Gedurende die dag ontvang vanaf 'n makelaars vriendin by Absa
> Dear All,
>
> VERY IMPORTANT WARNING
>
>
> Please Be Extremely Careful especially if using internet mail such as Yahoo,
> Hotmail, AOL and so on. This information arrived this morning direct from
> both Microsoft and Norton.
> Please send it to everybody you know who has access to the Internet.
> You may receive an apparently harmless email with a P ower Point
> presentation "Life is beautiful."
> If you receive it DO NOT OPEN THE FILE UNDER ANY CIRCUMSTANCES, and delete
> it immediately. If you open this file, a message will appear on your screen
> saying: "It is too late now, your life is no longer beautiful." Subsequently
> you will LOSE EVERYTHING IN YOUR PC and the person who sent it to you will
> gain access to your name, e-mail and password.
> This is a new virus which started to circulate on Saturday afternoon. AOL
> has already confirmed the severity, and the antivirus software's are not
> capable of destroying it. The virus has been created by a hacker who calls
> himself "life owner."
> PLEASE SEND A COPY OF THIS EMAIL TO ALL YOUR FRIENDS and ask them to PASS IT
> ON IMMEDIATELY
>
Ek dink dit is tyd, dat van die politieke leiers wat so aanhou kak praat en
nie die vermoe het om die land se probleme op te los nie, van die samelewing
verwyder moet word. SA kort iemand wat dit kan doen. Jy begin bo by Mbeke of
'n minister en werk so af onder toe. Tot daar iemand is wat weet wat hy/sy
doen.
Sien, du plessis, dis wat my die josie
in maak. Hierdie stuk Engels het niks
met SA te make nie, en is nie in
Afrikaans nie. Nogtans pos jy dit op
die Afrikaanse nuusgroep in direkte
ontkenning van die oktrooi van hierdie
nuusgroep. En dan is ek seker dis
mense soos jy wat hulle bekke rek
as die SAUK "nie genoeg Afrikaans
uitsaai nie."
Hopelijk kan iedereen dit begrijpen ^_^ . Mijn naam is Andrew en ik
kom uit Nederland. Ikzelf vind Afrikaans een hele coole taal, vooral
omdat het zoveel op Nederlands lijkt. Over het algemeen kunnen
Nederlands sprekende mensen Afrikaans goed verstaan. Ik weet niet of
jullie dit weten, misschien wel, maar er word ook Nederlands gesproken
in Zuid- Amerika in o.a. Suriname en op de eilanden Curacao, Aruba en
misschien ook op St. Maarten. En Vlaams kunnen we al helemaal
verstaan. Verder lijkt Zweeds en Deens en natuurlijk Duits ook een
beetje op Nederlands maar niet zoveel als Afrikaans.
Hoe is hierdie kommentaar van die British Council in Namibië wat ek op
'n blog raakloop: http://vry.blogsome .com/
vry
8 February 2007
How can we get the English off our backs?
Filed under: Africa Politics, Languages, Afrikaans, English
According to the outgoing director of the British Council in Namibia,
Patience Mahlalela, the Afrikaans language is responsible for the slow
development of English in schools and the general public in the
country.
"Too much Afrikaans is still spoken by everyone. This is very
detrimental to the development of English as the official language in
the country in general. But, as long as the political will is there
and the willingness of the people persists, the English language will
eventually take its rightful place as a communication tool."
My question is, is it right that the British council seeks to promote
English in a way that sees indigenous languages as a problem? An
obstable in the way of English dominating everywhere and everything
even more than it is already?
I don't think it is right, and I think we should name it as it is: neo-
colonialism.
Why should English, a world language with powerful financial,
technological and military factors that favour it be promoted? When
will British people begin to seek the promotion and survival of small
languages instead of trying to stamp them out?
Ek het gewonder of daar mense is wat kan help met opleiding van
onbevoegde mense.
My vriende is raadop. Hulle word ge-intimideer deur benadeelde mense
om ander benadeelde mense op te lei en deur te sit wat ten doel is om
Lugbeheerders te word op die einde van die dag.
Lugbeheerders beheer vliegtuie in die lug. Dit beteken dat die
vlieenier van 'n Boeing 777 met +-400 pasassiers, bevele van die
Lugbeeerder moet uitvoer, inderwaarheid, sy pasassiers se veiligheid
moet onderwerp aan die lugbeheerder se besluite.
Al ooit gedink wat 'n benadeelde kan doen by die Johannesburgse
Lughawe met Mbeki se Boeing?
O-ja - ek het vergeet, net begunstigdes land by Johannesburg, die
benadeeldes land mos by Waterkloof Lugmagbasis waar net begunstigdes
as lugbeheerders gebruik word.
Dieselfde geld vir Brandweeropleiding, wie sal nou ooit kon dink dat
water nie op chemiese brande gebruik kan word nie? Wat is chemies tog
in elk geval?