van
die christelikes) dink ek hy maar sig in sekere sin skuldig aan die
verspreiding van vigs.......... en Ja dit is fout om haat te kweek teen
gaymense..... dit is fout om in ELK GEVAL haat te kweek.......en wie se en
waaaaaaaaar in die bybel wys dat Jesus self nie n moffie was nie???? wel
Jesus het daar SELF in elk geval nooit oor gepraat nie. en uit
bybelnavorsings het geblyk dat die stories in leviticus nie reg vertaal is
nie....... die original griekse en heebreeuse versions van die bybel.... en
dis die BASIS van ons modern bybel want dis daaruit vertaal....... staan op
die selfde plek waar volgens die MODERN bybel word gepraat oor mans wat
gemeenskap he.......innie ORIGINAL bybel wys daar net iets oor PROSTITUTION
tusse mans...... so ook oor prostitution tusse mans en vrouens en tusse 2
vrouens.....DIT word nie geduld nie....... maar daar wys NIE dat mans nie
gemeenskap mag he nie . of dat 2 mans nie lief vir mekaar mag wees nie. en
ek weet en almal weet dat Prostitution en liefde maak . 2 verskillende dinge
is..... en prostitution en iemand lief he is HEEEEELTEMAL verskillende
dinge. so daai stukkie oor dat 2 mans gemeenskap he lees ek nie eers
nie......... want dit is net verkeerd vertaal ....... ek beskou die griekse
en hebreeuse bybel DIE ORIGINAL as die basis van die christelike geloof. So
ook die storie oor sodom en gomora...... (kan die naam nie mooi onthou nie)
dit is ook nie reg in die MODERN bybel nie........dit gaan ook oor
prostitution.
So dit is BAIE fout van die pous om die verkeerde dinge te predik.......hy
se dat gaymense sleg is.....maar wat dan van varkvleis eet?....... dis
verbode vir n christen...... en innie tusse tyd staan daai pous lekka met sy
fokken gat innie tuin vannie vatikaan om VARKCHOPS TE BRAAI!!!!! en hy kweek
ook nog haat..... en dis ook verbode........
Maar dis mos altyd daai soort mense wat se dis fout om gay te wees en die
heeldag mettie bybel onner hul arms te loop..... en allie gaymense wat hulle
raak loop om hulle ore te bliksem met ie bybel en se: DIS SLEG DIS FOUT!!!
terwyl hulle nog nooit die binnekant vannie bybel gesien het nie..... en dan
ook nog terwyl hulle oppad is MC donnalds drive in toe om daat hamburgers te
vreet.... en as hulle dan klaargevreet is dan donner hulle oppie pad trug
huis toe nog n klomp moffies met hulle met die vet vannie hamburgers
besoedelde bybel. en die volgende oggend staan hulle vrolik innie kerk
psalm84 te sing!! en skree die heeltyd .HALELUJA PRAIS THE LORD HALELUJA
PRAIS THE LORD OUR SAVIOR!!!!!!1 terwyl hulle nie eers daaraan gedink het
nie dat Jesus dalk self n moffie was gewees...... wel dit wys nie innie
bybel ni....... so wie sal dit weet?.....dit kan wees...... maar hulle
vergeet dit....... want Jesus was 100% reguit ..... verduidlik dan hoekom hy
nie getroud was nie en nie kinders het gehad nie?? :-/ .......dalk kan dit n
ander rede gewees het .... maar dit kan DALK ook oorlat hy mofife was.....
wie sal dit weet?? NIEMAND......ons kan net raai. en by the way .....uit
bybelnavorsing het geblyk dat Jesus n kaffer was..... So daaaaaashy........
dalk was hy n swartmofgat......wat gaat dan gebeur met die mense wat swart
mense die grond intrap en dan ook nog gaymense die grond intrap?? AIKONA!!!!
wel dis dan hulle eie fokken skuld.
nou ja ek dwaal af van die original onderwerp!!!! GJEEEZZ ek is erg..... ek
het oor die pous gepraat!!!!!! OOOOOOOOO JAAAAAAA......... so ja dis FOUT
van die pous om homohaat te kweek onder die gelowiges en onder die NIE
gelowiges nie.
En JAAAAAAAAAAAAA dis fout om te claim dat die pous die plaasvervanger van
Jesus op aarde is.... se fokken gat!!!!!! Jesus kan onder GEEEEEEEEn beding
vervang word deur enigiemand of enigiets nie!!!!!! daas net 1 iemand wat
Jesus is en dit is hyself..... en ek soek ook nie n plaasvervanger nie......
as ek tot Jesus wil bid en praat... dan gaan ek nie pous toe nie om dat hy
se EK IS VIR HIERDIE OOMBLIK DAT JESUS NIE OP AARDE IS NIE JESUS......SO EK
IS NOU JESUS>>>>>> EN AS JESUS SELF WEER TRUG IS IS EK NIE MEER JESUS NIE!!
SE MOER!!!!!! as ek met Jesus wil praat of bid... dan doen ek dat REGUIT na
Jesus SELF TOE......... ek het daar nie n pous vir nodig nie.
en JAAAAAAAAAAAAAAAAAA DIS FOUT om die pous heilig te noem.....dis NET
God+Jesus+Maria+die engele wat in my oe heilig is........ en onder gee
beding iemand anders nie.
Ek is self katoliek........ maar is TEEN die pous... en ek is TEEN die
heiliges..... en ek is daar op teen dat katoliekes relikwieë (stukkies been
van n heilige of n fokken vrot vinger wat stink van n heilige of partykeer n
HELE lyk wat vrot is ) te aanbid en te soen!!!!!! dis BEFOK!!!! en dis
AFGODERY!!!! daas net 3 wat ons moet aanbid en prys...GOD Jesus en
Maria.....
So ek wil net gou gou iets vir SYNE HEILIGHEID POUS JOHANNES PAULUS
se:........... FOK DJOU!!!!!!!
ai ai kyk daar gaan ek weer ... hehehe ek raak nou weer agresief!! .....dalk
is dit omdat ek min sigarette gehad het vandag!!!! so ek beter NOU DADLIK
woema aan my gai kry en begin rook! :o):o):o)
So ek hoop jul het die storietjie geniet........en verskoon tog asb my rof
afrikaans taalgebruik....maar dis net omdat ek aan die pous dink en dit maak
my nogals moerig :o) so as jul dit nie like nie dan moet julle dit maar so
n bietjie wegmaak met Typ-ex :o):o) ok ek is nuuskierig wat die reply''s sal
wees.......entlik flippen baie nuuskierig.... nou ja toemaar . daar gaan ek
weer !!! :o):o) julle moet almal julle week geniet en lekker werk ..
hehehehe :o) ...... ek like werk - ek kan URE sit en daarna kyk!!!!!!!!!!!!
:o):o)
Lovies vir julle almal..... ook die NIE ordentlikes....
En moet my tog nettie weeeeer uitkak nie hoor!!