Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Wie is die nuwe rugbykaptein?

Wo., 14 Januarie 2004 13:22

Corné Krige, het op die rype ouderdom van 28 besluit om af te tree.
Kamp Staaldraad het hom geknak.
--
Annette

Sport & ontspanning | 12 kommentare

Re: Att. immigrants to NZ

Wo., 14 Januarie 2004 10:58

Hoeveel wil jy vir hom he Chris?

"Christiaan & Lita" skryf in boodskap news:bu06gh$o08$1@lust.ihug.co.nz...
>
>
>> G-day , I'm returning to Cape Town after a 6 year stay in Auckland NZ.
>> Unfortunately it is not feasible for me to take my Mitsy Pajero back. if
>> anyone is interested in a swap ,let my know and we can discuss.
>>
>> Cheers Chris
>>
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Slim IT Mense

Wo., 14 Januarie 2004 07:10

Hallo Almal

Ek het 'n vraag vir iemand wat in die IT rigting is

Ek het Office XP op my rekenaar gelaai en dit dmv die Internet laat
registreer. My rekenaar het later probleme gegee en 'n persoon het die ding
kom format en weer die opperating system terug gelaai.

Nou dat ek weer Office XP teruglaai en wil registreer, sê Microsoft vir my
daar bestaan alreeds so 'n rekord.

Wat moet ek nou doen

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

OosKaapse deurbraak

Wo., 14 Januarie 2004 06:08

Die OosKaap is die eerste provinsie wat amptelik ondersoek gaan instel na
die uitreiking van vals rybewyse.
Dit het aan die lig gekom dat motoriste van sover as Gauteng, KZN en die
Weskaap vir rybewyse na die OosKaap gaan.
'n Verkeersbeampte met 'n Afrikaanse van is reeds in hegtenis geneem.
--
Annette

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

mopje

Di., 13 Januarie 2004 23:04

Een man komt binnen met een papegaai op zijn schouder.

Hij zegt tegen het meisje dat in die kamer zat.

Als jij raad welk beest dit is mag je met mij naar bed

Meisje even stil.... een olifant zegt ze

hij .... even stil..oké ik reken het antwoord goed ;-))

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

" Reënerige oggend in Pennington " deur CHARL DURAND

Di., 13 Januarie 2004 22:49

Reënerige oggend in Pennington
'n lied vir gavin

deur Charl Durand

Indigo Girls in Gavin se sitkamer
koffie op die veranda
voor die reën

druppels wat die see dof vee

deel ons met mekaar die spoke in ons koppe
wonder oor die eindelose suidkusweer
ek vertel hom van Gauteng
terwyl sy luister
as sy praat klink sy opgewonde

Gavin sê dis sy drome
wat waar word

ek het jou so lanklaas gesien
tot die golwe dof grys
jy lyk so legendaries
soos my broer in 'n movie
apostel wat met sy gees worstel

maar Gavin sê dis sy drome
wat waar word

as ons hier bly sit vir 'n ewigheid
sal die reen ophou? sal god neerkyk?
sien dat ons mekaar oppas
soos glaskinders,
waardeur 'n lig skyn, so anders

gavin, karin sê
sy wil nog koffie hê.

Prosa & poësie | 0 kommentare

" die wit boom " deur P.H. ROODT

Di., 13 Januarie 2004 21:40

P.H. Roodt

die wit boom

vir yevgeny

ek kyk uit op 'n wit boom tussen sinkdakke.
lank kyk ek na die wit boom in bloei.
die wit boom buite my venster.
die wit boom.
en ek weet sy is weg in 'n eenvoudige bruin pakkie
met 'n tas en die kat en die kind aan haar hand.
sy het die deur oopgemaak. sy het gegroet. en gewaai.
die kind se bruin oë wou nie weggaan nie. ek het dit geraam.
bokant die kaggel. maar saans het sy lag -
sy klein koggellaggie - uit die kamer opgeklink.
en sy oë het in die vuur gedans.
sy poppe en skewebekhuisies het die verhoor gereël.
my gevonnis tot 'n libido van gekheid.
sy was weg. in 'n eenvoudige bruin pakkie.
en die kind sonder oë aan haar hand.
maar hul voetstappe weerklink deur my huis
en ek kyk 24 uur lank na die wit boom buite.
die wit boom tussen sinkdakke in die bloeiende son.
ek raak kortasem. swerf deur my venster.
verdwyn in die sap van die boom.
word boom.
die wit boom.

Prosa & poësie | 0 kommentare

Nog 'n Gediggie Vir Julle

Di., 13 Januarie 2004 12:41

WegHol (Vir Suidpoester)

Die boere her die plek gevat
Verkrag met hulle siek psielkunde
Gestoot in die holle van aarde
Nannie genaai vir jolyt

Stinkende mensdom suig die tuit
Van die lewe se vrieslikke toekoms
Ruik aan die gat van die lewe
Die vuilheid maak vreeslik juk

Gewone mense haat die siekte
Boere jaag hulle self uit sterwe
Nie blankes wag vir hulle in die nag
Die onosels se skree gaan muf uitlaat

Pietie is lief vir die bediende
Elsie ken die storie goed
Sien vir Pietie piel insit
Stoot vir Elsie en laat waai

Weghol, Weghol daar kom mammie
Sy weet hoe vuil is pietie se tril
Moenie wurry want die tyd is hier
Mammie gaan hulle almal jaag

Kristelikke gewyse sal ons red
Mense van krag sal ans help
Ons is die aryan mense
Hulle kan nie in my aarde bly.

Nude Raider (2004)

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

What a Joke

Ma., 12 Januarie 2004 14:09

Having temporarily withdrawn from this NG for the last few days
to see how things progress without my valuable input I have been
apalled at what I have observed.

Gravitating to what the boers know best, the biggest following
of any thread has been two topics concerning "koeie and ooie"
AND ... better still "skaap woorde". Quite unbelievable, it's
really astounding and would shock even the most hardened NG
frequenter.

OK, so what else is there to be found? Some big boer telling the
group what he has been doing - visiting mammie, tannie whatever.
Who cares!!!!

And not to be forgotten is the poephol from namibia (yes the
black DO own that one too), who is whining on about a landsale
where (ag shame) the witmense got a vrot deal, and the swartes
got first option. Really, what is it that you lot don't seem to
understand about living in a black mans country? If you read
some nice English history books you would find that africa -
wherever you look, is run by black people not whites. You had
your chance and you stuffed that up good and solid. No use now
crying that you are not getting a good deal. Ga! so stupid!

Please people - can we discuss some real issues (also not
Mbeki's nare hoes and kapok in die bokkeveld) ... that is very
boring for us English to have to read. What we need to do is to
engage in lively debate about things that actually matter, and
which you have some control over. I would like to propose a
topic like "Offering English as an official language in NZ, OZ
and Singapore" ... oh sorry that's already happened .. I'll
think of something more in a sec.

Groete

Nude Raider

--
Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

'n Gediggie Vir Julle

Ma., 12 Januarie 2004 13:59

I have been approached by (Poet Laurate), die wonderwaarlikke
Dingus to contribute more in the way of gediggies, so here we
go.... (I know you'll like this one). I got the idea from the
vet tannie in Canada - dankie)

Nomzamo Winnie Madikazela-Mandela
=================================

O koningin
Moeder van alle afrika
Die boere se moeder
Vat die afrikaners in die boesem in
Soen hulle vir afrika

u sterk pyramied van wonderlikheid
Kyk oor die boer se gewese volk en huil
Vir eensaamheid en gisters se lafhartigheid
Skop die klippe van die lewe
Op pad na die vuur van naby

Spoeg jou witte krom bekke
Hard in die bees se maag
Van vuil en kruipende mense voor
Julle vieslikke stem se asem ruik
Soos die hel se siekte slaag

Die moeder lag vir die bewende klomp
What after die huining sit
Bokommerd van die swak beplanning
Dromme lui kwaad vir julle
Die leeu brul die vuur aan die gang

Van die stem gaan mense vlieg
Gestoot op hoog na god se sitplek
Winnie stuur hulle reg na bo
Tande kou vir die boere kop
Hulle saak is nou by n ander tyd

Nude Raider (2004)

--
Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Bladsye (1835): [ «    461  462  463  464  465  466  467  468  469  470  471  472  473  474  475  476    »]
Tyd nou: Sa. Des. 20 01:23:37 UTC 2025