Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Nieuw computervirus slaat razendsnel toe

Di., 27 Januarie 2004 15:44

Het Belgisch Instituut voor Post en
Telecommunicatie (BIPT) waarschuwt voor
een gevaarlijk computervirus onder de
naam Mydoom, Novarg, Shimg of Mimail.
In 24 uur tijd heeft de worm Mydoom al
meer dan 300.000 computers, vooral in
de VS, besmet.

Volgens producenten van antivirussoft-
ware gaat het om een bijzonder
gevaarlijk virus. De worm verspreidt
zich razendsnel via e-mail.

Op 1 februari zou de worm een
zogenoemde aanval uitvoeren op een
website, zegt het BIPT nog. Meer
informatie is te vinden op de
gespecialiseerde site van het BIPT.

VTR-Nieuws

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

My Doom

Di., 27 Januarie 2004 12:10

Sukses aan almal met hierdie nuwe virus wat soos blits versprei. Hy's nuut
en heet W32/Mydoom@MM

Virusscanners opgradeer!

Max____________________________

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Kritiek asb

Di., 27 Januarie 2004 09:28

'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
: http://www.rosi.co.za

Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?

--
Annette

Koeitjies & kalfies | 21 kommentare

Met Spekenham hou jy daarvan...

Di., 27 Januarie 2004 07:54

...sit dit in 'n kan kan...

Wat is die naam van daai stukkie musiek? (Die can can nommertjie)

Max____________________________

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: 2004 Elections

Di., 27 Januarie 2004 03:21

Wonder waar in die wye wêreld hierdie sielietjie sit dat hy nie eers weet
hoe ons verkiesing werk nie..
--
Annette

"Dean Vermaak" skryf in boodskap news:KC0ZXJAL38012.8027777778@anonymous.poster...
> I believ that the following scenario is a likely outcome of the
> 2004 elections:
>
> Winnie (Queen of all Africa) Mandela will stand for election,
> targeting the grassroots followers - disenchanted by the blatant
> failure of the other party to deliver on the previous election
> promises.
>
> She will win because:
>
> - She is popular with the people of SAfrica
> - Understands the struggle and can shift this drive to the new
> challenges
> - She is a strong leader who won't buckly under pressure
> - She is the mother of the nation.
>
> Dean Vermaak
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Aborsie - hoekom is mans so daarteen?

Ma., 26 Januarie 2004 10:08

Die enigste een wat tog daaroor kan besluit is die een wat die fetus dra -
Maar nog al die jare is dit die manne ( politici en dominees) wat heftig
daarteen skop - in die openbaar.
Hulle is ook natuurlik die eerstes as hul liewe telge 'n meisie in die
moeilikheid het geld agteraf in die hand stop vir 'n aborsie.
Daar word gepraat van aborsie as moord - maar wat van as die kind daar is en
dit verhonger, word verwaarloos of mishandel? Ons welsynsdienste kan tog nie
vir almal sorg nie.
'n Fetus van minder as 12 weke is tog nog nie 'n mens nie, so hoe kan dit
moord wees?

--
Annette

Koeitjies & kalfies | 27 kommentare

Vreemde padtekens

Ma., 26 Januarie 2004 09:36

Anderkant Wellington op pad na Ceres kry mens twee keer namekaar dieselfde
verkeersborde aan jou kant - 'n driehoek met 'n rooi rand, uitroepteken bo
en onder dit is geskryf:
Skouers
Shoulders.

Daar is egter geen skouers op die pad nie.
Toe vra ek vir Ian om vir te help uitkyk vir die gevaarlike skouers.

--
Annette

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

'n Bangmaakstorie

Ma., 26 Januarie 2004 09:33

Saterdag, op pad na Ceres, net voor Michel'spas is daar 'n plek met 'n groot
rooi kruis en stopteken langs die pad by 'n treinspoor. Ek stop toe ewe
gehoorsaam daar omdat ek moet - maar ek merk dat verkeer van voor af en die
persoon voor my nie eers stadiger ry nie - hulle ry oor die
stoptekensperstreep asof dit nie bestaan nie.
My niggie vertel my toe dat mens daar versigtig moet wees en in jou
truspieëltjie moet kyk voordat jy daaraan dink om daar te stop, want as
daar 'n motor of vragmotor van agter aankom, gaan hulle verseker in jou
vasry as jy sou stop.
--
Annette

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Jode

Ma., 26 Januarie 2004 07:43

Ek lees 'n interessante ding gister en dit is dat die Jode van SA drasties
besig is om te verminder in SA. Wat oorbly is ou Jode terwyl die
jongetjies verkas na ander lande. Vroeër jare was die Jode mos soos
boorwurms wat ingekruip het in enige plek en dan die ekonomie van daardie
plek onder beheer gekry. Sal dit dan nou moontlik wees dat die Jood in die
swart Afrikaan iemand skelmer as hyself gekry het?

Koeitjies & kalfies | 15 kommentare

Ons Eerste Golden Globe vir beste aktrise?

Ma., 26 Januarie 2004 05:55

Charlise Theron het toe die Golden Globe gewen. Ek dink sy die eerste
aktrise wat in SA gebore is wat dat kon wen.
Ek dink nie ons kan praat van 'n Suid-Afrikaanse aktrise nie - sy het in die
VSA in rolprente begin speel en het nog in geen SA vervaardigde prent
gespeel nie.
--
Annette

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Bladsye (1834): [ «    456  457  458  459  460  461  462  463  464  465  466  467  468  469  470  471    »]
Tyd nou: Ma. Apr. 06 13:04:47 UTC 2026