Ek dog julle het al van die tannie (ou bitch) ontslae geraak, maar sy gooi
nog daai gedigte en praat nog net so baie kak soos altyd.
Hier in kimberley is van die polisie 92 wapens gesteel en sukkel hulle nog
om vas te stel hoeveel wapens was uitgereik aan reseviste, aangesien die
register ook nie op datum is nie.
Verder is in Bloemfontein (Tempe) oorlogs wapens gesteel (lanseerders ect..)
en ook in kimberley se weermag het outomatiese wapens verdwyn!!!!.
Vir ander mense buite Suid Afrika is dit niks maar ons weet dat ons afstuur
op 'n verkiesing wat wapens 'n deel uitmaak van stemme wat gewerf gaan word.
Ook het Mandela so ruk terug die swart meisie se famielie gaan besoek. Hy
het duidelik "brein damage" omdat in Natal word honderde kinders deur IVP en
ANC vermoor en daaroor word niks gese nie.
Ook word swart op wit aangemoedig soos gister 19/05/98 in Bloemfontein Tempe
se slagspeuke van "kill a farmer kill a boer". MAAR WIT OP SWART IS
RASSISTIES .
Hieroor se die tannie niks en sit met haar wit ledemate veilig terwyl wittes
se ledemate gesog raak by die swartes wat sy so beskerm.
Lees ook die uitreksel.
Did anyone notice the VERY small article in the Sunday Times yesterday
about the attack and robbery of Anne Paton, widow of Alan Paton.
Ironic that the same publication could publish a half page article
about a labourer who was threatened and called a 'kaffir'. And that on
'Freedom of the Press day'. They should call if 'Freedom and no sense
of proportion or fairness of the Press day'. I wonder what Alan Paton
would have written instead of 'Cry the beloved country' if he had know
that his wife would be attacked at the age of 70 in her retirement.
I for one, am sickened and ashamed.
Pieter
Ek sien ook dat tannie trots is om name te noem van swartes wat sy geleer
het wat iets bereik het en vergeet van die name wat mense verkrag en beroof.
Ek kan omonwonde se dat die regering op die oomblik geen oposiese het nie en
dat hulle beslis 2 derdes gaan kry en dan is daar nog meer drama.
As tannie weer kom kuier en jy klim van die vleigtuig af sal jy dadelik aan
die gekreukelde uniforms en gebroke taal agter kom dat jy nou in 'n derde
wereld is wat jy help maak het.
In JHB was daar vir my en 9 ander toeriste nie eers genoeg trollies on ons
bagasie te stoot nie, en dan will die regering nog die SPELE hier kom hou.
Water vakke het jy hulle geleer.
Kry tannie nie skaam om oor TV te sien hoe dat die mense Toi-toi en in die
parlement dans nie,,,,,,of dink jy ook dit is oulik en deel van Afrika
kultuur.
Kan een mens so simpel soos jy wees. Die beste stuurman staan aan wal effek.
Ek kan sien jy het 'n hand in die opvoeding van ons swart mense gehad het
want alles is nou gat oor kop.
Ek kan jou darm iets krediet gee.....Jy het die regte tyd die land verlaat
!!!!!!!.
Ek is nie bang of skaam om te se dat ek wit is nie want ek het nie myself
gemaak nie.
Ek is ook bereid om die land op te help waar ander hom afgebreek het, maar
daar sal altyd mense soos jy wees wat dink dat jou insette gevraagd is en
mense ontstel en sodoende apartheid aanhelp in plaas om mense op 'n mooi
manier reg te help.
Can someone please translate the below into english for me and
possibly compose a fitting and witty reply in afrikaans - with the
english translation for my use. The guy in my closed NG thinks he is
being funny and I want to show him ;-)
Please feel free to e.mail me at ia...@rayford-marketing.ltd.uk
Many Thanks in advance
Warmest in friendship
Iain
>> NIKS!
>>
>> ^
>> |
>> |
>>
>> Dis snalks. Daars een, twee, drie, fier, vyf, ses, sewe, agt, nege en dan in
>> die tiende een is daar nicks. Hmmmm. Kyk, kan enege iemand my verstaan? Is
>> daar miskien 'n Afrikaaner heirso? In alkgevaal, ek dink my Afrikaans is so
>> sleg dat nie eers a Afrikaaner sal my kan verstaan nie...liewe Suid Afrika,
>> waar is jy?
>>
>> Totsiens, Matthew
>
> ?????
>
> Moi
>
Sorry, was poking fun at you in a foreign language, known as
Africaans(then double a sounds like ahhh), which many a South African
speaks. If
anyone here speaks Dutch, you could most likely figure out what the
meaning
is. For those who can't, it will forever remain a mystery.
Wel soos die @##$$%^ te kere gaan en af maai onder die boere wat verwag jy. Gaan jy stilsit en kyk hoe dit verder gaan, pas net op een van die dae is dit nader aan die huis, jy is nie meer veilig in die dorpe eers nie. Kyk hoefeel gewopende rowe is daar per dag. Ont hou net die boere voorsien die hele land van kos en buitelandse inkomste.
Cyberant skryf...
> Wat kan die moontlikke na-gevolge wees van verskerpte bewapening onder die boere gemeenskap, en opgeknapte paraatheid?
>
> Kan ons nie dalk binnekort bloedvergieting verwag nie?
>
Alhoewel min mense dit so interpreteer, is die geheim van die
lewe as volg:
Elke mens word gebore met 'n sekere kwota woorde,
as hierdie kwota opgebruik is, gaan jy dood.
M.a.w. jy praat todat jou kwota op is en jy die laaste woord spreek,
daarna kom die dood. So was dit nog altyd.
Jy weet natuurlik nie wat die kwota is nie,
dit word deur die Liewe Heer bepaal.
Vriendelike groete
(en tel jou woorde!)
|
| ___/////
| / \ /|
| / O \ \/ |
J > / /\ |
\_________/ \|
\\\
nomad@rest.oasis wrote:
>
> Noudat ons terug is in die 'common wealth', is dit nog nodig om visums te
> verkry om Oz te besoek (op vakansie)?
>
> Miskien kan Onrusstoker my hier reghelp?
Ek weet nie of jy een is nie maar:
Ek het ideologiese en morele "probleme" daarmee om mense aan te moedig
om te emmigreer,
Australie te besoek met die oog op emmigrasie ens. ens.
Ek vind daar word altyd raad gegee oor die materiele dinge van
visums, huise, die prys van dit of dat, en dit is tog nie eintlik
waaroor dit gaan nie...! "(Of behoort te gaan nie!)
Die lewe gaan oor veel meer as dit my liewe vriend.
Die volgende teks is elektronies uitgehaal uit die Dinsdag uitgawe van Beeld 1998 dit is geskryf deur Michelle Pieters (Misdaadverslaggewer)
BEELD kan op die internet gekry word by www.ebeeld.co.za
_______________________
Die moorde op wit boere en hul gesinnesal voortgaan tensy Apla lede deur die regering uit tronke gelaat word. Dit is die strekking van een van twee briewe wat moordenaars gelaat het op die toneel waar 'n boer, en sy vrou met vermoedelik 'n ysterstaaf in hul plaashuis in die Rustenburg omgewing doodgeslaan is. Die bebloede lyke van mnr. Don Delafield (65) en sy vrou, Verina
(52), is Sondag oggend deur mnr. Boet Kloppers (73), mev. Delafield se pa, op die plaas LeeuwPoort naby Rustenburg, gevind. Hulle is vermoedlik Saterdagmiddag tussen eenuur en vieruur vermoor.
Twee briewe wat met bloed besmeer was, is in die slaapkamer en die sitkamer gevind. Die poIisie wou geen kommentaar op die briewe lewer nie en het gese die inhoud is "sensitief".
Intussen het biskop Stanley Makgoba, PAC,president, aan Beeld gese hy veroordeel die moorde ten sterkste. Die PAC distansieer hom daarvan. Dit is moontlik dat die moordenaars Apla-lede was, maar dit is nie in ooreenstemming met die Party Beleid nie. Hy bet gese die moordenaars kan dalk mense wees wat hull voordoen as Apla-lede. Ons bestempel boere as kosbaar en is bereid om hulle te help waar ons kan.
Ontstoke boere in die omgewing het egter gese die boeregemeenskap word uitgemoor slegs omdat hulle wit is. Kloppers het vertel hoe hy op sy oudste dogter en skoonseun se lyke afgekom het. Die egpaar se plaashuis is sowat 60 m van die van
Kloppers. Mnr. Delafield het Saterdagmiddag rugby gekyk. Die televisie se klank was baie hard omdat hy hardhorend is. Sy vrou bet 'n koerant gaan koop. Hul aanvallers bet hulle vermoedelik dopgehou en agter die huis oor 'n hoe draadheining gespring. Mnr. Delafleld is in die sitkamer oorval. Sy moordenaars het sy bebloede lyk tot in die gang gesleep en , 'n kombers daaroor gegooi.
Volgens sers. Erica Changuion, 'n polisiewoordvoerder in Noordwes, het die moordenaars mev. Delafleld ingewag. Hulle het in die tyd 'n bottel whisky uitgedrink en hul sigaretstompies in die mat doodgetrap. Toe mev. Delafleld by die huis opdaag, is sy met sykouse en dasse vasgebind voordat sy met dieselfde
ysterpyp herhaaldelik oor die kop geslaan is. Sy is ook vermoedelik verkrag.
Volgens Kloppers het hy Sondagoggend onraad vermoed omdat sy dogter nie ouder gewoonte voor kerk by hom opgedaag het nie. Hy is na hul huis waar die egpaar se
aggressiewe hond bedwelm was. "Ek bet eers my skoonseun in die gang gekry. In die kamer bet ek my dogter aangetref. Ek het net die kombers effens opgelig. Ek was nie mans genoeg om na haar gesig te kyk nie. Daar was bloed die hele wereld vol" het Kloppers gese. Hy gaan nou sy familieplaas, waarop hy reeds byna veertig jaar boer, verkoop.
"Ek loop nou met my rewolwer in my sak. Die eerste d_ _ _ _r wat net skeef na my kyk, skiet ek," het Kloppers gese.
Volgens die polisie het die moordenaars met 'n haelgeweer en 'n klein kaliber pistool gevlug. Die haelgeweer het hulle by die draad gelos toe 'n skoot vermoedelik afgegaan het. Niks anders word ver mis nie.
_______________________
2 Mense dood vir 'n bottel Whisky, 'n pistool en die geleentheid om iemand seer te maak... Nou is daar tientalle boere wat bedreig voel. Dit sou my nie verbaas as hulle na enige bossie wat beweeg skiet nie. Hier kom nog groot marakas.