Ek het 'n vraag vir iemand wat in die IT rigting is
Ek het Office XP op my rekenaar gelaai en dit dmv die Internet laat
registreer. My rekenaar het later probleme gegee en 'n persoon het die ding
kom format en weer die opperating system terug gelaai.
Nou dat ek weer Office XP teruglaai en wil registreer, sê Microsoft vir my
daar bestaan alreeds so 'n rekord.
Die OosKaap is die eerste provinsie wat amptelik ondersoek gaan instel na
die uitreiking van vals rybewyse.
Dit het aan die lig gekom dat motoriste van sover as Gauteng, KZN en die
Weskaap vir rybewyse na die OosKaap gaan.
'n Verkeersbeampte met 'n Afrikaanse van is reeds in hegtenis geneem.
--
Annette
Indigo Girls in Gavin se sitkamer
koffie op die veranda
voor die reën
druppels wat die see dof vee
deel ons met mekaar die spoke in ons koppe
wonder oor die eindelose suidkusweer
ek vertel hom van Gauteng
terwyl sy luister
as sy praat klink sy opgewonde
Gavin sê dis sy drome
wat waar word
ek het jou so lanklaas gesien
tot die golwe dof grys
jy lyk so legendaries
soos my broer in 'n movie
apostel wat met sy gees worstel
maar Gavin sê dis sy drome
wat waar word
as ons hier bly sit vir 'n ewigheid
sal die reen ophou? sal god neerkyk?
sien dat ons mekaar oppas
soos glaskinders,
waardeur 'n lig skyn, so anders
ek kyk uit op 'n wit boom tussen sinkdakke.
lank kyk ek na die wit boom in bloei.
die wit boom buite my venster.
die wit boom.
en ek weet sy is weg in 'n eenvoudige bruin pakkie
met 'n tas en die kat en die kind aan haar hand.
sy het die deur oopgemaak. sy het gegroet. en gewaai.
die kind se bruin oë wou nie weggaan nie. ek het dit geraam.
bokant die kaggel. maar saans het sy lag -
sy klein koggellaggie - uit die kamer opgeklink.
en sy oë het in die vuur gedans.
sy poppe en skewebekhuisies het die verhoor gereël.
my gevonnis tot 'n libido van gekheid.
sy was weg. in 'n eenvoudige bruin pakkie.
en die kind sonder oë aan haar hand.
maar hul voetstappe weerklink deur my huis
en ek kyk 24 uur lank na die wit boom buite.
die wit boom tussen sinkdakke in die bloeiende son.
ek raak kortasem. swerf deur my venster.
verdwyn in die sap van die boom.
word boom.
die wit boom.
Having temporarily withdrawn from this NG for the last few days
to see how things progress without my valuable input I have been
apalled at what I have observed.
Gravitating to what the boers know best, the biggest following
of any thread has been two topics concerning "koeie and ooie"
AND ... better still "skaap woorde". Quite unbelievable, it's
really astounding and would shock even the most hardened NG
frequenter.
OK, so what else is there to be found? Some big boer telling the
group what he has been doing - visiting mammie, tannie whatever.
Who cares!!!!
And not to be forgotten is the poephol from namibia (yes the
black DO own that one too), who is whining on about a landsale
where (ag shame) the witmense got a vrot deal, and the swartes
got first option. Really, what is it that you lot don't seem to
understand about living in a black mans country? If you read
some nice English history books you would find that africa -
wherever you look, is run by black people not whites. You had
your chance and you stuffed that up good and solid. No use now
crying that you are not getting a good deal. Ga! so stupid!
Please people - can we discuss some real issues (also not
Mbeki's nare hoes and kapok in die bokkeveld) ... that is very
boring for us English to have to read. What we need to do is to
engage in lively debate about things that actually matter, and
which you have some control over. I would like to propose a
topic like "Offering English as an official language in NZ, OZ
and Singapore" ... oh sorry that's already happened .. I'll
think of something more in a sec.
Groete
Nude Raider
--
Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
I have been approached by (Poet Laurate), die wonderwaarlikke
Dingus to contribute more in the way of gediggies, so here we
go.... (I know you'll like this one). I got the idea from the
vet tannie in Canada - dankie)
O koningin
Moeder van alle afrika
Die boere se moeder
Vat die afrikaners in die boesem in
Soen hulle vir afrika
u sterk pyramied van wonderlikheid
Kyk oor die boer se gewese volk en huil
Vir eensaamheid en gisters se lafhartigheid
Skop die klippe van die lewe
Op pad na die vuur van naby
Spoeg jou witte krom bekke
Hard in die bees se maag
Van vuil en kruipende mense voor
Julle vieslikke stem se asem ruik
Soos die hel se siekte slaag
Die moeder lag vir die bewende klomp
What after die huining sit
Bokommerd van die swak beplanning
Dromme lui kwaad vir julle
Die leeu brul die vuur aan die gang
Van die stem gaan mense vlieg
Gestoot op hoog na god se sitplek
Winnie stuur hulle reg na bo
Tande kou vir die boere kop
Hulle saak is nou by n ander tyd
Nude Raider (2004)
--
Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
Ek moet julle vertel. Dié dorp se munisipaliteit het besluit om erwe te
verkoop en die vendusie vir twee sessies beplan. Op die eerste sessie het
net swart kopers die kans gekry om vir die duur erwe te bie en op die tweede
sessie, as daar nog van die strandfronterwe oor is, dan kon die blanke
kopers vir hulle ook 'n erfie kom koop. Toe die ding publiek raak, toe is
daar 'n horde stemme wat opgaan omdat die swart regering nou presies dit
doen wat die apartheidsregering in die ou dae gedoen het en hulle sweet nie
eers 'n druppel oor wat die politieke gevolge kan wees nie. Te onnosel
dalk om sover te dink en daar is sprake dat die spulletjie in die hof gaan
draai om die veiling nietig te verklaar omdat dit strydig met die
konstitusie van die land is.
MAAR.......daar is 'n paar meeue in die lug wat meer dinge raaksien en
hoor as wat die ou spul op die grond van bewus is. Soos byvoorbeeld die
feit dat eiendomontwikkelaars veel langer in die land is as wat die
kwasi-politici wat die reëls opstel. Byvoorbeeld, 'n erf wat op 'n regte
ope veiling vir R400 000 sou verkoop, verkoop nou op die swart veiling vir
slegs R300 000. Die ontwikkelaars was heel bereid om R400 000 vir die erf
te betaal, maar nou kry hy vir hom 'n swart koper en betaal hom sê R30 000
harde kontant om die erf vir hom op die swart veiling te koop. Nie sleg
vir 'n middag se werk vir die koper nie en die ontwikkelaar 'score' R70 000
op die erf! Nog beter was, was die feit dat op die openbare veiling dit
selfd moontlik was dat die kopers die erf se prys kon opjaag tot veel meer
as R400 000!
Wie wen nou en wie verloor? 'n Land se regering se basiese
konstitusionele plig is om toe te sien dat al sy burgers floreer en nie net
'n uitgesoekte elite groepie mense nie. Mens kan net dink hoeveel geld is
verloor deur die munisipaliteit wat nou maklik 25 - 40% minder geld gekry
het vir die erwe.....net om 'n paar swart kopers ryk te maak. Met die
ekstra geld uit die veiling kon hulle vele meer huise vir die armes en
behoeftiges gebou het......maar dis soos dit mos in Afrika werk?
.................as dit nou net nie vir daai moedswillige blêddie meeu was
wat sê dat dié idee van die nuwe apartheid in die oor van die aanvanklike
voorsteller in die Raad gefluister is en die Raad hande geklap het oor die
stukkie briljantheid van hulle 'comrade'. Wil nie bywees as die
werklikheid eendag tot hulle gaan deurdring nie, ís dit ooit gaan gebeur!