Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Vragie virrie Manne

Fri, 31 January 2003 11:38

Wie van julle hier dra (hand)sakkies om al jul goed in rond te dra, en wie
gebruik die sakke aan die klere?

Annette

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

Fouks Pa

Fri, 31 January 2003 10:14

Vanoggend verklaar 'n dame waarmee 'n onderhoud gevoer word:
Ek is nie 'n politiesie nie

:))
Annette

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

"Trek Dienste"

Fri, 31 January 2003 09:31

Kan iemand 'n goeie trek diens aanbeveel? Hulle moet darem in die Gauteng
area werk, en moet asb nie sê Stuttafords nie, want hulle is net eenvoudig
te duur. Ons trek so 100km ver.

Groete
Elaine

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

Loftus rules

Fri, 31 January 2003 08:51

dit wil voorkom of die een breinsel brigade gaan besin oor die
naamsverandering. baie van die oud rugbyspelers het hulle mening gelug
daaroor en hulle het deur die bank gese dis belaglik. die hele wereld
ken loftus en almal gaan loftus toe om rugby te kyk al word dit nou
piesang genoem.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za

Sport & ontspanning | 2 kommentare

Harry Potter gaan hof toe!

Fri, 31 January 2003 08:40

Hieronder, die berig in Nederlands. www.fok.nl
Die Engelse berig staan op
http://www.thisislondon.com/news/articles/3113851?source=Eve ning%20Standard

Vir die Afrikaanse weergawe, vra die antie in Kanada, of lees volgende
week se Beeld/Burger, of luister oor twee weke na RSG. :-)

Mogelijk dreigt er een rechtzaak tegen de mensen die de huiself Dobby
in de tweede film van Harry Potter, Harry Potter en de geheime kamer,
hebben gecreërd. Een Russisch advocatenkantoor onderzoekt op dit
moment de mogelijkheden voor een rechtszaak.

De makers van de special-effects van Warner Bros zouden niemand minder
dan president Vladimir Poetin als voorbeeld hebben gebruikt bij het
creëren van de lieve, zorgzame maar lelijke huiself Dobby. Het gaat
zelfs zo ver dat er vanuit Rusland, websites over Harry Potter worden
bestookt met boze e-mails. Ook de media maakt melding van de
gelijkenis tussen de twee. Uit een recente poll van de BBC bleek dat
maar liefst zevenduizend Britten de gelijkenis zagen.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Tai Minnaar

Fri, 31 January 2003 08:33

Een van die wat eers berug raak na sy dood. Tweede week namekaar dat hierdie
een bladsy 2/3 van die M&G haal.
Kom uit dat hy glo die een was wat vir die grootskaalse manipuleerdery van
die verkiesing verantwoordelik was in Ciskei om van hulle 'n onafhanklike
staat te maak ( ag ja!! een van die vorige bedeling se lekker groot flops!).
Die mense van Ciskei was daarteen, maar die NP wou niks van die teenkanting
weet nie.

Annette

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

Watse geslag is hulle?

Fri, 31 January 2003 07:52

ZIPLOC BAGS - male, because they hold everything in, but you can
always see right through them.

SWISS ARMY KNIFE - male, because even though it appears useful for a
wide variety of work, it spends most of its time just opening
bottles.

KIDNEYS - female, because they always go to the bathroom in pairs.

SHOE - male, because it is usually unpolished, with its tongue hanging
out.

COPIER - female, because once turned off, it takes a while to warm
up.

TYRE - male, because it goes bald and often is over inflated.

HOT AIR BALLOON - male, because to get it to go anywhere you have to
light a fire under it... and, of course, there's the hot air part.

SPONGES - female, because they are soft and squeezable and retain
water.

WEB PAGE - female, because it is always getting hit on.

SUBWAY - male, because it uses the same old lines to pick people up.

HOURGLASS - female, because over time, the weight shifts to the
bottom.

HAMMER - male, because it hasn't evolved much over the last 5,000
years, but it's handy to have around.

REMOTE CONTROL - female... Ha! You thought male. But consider, it
gives men pleasure, he'd be lost without it, and while he doesn't
always know the right buttons to push, he keeps trying

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Nuus 31/1

Fri, 31 January 2003 05:00

Daar het 'n brand uitgebreek in skag 7 van die Wes Driefonteinmyn.
8 persone is vermis.

Annette

Nuus | 5 kommentare

Bouwer versus Du Plessis

Thu, 30 January 2003 20:38

Moenie stop bakkely nie - julle het
'n hoog amusement waarde.
Julle is baie amusant -
ek is lief vir julle berigte!
"Long-play en vrou"

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Re: Bouwer versus Du Plessis

Thu, 30 January 2003 20:09

On Thu, 30 Jan 2003 20:38:38 +0000, l&p wrote:

>
> Moenie stop bakkely nie - julle het
> 'n hoog amusement waarde.
> Julle is baie amusant -
> ek is lief vir julle berigte!
> "Long-play en vrou"

Aan Long-play en vrou:
Dit moet waardevol wees vir 'n vrou om 'n Long-Play man te hê"-)))

Du Plessis

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Bladsye (1838): [ «    636  637  638  639  640  641  642  643  644  645  646  647  648  649  650  651    »]
Tyd nou: Sun Jan 19 19:36:12 UTC 2025